3 Februarie 2013 Dias Stalletjie AansoekVorm - Oev.co.za
3 Februarie 2013 Dias Stalletjie AansoekVorm - Oev.co.za 3 Februarie 2013 Dias Stalletjie AansoekVorm - Oev.co.za
Vir Kantoorgebruik Alleen: Bladsy 1 uit 7 Verw nr.: ……………………………………. Datum Ontvang: …………………………….. Kwit. nr.: ……………………………………. Totale Bedrag Betaalbaar: R ………………… www.oev.co.za Markte AANSOEK / OOREENKOMS (7 Bladsye in geheel ) Hierdie totale dokument (Aansoek en Ooreenkoms) bestaan uit dele A en B. Deel A verteenwoordig n’ aansoek aan die O.E.V vir uitstalruimte. Deel B verteenwoordig die ooreenkoms wat tussen die aansoeker en die O.E.V bestaan nadat uitstal ruimte vir n’ tydperk toegeken is. Na toekenning van uitstalruimte verander die status van aansoeker na uitstaller en word byde dele A en B die totale ooreenkoms tussen die O.E.V en die uitstaller. Alle O.E.V reels en regulasies asook alle munisipale reels en regulasies en ordonansies is te alle tye tydens uitstalling van toepassing. Deel A: DIAS FEES (1 (Vrydag) – 3(Sondag) FEBRUARIE 2013) AANSOEKVORM VIR ‘N STALLETJIE EN LIDMAATSKAP IN DIE MOSSELBAAI MUNISIPALE GEBIED BELANGRIKE DATUMS: Sluitingsdatum: Vrydag 30 November 2012 Uitstalplekke: Hoofsaaklik te Santos Strand ( Parkeergebied wat oorspoel na karavaanpark) Baie Belangrik – Lees Asseblief!!! Alles insluitende fooi: Kyk bladsy 2 van 7 1. Geen gefakste of E-pos aansoekvorms sal oorweeg word nie. 2. Pos of koerier jou aansoekvorm met foto’s of fotostate na die bogenoemde posadres of handig in by OEV Kantoor. 3. ‘n Aansoek met kleur foto’s / fotostate (Geen CD of E-pos fotos) van stalletjie en produkte (Koswaentjies ingesluit) moet gelyktydig met aansoek ingedien word. Ten opsigte van koswaentjies moet al die nodige sertifikate ook by die aansoek ingesluit word. 4. Die aansoeker moet die aansoek behoorlik in drukskrif in sy of haar eie handskrif voltooi en behoorlik onderteken. Die aansoeker is die uiteindelike stalletjiehouer. 5. Geen aansoek sonder foto’s of fotostate sal oorweeg word nie - geen uitsonderings. 6. Geen onvoltooide aansoeke wat nie behoorlik onderteken is sal vir keuring oorweeg word nie. 7. ‘n Keurkomitee (O.E.V/Mosselbaai Munisipaliteit) oorweeg alle volledig voltooide aansoeke wat betyds ontvang is. 8. As gevolg van aanvraag kan daar ‘n beperking wees op die aantal stalletjies per produk. 1. Persoonlike Besonderhede van Aansoeker (Stalletjiehouer) (‘n Afskrif van u I.D. dokument, Paspoort of Kontolenommer moet hierby aangeheg word.) Volle naam: ................................................................................................. Van: ................................................................................................. ID No. ................................................................................................. Fisieke straatadres waar permanent woonagtig: .................................................... ................................................................................................................................. Is u ‘n permanente inwoner in Mosselbaai Munisipale gebied: (JA / NEE) Posadres:................................................................................................................. Telefoonno. Werk: Kode:........................... Nommer:...................................................... (Bedags) Huis: Kode:........................... Nommer:...................................................... Selfoon: ....................................................... Faksno. Kode: ................................. Nommer: .......................................................... E-Pos adres ........................................................................................................... SA Burger: JA/NEE Indien nee - verklaar land van oorsprong. .......................... Indien nodig mag ‘n beëdigde verklaring van u ten opsigte van u permanente woonadres van u verlang word. Handtekening: __________________
- Page 2 and 3: Baie Belangrik - Bestudeer Asseblie
- Page 4 and 5: telefonies te verstrek, sal geen ko
- Page 6 and 7: Bladsy 6 uit 7 1.12 Enige geweldple
Vir Kantoorgebruik Alleen:

Bladsy 1 uit 7

Verw nr.: …………………………………….

