04.05.2013 Views

Louis Trichardt - Afrikanergeskiedenis

Louis Trichardt - Afrikanergeskiedenis

Louis Trichardt - Afrikanergeskiedenis

SHOW MORE
SHOW LESS

Transform your PDFs into Flipbooks and boost your revenue!

Leverage SEO-optimized Flipbooks, powerful backlinks, and multimedia content to professionally showcase your products and significantly increase your reach.

Boy and Girl to pay him a visit on his farm "Ons Ruimte" at Vlakplaas

about ten miles west of Krugersdorp, so as to convey the good wishes

of all connected with the school.

The Jan de Klerk High School feels honoured by the frequent

visits of the Minister on all important occasions such as the annual

prize-giving cefemony, operettes, fetes, etc.

He drew up a code of honour for the school - a code of which

the scholars can justly be proud.

In this short resumd it is impossible to do justice to the Honourable

Minister for the part he has played in the development of this school.

'W'e pay tribute to this outstanding educationalist for his selfless

service to our school, our rown and to our beloved South Africa.

LOUIS TRICHARDT

Auret Taljaard, St. 10,

Ho€rskool Jan de Klerk.

Opgestel d,eur: lapie Vermeulen, Annamarie Coetsee, Anette Smook,

Syluia Preuss, Comie Erasmus - St, 4-leerlinge,

My naam is Anna Trichardt. Ons het vanoggend vroeg hier in port

Natal aangekom. Dit het nou eintlik so begin:

My vader, Louis Trichardt, was 'n welvarende veeboer op die plaas

Bosberg in die distrik swellendam. Dit het alles goed gegaan totdat

die wet van slawevrystelling begin geld het. vader het egter geweier

om sy slawe vry re stel onder die Britte se voorwaardes. Dit was na-

ruurlik teen die wet efl daarom is 'n groot som geld uitgeloof aan

iemand wat hom voor die hof sou daag. Boonop het die Xhosas begin

roof en plunder. Onder hierdie onrstandighede het Vader in lBZg

besluit om grond by die \7it-Keirivier van die Bantoe-opperhoof,

Ffintsa, te huur. Vader het dadelik vir ouboet Carolus met 1,,300 beesren

8,000 skape en 33 perde na die nuwe grond gestuur.

In 1833 het ons saam mer 'n paar van ons welaf-bure ons daar

gevestig. Ons het met swaar hane van ons lieflike plaas Bosberg

afskeid geneem. Aan die einde

van 1835 verneem ons dat oom

Lang Hans van Rensburg besluir

het om te trek uit die distrik

Albani6. Inrussen het ons rustig

aatr die Vit-Keirivier gewoon

totdat die sesde Xhosa-oorlog uitgebreek

het. Vader het ner gewag

vir die vee om klaar te lam voordat

hy begin trek het, weg van

die Engelse regering af . Daar was

agt ander gesinne wat saam mer

ons getrek het, soos die Pretoriusse,

Bothas, asook tant Antiie

Scheepers, die Strydoms en ons

skoolmeester, Danidl Pfeffer. war

al diep in die sewentig was. ons het oor die stormberg getrek en daarvandaan

is ons tot oor die Groorrivier. Dit was 'n bui-e

"groot gesukkel

om oor die rivier te kom. Die beeste is sommer deur die" rivier" gejaag,

maar om die waens

99r

te kry, was 'n groor taak. Daar ir

gn mer 'n groot gesukkel is ons toe eindelik die aand laat oor

"tott""g"b;;

die iivier.

ons he_t toe_ge€et en soos gewoonlik Boeke gevar. Die volgende oggend

vroeg het die swepe geklap, en daar guur o* die onbekende iri."

ons het elke oggend vroeg begin trek tot die son o'gekom het,

dan het ons-uitgespan, gedet *e", die volgena" itot begin,

tot die mj-ddry wanneer die son

"tt-io"

warm -u." gebak het. Dit"het .o uu.rg"f,o*

tot oor die vaalrivier_. In April 1836 het ons oom Lang Han! van

Rensburg by die suikerbosrante ontmoet. Dit was 'n oor-en-weergegroetery.

