04.05.2013 Views

Die Voortrekker Bennie Liebenberg - Afrikanergeskiedenis

Die Voortrekker Bennie Liebenberg - Afrikanergeskiedenis

Die Voortrekker Bennie Liebenberg - Afrikanergeskiedenis

SHOW MORE
SHOW LESS

Transform your PDFs into Flipbooks and boost your revenue!

Leverage SEO-optimized Flipbooks, powerful backlinks, and multimedia content to professionally showcase your products and significantly increase your reach.

jaag hulle deur die laaste gev^ar. veilig bereik. Tienie die van

ilensburgefs waar die vroumense hom uit dankbaarheid om die hals val.

Die Zoeloes kon nou nie weerstand teen die kruisvuur bied nie.

Hulle neem die wyk in 'n oostelike rigting. Nie een van die Van

Rensburgers is gedood nie. Tussen die waens en die koppie het baie

dooie Zoeloes gel6, ook Masendata hulle aanvoerder.

Die onverikrokke optrede van Tienie Oosthuizen is een van die

Jreldedade wat ons nie mag vergeet nie. As mens met die nasionale

pad tussen Mooitivier en Estcourt ry, gaafl jy ti9 ver van die historiese

V^.r Rensburgkoppie verby nie. Terwyl iy daar staan herleef die

g,ebeure l,un m"ei as honderd jaar gelede weer en in_ jor] gees sien jy

ijie otr.r"nkrokke held voortjaag deur die skreeuende barbare.

Tienie Oosthuizen het lank in Natal gewoon. Hy is op 2 April

1897 op sy plaas ,,Enon", aan die Klein Tugela, oorlede. Sy lewe was

een van heldhaftige stryd teen die vyande van sy mense. Net soos sy

vader was hy 'n kinner en liefhebber van goeie perde en het in Natal

'n perderas geteel wat oral bekend was. Hoewel hy

_as

Natallef 'n

Briise onderdaan was, het hy gedurende die Eerste Vryheidsoodog die

vegtende Transvalers kosteloos van perde voorsien.

Tydens die Jameson-inval het die ou Afrikaner se bloed weer

gekook. Hy het na Estcouft gery en daar 'n kis Martini-Henri-patrone

gekoop en huis toe gebring. Die ou geweer is vo_or 'n dag gehaal-en

ikoong"touak. ,,Mens kan nooit weet waarvoor dit goed is nie," het

hy gei6. ,,As hulle hier kom is ek gereed en sal my volk help tot

die laaste toe."

Tienie Oosthuizen was strvder en held tot die einde toe.

DIE VERHAAL VAN BENNIE LIEBENBERG

Dit was die jaar 1836. Die koue q'intermaande was verby, en

waar die waens van die Liebenbergs aan Vaalrivier gestaan het, het

clie Augustuswinde reeds begin waai. Die rivier het maar min water

gehad en die waens, skape, beeste en perde kon maklik uit die

Vrystaat na die nuwe staanplek onder 'n koppie nie ver van die

rivier, gebring word. Dit was nie net die waens van die Liebenbergs

wat die Transvaalse gebied binnegetrek het nie, maar 'n hele aantal

families het hulle reeds by Koppieskraal aan die Vaal gevestig.

Bennie Liebenberg, die twaalfjarige seuntjie van Stefanus Liebenberg,

was reeds gewoond aan die treklewe, want agt maande tevore

het sy ouers in geselskap van baie ander Trekkers die Kaapkolonie

verlaat. Saam met sy ouers was ook die waens van sv ooms B6rend

en Hendrik Liebenberg en Jan du Toit. Sy oom Jan was getroud

rnet 'n suster van sy vader. Daar was 'n hele klomp neefs en niggies

by die trek. Hulle het die treklewe geniet, want tot dusver het hulle

nog geen gevaar teengekom nie. Saans na die seuns klaar gehelp het

om die vee te versorg en die meisiekinders hul werk gedoen het, kon

die jongspan heerlik speel of luister na die vele verhale wat hul

ouers kon vertel. Die groter seuns en dogters moes saans ook skoolgaan

by meester McDonald wat saamgetrek het. Bennie moes ook al leer

om te lees en te skryf. Hy was baie lief vir sy oupa, ou oom B6rend

Liebenberg) wat sulke interessante verhale kon vertel. Almal wou

gra,ag vir oupa een of ander werkie doen. As die mans bedags op

jag uit *'as, het oupa by die waens gebly om te sorg dat die bediendes

water aanbring en hout gaan haal.

