04.05.2013 Views

Kliek hier om die Skool Prospektus te lees - Paarlskool

Kliek hier om die Skool Prospektus te lees - Paarlskool

Kliek hier om die Skool Prospektus te lees - Paarlskool

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

PAARL SKOOL

PROSPEKTUS

INHOUDSOPGAWE

1. Voorwoord

2. Toelatingskriteria

3. Bykomende Dienste

4. Kommunikasie tussen Ouers en die Skool

5. Gelde

6. Skoolure

7. Kurrikulêr

8. Buitekurrikulêre Bedrywighede

9. Busvervoer

10. Afwesigheid

11. Leerlingraad

12. Skoolreëls

12.1 Kleredrag

12.2 Hare

12.3 Skool en Gange

12.4 Bussies

12.5 Tasse

2

1. VOORWOORD (2010)

Die Paarl-skool het sy ontstaan in 1978 gehad na aanleiding van die inisiatief wat

uitgegaan het van 'n groepie mense in die Paarl vir die bou van 'n skool vir

serebraal gestremde leerders. Uit erkentlikheid vir dié poging, is besluit om die

skool na die Paarl te vernoem -vandaar dus die Paarl-skool.

Die Paarl-skool beskik oor die dienste van 'n groot personeel. Afgesien van die

onderwys-personeel, beskik die skool ook oor 'n multidissiplinêre span van fisio-,

arbeids-, en spraak- terapeute, sielkundiges en leerondersteuners wat, naas die

behandeling van leerders, ook funksioneer as 'n evaluasiekliniek.

2. TOELATINGSKRITERIA

Die kriteria wat hieronder uiteengesit word, moet slegs as riglyne beskou word en

nie as afgebakende grense nie. Leerders wat nie binne die kriteria val nie, sal

volgens meriete beoordeel word vir hulpverlening en moontlike proefopname.

2.1 As serebraal gestremde leerder moet die kind:

2.1.1 drie jaar of ouer wees;

2.1.2 deur 'n geneesheer as serebraal gestremd gediagnoseer wees;

2.1.3 kan baat by die onderwys- en terapieprogram soos Paarl-skool dit aanbied, dit wil

sê oor die verstandelike potensiaal (vermoë) beskik om voordeel uit die program te

trek;

2.1.4 vanweë die aard en omvang van sy\haar gestremdheid, nie binne die gewone

onderwys- stelsel tot sy\haar reg kan kom nie en dus aangewese is op

buitengewone onderwys ten einde in hulle bepaalde onderwysbehoeftes te kan

voorsien.

2.2 Die toelating van serebraal- en liggaamlik gestremde kinders word, na gelang van

hulle ouderdom en die aard en omvang van hul gestremdheid, op meriete oorweeg.

2.3 As spesifiek leergestremde leerders moet die kind:

2.3.1 verkieslik nie ouer as 12 jaar wees nie;

2.3.2 oor 'n gemiddelde tot bo-gemiddelde intellektuele vermoë beskik;

2.3.3 'n beduidende skolastiese agterstand ten opsigte van taalvaardighede, leesvermoë,

spel- of rekenvaardighede toon;

3

2.3.4 geen sintuiglike, fisiese of emosionele afwyking wat primêr vir die genoemde

agterstand verantwoordelik gehou word, toon nie.

2.3.5 spesifieke uitvalle ten opsigte van perseptuele vaardighede, aandag- en

konsentrasievermoë of enige vaardigheid wat die leerproses ten grondslag lê, toon;

2.3.6 nie binne die gewone onderwysstelsel met behulp van die remediërende fasiliteite

tot hulle beskikking, tot die volle verwesenliking van hul potensiaal kan kom nie.

3. BYKOMENDE DIENSTE

'n Pediater besoek die skool op gereelde basis. Afsprake met die pediater kan

deur die verpleegkundige by Paarl-skool gereël word.