Datum Ontvang: ……………………………..

Kwit. nr.: …………………………………….

Totale Bedrag Betaalbaar: R …………………

www.oev.co.za

Markte AANSOEK / OOREENKOMS (7 Bladsye in geheel )

Hierdie totale dokument (Aansoek en Ooreenkoms) bestaan uit dele A en B.

Deel A verteenwoordig n’ aansoek aan die O.E.V vir uitstalruimte.

Deel B verteenwoordig die ooreenkoms wat tussen die aansoeker en die O.E.V bestaan nadat

uitstal ruimte vir n’ tydperk toegeken is. Na toekenning van uitstalruimte verander die status van

aansoeker na uitstaller en word byde dele A en B die totale ooreenkoms tussen die O.E.V en die

uitstaller. Alle O.E.V reels en regulasies asook alle munisipale reels en regulasies en ordonansies

is te alle tye tydens uitstalling van toepassing.

Deel A: DIAS FEES (1 (Vrydag) – 3(Sondag) FEBRUARIE 2013)

AANSOEKVORM VIR ‘N STALLETJIE EN LIDMAATSKAP IN DIE MOSSELBAAI MUNISIPALE

GEBIED

BELANGRIKE DATUMS: Sluitingsdatum: Vrydag 30 November 2012

Uitstalplekke: Hoofsaaklik te Santos Strand ( Parkeergebied wat oorspoel na karavaanpark)

Baie Belangrik – Lees Asseblief!!! Alles insluitende fooi: Kyk bladsy 2 van 7

1. Geen gefakste of E-pos aansoekvorms sal oorweeg word nie.

2. Pos of koerier jou aansoekvorm met foto’s of fotostate na die bogenoemde posadres of

handig in by OEV Kantoor.

3. ‘n Aansoek met kleur foto’s / fotostate (Geen CD of E-pos fotos) van stalletjie en produkte

(Koswaentjies ingesluit) moet gelyktydig met aansoek ingedien word. Ten opsigte van

koswaentjies moet al die nodige sertifikate ook by die aansoek ingesluit word.

4. Die aansoeker moet die aansoek behoorlik in drukskrif in sy of haar eie handskrif

voltooi en behoorlik onderteken. Die aansoeker is die uiteindelike stalletjiehouer.

5. Geen aansoek sonder foto’s of fotostate sal oorweeg word nie - geen uitsonderings.

6. Geen onvoltooide aansoeke wat nie behoorlik onderteken is sal vir keuring oorweeg word

nie.

7. ‘n Keurkomitee (O.E.V/Mosselbaai Munisipaliteit) oorweeg alle volledig voltooide

aansoeke wat betyds ontvang is.

8. As gevolg van aanvraag kan daar ‘n beperking wees op die aantal stalletjies per produk.

1. Persoonlike Besonderhede van Aansoeker (Stalletjiehouer)

(‘n Afskrif van u I.D. dokument, Paspoort of Kontolenommer moet hierby aangeheg word.)

Volle naam: .................................................................................................

Van: .................................................................................................

ID No. .................................................................................................

Fisieke straatadres waar permanent woonagtig: ....................................................

Is u ‘n permanente inwoner in Mosselbaai Munisipale gebied: (JA / NEE)

Posadres:.................................................................................................................

Telefoonno. Werk: Kode:........................... Nommer:......................................................

(Bedags) Huis: Kode:........................... Nommer:......................................................

Selfoon: .......................................................