Daar het nou al amper vier maande verloop vandat kommandant

Hendrik Potgieter met 'n aantal manne na Noord-Transvaal gegaan

het. Bennie se oom, Christiaan Liebenberg, was saam met die kommissie

na die noorde. Hulle het gegaan om die land te verken om te sien

of hulle verder noordwaarts sou trek. Terwyl die kinders een aand

reeds aan die slaap was en die nagwind aan die watent ruk, s6

Bennie se ma aan sy pa: ,,Iy weet, Faan, ek dink dit is nou darem

tyd dat Boet Chrisjan en die kommissie moet terugkom. Dit is een'"

van die dae vier maande dat hulle weg is en intussen het ons noq

niks van hulle gehoor nie. \flie weer, miskien is hulle al vermoor!"

Bennie se pa het sy ma gerusgestel: ,,Nee wat, ons sou reeds gehoor

het as hulle vermoor is. Maar ek is darem ook al baie nuuskierig

om te weet wat hulle alles uitgevind her," her hy ges6. Die Liebenbergs

rvas baie geheg aan mekaar en die broers het reeds sterk na Christiaan

verlang. Sy vrou het haar hande vol gehad met die jongspan. Sy

het meer as iemand anders uitgesien na die terugkoms vanhaar man. . .

D_aardie nag het nie soos ander nagte verloop nie. Midd ernag

hoor die mense in die waens perdepote en roe die mans by die wateit

uitloer, jaag stefanus Erasmus met sy seun tussen die waeni in. ,,Mense

staan opi skreeu hy vreesbevange, ,,Staan op, maak gou, trek laet, die

knffers kom." Met hierdie lawaai het mans en vrouens uit die siaap

geskrik en voordat hulle nog kon vasstel wat gaande was, het die

tl'ee ruiters in die donker verdwyn. $/at nou gedoen? Die vrouens

was baie ontsteld, maar die mans kon nie glo dat"daar gevaar was nie.

Hulle N'as die vorige d,ag op in verskilrende rigtin-gs en het

-jag

geen

teken van_ gevaar oj-va1 kaffers gesien nie. Aan s-laap was nou nie

meer te dink nie. Die bediendes moes opscaan en vuurmaak en d;

$lfoot mense het aangetrek. Bennie wat ook wakker geword het, wou

bv sy ma weet wat gebeur.he_t. Sv- ma het hom egter i'rob."" g"r..rr."i.

. Nadat koffie gem.alk is, het die groot

die vour 6y-.kuui

gekom om te beraadslaag oor wai gedoe., -".,r"-by word. Hulle het

uiteindelik besluit dat Erasmus nie sonder ernstige -o", rede midJ

so sou jaag en tekere gaan nie. Die osse moes dade*lik aangeke", "riug *o"E

en die groter kinders moes opsraan. Die vrouens het ind"erhuu, to.J

oppLk

Pegin

om gereed te wees as die osse kom. Toe Benni" uurg&r"k

het, het- die dag

_reed-s begin breek. sy pu het hom gestuur om te

gaan kyk waar die skape geslaap het.' Hy moes hull6 aanbfing na

die waens.

Die

luggie was koel efl met kloppende hart het Bennie in die

donker na die voet van.die koppie ge&af waar die skape gewoonlik

in die m6re.te vind was.