Vader en oom Lang Hans het toe besluit om saam te trek.

ons is van suikerbosrand af ooswaarts en toe weef noord.waarts, tot

by die Poort van sekwat6. Die rede hiervoor was om die oorlogsugtige

Matabele's onder silkaats te ontwyk. ons het lank vertoef by dle floo"r,

van Sekwat6, want daar was genoeg water en weiding vir die vee.

Daarvandaan is oom Lang Hans ooswaarts, terwyl onJ noord gehou

het tot by die soutpansberge) waar ons op 10 Mei aanqekom hel

Daar het ons kennis gemaak met Ramabooya, die Bawenda-opperhoof.

Die mans moes sorg vir die bou van hartbeeshuisies asooi^die

aanl6 van tuine. Hulle het ook dikwels gaan jag en daar is byna elke

dag '! paar olifantstande saam met 'n piur.r"l[ lu"" toe gebring war

ons dan later by die Portugese sou veriuil. Drie dae .ru o* daal aangekom

het, het twee van die seuns besluit om te gaan jag. Een seun

het na 'n rukkie by die laer aangejaag gekom ".r l".t"i dat hulle ''

soutpan ongeveef twee myl van die laer gevind het. vader het gou

'j: paar-mans by_mekaar gemaak en saam mer die seun daarheen gejiag.

Vader het ons die volgende vertel: Groot was hul verbasing toJ h.rli"

'n yslike soutpan_sien. Hulle het dadelik saalsakke vol sout gemaak

en dit laer toe gebring. skaars 'n week rater daag oom Hend.lk pot-

l0

gieter, oom Sarel Cilliers en tien ander mans bv die laer op. Ons her

baie vrae gevra, maar kon niks van oom Van Rensburg uitvind nie'

Vader, ouboet Carolus en drie ander mans van oom Hendrik se kommissie

het op die spoor van oom Hans gevolg, terwyl oom Hendrik

noord van die Limpopo gaan verken het. Toe Vader teruggekom het,

het hy ons vertel dat hulle 'n spie6l en 'n skdr in die stat van die

Makwamba-opperhoof gevind het. Vader het dadelik onraad gemerk.

Uit die verhale van naburige stamme kon ons aflei dat oom Hans-hulle

se kruid en lood na'rr lang geveg moes opfleraak het. Ons het langsamerhand

begin besef watter treurspel daar 6rens langs die oewers

van die Limpopo plaasgevind het. Baie mense was dae lank hartseer

oor familielede uit die trek van oom Lang Hans van Rensburg wat

hulle verloor het.

Maar ek wil julle graag vertel van Dani6l Pfeffer, ons skoolmeester.

By die Soutpansberge het hy vir ons 'n skooltjie opgerig waarin hy vir

ons skool gehou het. Ons was altesaam 2I leerlinge, almal onder 16

jaar. Oom Hendrik het intussen ook by die laer aangekom en vertel

dat hulle baie sroot bouvalle gevind het. Hv het ook vir Vader gevra

om vir hom een jaar te wag sodat hy die ander mense se trek kon gaan

haal. Die jaar sou hy gebruik om sy oeste in te samel. Vader het ook

'n dagboek aangehou waarin lay elke dag 'n stukkie geskryf het. Ek

kon mv doodlees aan die boek. My lekkerste uurtiies bring ek deur

na skool ver onder in die vallei. Dan verkyk ek my aan die pragtige

natuurtoneel, die groen tuine en die hartbeeshuisies.

Na meer as'n jaar het oom Potgieter nog nie opgedaag nie. Die

ammunisie het min geraak en onder hierdie omstandighede het Vader

hesluit om alleen verder te trek. ($Vat ons nie geweet het nie was dat

oorn Potgieter baie ongehou is deur die Matabeles.) Swaar het ons

afskeid geneem van die land wat ons so lief voor geword het. Dit het

baie maklik geeaan tot by Olifantsrivier, waar dit'n weq deur die

Drakensberge baan. Vader het eers verkenners in alle ri*inqs uitgestuur.

F{v was vol vertroue dat ons oor die Drakensberge sou kom.

Oom |an Pretorius het egter besware gemaak en met die voorstel

gekom dat ons 'n ander plan moet maak. As ons vrouens die mans

nie aanoemoedig het nie sou hulle miskien die raad van oom Pretorius

aangeneem het. Net oom Botha het noq .r,ewaag om die volgende dag

te momDel dat ons ons dood sal werk. Toe het die toq oor die Drakensberge

begin. Daar is sestien tot twintig osse voor 'n wa gesFan. Die

osse het dikwels oo hul knied gestaafl soos hul vooroote onder hul

uitgegly het.

