04.05.2013 Views

MODULE 4: VOERTUIE - Santam

MODULE 4: VOERTUIE - Santam

MODULE 4: VOERTUIE - Santam

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

MODULE 4:

VOERTUIE

Ja. Dit ís ’n motor.

En hierdie is versekering.

Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

60

GEVALLESTUDIE

AFDELING VOERTUIE

MODULE INLEIDING

Mnr. X besit ook ’n paar voertuie. Aangesien hy onseker is oor hoe die voertuie verseker moet word, gaan hy eers heelwat

raad inwin oor die soort dekking wat die polis ten opsigte van Afdeling Voertuie bied.

Jy gaan ook versoek word om hom by te staan wat betref die soort dekking wat hy vir sy voertuie moet uitneem.

Laastens, sal daar weer van jou verwag word om die aansoekvorm na aanleiding van die gegewens tot jou beskikking te voltooi.

MODULE DOELWIT

Die doel van hierdie module is om jou kennis oor die volgende aspekte van voertuigversekering te evalueer:

• Die beantwoording van algemene vrae oor polisdekking en onderskrywing;

• Die voltooiing van die aansoekvorm wat op Afdeling Voertuie van die Santam se persoonlike polis betrekking het.

OPDRAG 1

Met jou besoek aan mnr. X, verlang hy duidelikheid oor die volgende aspekte:

Motiveer jou antwoorde deurgaans met tersaaklike feite om ten einde te kan kwalifiseer vir maksimum toekenning van punte

soos aangetoon per vraag.

VRAAG 1

Eerstens wil mnr. X weet watter soort voertuie kan ingevolge Santam se persoonlike polis verseker word.

Kopiereg ©Santam Bpk. 2011 Kursuskode: ASSESS – SPP2

5

VRAAG 2

Mnr. X wil ook graag weet watter soort dekking Afdeling Voertuie bied. (Noem ten minste drie soort dekkings).

VRAAG 3

Mnr. X verneem graag die verskillende doeleindes vir gebruik wat verseker word ingevolge Afdeling Voertuie. Noem en beskryf

elke doeleinde vir gebruik.

VRAAG 4

Al die voertuie wat Mnr. X besit, beskik oor beveiligingstoestelle. Indien dit nie ’n vereiste is nie, sal hy korting daarvoor kry?

VRAAG 5

Mnr. X glo daar moet in elke voertuig gereedskap en basiese onderdele wees. Niemand weet wanneer die teenspoed jou tref

nie. Hy verneem graag of hierdie gereedskap en onderdele outomaties gedek is en of hy dit opsioneel moet verseker. Indien

wel, ingevolge watter afdeling moet hy dit verseker?

Kopiereg ©Santam Bpk. 2011 Kursuskode: ASSESS – SPP2

3

6

1

2

61

62

VRAAG 6

Elke voertuig beskik ook oor ’n radio en kompakspeler. Is dit outomaties gedek ingevolge die polis of moet dit opsioneel

verseker word? Verskaf volledige besonderhede oor die opsies.

VRAAG 7

Van mnr. X se voertuie is nog onderworpe aan huurkoop. Hy wil graag weet of die Santam se persoonlike polis vir die

uitstaande bedrag op die uitgestelde verkoopooreenkoms voorsiening maak.

VRAAG 8

Mnr. X wil ook graag weet of Santam se persoonlike polis van ’n geeneisbonusstelsel gebruik maak. Indien wel, verduidelik die

konsep breedvoerig aan hom.

Kopiereg ©Santam Bpk. 2011 Kursuskode: ASSESS – SPP2

3

2

3

VRAAG 9

Indien voertuie ingevolge Afdeling Voertuie verseker is, geniet die versekerde outomaties dekking vir voertuig aanspreeklikheid

of moet die Voertuie afdeling spesiaal daarvoor uitgebrei word?

VRAAG 10

Mnr. X verneem graag indien hy bereid is om sy eie versekeraar vir skade aan sy voertuie te wees of hy slegs

aanspreeklikheidsdekking vir skade as gevolg van die gebruik van die voertuie kan uitneem.