Faksno. Kode: ................................. Nommer: ..........................................................

E-Pos adres ...........................................................................................................

SA Burger: JA/NEE Indien nee - verklaar land van oorsprong. ..........................

Indien nodig mag ‘n beëdigde verklaring van u ten opsigte van u permanente woonadres van u verlang

word.

Handtekening: __________________
Baie Belangrik – Bestudeer Asseblief

1.SLUITINGSDATUM VIR AANSOEKE: Aansoeke sluit op Vrydag, 30 November 2012.

2. SLUITINGSDATUM VIR BETALING VAN STALLETJIES: 5 Januarie 2013.

3. KOSTE VAN STALLETJIES:

R600 vir enkelfase krag (10Amp)

R800 vir driefase krag

4. HANDELSTYE

Kosstalletjies en ander uitstallers kan hul waentjies op Donderdag vanaf 14:00 gereed maak vir handel dryf vanaf

Vrydag.

Vrydag: Kan begin handel dryf vanaf 13:00 tot 18:00 of tot 23:00 indien so verkies.

Saterdag: Moet vanaf 09:00 tot 18:00 handel dryf. Kan handel dryf tot en met 23:00 indien so verkies.

Sondag: Moet handel dryf vanaf 09:00 tot 14:00.

5. TOELAATBAARHEID VAN VOERTUIE OP DIE TERREIN:

Voertuie sal slegs toegelaat word in die geslote mark tussen 08:00 en 08:30 daagliks om voorraad af te laai. Geen

voertuie sal toegelaat Word tussen 08:30 en 18:00 nie.

Slegs persone wie nie na 18:00 verder wil handel dryf nie , mag hulle voorraad per voertuig verwyder. Die O.E.V

beampte sal die finale se he of ‘n voertuig op die feesterrein toegelaat word of nie.

6. GROOTTE VAN STALLETJIES: 4 x 4m

7. DUBBELSTALLETJIES: Kan toegeken word en die kostes van die stalletjies sal dan outomaties verdubbel.

8. Sleg opeligstalletjies beskikbaar: Geen Markiestent.

9. Elektrisiteit:

n’ Terugbetaalbare deposito van R200 sal by aankoms van u gevorder word waarna n’ elektriese prop wat na afloop

van die fees teruggehandig moet word aan u oorhandig sal word.

10. Oorslaap op die feesterrein:

Niemand sal toegelaat word om onder enige omstandighede op die feesterrein oor te slaap nie. Die feesterrein moet

teen 23:00 daagliks vry van enigiemand wees waarna die polisie sal patroleer.

11. Sondag 3 Februarie 2013 - Ontruiming:

Die feesterrein moet binne 2 ure nadat die fees tot ‘n einde gekom het (Laatste Sondag 16:00) in totaal ontruim wees. U

stalletjie, voorraad en voertuie moet dan van die terrein af wees.

12. Alle Komplimente en klagtes moet deurgevoer word na die O.E.V Sekretaresse by 044-695 2331 weekliks

(Maan-Don – 08:00 – 15:00 daagliks)

Bladsy 2 uit 7

Handtekening: __________________
Bladsy 3 uit 7

2. Finale toekenning prerogatief van keurkomitee.

3. Elektrisiteitsvoorsiening

Het u elektrisiteit nodig: Ja ( )/ Nee( )?

Dui aan - 10 amp kragpunt of 3 fase kragpunt(net beperkte aantal beskikbaar)

(Enkel Fase / 3 Fase) ?

Let wel: Indien 3 Fase kragpunte nie beskikbaar is nie, sal slegs enkelfase dan beskikbaar gestel

kan word.