'n Oor-, Neus- en Keelspesialis besoek die skool op aanvraag. Afsprake kan deur

die spraakterapeute gereël word

'n Ortopediese chirurg besoek ook die skool een maal per maand. Afsprake kan

deur middel van die fisioterapeute gereël word.

Mondhigiëniste - studente besoek die skool een maal per maand om na die

leerders se tand- versorging om te sien.

Studente-opleiding: By alle dissiplines

Opleiding van studente vind by al die afdelings plaas waar studente onder toesig

betrokke is by die terapie en onderrig van leerders.

4. KOMMUNIKASIE TUSSEN OUERS EN DIE SKOOL

Ouers word aangemoedig om te eniger tyd met die skoolhoof, adjunkhoofde of

sielkundiges in verbinding te tree indien hulle enigiets in verband met hul kind wil

bespreek.

Minstens twee oueraande word in die loop van 'n skooljaar gereël, gewoonlik

gedurende die eerste en derde kwartaal, waar die ouers geleentheid kry om hul

kind se skolastiese vordering met die leerkragte te bespreek. Ouers word uitgenooi

om van hierdie geleenthede gebruik te maak.

Die ouers van leerders wat terapie ontvang, sal minstens een maal per jaar

persoonlik deur die betrokke leerder se terapeut versoek word om die skool te

besoek.

Omsendbriewe word gereeld aan ouers gestuur met inligting oor

skoolbedrywighede. Ouers word vriendelik, dog dringend, versoek om die

4

omsendbriewe te lees en te reageer as daar van hulle verwag word om 'n

afskeurstrokie terug te stuur.

Ouers word versoek om die skool op die hoogte van 'n leerder se adres- en

telefoonnommerveranderinge te hou.

Alle besoekers aan die skool moet asseblief by Ontvangs aanmeld. Ouers mag nie

sonder toestemming die klaskamers besoek nie. Ouers word ook vriendelik gevra

om nie die onderwysers gedurende skooltyd te skakel nie. Ouers kan terapeute

skakel op tye soos onderling ooreengekom.

Ouers word vriendelik versoek om die skool op die hoogte te hou van enige

professionele behandeling (byvoorbeeld deur 'n dokter, sielkundige, oogarts, ens)

wat die leerder buite skoolverband ontvang, om sodoende goeie samewerking en

kontinuïteit te verseker.

5. GELDE

Ouers is aanspreeklik vir die koste van ortopediese hulpmiddels (bv. spalke) wat

deur die ortopediese chirurg en terapeute aanbeveel word. Ouers moet die

verskaffer self daarvoor betaal en kan daarna van hul mediese fonds eis.

Leerders wat van 'n vervoermiddel, (bv. rolstoel, fiets) gebruik maak, sal voorsien

word van 'n dergelike vervoermiddel indien dit op daardie stadium beskikbaar is.

Vervoermiddels word tydens skoolure gebruik en word nie namiddae huis toe

geneem nie. Ouers word aangemoedig om sover moontlik die volle koste van hul

kind se vervoermiddel te dra. Die vervoermiddel word dan die leerder se eiendom.

Die instandhouding van die vervoermiddel word ten volle deur die ouer gedra.

Voorskrifte vir medikasie soos deur die pediater voorgeskryf, word deur die

verpleegkundige by die skool hanteer. Ouers sal 'n rekening vir die medikasie van

die skool ontvang wat regstreeks aan die skool vereffen moet word. Na vereffening

van die rekening, sal die ouers 'n afskrif van die voorskrif ontvang wat aan die

mediese fonds gestuur kan word.

5.1 Skoolgeld

Skoolheffing en koshuisgelde is op aanvraag beskikbaar.

5

6. SKOOLURE

Maandag tot Vrydag: 07:55 tot 13:50

Pouses: 10:15 tot 10:35

12:35 tot 12:55

Indien skoolure gewysig word, sal ouers vroegtydig daarvan in kennis gestel word.