Daarna het die aftot begin, wat moeiliker was, want die oostelike

berghan"r was baie steiler as die westelike. Die waens se wiele is omeeruil,

daar is swaar houtblokke aan die agterasse gesit en waar die

kranse te steil was, het ons die waens uitmekaar gehaal. Die oortog

is boonoo ook nog deur mistige weer en aanhoudende redn belemmer

sodat die kruitkis soms drie duim diep in die water gestaan het. Party

11

seuns het selfs moedeloos geraak. Op ll Desember 1g37 word die kind

ran. ta.lt-Antjie Scheepers, Kooitjie, vermis, asook Isak Arbach en

Frederik Botha. Kooitjie het syrna-se geweer gevar en vader ," g"*;

yas o-o\ weg. saam mer rwee kruitho"ringr. fr""r."i- het gekla

'n

;"; ht

o.nderbaadjie, garing, naalde en ,n mes fwyt is, ,"r*vi ouboet Carolus

koeels ult sy koeiiltas,vermis her. op die 29ite her die drie *"", oft"daag.

Yader wou hulle verg"*" nie iant a"qi.-"i.r sy het #ee

stroppe geneem en haar Kooitjie -ui. daarmee bygedam. Die gl"otg *u,

dat die ander twee se ouers huile ook ," d"l;G;-i;;;irig

gee. rn

Januarie 1838 is ons almar aan die voet van di" Druf"rrrb"rgl -o", o;

is herstelwerk aan die waens gedoen en daar is ook weer gejag. Die

wiele het toe maar weer begin -rol. ons is sestien k"er oo, die olifants_

:i"l:r:

terwvl die beeste b"gi" vrek het. Met min vee het ons op l3 Aprir

in Delagoabaai aangekom. Toe het 'n nuwe ramp ons getref - Meester

het skielik siek geword aan'n onbekena" ri"r.1"-""?., dae daarna

sterf hy. pn 1 Mei sterf ook my dierbare mo"d"r. vua", was so hartseer

oor die dood van Moeder en die mense wat vinnig minder g"*;;d

keer.op 10 August},

*l^9::,! l"* 1".1 """

,i

"u"

-verjaardag

wat

bare stil was, melding g,emaak het. op 2s oktober sterf vader."voo,

sy dood het- hy_ egter -n-boodskapper fratal ,"" g";"" o,,' or* te kom

haal, want hy het besef dat ,y ryiyi" op aarde i"rly *ur.

Hy het vir carolus gestuur om noord van die Limpopo ,n geskikte

woonplek te soek. Toe carorus terugkom, vind hy net di" gri'f." ou'

vader, Moeder en my twee broers, isook'di6 van'sy-""oo en kinders.

Andries Pretorius het intussen die boodskap vun Vad", onrvang en

hy stuur toe 'n boot met die naam van Mazeppu o- o", a" kom haal.

saanr met Piet carolus en 22 ander mense hei-ons toe vanoggend hier

in Port Natal aangekom.

Nou kan mens miskien tot die srotsom kom dat die Trichardt-trek

nutteloos was en dar menselewens olngdis blootgestel was. Ek glo

egter dat dre grootste waarde van die Trich"ardt-t."-t -

auuri' 16 dat die

nageslag oopgeploeg is en

l11d_:ildie

dat die toekomrrig" g"rl"ji"

I(an roem op hul voorvaders.

DIE TREK VAN LOUIS TRICHARDT

In die vroedre geskiedenis van ons volk, en meer spesifiek in die

vorige eeu, is daar weinig gebeurcenisse wat ,n

t aangtyp

as

{1e

lotgevalle van die 't,roirt" Trekkers onder l"idi"; -"ir-'-"" van Trichardt

;n.va.n Rensburgs. Reeds voor die georganiseerde Tref uit die Kaaokolon-le

beweeg het, het hierdie twee trekgeselskappe die pad na dle

noorde aangepak om 'n nuwe land te gaan-soek *ui h.rlt" hul eie kon

noem en waar hulle volgens hulle eie gewoonres en siening k"r. [;i.