4. Kosstalletjies

Elke koswaentjie (insluitende roomys) moet ‘n afskrif van ‘n gassertifikaat uitgereik deur ‘n

gashandelaar met die voertuigregistrasienommer en hoeveelheid gaspunte teenwoordig en

geinspekteer daarop, by die aansoek aanheg indien gas gebruik word. Let wel: volgens

gesondheids en veiligheidsregulasies mag slegs een 19kg of twee 9kg gasbottels te enige tyd op ‘n

stalletjie teenwoordig wees – die hoeveelhede sluit leë gasbottels in – leë gasbottels gestoor is

meer gevaarlik as vol gasbottels. ‘n Brandblussersertifikaat t.o.v elke brandblusser op hande asook

‘n besigheidsertifikaat van Mosselbaai Munisipaliteit moet ook by die aansoek aangeheg word. ‘n

Besigheidsertifikaat van enige ander Munisipaliteit indien die voertuigregistrasie van die koskar

daarop verskyn sal aanvaar word.

Enige sertifikate sonder ‘n “ koskar” se voertuigregistrasienommer daarop is ongeldig vir O.E.V

doeleindes en onaanvaarbaar.

5. Produkbesonderhede: Watter produkte wil u verkoop

Onthou om foto’s/fotostate (verkieslik kleur) in te sluit - keuring word gedoen op grond van

visuele materiaal - voeg bladsy by indien nodig - Geen “ensovoorts” aanvaarbaar nie. U sal slegs

toegelaat word om elke produk wat goedgekeur is, te verkoop.

6. Algemeen

6.1 Dui aan watter jaar u vir die Diasfees gekeur was en dit bygewoon het – 2011(n.v.t), 2012(Ja/Nee)

6.2 Laat aansoeke sal oorweeg word slegs indien daar nog staanplek beskikbaar is..

6.3 Nadat ‘n stalletjie aan u toegeken is, word die ooreenkoms (Deel B) wat deel van hierdie aansoek

vorm van krag. n’ Vrywaring vorm deel hiervan. Betaling van alle gelde met inagname van ‘n

sperdatum wat deur die O.E.V bepaal mag word, word betaalbaar sodra u daarvan in kennis gestel

is dat uitstalruimte aan u toegeken is. By gebrek aan betaling van totale verlangde bedrae teen die

spertyd sal u stalletjie verbeur word waarna dit aan iemand anders toegeken sal word. Geen

terugbetaling van enige bedrae sal na die sperdatum (5 Januarie 2013) gedoen word nie.

6.4 Plasing/uitslag

Aansoekers het geen reg tot plasing nie. Die O.E.V Keurkomitee/Mosselbaai Munisipaliteit doen die

plasing na gelang van produk en plek beskikbaar.

By ondertekening van hierdie aansoekvorm aanvaar u die O.E.V Keuringskomitee/Mosselbaai

Munisipaliteit se besluit (Positief of Negatief) as finaal. Alhoewel gepoog kan word om redes

Handtekening: __________________
telefonies te verstrek, sal geen korrespondensie in die verband gevoer word nie.

6.5 Belangrik!! Stalletjies moet vir die volle duur van die fees bedryf word – 1 tot 3 Februarie

2013.

6.6 Strukture. Mag vir die feestydperk op die terrein gelaat word op eienaar se eie risiko. Sekuriteit

mag beskikbaar wees maar dit is nie ‘n gegewe nie en daar kan nie op aangedring word nie, indien

nie beskikbaar nie.

Bladsy 4 uit 7

6.7 Die uitstaller is te alle tye verantwoordelik vir sy/haar personeel se optredes.

6.8 Meld u stalletjienommer / verwysingsnommer en volle besonderhede op alle strokies en

korrespondensie na suksesvolle keuring.

Die O.E.V en/of Mosselbaai Munisipaliteit waarborg nie die kwaliteit van enige staanplek toegeken nie en

aanvaar geen verantwoordelikheid indien u produk goedgekeur nie verkoop nie.

6.9 Kopiereg/Handelsmerke

Die onus is absoluut op elke stalletjiehouer om te verseker dat onwettige produkte nie van sy

Stalletjie verkoop of daarop uitgestal word nie. Die O.E.V aanvaar onder geen omstandighede

enige verantwoordelikheid indien sodanige oortreding van toepassing sou raak nie.