7. KURRIKULêR

7.1 Kursusse

Die skool bied die volgende kursusse aan:

Pre-primêr (vanaf driejarige ouderdom)

Grondslagfase (Graad 1 tot Graad 3)

Intermediêre fase (Graad 4 tot Graad 6)

Senior fase (Graad 7 tot Graad 9)

Praktiese klasse (Pr 1 tot Pr 6 en Werkvoorbereiding)

Die praktiese klasse is uitsluitlik gereserveer vir serebraal- en liggaamlik gestremde

leerders.

7.2 Sillabus

Die sillabus van die Wes-Kaap Onderwysdepartement word gevolg.

7.3 Eksamens en toetse

Intermediêre Fase

Deurlopende evaluering vind plaas.

Twee eksamens (Junie en November)

Senior Fase

Deurlopende assessering wat klastoetse, take en alle relevante take insluit.

Twee eksamens (Junie en November)

Dit is van kardinale belang dat ouers sal toesien dat alle

take/projekte/opdragte/aanbiedings ens behoorlik voorberei en ingehandig word en

met die nodige erns bejeën word.

Die graad 9-leerders lê die Nasionale Gemeenskaplike Take van Assessering

(GTA) af aan die einde van die jaar.

6

7.4 Vakkeuse (Senior Fase)

Verwys na Bylae.

8. BUITE KURRIKULêRE BEDRYWIGHEDE

8.1 Sport

8.2 ACSV

8.3 Kuns

8.4 Koor

Sport word gedurende die skooldag, en wel op Donderdae, gedurende die laaste

twee periodes aangebied. Al die leerlinge (kleuters uitgesluit) word betrek en die

leerlinge moet aangemoedig word om deel te neem. Die volgende sportsoorte

word aangebied:

Krieket, Rugby, Netbal, Swem, Landloop, Skaak

Die volgende sportsoorte word slegs vir serebraal en liggaamlik gestremdes

aangebied.

Hokker, Velditems (atletiek), Matrolbal, Tafeltennis, Fietsry

Graad 7 tot 9-leerders, asook leerders van die prakties 3 en 4-klasse, kan by die

ACSV inskakel. Byeenkomste vind binne skoolure plaas.

Kunsonderrig word Donderdae tydens die sportperiode aangebied vir leerders

vanaf graad 4. Leerders wat belangstel sal deur die kunsonderwyseres geëvalueer

word.

Leerders vanaf graad 4 tot 9 word geselekteer om in die koor te sing. Die koor

neem gereeld deel aan optredes en kompetisies.

8.4 Ander

Sportbyeenkomste soos byvoorbeeld swemgalas en atletiekbyeenkomste, asook

konserte en eisteddfods word aangebied.

7

9. BUSVERVOER

Die skool beskik tans oor 'n hele aantal bussies wat gebruik word vir die vervoer

van leerders van en na hulle huise. Alle leerders word by vooraf bepaalde punte

opgelaai en afgelaai.

Aangesien slegs 'n beperkte aantal plekke per bus beskikbaar is, kan daar nie

aanvaar word dat wanneer 'n leerder van roete moet verwissel, daar plek

beskikbaar sal wees nie. Ons sal egter ons bes doen om soveel moontlik persone

te akkommodeer.

Indien 'n leerder om die een of ander rede nie opgelaai moet word nie, moet u die

bussiebestuurder of die skool vroegtydig in kennis gestel word - ook wanneer die

betrokke leerder weer opgelaai moet word.

Wanneer 'n nuwe leerder toegelaat word en daar nie plek op die bussie is nie, is dit

die ouer se verantwoordelikheid om self vir vervoer te reël.

Herstelwerk aan bussies weens kwaadwillige beskadiging deur leerders sal van die

ouers van die betrokke leerders verhaal word.

10. AFWESIGHEID

Skoolbywoning is verpligtend. Dokters-, tandarts- en ander afsprake moet buite

skoolure gereël word. Indien 'n leerder afwesig is, moet 'n briefie ter verduideliking

skool toe gebring word sodra hy/sy terugkom. Wanneer 'n leerder vir 'n lang

tydperk afwesig gaan wees, byvoorbeeld weens 'n operasie, moet die skool

daarvan in kennis gestel word.