VRAAG 11

Bespreek volledig watter soort aanspreeklikheid hier kan ontstaan en ingevolge watter afdeling dit gedek sal wees.

TOTAAL 29

Kopiereg ©Santam Bpk. 2011 Kursuskode: ASSESS – SPP2

1

1

2

63

64

OPDRAG 2

Onderskryf watter dekking jy sal bied teenoor elk van die volgende voertuie. (Indien die foto’s onduidelik is, kan dit ook op die

kompakskyf gesien word - foto’s 75, 80, 82, 83 en 85).

Voertuig: Toyota Conquest 1300

Registrasienommer: CA 1001

Vi-nommer: 12345678910

Enjinnommer: ABC 12345

Onderstelnommer: CH 12345

Jaar van vervaardiging: 1983

Bestuurder: Mnr. X se seun op kollege

Geregistreerde eienaar: Mnr. X

Area: Bloemfontein

Waarde: R10 000 (Geen huurkoop op die voertuig nie)

Besonderhede

• Hierdie voertuig word deur mnr. X se seun op kollege gebruik.

• Die voertuig beskik oor ’n Raptor (Vesa-goedgekeurde rathefboomslot).

• Daar is ook ’n JVC-radio/kompakspeler met vier luidsprekers ter waarde van R2 500 in die motor geïnstalleer.

• Hierdie voertuig word oornag in die oop parkeerarea voor die koshuis geparkeer.

• Hierdie voertuig is drie jaar gelede aangekoop. Die radio/kompakspeler is in die afgelope drie jaar reeds vier keer uit die

voertuig gesteel.

• Mnr. X dring daarop aan dat sy seun nie as die enigste genomineerde bestuurder op die polis aangedui word nie,

aangesien hy bang is dat die voertuig deur sy seun se vriende sonder sy (mnr. X) se wete/goedkeuring gebruik kan word.

• Mnr. X wil, behalwe vir die radio/kompakspeler, geen ander toebehore spesifiseer, opsionele of enige ander soort

dekking uitneem nie.

Kopiereg ©Santam Bpk. 2011 Kursuskode: ASSESS – SPP2

Onderskrywing

(Kan voertuig verseker word/soort gebruik/dekking vir radio en kompakspeler/geeneisbonus, ens.)?

Dekking

(Tipe dekking aanbeveel)

Vereistes

Kopiereg ©Santam Bpk. 2011 Kursuskode: ASSESS – SPP2

2

2

2

65

66

Voertuig: Yamaha-bromponie X50

Jaar van vervaardiging: 2003

Registrasienommer: CA1002

Bestuurder: Mnr. X se dogter wat by hom woon

Geregistreerde eienaar: Mnr. X se dogter

Area: Kaapstad

Waarde: R5 000 (geen huurkoopooreenkoms van toepassing op die bromponie nie)

Besonderhede

• Mnr. X se dogter wat nog op skool is en wat by hom woon, gebruik hierdie bromponie. Hierdie bromponie word

hoofsaaklik vir vervoer ná en van die skool aangewend. Snags word dit in die erf agter geslote hekke onder ’n afdak

geparkeer.

• Hierdie bromponie is twee jaar terug nuut aangekoop. Nog geen eise ten opsigte van hierdie bromponie was al ingedien

nie.

Kopiereg ©Santam Bpk. 2011 Kursuskode: ASSESS – SPP2

Onderskrywing

(Kan voertuig verseker word/soort gebruik/geeneisbonus, ens.)?

Dekking

(Tipe dekking aanbeveel)

Vereistes

Kopiereg ©Santam Bpk. 2011 Kursuskode: ASSESS – SPP2

1

1

1

67

68

Voertuig: Toyota Prado

Registrasienommer: CA1003

Vi-nommer: 7878787878

Enjinnommer: TPA 12345

Onderstelnommer: CH 678910

Jaar van vervaardiging: 2002

Bestuurder: Mnr. X en sy vrou

Geregistreerde eienaar: Mnr. X

Area: Kaapstad

Waarde: R350 000 (Huurkoop by XYZ Bank Kaapstad huurkoopn.r: 112233 )

Besonderhede

• Hierdie is die gesinsmotor. Slegs mnr. X en sy vrou bestuur die voertuig.