Die Trichardts was 'n wergestelde en gesiene familie in die oosrelike

grensdistrikte

-rv

van die KoIonie. Louif r.*"r vader, carel,

"r

t2

het met die gesag van die oos-Indiese Kompanjie en later met die

Engelse gebots en was genoodsaak om rydelik ooswaarts, oor die visrivier,

uit te wyk. Na hulle terugkeer in 1803 het Louis eers op Bosberg

en daarna aan die visrivier gaan 'woon. Hy is as veldkornet van die

wyk smaldal, somerser-oos, gekies en her die ellende aanskou wat

die-weifelende grensbeleid veroorsaak het. Met die afkondiging van

ordonnansie 50 - die gelykstellingsordonnan5is - in 182i, het hy

sy seun carolus met gfoot troppe vee oor die grens gestuur om hom

te gaan vestig oF grond wat hy van Hintza, 'n goedgesinde Banroekaptein,_

gehuur het. rn 1833 het Louis hom met die r"s van sy gesin

by carolus gevoeg. Hulle sou hulle vermoedelik vir goed daar gev-estig

het as dit nie was -dat 'n sesde grensoorlog gedreig het nie. As gevolg

van hierdie bedreiging het Trichardt besluit om onder die Bantoel

uit te kom.

Hulle her langs die twit-Kei opgetrek tot oor die Grootrivier

(oranje)- vroeg in 1835 het hulle langs die caledonrivier aangekom

waar- hulle 'tt paar maande vertoef het om sekerheid te kry oor Hendrik

Potgieter se planne. Met hom het Trichardt afgespreek dai hulle mekaar

weer verder noord sou ontmoet. Hierna het hulle koersgevat noordwaarts

tot oor die Vaalrivier, waar hulle die trekgeselskip van Lang

Hans van Rensburg, war ongeveer gelyktydig mei Trichardt uit dii

Kolonie yeg js, aangetref het. veiligheidshalwe het die twee gesel-

*1ppq

min of meer in mekaar se nabyheid gebly op die trek oJr die

suikerbosrand, deur Trichardtspoort en langJ die olifantsrivier tot by

strydpoort. Hier het die trekke weer uiteeigegaan. van Rensburg is

verder noordwaarts terwyl Trichardt 'n tvd -lank daar bly staan "het.

Hierdie skeiding het plaasgevind omdat daar 'n verskil ontstaan het

oor watter seehawe, Inhambane of Delagoabaai, as doelpunt sou dien.

van Rensburg was haastig en wou Inhambane bereik, teiwyl Tricharclt

verbinding met Delagoabaai gesoek het.

Nadat rty-]" tydjie by -strydooot ve*oef het, is Trichardt op die

waspore van die Van Rensburgs noordwaarrs, al langs die Houtiivier

gp la die soutpan. Koors het hulle egter suidwuu"ti tet,rggedryf tot

in die buurt van die latere schoemansdal en die teenswooiJig. iouis

Trichardt. Hier het hulle bv die Doringrivier in die nabyh"eid van

Ramabooya, 'n Bawend_a-stamhoof, vetoef. In Junie 1g36 hei die lang,

verwagte generaal Andries Hendrik Potsieter met 'n kommissie vin

elf man by hulle.aangekom. Trichardt en potgieter het nou afsonderlik

na die van Rensburgs gaan soek. Potgieter het rot sover as taqtig myl

noord van die Limpopo gesaafl waar hy 'n portugese handelstiriJ uigetref

het. Die geselstaooe kon nie die'van Rensburgs opspoor nie en

het aangeneem dat hulle vermoor is. potgiet". *oo-ry mense in die

vrystaat g,aan haal en het met Trichardt afqesFreek om vir hom te wag.

In die laer by Soutpansberg is die verslaenheid vererser deur

onenigheid. -l.an Pretorius,-tweede"in bevel van die TricnrJt-i;;k, ;;

nie glo dat die van- Rensburgs vermoor is nie en het self na hulle gaan

soek. Dit het die Trichardt-laer verswak sodat hulle 'n aanval vant

13

Ramabooya net kon afweer. Met Pretorius en sy mense het dit intussen

sleg gegaan. Deur siekte onder mense en diere geteister, het pretorius

die terugreis aanvaar, en na vele ontberings en in 'n gehawende toestand

het hulle by die hooflaer aangekom. So stadigaan her die besonderhede

van die moord op die van Rensburgs nou aan die lig gekom tot

dit geblyk het dat hulle deur 'n impi Kaalkaffers by die samevloei van

die Limpopo- en Olifantsriviere ooival en heeltemal uitgemoor is.