''roeg

spring-spring het hy d-eur"die bosse

en droii gras gehardloop, toe.hy skietik gew."iikot" ugt", by di" ;;;

hoor. Hy steek vas om te luister.

voor hom in die skemer is die skape, maar d.aar is ook swart

gedaantes wat besig is om hulle aan te kier. Bennie spring

"^,-iiii

13

loop hom vas in die kaffers wat met skildvelle en asgaaie hom bestorm'

rvr^. t o' hy doen? Hy begin vreeslik te huil en soebat die barbare

om horn nie dood t" mauk"nie. Hulle verstaan sy taal nie, maar merk

die groot vfees en benoudheid van die seun. Een van die swartes

met wit beeskwaste iun ,y gewrigte en bene gryp hom aan die hand

en hou hom vas. Hy moet-nou saam. Hy sal gooil yeer sy ouers'

;;;;r;ti.; ,osries sien niet As hy wil huil, dreig die- kaffer om hom

i" ,r""k,

"n

daarom bly hy ,rruu. tiil. Die skape weggedryf en

-word

g".rrri" moet gedwl"i ,uu . By die waens het dit nou stil geword.

Daardie f,ug tno", die witkind by die_swartes bly. Meer en

rneer skape, beeite en perde is aangekeer' Daat merk Benrtie ook

ry .L ,yi"td, ou Kolbooi op. Hy. is nou vreeslik dors maar daar is

,ii" nrur.t om te drink nie. Later in die dag krv hy rou vleis om te

dit kan hy nie eet nie. Die dag het ongemerk verbl'gega?n-.

Die -uu, nag was voor. Vu, ,o.. van hom n ord? In sy brein is alles dof'

[y r.rti nie dink nie. Sal daar ,tog

nie hulp kom nie? Skietik is

daar beweging onder die kaffers bv die vee. Bennie hoor skote in die

verre. ffy ?old hard. aan die hand gepry\ en moet nou so hard as

w-at hy kan, langs die kaffer hardloop. Die vee word aangedryf, dit

skreeu en raas. Perdepote, skote . geskreeu van barbare. Bennie

probe", omkyk. Hy slen 'n N'itman met 'n perd op. hulle afstorm'

ir{o., is dit sy kans, Met al sy mag ruk hy--los en steier eenkant toe'

;n

arguui blink in die son, maar .roordat die kaffer Bennie kan

_g_ooi,

knal in skoot en die Matabele slaan neer op die grond. Die redding

lret gekom! Koos Hamman het die witseun gered. Bennie kon nie

pruuT nie, sy tong het van dors en skrik aatt

.sy

verhemelte vasgekleef.

bie Mat^b"I" *"ur aan die vlug. Ander ruiters het opgedaag. Koos

Hamman het Bennie voor op sv perd getel en nou het hulle teruggeiaag

na die waens.

ONS VOORBLAD

Die foto op die voorblad is did van die LADY ELIZABETH DON-

KIN-GEDENKIEKEN op die DONKIN-RESERVAAT in Port Elizabeth.

Met die aankoms oi.t die Britse Setlaars in 1820 was die Kaapse

goewerneur, lord Charles Somerset, met verlof. In sy plek het die Britse

Iwerheid sir Rufane Shaw Donkin aangestel as waarnemende goewerneur.

Dit was 'n baie gelukkige keuse, want sir Rufane Donkin was

nie net 'n bekwam" nie, maar ook uiters simpatiek teenoor die

nuwe burgers. Hy het -utt alles in sy vermoti gedoen om hulle leed te

versag "t t- hulie tuis te laat voel in die nuwe vade4and.

il{et verbasende voorkennis het sir Rufane 'n dorpsgebied geproklameer

op die plek waar die Setlaars geland het. Hy het dit Port

Elizabeth genoe- tef efe van en as 'n gedagtenis aan die vfou wat hy

liefgehad l"t, rnuut verloor het, die dogter van dr. Markham, die

Deken van York.

Die piramide op die Donkin-Reservaat herdenk daardie vrou. Dit

is daar opgerig ter tre van 'n vrou van wie verklaar is dat sy "ee,l

van die volmaakste menslike wesens was".

L4

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!