6.10 Vrywaring

Hiermee vrywaar ek die Onafhanklike Entrepreneurs Vereniging asook Mosselbaai Munisipaliteit

van enige eise van watter aard ookal.

7.1 Onderneming (Moet geteken word)

Ek verklaar dat alle inligting in hierdie aansoek / ooreenkoms verstrek juis en korrek is.

Ek verstaan en aanvaar al die voorwaardes soos hierbo uiteengesit.

Handtekening: ...................................................................................

Naam (Voorletters en Van in drukskrif ): ...........................................................................................

Datum: ...................................................................................

NAVRAE: Rig jou dringende navrae weekliks gedurende kantoorure (8:00 – 15:00) aan:

Die O.E.V Sekretaresse by Selfoonnommer: 072 837 8803 (Maryna)

O.E.V kantoor kan Maandag to en met Donderdag tussen 08:00 en 15:00 besoek / geskakel

word.

Kantoor: landlyn / Faks: 044 – 695 2331

Bankbesonderhede:

Bank:FNB Tak:Mosselbaai Tak Nr.:210314 Rekening Nommer:62 025 738 941

Let wel: Betaling vir uitstalruimte moet alleenlik gedoen word nadat u deur die O.E.V. daarvan in

kennis gestel is dat uitstalruimte aan u toegeken is. Maak asseblief seker dat u stalletjienommer,

voorletters en van genoteer word wanneer u ‘n inbetaling by die bank doen sodat ons ons rekords

so gou moontlik op datum kan bring en uitstalruimte vir u verseker.

Handtekening: __________________
Die Aansoekvorm is ook in Engels beskikbaar.

DEEL B: OOREENKOMS

A Ooreenkoms soos gesluit tussen die Onafhanklike

Entrepreneurs Vereniging (O.E.V) Van Mosselbaai en die

ondergetekende stalletjiehouer

Nota: Vir alle doeleindes van hierdie ooreenkoms word O.E.V

Mosselbaai gelees om Mosselbaai Munisipaliteit in te sluit.

Naam van Stalletjiehouer (Hierin later genoem: “Die uitstaller”)

Voltooi!

Mnr/Me.…………………………………………………………………

Die uitstaller kies as sy/haar Fisieke Woonadres die volgende Adres:

Indien twee of meer persone hierdie ooreenkoms as

uitstallers/stalletjiehouers onderteken(minderjariges) sal genoemde persone

gesamentlik en afsonderlik aanspreeklikheid opdoen vir die behoorlike

nakoming van hul verpligtinge kragtens hierdie ooreenkoms.

Vir kontrakdoeleindes beteken enige verwysing hieronder na

uitstaller/stalletjiehouer of enige sulke verwysings in enige ander

dokumentasie wat op die O.E.V of Munisipaliteit van toepassing is in

enkelvoud ook meervoud.

Insake kennis te neem van en die neerle by die Reels en Regulasies soos

vasgestel en bepaal.

B Die aanvanklike aansoekvorm vir ‘n stalletjie en hierdie

ooreenkoms vorm ‘n eenheid en moet volledig ingevul en deur die

voornemende uitstaller onderteken word alvorens die staanplek/ke

toegeken, finaal van krag word – Al 7 bladsye vorm die eenheid.

1 Wanneer die woord uitstaller gebruik word, word ook bedoel

enige personeel in diens - indien van toepassing. Geen

stalletjiehouer verkry enige gevestigde reg behalwe ‘n

tydelike voorwaardelike reg vir die spesifieke tydperk (van 1

Feb 2013 tot 3 Feb 2013) op en ten opsigte van enige

beskikbare uitstalruimte by enige uitstalgebied toegeken of

voorsiening van elektrisiteit by enige beskikbare

voorsieningspunt nie en aanvaar absoluut dat die toeken van

uitstalruimte by enige uitstalgebied die absolute prerogatief

van die O.E.V. of Mosselbaai Munisipaliteit bestuur is. Geen

aanspraak kan op enige spesifieke of enige uitstalruimte

gemaak word nie.

