Hoeksteenankers Les 4 Jaar A Kwartaal 3
Hoeksteenankers Les 4 Jaar A Kwartaal 3
Hoeksteenankers Les 4 Jaar A Kwartaal 3
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
HOEKSTEEN ANKER

JULIE28 2012

Skriftuur storie: Jeremia 37-39. 2 kronieke 36

Kommentaar:Profete & Konings Hoofstuk 37

word beïnvloed en beleër

flitslig

“Met trane het Jeremia Sedekia gesmeek, om homself en

sy volk te red. Met smart het hy het hom verseker dat,

tensy hy die raad van God ag, sal hy nie bly lewe nie, en

al sy besittings sal val in die hande van die Babiloniërs....

Hy het die edele vryheid van sy manlikheid opgeoffer en

het 'n kruipende slaaf geword van openbare opinie. Hy het

geen vaste doel gehad om kwaad te doen nie, maar hy

was besluiteloos om te staan met vrymoedigheid vir wat

reg is. Oortuig van die waarde van die raad wat gegee

was deur Jeremia, het hy nie die morele stamina gehad

om te gehoorsaam nie, en as gevolg daarvan het hy

steeds in die verkeerde rigting beweeg "

(Profete en Konings, bl 457, 458)

Sleutel teks

Die HERE, die God van hulle

vaders, het vroeg en laat na

hulle gestuur deur die diens van

sy boodskappers; want Hy het

medelyde met sy volk en met sy

woning gehad.

Maar hulle het die boodskappers

van God uitgelag en sy woorde

verag en met sy profete gespot,

totdat die grimmigheid van die

HERE teen sy volk opgekom

het, totdat daar geen genesing

meer was nie.

2 Kronieke 36:15,16

H o e k s t e e n a n k e r s

re

gt

e.

v

17
h o e k s t e e n a n k e r s

18

wat

dink jy?

Tot watter mate beinvloed die volgende jou?:

Vriende

Amper altyd Amper nooit

1 2 3 4 5

Ouers en Familie

Amper Nooit Amper altyd

1 2 3 4 5

Die Gewilde massas

Amper Nooit Amper altyd

1 2 3 4 5

Watter van die dinge hierbo beinvloed

lewe ? Hoekom?

het jy

geweet?

IN DIE

STORIE

Een en twintig jaar was

Sedekía oud toe hy koning

geword het, en elf jaar het

hy in Jerusalem geregeer. En

hy het gedoen wat verkeerd

was in die oë van die HERE sy

God; hy het hom nie

verootmoedig nie voor Jeremía,

die profeet, wat gespreek het

uit die mond van die HERE.

En hy het ook gerebelleer teen

koning Nebukadnésar wat hom

by God laat sweer het; maar hy

was hardnekkig en het sy hart

verhard, sodat hy hom nie tot

die HERE, die God van Israel,

bekeer het nie. Ook al die

owerstes van die priesters en die

volk het baie ontrou

gehandel, volgens al die

gruwels van die heidene, en die

huis van die HERE wat Hy in

ie Hebreeuse woord vir

"wankel“ beteken om mank rond te loop.

Iemand wat mank loop of struikel

loop amper reg. Een been

werk, en die een tree is

seker en vas, die ander

struikel. Om te stap, en

selfs te val, is moeiliker as om

rond te struikel.

Dit vereis 'n volle toewyding ,

maar om te struikel in jou

wandel met God is om te dink

al wat jy nodig het om te doen, is

om te glo in iets, maar nooit werklik

iets te doen daaromtrent nie.

gehad. Maar hulle het die

boodskappers van God Uitgelag en

sy woorde verag en met sy profete

gespot, totdat die grimmigheid

van die HERE teen sy volk opgekom

het, totdat daar gee genesing

meer was nie. So het Hy dan die

koning van die Chaldeërs teen hulle

laat optrek, en dié het hulle

jongmanne met die swaard in die

huis van hulle heiligdom gedood en

geen jongman of jongmeisie, oue of

gryse, verskoon nie: Hy het alles in

sy hand gegee. En al die voorwerpe

van die huis van God, groot en

klein, en die skatte van die huis van

die HERE en die skatte van die

koning en van sy vorste, alles het hy

na Babel gebring. En hulle het die

huis van God verbrand en die muur

van Jerusalem omgegooi en al die

paleise daarvan met vuur verbrand,

sodat al die kosbare voorwerpe

daarvan vernietig is. En die wat van

die swaard oorgebly het, het hy na

Babel in ballingskap weggevoer, en

hulle het vir hom en sy seuns slawe

geword, totdat die koninkryk van

Persië tot heerskappy gekom het,

sodat die woord van die HERE deur

Jerusalem geheilig het,

verontreinig. En die HERE, die mond van Jeremía vervul sou

die God van hulle word: totdat die land vir sy sabbatte

vaders, het vroeg en laat na vergoeding gekry het; al die dae van

hulle gestuur deur die die verwoesting het dit gerus om

diens van sy sewentig jaar vol te maak.

boodskappers;

want Hy het 2 Kronieke 36:11-21

medelyde met

sy volk en

met

sy woning
UIT

DIE

STORIE

Hierdie week se gedeelte uit 2 Kronieke 36 is 'n

opsomming van die gebeure van Jeremia 37, 38 en

39.Lees deur hierdie hoofstukke om spesifieke insigte

te kry in die storie.

uitkloppers

Op watter manier was Sedekia hardkoppig en hardnekkig?

Op watter wyse was Sedekía se ouderdom ‘n faktor in sy stryd

as koning? Wat is die voordele en nadele van 'n jong leier?

Hierdie verhaal is 'n klassieke voorbeeld van hoe die verhardheid van

leiers verskriklike pyn en tragedie vir baie mense kan veroorsaak.