• Die voertuig word glad nie vir besigheidsdoeleindes aangewend nie. Daar word ook een keer per maand ’n viertrekroete

met die voertuig aangedurf.

• Die voertuig word as standaard met ’n immobiliseerder/alarmstelsel, asook met ’n Becker-radio/kompakspeler, uitgereik.

• Mnr. X het ook ’n opsporingstelsel in die voertuig laat installeer.

• Hierdie voertuig word oornag in ’n motorhuis by die risiko-adres geparkeer.

• Hierdie voertuig is as ’n demonstrasie voertuig drie jaar terug aangekoop. Daar was tot op hede nog geen eise ten

opsigte van hierdie voertuig ingedien nie.

• Mnr. X versoek die volgende bykomende dekking:

- Verskil tussen markwaarde en huurkoop

- Motorgereedskap en onderdele ter waarde van R5 000

- Motorhuur in geval van totale en gedeeltelike verlies

- Afkoop van bybetaling

- Mnr. en mev. X moet as die enigste genomineerde bestuurder op die polis aangedui word.

- Hul identiteitsnommers is onderskeidelik: 530115 0001 000 en 551210 0000 000.

- Mev. X se beroep kan as ’n entrepreneur geklassifiseer word.

Kopiereg ©Santam Bpk. 2011 Kursuskode: ASSESS – SPP2

Onderskrywing

(Kan voertuig verseker word/soort gebruik/dekking vir radio en kompakspeler/genoemde bestuurders/geeneisbonus, ens.)?

Dekking

(Tipe dekking aanbeveel)

Vereistes

Kopiereg ©Santam Bpk. 2011 Kursuskode: ASSESS – SPP2

2

3

2

69

70

Voertuig: Smart Car

Registrasienommer: CA1004

Vi-nommer: 45454545

Enjinnommer: SMT12345

Onderstelnommer: SMCH 223344

Jaar van vervaardiging: 2003

Bestuurder: Mnr. X en enige van sy agente

Geregistreerde eienaar: Mnr. X Eiendomme BK

Area: Kaapstad

Waarde: R100 000 (Huurkoop by XYZ Bank Kaapstad huurkoopnr: 10001000)

Besonderhede

• Hierdie voertuig is geregistreer in mnr. X Eiendomme BK se naam. Die voertuig word hoofsaaklik deur mnr. X self

bestuur, maar kan ook per geleentheid deur enige van sy agente bestuur word.

• Die voertuig word as standaard met ’n immobiliseerder/alarmstelsel asook ’n radio/kompakspeler (maak onbekend)

uitgereik.

• Hierdie voertuig word oornag op die sypaadjie voor die risiko-adres geparkeer.

• Hierdie voertuig is twee jaar terug aangekoop. Twee maande terug het ’n ander motor in hierdie motor vasgery.

• Mnr. X versoek slegs die volgende bykomende/gespesifiseerde dekking:

- Motorhuur in geval van totale en gedeeltelike verlies

- Dekking vir radio/kompakspeler ter waarde van R3 000

Kopiereg ©Santam Bpk. 2011 Kursuskode: ASSESS – SPP2

Onderskrywing

(Kan voertuig verseker word/soort gebruik/dekking vir radio en kompakspeler/geeneisbonus, ens.)?

Dekking

(Tipe dekking aanbeveel)

Vereistes

Kopiereg ©Santam Bpk. 2011 Kursuskode: ASSESS – SPP2

1

2

0

71

72

Voertuig: Isuzu KB 250-bakkie

Registrasienommer: CA1005

Vi-nommer: 555552222

Enjinnommer: KB 112233

Onderstelnommer: KBCH667788

Jaar van vervaardiging: 2001

Bestuurder: Mev. X

Geregistreerde eienaar: Mev. X

Area: Kaapstad

Waarde: R130 000 (Huurkoop by XYZ Bank Kaapstad – huurkoopnr.: 2000002)

Besonderhede

• Hierdie voertuig word hoofsaaklik deur mev. X gebruik. Sy benodig juis ’n ligte afleweringswa (LAW) om die matte wat

sy van die huis af verkoop te vervoer.

