16. sarie bruid - Okasie

okasie.co.za

16. sarie bruid - Okasie

Inspirasie

Jy hoef nie te hou by

die voor-die-handliggende

kleurkeuses nie.

Vlootblou en goud is ’n

kombinasie so klassiek en

tydloos soos die sterre in

die hemel

00 sarieBRUID 2012/2013

iddernagfees

Geskep vir SARIE BRUID

deur Karla Oettler van

Absolute Collection

Foto’s Christine Meintjes


Sit lekkernye in

kartonwiggies voor

in plaas van ’n koek.

Pak die wiggies

dan soos snye koek

saam op ’n bord om

te lyk soos ’n laag

van ’n tradisionele

koek en bind ’n

goue lint

rondom.

sarie.com sarieBRUID 00


Inspirasie

Jy hoef nie te hou by

die voor-die-handliggende

kleurkeuses nie:

Vlootblou en goud is ’n

oorspronklike keuse, maar

’n kombinasie so klassiek

en tydloos soos die sterre

in die hemel.

00 sarieBRUID 2012/2013

iddernagfees

Geskep vir SARIE BRUID

deur xxxxxx

Foto’s xxxxxxxx


Sit lekkernye in

kartonwiggies

voor in plaas

van ’n koek. Dié

wiggies pas saam

in die vorm van

die tradisionele

koek.

sarie.com sarieBRUID 00


Inspirasie

00 sarieBRUID 2012/2013


Heel links Die kandelaar, kershouers en goue muurpanele skep ’n

gevoel van weelde. Jy kan die goue panele maklik self maak uit hout

en goue spuitverf. Gebruik daarna ’n kwassie en goue verf om ’n

oneweredige tekstuur te kry. Bo ’n Koningsblou lint om die eetgerei

dien as fokuspunt. Links WAT IS DIT OP HIERDIE FOTO??? GOUE

HORINKIE, BESSIES EN ROLLE LINT?

Hierdie foto Versiersuiker kan selfs in metaalkleure gemaak word. So

’n koekblokkie is ’n mooi geskenk vir jou gaste om huis toe te neem.

WAAROP STAAN DIT? IS DIT PAPIERE? EN WAT IS BO-OP DIE

BLOKKIE? VERE?


Inspirasie

Regs Vonkelwyn is ’n voorvereiste vir enige fees, en in ’n

goudkleurige bottel is dit nog beter! Dis by drankwinkels en sommige

supermarkte te kry. Regs onder Jy wil dalk ’n vrugtekoek hê, maar jy’s

nie lus vir die tradisionele wit nie. Kyk hoe treffend lyk die kobaltblou

versiersuiker, veral as dit met goud en pêrels afgerond word.

00 sarieBRUID 2012/2013


Inspirasie

’n Goue raam teen

’n middernagblou

agtergrond stel ’n

troukoek darem mooi

ten toon. Die hangende

rangskikking is

met goudkleurige

kettings gemaak

en herinner aan ’n

vonkelwyn-kaskade.

IS DIT PIENK ROSE?

EN WAT SE PLANT

HANG DAAR REGS

AF? WAT IS ONDER

OP DIE RONDE

METAALBORD? DIE

BLOKKIES EN ANDER

GOED?

00 sarieBRUID 2012/2013


Inspirasie

00 sarieBRUID 2012/2013

Links Gebruik rosette wat jy self maak uit lint, blare en knope asook bessietakkies en enkelblomme

as tafelversiering. Bo Dalk vra jou ma baie mooi dat jy maar ’n wit troukoek kies. Dit beteken nie dit

hoef vervelig te wees nie! Portrait Karla Oettler van Absolute Collection het hierdie troue vir ons

aanmekaar gesit.

Karla Oettler (regs) van Absolute Collection /

www.absolutecollection.co.za / 083 4401 583

Drukwerk?? WAT HET HULLE GEDOEN? The Toast Enterprise,

Marcelle Smit / www.thetoastenterprise.co.za / 0844484833

Koek Wade and Arda / www.wadescakes.co.za / 082 932 4522

Blomme Okasie, Dane en Gitte / www.okasie.co.za / 021 887 9904

Foto’s Christine Meintjes / www.christinemeintjes.co.za /

082 293 4248

Verhuring Urbantonic, Grant / www.urbantonic.co.za /

082 456 9892

Something Different, Kate / www.something-different.co.za /

021 761 2160

Absolute Vogue, Andre van Niekerk / WEBSITE? / telefoonnommer??

Foto van Karla ??????? Fotograaf????

More magazines by this user
Similar magazines