1.1 Indien die volle bedrag betaalbaar nie voor of op 5

Januarie 2013 (sonder enige ander goedgekeurde

reeling met die O.E.V) ten volle vereffen is

nie, sal die oorspronklike aansoek sonder

kennisgewing gekanselleer en die uitstalruimte reeds

toegeken, hertoegeken word. Wanneer ‘n uitstaller

nie meer kan of wil uitstal nie gaan sy plek terug na

die O.E.V. Onderverhuring sal onder geen

omstandighede toegelaat word nie.

1.2 Slegs produkte wat soos per aansoek, of per spesiale

toestemming van die O.E.V goedgekeur is, mag

uitgestal word, mag van u stalletjie verkoop of

afgelewer word. Geen ander items/produkte nie

goedgekeur mag verkoop of van u stalletjie aan ander

stalletjiehouers of die publiek afgelewer of verkoop

word nie. Geen bestellings vir produkte nie

goedgekeur mag ook van u stalletjie van enigiemand

geneem word nie en die O.E.V behou die reg voor om

enige produk, volgens die O.E.V se diskresie,

waarvoor nie keuring toegestaan is nie, te verwyder.

1.3 Die O.E.V/ Mosselbaai Munisipaliteit waarborg

hoegenaamd nie kwaliteit van enige staanplek

toegeken nie. Die onus berus totaal op die

voornemende stalletjiehouer om homself voor die

aanvang van die seisoen presies te vergewis waar sy

Bladsy 5 uit 7

stalletjie toegeken, gelee is. Die O.E.V aanvaar

hoegenaamd geen verantwoordelikheid indien produkte

op toegekende stalletjieruimte uitgestal, nie verkoop nie.

1.4 Die uitstaller of sy/ haar personeel (die uitstaller is

verantwoordelik vir die optrede van sy personeel)

onderneem om nie ‘n voertuig of voertuie voor sy

stalletjie of voor ‘n ander s’n te parkeer nie.

1.5 Besigheidsure: Kyk bladsy 2 van 7.

Dit staan stalletjiehouers vry om tot 23h00 uur uit te stal

waarna alle stalletjies gesluit moet word. Stalletjiehouers

mag hulle stalletjies met of sonder inhoud totaal op eie

verantwoordelikheid oornag los.

1.6 Die uitstaller onderneem om by die voorgeskrewe

handelsure soos neergele te hou en om nie sonder rede

vroeg op te pak nie.

1.7 Geen Troeteldiere word op staanplekke toegelaat nie.

1.8 Die O.E.V behou die reg voor om ‘n uitstaller as gevolg

van wangedrag of verontagsaming van reels en

regulasies, na verweer van ‘n uitstaller aangehoor is te

skors, in welke geval so ‘n stalletjie onmiddellik sonder

terugbetaling van enige gelde ontruim sal word en die

stalletjie na die O.E.V sal terugval.

1.9 Die uitstaller aanvaar ‘n O.E.V Komitee-besluit in geval

van ‘n dispuut as finaal.

1.10 Uitstallers en hul personeel onderneem om geen

alkoholiese drank van enige aard of dwelmmiddels op ‘n

stalletjie te gebruik nie. Oortreding in die verband sal tot

onmiddellike ontruiming van so stalletjie aanleiding gee.