• Die voertuig beskik oor ’n Raptor (Vesa-goedgekeurde rathefboomslot) asook ’n fabrieksgeïnstalleerde immobiliseerder.

• Die radio in die bakkie is standaard – ’n Sanyo-radio/bandspeler waarmee die bakkie uitgereik/vervaardig word.

• Die voertuig word oornag in die oprit van die risiko-adres geparkeer.

• Mev. X moet as die enigste genomineerde bestuurder op die polis aangedui word.

• Hierdie voertuig was twee jaar terug tweedehands aangekoop. Mev. X het reeds vier eise ten opsigte van die voertuig

ingedien:

- Twee ten opsigte van ongelukskade en twee ten opsigte van skade aan die kappie waarvan die motief hoofsaaklik was

om die Persiese matte en ornamente te steel.

- Die laaste eis ten opsigte van ongelukskade is so pas afgehandel.

• Mnr. X benodig slegs dekking vir motorhuur in geval van totale en gedeeltelike verlies.

Kopiereg ©Santam Bpk. 2011 Kursuskode: ASSESS – SPP2

Onderskrywing

(Kan voertuig verseker word/soort gebruik/dekking vir radio en kompakspeler/geeneisbonus, ens.)?

Dekking

(Tipe dekking aanbeveel)

Vereistes

Kopiereg ©Santam Bpk. 2011 Kursuskode: ASSESS – SPP2

1

1

1

73

74

OPDRAG 3

Voltooi nou die aansoekvorm na aanleiding van die bogenoemde gegewens.

Onthou om ook enige vereistes wat jy mag versoek na aanleiding van jou inspeksie wat jy gedoen het, duidelik op die

aansoekvorm aan te dui.

Die toekenning van geeneisbonusse moet gegrond word op die statistiek wat tot jou beskikking is.

VOERTUIE

Besonderhede van motor/LAW Motor 1 Motor 2

Geregisteerde eienaar

Genomneerde bestuurder(s)

(slegs 3 insluitend die

aansoeker)

Is die aansoeker ‘n

genomineerde bestuurder?

Besonderhede van genomineerde

Bestuurder(s) (indien aansoeker ook

‘n genomineerde bestuurder is kan slegs

twee name ingevul word ) ……………………………………………………………. …………………………………………………

1) Van, voorletters en titel ……………………………………………………………. …………………………………………………

Geslag ………………………………………………………….... …………………………………………………

Geboortedatum …………………………………………………………… …………………………………………………

Huwelikstatus ……………………………………………………………….

ID-nommer

Beroep ………………………………………………………………... …………………………………………………

2) Van, voorletters en titel …………………………………………………………… …………………………………………………

Geslag …………………………………………………………… …………………………………………………

Geboortedatum …………………………………………………………. …………………………………………………

Huwelikstatus ….……………………………………………………. …………………………………………………

ID-nommer

Aansoeker Gade

Finansieële

Afhanklike kind

Aansoeker Gade

Ja Nee Ja Nee

Ja Nee Ja Nee

Finansieële

Afhanklike kind

Beroep …………………………………………………………... …………………………………………………

Kopiereg ©Santam Bpk. 2011 Kursuskode: ASSESS – SPP2

VOERTUIE

Besonderhede van motor/LAW Motor 1 Motor 2

Geregisteerde eienaar

Genomneerde bestuurder(s)

(slegs 3 insluitend die

aansoeker)

Is die aansoeker ‘n

genomineerde bestuurder?

Besonderhede van genomineerde

Bestuurder(s) (indien aansoeker ook

‘n genomineerde bestuurder is kan slegs

twee name ingevul word ) ……………………………………………………………. …………………………………………………

1) Van, voorletters en titel ……………………………………………………………. …………………………………………………

Geslag ………………………………………………………….... …………………………………………………

Geboortedatum …………………………………………………………… …………………………………………………

Huwelikstatus ……………………………………………………………….