11. LEERLINGRAAD

Die leerlingraad word uit die graad 8- en 9-leerling saamgestel. Die groep staan

die personeel by met die handhawing van dissipline en het spesifieke opdragte en

take tydens saalbyeenkomste, pouses en ander geleenthede.

8

12. SKOOLREëLS

12.1 Skooldrag

Alle skooldrag is verkrygbaar by SPORTSMANS WAREHOUSE (TYGERVALLEI)

12.1.1 Somersdrag

Dogters

Voorgeskrewe kortmou gholfhemp met wapen

Keuse van voorgeskrewe blou quantec kort- of langbroek, of broekromp

Wit skoolsokkies

Sportskoene: ‘n kombinasie van wit en donkerblou. (Gr. 1-6 mag kaalvoet wees

of bruin sandale dra, maar slegs by kortbroek/broekromp, NIE by langbroek nie)

Haarbykomstighede slegs wit of donkerblou. (Geen juweliers- ware nie,

behalwe silwer- of goue oorkrabbertjies – knoppietipe of klein ringetjie).

NB: slegs een oorbel per oor.

Seuns

Voorgeskrewe kortmou gholfhemp met wapen.

Keuse van voorgeskrewe quantec kort-of langbroek.

Wit sokkies, (geen gekleurde strepe of handelsmerke nie).

Sportskoene: ‘n kombinasie van wit, swart, grys en donker-blou (Gr. 1-6 mag

kaalvoet wees of bruin sandale dra, maar NIE by ‘n langbroek nie).

Geen ander bykomstighede word toegelaat nie!

Senior Fase (Gr. 7-9)

Voorgeskrewe quantec langbroek en kortmou gholfhemp asook wit skoolsokkies

(meisies) en wit sokkies sonder enige gekleurde strepe of handelsmerke vir seuns.

Sportskoene: wit of ‘n kombinasie van wit en donkerblou.

Die dogters het ‘n keuse van die quantec langbroek of broekromp.

12.1.2 Wintersdrag

Dieselfde vir dogters en seun

Voorgeskrewe skoolsweetpak met wapen

Voorgeskrewe reënbaadjie met wapen

Voorgeskrewe langmou golfhemp met wapen

9

Wit skoolsokkies (meisies) en wit sokkies sonder enige gekleurde strepe of

handelsmerke vir seuns, en sportskoene : Wit of ‘n kombinasie van wit en

donkerblou.

Sportdrag

12.2 Hare

Dogters

Voorgeskrewe kortmou gholfhemp

Voorgeskrewe quantec kortbroek (sport)

Voorgeskrewe sweetpakbaadjie in winter opsioneel

Seuns

Voorgeskrewe kortmou gholfhemp

Voorgeskrewe quantec kortbroek (sport)

Voorgeskrewe sweetpakbaadjie in winter opsioneel

Sien Gedragskode

Haarbykomstighede: Dogters - navy-blou of wit

Algemeen

GEEN armbande, ringe of hangertjies mag skool toe gedra word nie.

Oorkrabbertjies (soos knopies, goud of silwer) vir dogters is toelaatbaar.

Leerders moet gepaste sportdrag, soos deur elke sportsoort vereis word, tydens

sportgeleenthede dra.

Die Nuwe verskaffer is Sportsman’s Warehouse, Tygervallei. Dit sal vanaf einde

November 2009 daar beskikbaar wees. Ouers sal dus alle bestellings en aankope

self daar moet gaan doen.

Ons het ‘n groot aantal behoeftige leerders in die skool en wil ouers versoek om

asseblief enige bruikbare, tweedehandse skooldrag aan die skool te skenk om in

hierdie behoefte te kan voorsien.

12.3 Klerebank

Goeie tweedehandse skoolklere word ook by die skool se klerebank verkoop.

