04.05.2013 Views

Hoender Resepte Chicken Recipes - Peterjasie

Hoender Resepte Chicken Recipes - Peterjasie

Hoender Resepte Chicken Recipes - Peterjasie

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Appelkoos Hoender

6-8 Hoenderstukke

1 Pakkie Sampioen Room Soppoeier

250 Ml Appelkoos Sap

125 Ml Koue Water

Voorverhit Die Oond Tot 180 Grade

Rol Hoender In Soppoeier En Pak In Oondvaste Bak Met Deksel

Strooi Res Van Sop Oor Hoender

Meng Appelkoossap En Water En Giet Oor Hoender

Bedek En Bak Vir 1 – 1.5 Uur Lank

Mikrogolf Metode

Mikro Die Hoender Vir 12 Min By 100% Krag

Mikro Dan Vir 15 Min By 70 %

Laat 5 Min Staan

Perske Laatoes Hoender

75 Ml Koekmeelblom - 10 Ml Geuropwekker

1 Ml Peper - 6-8 Stukke Hoender

Kookolie

250 Ml Ingelegde Perskes Gekerf

2 Uie Gekap

1 Hoenderaftreksel Blokkie

200 Ml Kookwater

200 Ml Laatoes Wyn

50 Ml Matige Soet Mosterdsous

25 Ml Blatjang

25 Ml Mielieblom

Voorverhit Oond Tot 180

Meng Meel , Geuropwekker En Peper

Rol Hoender Daarin

Braai Hoender In Olie In Braaipan Tot Goudbruin

Rangskik Hoender In Oonskottel Met Deksel

Strooi Perskestukke Bo Oor

Soteer Uie In Selle Pan As Wat Hoender Gebraai Is

Los Blokkie In Kookwater Op

Voeg Wyn By

Meng Res Van Bestanddele En Roer By Hoenderaftreksel In

Voeg By Uie En Laat Sous Kook Tot Dik

Giet Sous Oor Hoender En Sit Deksel Op En Bak Vir 1½ Uur

www.eposvriende.com

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!