Sommige sal dalk dink dat die vernietiging van Jerusalem erg was.

Lees Jeremia 38:14-24 en vergelyk die gesprekke tussen Jeremia en

Sedekía en die opsomming in 2 Kronieke. Hoe kan 'n persoon so

Besorgd wees oor openbare mening, selfs wanneer die dood en

skande naby is?

Wat dink jy beteken dit wanneer die Bybel sê: vir sy sabbatte

vergoeding gekry het"(2 Kronieke 36:21)?

Hoe beïnvloed hierdie storie jou persepsie van leiers?

Hoe affekteer dit jou persepsie van God?

“Wie wys is, laat hy op hierdie dinge ag gee, en laat hulle let op die

goedertierenhede van die HERE. (Psalm 107:43, NIV).

“En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur

die vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef wat die goeie

en welgevallige en volmaakte wil van God is. ” (Romeine 12:2, ).

Dit is beter om te luister na die bestraffing van ‘n wyse

as dat ‘n mens luister na die lied van die dwase. (Prediker 7:5,).

“Maar as julle ook moet ly ter wille van die geregtigheid,

salig is julle. En vrees hulle glad nie, en wees nie

ontsteld nie. ” (1 Petrus 3:14,).

“Word nie soos hulle vaders nie, ‘n koppige en

wederstrewige geslag ‘n geslag met ‘n onvaste

hart en wie se gees nie trou was teenoor God

nie. ” (Psalm 78:8).

“Want elkeen wat kwaad doen, haat die

lig en kom nie na die lig nie, dat sy

werke nie bestraf mag word nie.

(Joh 3:20,).

oë

"Daar is 'n tyd wanneer ons

'n vasbeslote keuse moet maak

wat die weg is wat ons gaan volg, of die

meedoënlose drif van die gebeure sal sal

vir jou die keuse maak. "Herbert V.

Prochnow, 20th-century U.S. banking

executive, toastmaster, and author.

“As die mens nie deur God regeer wil word nie,

moet hulle deur tiranne regeer word.”—William Penn,

17th-18th-century English Quaker, founder of Pennsylvania.

H o e k s t e e n a n k e r s
h o e k s t e e n a n k e r s

20

Sabbat

A D

s jy reageer op die oefening in die

wat dink jy gedeelte van die les, wie

dink jy het die mees ongesondste

invloed op jou lewe (ouers, vriende of

populere mense) Lees Romeine 12 :2

en herskryf die teks in jou eie woorde

probeer om nie die hoof woorde in die

teks te gebruik nie.

Sondag

L L

Dinsdag Vrydag

ie week se Flitslig gedeelte som die

probleem van Sedekia,en van die

gelowiges van elke eeu op. Let op die

sin” Daar is 'n tyd wanneer ons 'n

vasbeslote keuse moet maak wat die

weg is wat ons gaan volg” oorweeg ‘n

kort word studie oor die Het jy geweet

afdeling? Dink na oor ‘n tyd in jou lewe

wat jy ‘n standpunt vir God in geneem het

wat ‘n risiko was? Hoe het dit gevoel?

Vergelyk daardie ondervinding met ‘n tyd

wat jy besluit het om niks te doen nie.

Woensdag

ees die week se storie in die Bybel ees die Uitkloppers vir die week en sit

en beantwoord die vra in die Uit die hulle in orde 1-5 asof jy dit gebruik om vir

Storie gedeelte van die les. Maar neem

eers ‘n paar minute om Jeremia 37–39 te

lees. Hier sal jy ‘n meer gedetaileerde

voorbeeld kry van die drama tussen die

profeet, valse profete, en koning Sedekia.

Hoekom dink jy is die storie in die Bybel?

Wat sê dit vir ons van mense?

Wat sê dit van God?

iemand Bybelstudies te gee wat sukkel

om ‘n standpunt vir God in te neem.

Miskien ken jy iemand wat sukkel om ‘n

besluit te maak, of nie om ‘n beluit te

maak nie. Hoe sal jy hierdie verse

rangskik om die person te help om te

reageer? Watter ander verse sal jy nog

hierby insluit?

Maandag

ees die Sleutel teks in 2 Kronieke

36:15, 16 en dink hoe frusteerend

L S

dit vir God sovel as die getroue oorblyfsel

moes wees. Miskien ken jy mense wie se

hart so verhard geword het dat hulle die

stem van God en die stem van

waarskuwing ignoreer. Neem tyd om

vandag vir sulke mense te bid.

Donderdag

kryf 3 dinge neer wat jy glo waar is

van God en sy planne vir jou lewe.

Hoeveel glo jy in hierdie woorde?

Watse getuienis kan jy gee van jou lewe

en ondervindings wat jou oortuigings

demonstreer?

D

ink na oor die geduld van God deur

die eeuehet- nie net met Bybelse –

karakters nie ,maar met jou ook. Soos jy

oor die groot oomblike genade dink, sê

‘n gebed van dankseging tot God omdat

hy sonder ophou met jou pleit.

Liewe God,

Dankie vir ____________________________

*A special adaptation of Prophets and Kings has

been created just for you by the White Estate and

the Pacific Press Publishing Association. Get

more info about it at:

www.cornerstoneconnections.net.

By www.InsightMagazine.org kan jy by

die web forum aansluit en die toekoms

help sluip. Bespreuk die Sabbatskool les

in n virtuele gemeenskap.

Insight het het opdatum stories van

Mense waar jy praktiese idees vir

ware lewe kan leer..

Die week se leeswerk *

Prophets and Kings, chapter 37.

*Deur hierdie plan te volg sal jy ten minste

een boek van die Konflik van die Eeue reeks

lees in n jaar.