Tweedehandse skoolklere kan ook aan die skool geskenk word.

10

12.4 Skool en Gange

12.4.1 Geen leerder mag voor skool of gedurende een van die pouses in die skoolgebou

wees sonder die toestemming van 'n onderwyser nie. Spesiale reëlings word

tydens reëndae getref.

12.4.2 Wanneer daar in die gange beweeg word, moet daar sover moontlik links gehou

word.

Rolstoele en fietse beweeg in dieselfde ry en teen dieselfde spoed as die ander

leerders.

12.4.3 Slegs leerders wat toestemming het, mag 'n serebraal of liggaamlik gestremde kind

wat 'n rolstoel of fiets gebruik, help of sy rolstoel stoot. Geen ander leerder mag

op 'n fiets of rolstoel ry of 'n serebraal of fisies gestremde op sy rolstoel of fiets

rondstoot nie.

12.4.4 Daar mag nie in die gange of klaskamers geëet word nie.

12.4.5 Daar mag nooit in die gange gehardloop of met fietse en rolstoele gejaag word nie.

Wanneer klasse verwissel, moet dit ordelik geskied.

12.5. Bussies

12.5.1 Daar word aan elke leerling 'n sitplek toegewys wat hy nie na willekeur mag

verander nie.

12.5.2 Die bussiebestuurder bepaal sy aandag by die verkeer. Lawaai, opstanery of

ongehoor- saamheid versteur sy aandag.

12.5.3 Daar mag nie by die vensters uitgehang word nie en ledemate mag nie by vensters

uitgesteek word nie.

12.5.4 Daar mag nie op die bussies geëet of gedrink word nie.

12.5.5 Leerders word nie gedurende skoolure in of naby die bussies toegelaat nie

12.5.6 Leerders wat veiligheidstoeltjies benodig se ouers is verantwoordelik vir die

aankoop daarvan. Die skool onderneem om die veiligheidstoeltjies in die bussie te

installeer. Dit bly die ouers se eiendom en word aan die ouer terugbesorg by

skoolverlating van sy kind. Sitplekgordels word, waar nodig, deur die skool verskaf

en geïnstalleer.

11

12.6 Skooltasse

Skooltasse moet netjies en stewig wees sodat die skoolboeke in 'n goeie toestand

kan bly. Seilsakke is slegs aanvaarbaar as skooltas indien daar 'n stewige

raamwerk in die sak is. Daar mag nie op die tasse gekrap of geteken word nie.

SIMBOLIEK VAN DIE SKOOLWAPEN

Die veldgedeelte van die skild word gevorm deur wit en swart vertikale balke wat

die skemerwêreld aandui waarin die serebraal- en leergestremde kinders hulself

aanvanklik bevind. In hierdie omstandighede kom daar vir hulle lig deur

onderwys, wat voorgestel word deur 'n ingeboë punt wat na bo oopgaan en

waarop 'n oop rooi roos geplaas is. Die teenstelling in kleure maak dit 'n

treffende wapen. Die spreuk, "Fide et Amore", wat beteken "deur geloof en

liefde", dui op die benadering van die skool tot die kinders.

SKOOLLIED - PAARL-SKOOL

Ons is bly

Ons is bly

daar's 'n skool in Brackenfell wat ons op die pad

van grootword lei.

Ons kan leer, ons kan leef, ons kan groei en ons kan glo

met ons voet op aard' en oog na bo.

Ja, nog kosbaarder as al die pêrels

is wat die Paarl-skool vir kinders doen.

Ons wat glo en weet van Eén wat liefde is

wil mekaar in liefde dra.

Ons wat glo en weet van Een wat liefde is

wil mekaar in liefde dra.

Die Hoof

Paarl-skool

Posbus 14

BRACKENFELL

7561

Tel: (021) 981-5555/6

Faks: (021) 981-7833

e.pos: admin@paarlskool.org.za

webtuiste: www.paarlskool.org.za

12

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!