-lVfeer as'n jaar lank het Trichardt in Soutpansberg op potgieter

en die ,,agterste" mense gewag. ln 1937 het hulle lewensmiddele skaars

geword en dit het baie wenslik geword om handelsbetrekkinge met die

Portugese aan te knoop. op 7 Maart het Trichardt 'n brief aan die

Portugese kommandant met 'n paat Knopneuse gesruur, maar di6 brief

het nooit sy bestemming bereik .ti". M"t'n tweed-e poging word Gabridl

Buys, 'n afsrarnmeling van die bekende Coenraad Buys, en 'n naturel

sTaai-Nfaai met 'n brief gesruur. op 5 Augustus het hulle teruggekeer

met twee Kleurlingsoldate en mer die boodskap dat die portugese nie

Trichardt se brief kon lees nie, maar dat die kommandant hom uitnooi

om self oor te kom.

Na raadpleging mer lun Pretorius en die ander manne, het

Trichardt besluit om re trek. op 23 Augustus 1837 het hulle opgepak

en langs die Sandrivier suidn'aits g"tr&, ongeveer parafiel h.ttt"

spofe van die vorige jaar, deur chuniespoort en toe ooswaarts -"t met die

olifantsrivier af om eindelik in die gebied van die tsetsevlieE te beland.

oq uy te dra tot h'Ile moeilikhede, het al hulle swart bediendes weggedros.

Die moeilikhede was egter gering teen di6 war voorgelG hel;

suidwaarts het die dood gewag op hulle vee en reg voor hulle was

die skynbaar onoorkombare Drakensberge.

Die tog opwaarts was so moeilik en veeleisend dat die mans wanhopig

besluit het om die waens agter te laat en te voet na die baai te

stap, maar onder aanmoediging van die vrouens is die moeilike taak

volvoer. Die afdalin g die ander kanr was nog veel moeiliker omdat

die oostelike hange veel

^an

steiler was as die weitelike. Die agterwiele

van die waens is toe maar uitgehaal en swaar houtblokke o-nd"r uun

die asse- vasgemaak. so is die u'aens een vir een met vier osse afgesleep,

maar nie sonder ongevalle nie. Terwyl hulle so besiq was en eesukket

hec, is hulle verontrus deur 'n onver*agte voorval. Toe hulle se6 m6r.

opstaan, vind hulle dat drie seuns, Kootjie Scheepers, Frederik Botha

en die jong baster, Isak Albagh, weg was met etlike gewere en 'n hoeveelheid

kruit en koedls. Na'n afwesigheid van vyflae het die seuns

eqter vermoeid en beangs by die waens teruggekeer. Hulle het verklaar

dat hulle we*geloop het om terug te keer t.'a waar hulle vandaan gekom

het. Trichardt wou hulle vergewe, maar hulle het nietemin deurgeloon.

Na hierdie insident is die waens stadigaan verder die berg afgesukkel.

op 25 Januarie 1838, twee maande en tien dae nadat die-ooriog

begin is, het die laaste wa eindelik onder die berg gestaan. Nou hei

hulle die laaste deel van die tog na Delagoabaai iaigeoak en dit op

l/i

13 April 1838 bereik. op gebruiklike Afrikaanse wyse het hulle 'n

paar saluutskote met hulle gewefe afgevuur, maar is met 'n onheilspellende

stilte beantwoord. Die Portugese was bang dat hulle dalk

aanvalsplanne in die mou kon voer en het hulle gewere opge6is, maar

was nogtans vriendelik. Later is hulle gewere weer aan h.rtte teruglesorg

en is baie vriendelikheid, tegemoetkominq en liefdadigheid vJn

die kant van die Portugese ondervind.

Nou het malaria begin om sy slagoffers te eis. Eersre het die bejaarde

huisonderwyser, Pfeffer, beswyk. op 1 Mei is Louis Trichardr

se vrou, Martha, ook aan die koors oorlede. sterfgevalle het nou die

een n_a die ander gevolg ror ner ses-en-twintig van die geselskap oof

was. Hulle is in Julie 1839 deur die ,,Mazeppa", gesruur de.rr Andries

Pretorius, na Natal vervoer. Op 25 Oktober 1838 is Louis Trichardr

self in De\agoabaai oorlede, sligs vyf-en-vyft ig -iaar en rwee maande

oud, maar na 'n besonder woelige en veelbewoe l"we.

