04.05.2013 Views

Kindertuin Individuele Aktiwiteite

Kindertuin Individuele Aktiwiteite

Kindertuin Individuele Aktiwiteite

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Kindertuin

Indiwiduele Onderwysmateriaal

Ouderdomme 3-5

Jaar B, Tweede Kwartaal 2013

‘n Aanvullend Sabbatskool Bronmaterial vir Leiers/Onderwysers van Kindertuin

GraceLink Sabbatskool Leerplan

Kindertuin Les 1

Deel die Les: Deel die Skaap

Kindertuin Les 2

Deel die Les: Deel ’n Pyl

Kindertuin Les 4

Ervaar die Verhaal: Gelukkige/Hartseer Gesiggies

Kindertuin Les 4

Ervaar die Verhaal: Harp

Kindertuin Les 4

Toepassing van Les: God Se Beloftes

Kindertuin Les 5

Gereedheidsaktiwiteit: Keuses Skildery

Kindertuin Les 5

Gereedheidsaktiwiteit: Voedselpiramide

Kindertuin Les 5

Deel die Les: Goeie Keuses Emblem

Kindertuin Les 5

Toepassing van die Les: Presies Reg

Kindertuin Les 6

Ervaar die Verhaal: Die Manier Waarop Ons Aanbid

Koning: Ja, natuurlik. ‘n Paar nagte gelede het ek soos gewoonlik gaan slaap. Ek het nie lank geslaap voordat ek

begin droom het nie. Weet almal van julle wat ‘n droom is? Dit is asof ‘n mens prente in jou slaap sien. Somtyds is die

prentjies mooi, en somtyds maak dit jou bang. Somtyds is drome deurmekaar, en weet ek nie wat om daarvan te dink

nie! Het julle al ooit ‘n droom gehad? Was dit lekker of was jy bang? [Gee geleentheid vir reaksies.]

Wel, ek het hierdie droom gehad wat so deurmekaar was! Ek kon nie uitmaak wat dit beteken het nie! Uiteindelik het

ek opgestaan en my helpers gestuur om my wyse manne te gaan roep. Hulle help my om antwoorde te vind wanneer

ek moeilike vrae gehad het, of as ek nie verstaan het wat my drome beteken het nie.

Wel, die wyse manne het gekom, en ek het vir hulle gevra om vir my te sê wat my droom beteken het. Die wyse

manne het vir my gevra om my droom vir hulle te vertel en dan sou hulle vir my sê wat dit beteken het.

Ek het gesê, “Nee! Vertel julle vir my wat ek gedroom het en wat dit beteken, dan sal ek weet dat die betekenis waar

is.” Julle sien, ek het gedink dat hierdie wyse manne my wou mislei deur stories oor my droom op te maak. Ek het

gedink dat ek hulle gaan toets. Ek het vir die wyse manne gesê dat as hulle nie vir my kan sê waarvan ek gedroom het

nie en wat dit beteken nie, sou hulle in groot, groot moeilikheid wees. Almal van hulle. Raai wat? Dink julle dat hulle

vir my kon vertel wat ek gedroom het? Hulle het vir my gesê dat niemand vir my sou kon vertel wat ek gedroom het

nie. Ek het toe geweet dat hulle my nog altyd mislei het. Hulle het nie regtig geweet wat my drome beteken het nie,

hulle het maar net geraai.

Ek het my wagte gestuur om al die wyse manne te gaan haal, odmat hulle in groot, groot moeilikheid was. My wagte

het na Daniël gegaan en vir hom gesê dat hy in groot moeilikheid was! Hulle het vir hom gesê dat ek ‘n droom gehad

het, maar dat niemand vir my kon sê wat dit was en wat dit beteken het nie! En toe ... Wag! Daniël is hier naby, kom

ons vra vir hom om vir julle die res van die verhaal te vertel. Kan iemand my helper wees? Kan iemand vir Daniël wakker

maak? Hy is net daar anderkant [wys na die agterkant van die klaskamer].