1.11 Niemand sal te enige tyd vuil of vulgere taal teen sy

medestalletjiehouers of teen enige lid van die publiek

gebruik nie.
Bladsy 6 uit 7

1.12 Enige geweldpleging, bakleiery, gebruik van wapens of intimidasie teenoor mede-stalletjiehouers of enige lid van die publiek, is

ontoelaatbaar. Elke stalletjiehouer moe t hom/haar by sy /haar eie uitstalruimte bepaal en mag nie op enige manier voorskrywend

teenoor enigiemand wees en met ander stalletjiehouers inmeng nie. Elke stalletjiehouer het die reg om in vrede vreedsaam sonder

inmenging van ‘n medestalletjiehouer handel te dryf. Geen stalletjiehouer mag deur sy/haar optrede die harmonie tussen

stalletjiehouers versteur of die lewe vir ‘n ander versuur nie. Die O.E.V het ‘n grieweprosedure in plek. Afwyking van bogenoemde

sal in n’ernstige lig beskou word. Die O.E.V. het die prerogatief om te besluit watter aksie geneem moet word byvoorbeeld of ‘n

waarskuwing, ‘n besluit in plek gestel of dissiplinere optrede geregverdig is.

1.13 Elke uitstaller is verantwoordelik vir die higiene en netheid van sy eie staanplek. u Uitstalruimte moet elke dag skoon agtergelaat

word. Geen ankermateriaal (Klippe, sandsakke ens.) mag op u uitstalruimte of op enige iemand anders se uitstalruimte agtergelaat

word nie.

1.14 Elke uitstaller onderneem om streng by die toegelate spasie van sy stalletjie te hou. Oorskreiding sal in ‘n ernstige lig beskou word.

1.15 Geen uitstaller mag hoegenaamd op sy stalletjie kampeer, slaap of oornag nie.

1.16 Die weer in die Mosselbaai-gebied is onvoorspelbaar. Geen terugbetaling van enige gelde sal a.g.v. weersomstandighede oorweeg

word nie.

1.17 Die uitstaller onderneem om alle reels en regulasies van die O.E.V sowel as die van die Munisipale owerheid in plek, te eerbiedig

en na te volg. Die O.E.V grondwet vorm ‘n belangrike deel van reelings in plek. Die O.E.V behou die reg voor om enige reels,

regulasies of reelings in plek met skriftelike kennisgewing aan uitstallers te verander waarna sulke veranderings as bindend op die

stalletjiehouer beskou sal word.

1.18 VRYWARING AAN O.E.V en Mosselbaai Munisipaliteit: Uitstalling geskied te enige tyd op eie risiko en nie die O.E.V of

Mosselbaai Munisipaliteit aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige beserings, verlies of skade nie. Die uitstaller vrywaar die

O.E.V en/of Mosselbaai Munisipaliteit hiermee van enige eise van watter aard ookal.

1.19 Vrywaring – Elektrisiteit

Elke gekeurde uitstaller aan wie tydelike voorwaardelike gebruik van beskikbare elektrisiteit toegeken is, moet vir en voor elke Dias

feestydperk ‘n aparte vrywaring ten gunste van die O.E.V. en Mosselbaai Munisipaliteit behoorlik onderteken voordat enige

elektrisiteit gebruik mag word. By gebrek aan die ondertekening van die dokument sal geen elektrisiteit aan ‘n stalletjiehouer

beskikbaar gestel word nie.

1.20 u Depositostrokie: Bring die oorspronklike dokument saam, dit moet aan die O.E.V beampte getoon word voordat u n’ stalletjie

kan beset.

1.21 Reg van toegang voorbehou – O.E.V uitstalruimte is op publieke gebied. Geen reg van toegang mag deur enige stalletjiehouer

ten opsigte van enigiemand voorbehou word nie. Enige probleem in die verband moet dadelik met die O.E.V beampte opgeneem

word.

1.22 Afkraak van produkte deur mede-uitstallers vir verkoop anngebied: Dit kan as skadelike besigheidspraktyk gesien word indien

produkte deur n’ medestalletjiehouer te koop aangebied sondermeer teenoor die publiek of enigiemand wie wil luister afgekraak

word. Indien u bewus daarvan is dat ‘’n probleem aangespreek behoort te word en u oor die nodige bewyse beskik moet slegs met

die O.E.V Beampte daaroor gepraat word.

