05.05.2013 Views

BELEID OOR DIE BESTUUR VAN WERKTYD, EN ALLE FAKTORE ...

BELEID OOR DIE BESTUUR VAN WERKTYD, EN ALLE FAKTORE ...

BELEID OOR DIE BESTUUR VAN WERKTYD, EN ALLE FAKTORE ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

7. DIE WERKLADING VAN OPVOEDERS

7.1 Die werklading van opvoeders bestaan uit beide akademiese [onderrig-] verantwoordelikhede en alle ander pligte soos bepaal

deur die kurrikulum en skoolprogram van die inrigting waarby hulle in diens is en moet uitgevoer word gedurende en na die

formele skooldag.

NB: ‘n Inrigting se skoolprogram bestaan uit ‘n akademiese kurrikulum met vakkeuses of leerareas soos bepaal deur die

inrigting se beheerliggaam, binne die voorskrifte van die WKOD se kurrikulumbeleid, asook uit ‘n na-skoolureprogram bepaal

deur die beheerliggaam van die inrigting.

7.2 Die toegewysde akademiese werklading [vak/leerarea of onderrig- verantwoordelikheid] moet ewewigtig verdeel word

tussen opvoeders. Dit moet in gedagte gehou word dat prinsipaal- en adjunkprinsipaalposte deel uitmaak van die

onderwysvoorsiening van ‘n inrigting wanneer die opvoeder:leerderverhouding bepaal word en daarom is Prinsipale en

Adjunkhoofde veronderstel om ook onderrig te gee. In kleiner skole word van prinsipale en adjunkte verwag om meer onderrig

te gee as in skole met 'n groter personeel.

7.3 Skoolbestuurspanne word versoek om aan die voorskrifte in die PAM te voldoen. Ingevolge die PAM Hoofstuk A par. 3.3 moet

die volgende riglyne gevolg word in die bepaling van vak- of leerareaverantwoordelikhede en die onderrigtyd per opvoeder

aangestel ingevolge die Wet op Indiensneming van Opvoeders:

Primêre skole:

Posvlak 1 : 85% tot 92%

Posvlak 2 : 85% tot 90%

Adjunkprinsipaal [Posvlak 3]: 60%

Prinsipaal [Posvlak4]: 10% tot 92% [afhangende van die grootte van die skool]

Sekondêre skole:

Posvlak 1 : 85% tot 90%

Posvlak 2 : 85%

Adjunkprinsipaal 60% [Posvlak 3]

Prinsipaal [PL 4] 5% tot 60% [afhangende van die grootte van die skool]

[Sien asseblief PAM Hoofstuk A par. 5 vir Rangtoewysings.]

7.4 Toewysing van werkslading moet geskied na konsultasie met die opvoederpersoneel en in ooreenstemming met hierdie beleid.

Die werklike ure vir geskeduleerde onderrigtyd moet vasgestel word in ooreenstemming met die kurrikulumbehoeftes van die

skool, die tydrooster en die departementele personeelvoorsiening van die skool.

7.5 Alle buitemuurse, ekstra- en ko-kurrikulêre aktiwiteite [d.i. die skoolprogram] moet ook ewewigtig verdeel word tussen al die

opvoeders by die skool sodat ‘n redelike en regverdige werklading verseker word.

7.6 Die prinsipaal mag administratiewe, pastorale, buitemuurse en professionle pligte verbandhoudend met die aanvaarde kurrikulum en

skoolprogram en die normale funksionering van die inrigting aan ‘n opvoeder toewys na konsultasie met die skool se opvoederpersoneel.

LET WEL: Skole moet in gedagte hou dat die kurrikulumvakkeuses wat deur die skool aangebied word, veral in die senior

fase, in ooreenstemming moet wees met die getal opvoeders op die personeel en die getal ure in die formele skooldag.

Dieselfde beginsel moet van toepassing wees op buitemuurse bedrywighede by die skool. Skole moet nie meer aanpak as

wat effektief deur die opvoederpersoneel hanteer kan word nie.

7.7 Beplanning en tydroosters

Om die behoeftes van die skool ten opsigte van alle aspekte van skoolbedrywighede te akkommodeer en te beheer, is dit

uiters belangrik dat prinsipale effektiewe vooruit- beplanning vir die volgende jaar doen.

A 'n Jaarplan moet opgestel word waarin alle datums vir assessering, personeelver-gaderings, ouervergaderings en ander

bykomende funksies en aktiwiteite, sport ingesluit, en kulturele en godsdiensgeleenthede, vervat word. Die jaarplan moet ook

die datums waarop sekere inligting aan die OBOS of Hoofkantoor verskaf moet word, reflekteer.

B. Prinsipale en skoolbestuurspanne moet alle pogings aanwend om die tydrooster van die skool so op te stel, dat

i] die tyd vir geskeduleerde onderrig slegs vir onderrig en leer gebruik word.

ii] opvoeders wat gereeld aan godsdienspraktyke deelneem, se roosters buite hul geskeduleerde onderrigtyd

daarvoor voorsiening maak, d.i. gedurende administratiewe periodes;

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!