Daniël: O, hallo!

Koning: Daniël, vertel my vriende van my droom.

Daniël: Ja, meneer. [Gaan sit langs die koning.] Wel, ek het geslaap toe die wagte my kom haal het. Hulle het vir my

gesê dat ek in groot moeilikheid was omdat die wyse manne nie vir die koning kon vertel wat hy gedroom het nie. Ek

het ook nie geweet wat die koning gedroom het nie, maar ek het geweet dat God geweet het. God weet alles! Ek het

gevra of ek die koning kon sien en die wagte het my na hom geneem.

Koning: Daniël het vir my gevra of hy ‘n bietjie tyd kon kry om met God oor my droom te praat. Daniël het gesê dat

God alles weet, selfs my drome en wat hulle beteken! Ek wou regtig graag weet wat die droom beteken het, en daarom

het ek hom laat gaan om met God te gaan praat.

Daniël: Ek het huis toe gegaan, en saam met my drie vriende gebid. Ons het vir ‘n lang ruk gebid en toe gaan slaap.

Weet julle wat het toe gebeur? Wie kan raai? Daardie nag het God vir my die koning se droom gewys. God het ook

vir my gewys wat die droom beteken het. God het probeer om die koning iets te vertel en daarom het God dit vir hom

in ‘n droom gesê.

Ek was so opgewonde! Ek het dadelik neergekniel en God gedank.

Toe het ek gevra om die koning te sien. Die koning het vir my gevra of ek vir hom kon sê wat die droom was en wat dit

beteken het. Ek het vir hom gesê dat niemand dit kon doen nie, slegs God kon dit doen. God weet alles. God het die

droom vir die koning gestuur omdat Hy ‘n boodskap vir die koning gehad het. Toe het ek die droom beskryf van ‘n

groot standbeeld en wat dit beteken het.

Koning: Ek was so bly! EK het vir Daniël gesê dat ek nou geweet het dat God die God van die gode was en die Here

van die Konings! Omdat God by Daniël was, het ek vir hom ‘n belangrike taak gegee. Ek het hom baie geskenke

gegee om hom te bedank. Maar die beste van alles is dat ek nou die een ware God, die Koning van die konings en die

Here van die hemele ken. Dankie, Daniël, omdat jy my van God vertel het.

Daniël: Ek is bly dat jy gelukkig is, o Koning.

Kindertuin Les 6

Deel die Les: Klop-Klop Deur

Kindertuin Les 6

Toepassing van die Les: Die Manier Waarop Ons Aanbid

Kindertuin Les 7

Gereedheidsaktiwiteit: Oorspronklike Vasvrae

Kindertuin Les 7

Deel die Les: Brandende Vuuroond

Ons aanbid

God wanneer ons

weier om verkeerde dinge te

doen.

Kindertuin Les 8

Toepassing van Les: Die Waar, Wat, Wanneer van Gebed

Kindertuin Les 9

Gerredheidsaktiwiteit: Slegs Een Kleur

Kindertuin Les 9

Deel die Les: Mooi Jas

Kindertuin Les 10

Ervaar die Verhaal: 20 “Silwer” Muntstukke

Josef was die tweede jongste in ‘n groot familie. Hy het tien ouer broers gehad en een jonger

broer, en heelwaarskynlik baie susters. Sy familie het in Kanaän gewoon. Hulle het in tente

gebly, en hulle het baie skape besit.

Skape eet baie gras. Waar Josef gewoon het, moes mense rondtrek met die skape om meer

gras vir hulle te kry om te eet. Josef se groot broers het die skape van die huis af weggeneem

om beter gras te vind. Josef se vader wou weet of dit goed gaan met hulle. Hulle het nie telefone

gehad nie. Hulle kon nie briewe skryf nie of e-posse stuur nie. Daarom het Jakob vir Josef

gestuur om te gaan kyk hoe dit met sy broers gaan.