ID-nommer

Beroep ………………………………………………………………... …………………………………………………

2) Van, voorletters en titel …………………………………………………………… …………………………………………………

Geslag …………………………………………………………… …………………………………………………

Geboortedatum …………………………………………………………. …………………………………………………

Huwelikstatus ….……………………………………………………. …………………………………………………

ID-nommer

Aansoeker Gade

Finansieële

Afhanklike kind

Aansoeker Gade

Ja Nee Ja Nee

Ja Nee Ja Nee

Finansieële

Afhanklike kind

Beroep …………………………………………………………... …………………………………………………

Kopiereg ©Santam Bpk. 2011 Kursuskode: ASSESS – SPP2

75

76

VOERTUIE

Besonderhede van motor/LAW Motor 1 Motor 2

Geregisteerde eienaar

Genomneerde bestuurder(s)

(slegs 3 insluitend die

aansoeker)

Is die aansoeker ‘n

genomineerde bestuurder?

Besonderhede van genomineerde

Bestuurder(s) (indien aansoeker ook

‘n genomineerde bestuurder is kan slegs

twee name ingevul word ) ……………………………………………………………. …………………………………………………

1) Van, voorletters en titel ……………………………………………………………. …………………………………………………

Geslag ………………………………………………………….... …………………………………………………

Geboortedatum …………………………………………………………… …………………………………………………

Huwelikstatus ……………………………………………………………. …………………………………………………

ID-nommer

Beroep ………………………………………………………... …………………………………………………

2) Van, voorletters en titel …………………………………………………………… …………………………………………………

Geslag …………………………………………………………… …………………………………………………

Geboortedatum …………………………………………………………. …………………………………………………

Huwelikstatus ….……………………………………………………. …………………………………………………

ID-nommer

Aansoeker Gade

Finansieële

Afhanklike kind

Aansoeker Gade

Ja Nee Ja Nee

Ja Nee Ja Nee

Finansieële

Afhanklike kind

Beroep …………………………………………………………... …………………………………………………

Kopiereg ©Santam Bpk. 2011 Kursuskode: ASSESS – SPP2

VOERTUIE (vervolg)

Jaar van vervaardging ……………………………………………….…… ……………………………………..…………………..

Fabrikaat (b.v. Toyota) …………………………………….……………… …………………………………..……………………..

Maak (b.v. Corolla 1.6.GL) ……………………………………….…………… …………………………………..……………………..

Vinnommer ………………………………………….………… ………………………………..………………………..

Enjinenommer ………………………………………….………… ………………………………..………………………..

Chassisnommer …………………………..…………….………… ……………………………….………………………..

Gebruiksklas

Registrasienommer …………………………..…………….………… ……………………………….………………………..

Soortdekking

(Vir derdeparty alleen dekking

sien “Voertuigaanspreeklikheid)

Versekerde bedrag van motor/LAW

Geeneisbonus (in jare)

Addisionele waarde van

Verbeterings (ekstras)

Soort verbeterings (b.v. allooiwiele

Sondak, ens.) …………………………..…………….………… ……………………………….………………………..

Is die voertuig toegerus met die volgende:

VESA goedgekeurde immobiliseerder

Ja Nee

Ja

Nee

VESA goedgekeurde rathefboomslot

Ja Nee

Ja

Nee

Ja Nee Ja Nee

Opspooringstelsel Soort: ………………. Soort: ……………….

Word die voertuig oornag in ‘n

Toesluitmotorhuis gehou?

Vrywillige bybetalling (kan nie saam met

“afkoop van bybetalling geneem word nie”)

Gespecifiseerde toebehore

(b.v. radio of telefoon)

Fabrikaat en model. …………………………………………………… ………………………………..………………………..

Verskil markwaarde/huurkoop

Motorgereedskap,-onderdele en reistoebehore

Motorhuur - Omvattend

(Totale verlies en gedeeltelike skade)

Motorhuurb – Beperk (slegs totale verlies)

Voertuigonklaarrakingsdiens

Afkoop van bybetaaling

(slegs basiese en diefstal/kaping)

(kan saam met’n “vrywilige bybetaling” geneem word nie)

Huurkoopeienaar ………………………………………….………… ………………………………..………………………..