'n Aspek wat genoem moet word in verband met hierdie trek. is

die dagboek van Louis Trichardt. Hierdie dagboek, wat Louis self die

.,clat Boek" genoem het en wat begin by 3l .fulie rg36 en gaan rot

1 Mei i838, die daq van sy vrou se dood, is vir die Afrikaner 'n kosbare

geestelike erfenis. Dit besit historiese, kultuurhisroriese en taalkundige

waarde, maar is ook van algemeen-natuurkundige betekenis.

Ten slotte kan ges6 u.ord dat die voorste Trekke, wat gedindig

het in vernietiging, ellende en dood, se offer nie tevergeefs wal nie. -

Hulle het die fondamente van die blanke beskawinq in die noorde

gel6 en was baanbrekers vir die verkrvging van 'n onifhanklike verbindingsweg

na die see.

Albert Bantjes, St. 9,A,

Roodepoortse Ho€rskool.

Introduction:

LOUIS TRICHARDT (1783-1838)

It took brave men, women and children to trek away from their

homes. Trichardt had the qualities that a leader needs: tacr, carefulness

and a fiery character.

Trichardt was born in 1783. FIe spent his youth at Graaff-Reinet

and then moved to Uitenhage and finally to the Fish River.

As early as 18i4, small exploring fiarties had gone ro spy out the

land beyond the borders of the cape colony. Two small parties lefr

the_ Cape Colony in 1835. One was under "Lang Hans" van Rensburg

and the other under Louis Trichardt. The parties kept more or lesi

together until they were far across the Vaal Rio"r.

'fhen van Rensburg's Darty went east towards Delgoa Bay and

r5

were_massacred by the Machamba tribe near the junction of the Olifants

and Limpopo Rivers.

Trichardt and his p^ry-waited for potgierer's party which they

heard were approaching. After waiting in vain, tiichardt followed

van Rensburg as far as the Zottpansberg.

Trichardt again waited there for more rhan a year for potgieter.

tr,ife was -nor easy for the Trichardt trek. They .".r'o.rt of tea, ioffee,

sugar and the worst of all, lead and gunpowder.

The Trekkers never neglected their children's education. $zhereever

they stopped, Daniel Pfeffer taught the children.

Louis Trichardt decided to go to the coast of Delgoa Bay (Lourenco

Marques). A scout was sent to Delgoa Bay. He "ito"n"d with two

Portuguese.

In 1837 they began on the fearful

journey down the great Drakensberg

mountains. To this day the natives speak

of the first white men who dropped out

of the sky with wagons, horses and oxen.

Tsetse flies, rivers in flood, warlike and

treacherous natives, the Drakensberg

mountains and fever - all seemed to

conspire to prevenr them from reaching

the coast.

They reached the coasr on April

13th, 1833. He and his parry *-"r.

kindly received by the Portuguese but

many contracted fever and more than

half of his oarty died. Trichardt was the

third victim and died on October 25th.

r 838.

In Jrly, 1839, Andries pretorius

sent the Mazeppa to fetch the survivors.

Of the 100 souls who trekked north in

1835, only 26 women and children stepped ashore at Durban and they

were pale, emaciated and sickly.

If Piet Retief ya: rhe grearesr leader of the Great Trek, then Louis

Trichardt was certainly it's pioneer.

Trichardt's diary is- a unique record of voortrekker ways and was

edited by Gustav S. Preller and wus published in 1917.

Peter Dykes, St. V (E.M.),

Monument Primary School, Krugersdorp.

r6

DIE LOUIS TRICHARDT -MONU I!'IENT lt/ LOUREAI CO MARQUES.

* ,::'i"rrlir -fu -'S

,;',;,;:,1.7j.

*r €e

Die Louis Trichardt-monument in Lourenco Marques is in 1g6g d.eur sen. Jan d.e Klerk

onthul. Hierdie monument is uan besondere waarde uir die Afrikaners, want aanaf

die iare uan die ontdekkingsreise tot uandag is PortugaL'n goei,e uriencl uan Suid-AJrika.

t7

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!