1.23 TOTALE BEDRAG DEUR U VERSKULDIG:

ALLE GELDE:

Die bedrag betaalbaar deur u waarvan u in kennis gestel is moet direk in die ondergenoemde O.E.V bankrekening inbetaal word.

Asseblief!!

U STALLETJIENOMMER EN VAN MOET IN DIE VERWYSINGSKOLOM OP DIE DEPOSITOSTROKIE AANGEBRING WORD.

Bankbesonderhede:

Bank:FNB Tak:Mosselbaai Tak Nr.:210314 Rekening Nommer:62 025 738 941

1.24 Baie Belangrik: Voordat u begin om handel te dryf moet u asseblief u kwitansie (bewys van betaling van die O.E.V

mobiele kantoor op die perseel haal. Indien u sonder die kwitansie handeldryf kan u deur die verkeersafdeling van u

handelsplek verwyder word.

Bring u oorspronklike depositostrokie saam met u.

Handtekening: __________________
VRYWARING AAN MOSSELBAAI MUNISIPALITEIT

AANVULLEND TOT DIE OOREENKOMS DIE VOLGENDE:

1. Die Munisipaliteit behou die reg voor van vrye toegang, sonder kennisgewing indien nodig, tot die grond vir soveel van sy Amptenare en

Werknemers as wat nodig mag wees vir die doeleindes van Inspeksie of Herstelwerk van die perseel of enige Munisipale diens wat

op/oor/onder die perseel gelee is. Die Munisipaliteit is nie aanspreeklik vir enige verliese of skade wat opgedoen mag word deur die Huurder as

gevolg van die uitvoering deur die Verhuurder van genoemde werk nie of die veskuiwing van die struktuur of onderbreking van die

handelsaktiwitiete nie.

2. Die Munisipaliteit sal ook nie aanspreeklik wees vir die volgende nie:

2.1 Vir enige Verlies of Skade aan persoonlike besittings of handelsware van die huurder nie,

2.2 Enige besering of lewensverlies wat die Huurder of enige ander persoon mag ly as gevolg van die doen en late van enige persoon terwyl

hulle op die verhuurde eiendom is,

2.3 Verlies of skade weens onderbreking of foutief raak van enige Munisipale diens onder/naby/oor die huurgrond of weens lekplekke, storms,

hael of van watter ander aard of gebeure ookal.

3. Die Huurder Onderneem:

3.1 Om enige struktuur of voorwerp wat op die huurgrond geplaas word, met sodanige nodige sorgsaam en kundigheid op te rig of te plaas

dat dit geen oorlas, gevaar of risiko van skade, beserings of dood inhou nie.

3.2 Die Huurder onderneem, by ondertekening van hierdie ooreenkoms, om die Munisipalitiet te vrywaar en gevrywaar te hou teen alle

gedinge, stappe, eise en vordering, koste, skadevergoeding en uitgawes wat gehef, gebring of gemaak mag word teen die Munisipaliteit

of wat die Munisipaliteit mag betaal,opdoen of aangaan as gevolg van enige versuim of nalatige handeling aan die kant van die Huurder,

sy werknemers of persone wat onder sy beheer handel.

Ek, die Ondergetekende Stalletjiehouer het die Aansoekvoorwaardes (Deel A) , Ooreenkomsvoorwaardes (Deel B), Reels en Regulasies

bestudeer en onderneem om my daarby te hou.

UITSTALLER: VOLLE NAAM:………………………………………………………………………

VAN:………………………………………………………………………………….

I.D. NOMMER………………………………………………………………………

Geteken te…………………………………..op hierdie dag van ………..2012/2013

Getuies: 1………………………………………….. 2…………………………………………………..

O.E.V

Geteken te Mosselbaai op hierdie …………………….dag van…………………..2012/2013

Getuies: 1………………………………………… 2…………………………………………………

Namens O.E.V:……………………………………..

Bladsy 7 uit 7

Handtekening: __________________