3 Februarie 2013 Dias Stalletjie AansoekVorm - Oev.co.za
3 Februarie 2013 Dias Stalletjie AansoekVorm - Oev.co.za
3 Februarie 2013 Dias Stalletjie AansoekVorm - Oev.co.za
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
Baie Belangrik – Bestudeer Asseblief

1.SLUITINGSDATUM VIR AANSOEKE: Aansoeke sluit op Vrydag, 30 November 2012.

2. SLUITINGSDATUM VIR BETALING VAN STALLETJIES: 5 Januarie 2013.

3. KOSTE VAN STALLETJIES:

R600 vir enkelfase krag (10Amp)

R800 vir driefase krag

4. HANDELSTYE

Kosstalletjies en ander uitstallers kan hul waentjies op Donderdag vanaf 14:00 gereed maak vir handel dryf vanaf

Vrydag.

Vrydag: Kan begin handel dryf vanaf 13:00 tot 18:00 of tot 23:00 indien so verkies.

Saterdag: Moet vanaf 09:00 tot 18:00 handel dryf. Kan handel dryf tot en met 23:00 indien so verkies.

Sondag: Moet handel dryf vanaf 09:00 tot 14:00.

5. TOELAATBAARHEID VAN VOERTUIE OP DIE TERREIN:

Voertuie sal slegs toegelaat word in die geslote mark tussen 08:00 en 08:30 daagliks om voorraad af te laai. Geen

voertuie sal toegelaat Word tussen 08:30 en 18:00 nie.

Slegs persone wie nie na 18:00 verder wil handel dryf nie , mag hulle voorraad per voertuig verwyder. Die O.E.V

beampte sal die finale se he of ‘n voertuig op die feesterrein toegelaat word of nie.

6. GROOTTE VAN STALLETJIES: 4 x 4m

7. DUBBELSTALLETJIES: Kan toegeken word en die kostes van die stalletjies sal dan outomaties verdubbel.

8. Sleg opeligstalletjies beskikbaar: Geen Markiestent.

9. Elektrisiteit:

n’ Terugbetaalbare deposito van R200 sal by aankoms van u gevorder word waarna n’ elektriese prop wat na afloop

van die fees teruggehandig moet word aan u oorhandig sal word.

10. Oorslaap op die feesterrein:

Niemand sal toegelaat word om onder enige omstandighede op die feesterrein oor te slaap nie. Die feesterrein moet

teen 23:00 daagliks vry van enigiemand wees waarna die polisie sal patroleer.

11. Sondag 3 Februarie 2013 - Ontruiming:

Die feesterrein moet binne 2 ure nadat die fees tot ‘n einde gekom het (Laatste Sondag 16:00) in totaal ontruim wees. U

stalletjie, voorraad en voertuie moet dan van die terrein af wees.

12. Alle Komplimente en klagtes moet deurgevoer word na die O.E.V Sekretaresse by 044-695 2331 weekliks

(Maan-Don – 08:00 – 15:00 daagliks)

Bladsy 2 uit 7

Handtekening: __________________