Afrikaanse vrou en moeder - Afrikanergeskiedenis
Afrikaanse vrou en moeder - Afrikanergeskiedenis
Afrikaanse vrou en moeder - Afrikanergeskiedenis
Transform your PDFs into Flipbooks and boost your revenue!
Leverage SEO-optimized Flipbooks, powerful backlinks, and multimedia content to professionally showcase your products and significantly increase your reach.
soos mer die Hugenote, die Setlaars, die groepe Duitsers, Hollanders,

ens. om te sien wat die beste maniere is om ons blanke eenheidsideaal

te bereik nie? As die Australi€rs, Kanadese en Amerikaners sulke

volkseenhede kon opbou uit baie gfotef veelrassige elemente, behoort

dit vir ons nog meer moontlik te wees waaf die Afrikanef-element

reeds in die meerderheid is.

Potchefstroom.

T. V. COETZEE. Museumkurator.

ANDRIES PRETORIUS SE VENDUSIE- P. uau' Zijl.

In die ,,Graham's Town Journal" van 15 Februarie 1838 kom

die volgende interessante besonderhede voor:

OPENBARE VERKOPING SCNDER RESER\TE

l)ie ondergetekende, wat van plan is om van woonplek te verander,

sal 'n openbare verkoping hou op clie plaas Letskraal in clie

veldkornetskap Voor-Sneeuberg op clie ltle dag van April 18J8, van

'n gecleelte van sy eiendom, bestaande uit:

Die genoemde plaas Letskraal groot ongeYeer 4,000 rnorge, beplant

mei7,000 druiwestokke, 100 lemoenbome en 'n verskeidenheid

onder vrugtebome; daar is 'n deeglike u'oonhuis, kelder, smidswinkel

en wamakerswerkplaas en 'n watermeul.

'n Huis, 'n erl gele6 aan die noordelike deel van die dorp Graaff-

Reinet, besonder geskik vir besigheidsdoeleindes, rnet sit', eet- en

slaapkamer, kombuis en disPens.

1200 Baster-merinoskape en 'n aantal trek- en slagossel asook

tafels, stoele, klerekaste, kiste en ploeg-, bou- en keldergereedskap,

ens., ens.

A' $f. J. PRETORIUS'

Graaff-Reinet, 27 Januarie 1838.

DIE ROL STAT DIE AFRIKAANSE VROU EN MOEDER IN SUID'

AFR.IKAANSE GESKIEDENIS GESPEEL HET IN DIE VORMING

EN BESTENDIGING VAN 'N EIE KULTUUR

As ons vandag terugk-vk oP

ons Geskiedenis. sien ons dat clie

rol wat die Afrikaanse Yrolr en

moeder gespeel het, soos 'n goue

draad daardeur geweef is.

Reeds heel in die begin van

ons geskiedenis - die dae van

die Engelse besture aan die KaaP,

het die vrou saam met haar man

die verdrukking deurgemaak en

gely. Sy moes haar saam met

haar man en huisgenote losskeur

van alles wat vir haar lief en

dierbaar was om in 'n tingerige

kakebeenwaentjie die rvoeste, onbekencle

en onsekere Noorcle itt

te trek.

Die vrou en moeder van daardie dae was nie 'n rnoclepoppie of

verfynde dametjie nie. Nee, inteendeel, sy was 'n geharde Boervrou

77
wirt in alles die onmisbare stukrag vttn haat

werklikheid

man was.

die

Sy

groorsre

u.as in

faktor in ons nasiewording

Afrikaanse en

kultuur.

ons eie suid_

Die name van Martha Bouwer, vrou van

dalena

Louis Trichardt, Mag-

Johanna.cre-wet, ;r;;;;"' piet Retierlrr^rrog

diep in ons

taile

geskied:"is'i.nt;grurr"9r.

meer is

Die

nasie

vrou en

m.es

moeder

baie ly.

van

ons

ons

din"k zan die mo",r",

lank ai"

na

kleine

die 'r'i'it haasstertjie,

Retief

war

*ui-""ofir. oq rr.",

het,

,;;;r"

terwyl

hoed

hv

gewapper

saam met sy vader, ,ru birrguur, ," -rru,

gekyk het. Met

vertrek

weemoed,

het,

cr6g ,ru,, rr", ,y iru?i--ui'"r.

min wetende

...r,

dat

nag,estaar)

sv hulre ttSoii-*"". sou

het

sien nie.

nreer as

surke

eenkeer

trageclies

org"rp""i ir'ons vrouens

cn

en

dit hct

moeders

craarto"

se lewens

btg".:rt,i a", ,i* r.anclag

arrnslae besta.cr

virn

is teen

die leu,e.harde

'.g

Toe clie Engelse regeri'g die

geannekseer

Bre'rcrepubriek,

het*- .o-u.r 'uurge:riq:" N.taria,

Ji" Trekkermar-s hu'ire

I)og ''

ora"i*,L.p

','ro.re-.l"p..rasie

en claar bry,.