Josef het ‘n sak gepak en toe gegaan om sy broers te gaan soek. [Laat Josef in die kamer

rondloop en dan terugkom en kom sit.] Dit het hom ‘n rukkie geneem om hulle te vind, maar

uiteindelik, daar in die verte, kon hy hulle sien. [Sit u hand bokant u oë en kyk - laat die kinders

dieselfde doen.] Josef was bly om sy broers te sien en hy het gedink dat hulle ook bly sou wees

om hom te sien. Maar dink julle hulle was bly? Nee! Hulle het oor Josef se drome gepraat en

die mooi jas wat hulle vader vir hom gegee het. Hulle was nog steeds jaloers en kwaad. Terwyl

Josef nader aan hulle gekom het, het hulle gepraat oor slegte dinge wat hulle aan hom kon doen.

Toe Josef by sy broers gekom het, het hulle sy pragtige jas uitgetrek en hom in ‘n diep gat in die

grond gegooi. [Trek Josef se jas uit en laat hom op die bruin “gat” sit.]

Ruben, een van Josef se broers, het beplan om later vir Josef uit daardie plek te haal. Hy wou

nie hê dat hulle Josef moes seermaak nie. Die ander broers het hulle middagete geëet en

gepraat oor wat hulle met Josef moes doen. Toe Ruben uit die kamp weg was, het sy broers ‘n

klompie mense gesien wat met ‘n lang ry kamele gereis het. Die kamele het speserye en parfuum

vervoer. [Laat die kinders speserye en parfuum ruik.] Die manne was op reis na Egipte om

hierdie goed te gaan verkoop. Die broers het besluit dat hulle Josef aan die reisigers kon verkoop.

Hulle het toe vir Josef uit die diep gat gehaal en hom vir 20 silwer muntstukke verkoop.

[Wys vir die kinders die muntstukke en tel dit saam met hulle.]

Josef was bly om uit daardie gat te kom. Maar toe het hy bang geword toe hy besef het dat sy

broers hom as ‘n slaaf aan vreemdelinge verkoop het. Josef het gehuil en sy broers gesmeek om

hom te laat huis toe gaan, maar hulle wou nie luister nie. [Josef lyk hartseer en bang.]

Terwyl Josef na Egipte gereis het, het hy baie verhale onthou wat sy vader vir hom vertel het oor

hoe God vir hom en andere gesorg het. Josef het besluit om God te vertrou om vir hom te sorg.

Hy het geweet dat God by hom was. Hy het nie verstaan waarom hierdie slegte ding met hom

gebeur het nie, maar hy het God vertrou om vir hom te sorg.

Kindertuin Les 10

Ervaar die Verhaal: 20 “Silwer” Muntstukke

Kindertuin Les 10

Deel die Les: In God Se Hande

Kindertuin Les 11

Deel die Les: Gelukkige/Hartseer Harte Stokkie

“God het my lief

wanner dit

goed gaan”

Kindertuin Les 12

Gereedheidsaktiwiteit: Sending Moontlik

Kindertuin Les 12

Deel die Les: Josef se Ketting

“Nie

ek nie!

God

gee

die

goeie

antwoord

vir

U.”

Genesis 41:16

God

kan

ons

help

om

enigiets

te

doen.

Kindertuin Les 13

Toepassing van die Les: Vergifnis is ’n Geskenk

Kindertuin Les 13

Toepassing van die Les: God se Geskenk aan Jou

Kindertuin Les 13

Toepassing van die Les: Vergifnis is ’n Geskenk van God

Kindertuin Les 13

Deel die Les: God se Geskenkdoos Patroon

Kinder-Sabbatskool Materiaal Ontwikkelings Departement

Transvaal Konferensie van die Sewendedag-Adventistekerk

Adventsentrum

Oxfordweg 131, Bedford Gardens, 2007

Tel (011) 6166800 Fak (011) 6166006

Epos: tc.chmin.dir@sdachurch.co.za

www.adventist.org.za/tc

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!