3 Februarie 2013 Dias Stalletjie AansoekVorm - Oev.co.za
3 Februarie 2013 Dias Stalletjie AansoekVorm - Oev.co.za
3 Februarie 2013 Dias Stalletjie AansoekVorm - Oev.co.za
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
telefonies te verstrek, sal geen korrespondensie in die verband gevoer word nie.

6.5 Belangrik!! Stalletjies moet vir die volle duur van die fees bedryf word – 1 tot 3 Februarie

2013.

6.6 Strukture. Mag vir die feestydperk op die terrein gelaat word op eienaar se eie risiko. Sekuriteit

mag beskikbaar wees maar dit is nie ‘n gegewe nie en daar kan nie op aangedring word nie, indien

nie beskikbaar nie.

Bladsy 4 uit 7

6.7 Die uitstaller is te alle tye verantwoordelik vir sy/haar personeel se optredes.

6.8 Meld u stalletjienommer / verwysingsnommer en volle besonderhede op alle strokies en

korrespondensie na suksesvolle keuring.

Die O.E.V en/of Mosselbaai Munisipaliteit waarborg nie die kwaliteit van enige staanplek toegeken nie en

aanvaar geen verantwoordelikheid indien u produk goedgekeur nie verkoop nie.

6.9 Kopiereg/Handelsmerke

Die onus is absoluut op elke stalletjiehouer om te verseker dat onwettige produkte nie van sy

Stalletjie verkoop of daarop uitgestal word nie. Die O.E.V aanvaar onder geen omstandighede

enige verantwoordelikheid indien sodanige oortreding van toepassing sou raak nie.

6.10 Vrywaring

Hiermee vrywaar ek die Onafhanklike Entrepreneurs Vereniging asook Mosselbaai Munisipaliteit

van enige eise van watter aard ookal.

7.1 Onderneming (Moet geteken word)

Ek verklaar dat alle inligting in hierdie aansoek / ooreenkoms verstrek juis en korrek is.

Ek verstaan en aanvaar al die voorwaardes soos hierbo uiteengesit.

Handtekening: ...................................................................................

Naam (Voorletters en Van in drukskrif ): ...........................................................................................

Datum: ...................................................................................

NAVRAE: Rig jou dringende navrae weekliks gedurende kantoorure (8:00 – 15:00) aan:

Die O.E.V Sekretaresse by Selfoonnommer: 072 837 8803 (Maryna)

O.E.V kantoor kan Maandag to en met Donderdag tussen 08:00 en 15:00 besoek / geskakel

word.

Kantoor: landlyn / Faks: 044 – 695 2331

Bankbesonderhede:

Bank:FNB Tak:Mosselbaai Tak Nr.:210314 Rekening Nommer:62 025 738 941

Let wel: Betaling vir uitstalruimte moet alleenlik gedoen word nadat u deur die O.E.V. daarvan in

kennis gestel is dat uitstalruimte aan u toegeken is. Maak asseblief seker dat u stalletjienommer,

voorletters en van genoteer word wanneer u ‘n inbetaling by die bank doen sodat ons ons rekords

so gou moontlik op datum kan bring en uitstalruimte vir u verseker.

Handtekening: __________________