van i,;ertronrera het

berus

gerv.eier

en het

orn

advokaat

daarin te

H."";t cr""i" besris

kaatvoer oor crie

hulre

Drakensbe";"

liewers

;;; r;.k ;; -""g:;;;i^iat j;"#

Aan

l,r,r"Lruri"

rnoedersknie

re berus.

is diI

moeder geL'ruik "".r.",s"b;ti;;-s;i;;;.^ Die

as

Byber

leesboek

her

Jir het so

volkskurtuur

cliep

wortel geskiet

dat in

nasie

ons

vandag

-o,'s

as

nasies

een .r^n

in

die

die

godsdie'stigste

w6reld beskou *or.l.

'Die

oorgirore

nasie glo

rneerderheid

aan die alwl,se

van

leidint

ons

van die

Op;;;*";;.

Die vrou en moeder

-o"i -"r. ai" nit ai"-rt"t r-'p etke kledinsstukkie

i", een vir

werk.

een

Liefdevol

ko.rnberse

i; f;;,"r""#;

van baba-g"muuk.--ol.:-ua"r

die iaslap_

,rur, #* ;i;il, in "p

naalclwerk ineeyeef. elke stukkle

Huile
die Noorde gestaar, asof die redding vandaar sou kom.

Ons presidentsvrouens was by uitstek minsame vrouens wat ool.,

in daardie sy van die lewe vir die nageslag 'n mooi voorbeeld van

nederigheid, mensliewendheid en godsdienstigheid gestel het.

Mevrou (President) M. T. Steyn, die geestelike Moeder van ons

volk, is s6 lank gespaar dat van ons geslag haar geken het en besiel

is deur haar voorbeeld.

Gasvryheid wat so 'n mooi karaktertrek van ons volk is, het ons

volk ook van hulle gedrf. Nooit was dit vir hulle te moeilik om hulle

vriende, familie en selfs 'n bondeldraer te herberg en van die nodige

voedsel te voorsien nie.

Die Afrikaanse vrou en moeder het in geloof vir haar volk gdleu'e',

vir hulle gely, vir hulle haar liefde gegee, ook haarself en haar

kinders.

Uit hierdie gelouterde moeders spruir ons huidige en toekomstige

volk. Die moeder is die kern van die huisqesin. Dit is sy wat die

kinders vertroetel, opvoed en daagliks leiding gee. Onwillekeurig

word haar eienskappe op die long N'esentjies oorgedra.

Die huisgesin weer is die kern van ons nasie en hulle dra elkeen

op sy beurt ons eie kultuur oor op ons nasie.

Met trots vereer ons hulle deur eervolle plekke in die Voortrekker-

en Vrouemonumente. Ook in ons letterkunde besiel hulle 'ons

skrywers en digters. Mag hulle opofferings altyd die wekroep wees

op die vrou van Suid-Afrika om ons kultuur uit te dra, as iets moois,

eg efl suiwer!

Laat ons haar weer eens vereer met die woorde van Jan F.

Celliers: ,,Ek sien haar uitt, taant baar nactl?? is Vrou' en Moeder!"

ANNALIE HERHOLDT (Sr. 9), Hoirskool Drie Riaiere, Vereeniging.

DIE MENS SEDERT DIE VROEGSTE TYE.

Het julle al ooit gehoor dat mense van die ou Moederaarde praat? Ert

het julle al gedink waarom? 'n Klein kindjie kan nie sonder die sorg

rran sy moeder lewe nie. Net so min kan mense, diere en plante sonder

die aarde lewe. Daarom is die ou aarde die ou moeder van alles wat

lewe.

In die begin was die aarde,,woes en leeg;" niks het daarop gelewe

nie. Toe het God plante en diere daarop gemaak; en later ook die eerste

nrens. God het die mens na sy beeld gemaak. Die vroegste mense kon

nie lees of skrywe soos ons vandag nie. Die eerste mense wat hul geskiedenis

vir ons opgeskrywe het, was die ou Eeiptenare. Hul heel oudste

geskrifte vertel ons van die verlede, omtrent 4,000 jaar voor Christus se

geboorte. Kan julle nou sien hoeveel duisende jarc daar mense op die

aatde was van wie ons maar baie min weet?

Hierdie vroegste mense word genoem die oermens. Oorblyfsels van

die oermens, soos geraamtes en ou wapens of gereedskap v^tr klip, brons

of yster is al diep in die skoot van die aarde ontdek.

Ons weet darem aI dat die oermense nie in huise nie, maar in grotte

gewoon het. Hulle het egter nooit hulle grotte of grotwonings uitgevee

nie. Vullis en afval het vergader en opgehoop, en so het die vloer van

19