Taknaam ………………………………………….………… ………………………………..………………………..

Huurkoopnommer ………………………………………….………… ………………………………..………………………..

Endossemente

Premie

Private Besigheid Boerdery Private Besigheid Boerdery

Omvattend Omvattend

Derdeparty, brand en diefstal Derdeparty, brand en diefstal

Diefstal uitgesluit Diefstal uitgesluit

R R

0 1 2 3 4 5 6 7 0 1 2 3 4 5 6 7

R R

Ja Nee Ja Nee

Ja Nee Bedrag: R

Ja Nee

Ja Nee Versekerde Bedrag:

R

Ja Nee

Ja Nee Ja Nee

Ja Nee Vers. bedrag:R

Ja Nee

Ja Nee Ja Nee

Ja Nee Ja Nee

Ja Nee Ja Nee

Ja Nee Ja Nee

Bedrag: R

Versekerde Bedrag:

R

Vers. bedrag:R

Kopiereg ©Santam Bpk. 2011 Kursuskode: ASSESS – SPP2

77

78

VOERTUIE (vervolg)

Besonderhede van woonwa/ Woonwa/sleepwa 1 Woonwa/sleepwa 2

sleepwa

Geregistreerde eienaar

Soort

Fabrikaat (b.v. Jurgens) …………………………………………………. ……………………………………………………………

Jaar van vervaardiging …………………………………………………. ……………………………………………………………

Registrasienommer …………………………………………………. ……………………………………………………………

Versekerde bedrag van

Woonwa/sleepwa

Geeneisbonus (in jare)

Inhoud van woonwa

Huurkoopeienaar ………………………………………………………. ……………………………………………………………

Taknaam ………………………………………………………. ……………………………………………………………

Huurkoopnommer ………………………………………………………. ……………………………………………………………

emente

Besonderhede van Motorfiets 1 Motorfiets 1

Motorfiets

Geregisteerde eienaar

Type

Type of cover

Derde party dekking alleen (verw.

Voertuig aanspreeklikheid

Jaar van vervaardging ………………………………………………………. ……………………………………………………………

Fabrikaat (b.v. Honda) ………………………………………………………. ……………………………………………………………

Model (b.v. Goldwing) ………………………………………………………. ……………………………………………………………

Registrasienommer ………………………………………………………. ……………………………………………………………

Versekerde bedrag van

motorfiets

Geeneisbonus (in jare)

Huurkoopeienaar ………………………………………………………. ……………………………………………………………

Taknaam ………………………………………………………. ……………………………………………………………

Huurkoopnommer ………………………………………………………. ……………………………………………………………

mente

Aansoeker Gade Ander Aansoeker Gade Ander

Woonwa Sleepwa Woonwa Sleepwa

NIE VAN TOEPASSING NIE

0 1 2 3 4 5 6 7 0 1 2 3 4 5 6 7

Ja Nee Versekerde bedrag:

R

Ja Nee

Aansoeker Gade Afhanklike kind Aansoeker Gade Afhanklike kind

Privaat Besigheid Privaat Besigheid

Omvattend Omvattend

Derde party, brand end diefstal Derde party, brand end diefstal

Versekerde bedrag:

R

0 1 2 3 4 5 6 7 0 1 2 3 4 5 6 7

Kopiereg ©Santam Bpk. 2011 Kursuskode: ASSESS – SPP2

OPSOMMING

Na aanleiding van die gegewens tot jou beskikking ten opsigte van hierdie afdeling:

• Beskryf in jou eie woorde hoe jy die versekerde en risiko sal klassifiseer.

• Kategoriseer die versekerde en risiko deur ’n kruisie in een van die volgende blokkies te trek:

Lae frekwensie/hoë risiko Lae risiko/hoë frekwensie Geen moontlike risiko

Kopiereg ©Santam Bpk. 2011 Kursuskode: ASSESS – SPP2

79

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!