Inskryfvorm 2013 - Hoërskool Kempton Park
Inskryfvorm 2013 - Hoërskool Kempton Park
Inskryfvorm 2013 - Hoërskool Kempton Park
Transform your PDFs into Flipbooks and boost your revenue!
Leverage SEO-optimized Flipbooks, powerful backlinks, and multimedia content to professionally showcase your products and significantly increase your reach.
Geagte Voornemende Ouer

INSKRYWINGSPROSEDURES VAN GRAAD 8 VIR 2013

Geluk met u keuse van Hoërskool vir u kind. Ons onderneem om met die grootste sorg en verantwoordelikheid na

u kind om te sien. Om teleurstelling te voorkom en die administratiewe deel glad te laat verloop, vra ons dat u by

inskrywing asseblief gehoor sal gee aan die onderstaande punte.

1. Voltooi asseblief die vorm volledig met alle inligting soos aangevra. (Inskrywingsvorm is ook op ons skool se

webwerf www.kempies.co.za beskikbaar.)

2. Ons versoek dat u asseblief afskrifte van alle dokumentasie soos gevra op die laaste bladsy van die

inskrywingsvorm sal verskaf (sien hieronder). Ongelukkig kan ons nie afskrifte maak nie. Rapporte en

oorplasingskaarte is nie nou van toepassing nie, dit word later ingehandig. Alle inskrywings moet persoonlik

geskied. Moet asseblief nie die vorms faks of per e-pos stuur nie. Ons wil graag die inligting op die vorm met

die ouer kontroleer.

• Afskrifte van beide ouers se ID-dokumente.

• Afskrif van die leerling se geboortesertifikaat.

• Afskrif van u bewys van woonadres (bv. water- en ligterekening)

• R370-00 vir die eerste skoolgeld paaiement (kontant / Dt. of Kt. kaart)

INSKRYWINGS MOET VOOR OF OP VRYDAG 14 SEPTEMBER 2012 INGEHANDIG WORD!

3. Die volledige inskrywing en dokumentasie asook u eerste skoolgeld paaiement van R370 moet voor of op

VRYDAG 14 SEPTEMBER 2012 gedoen word by Hoërskool Kempton Park se administratiewe kantoor.

Inskrywingstye is vanaf Maandag - Donderdag vanaf 7h00 - 14h30 . Die Kempies is die laaste paar jaar

oorval met nuwe inskrywings - veral in graad 8. Om teleurstelling te voorkom en seker te maak dat u kind

ingeskryf is, moet u asseblief by die bogenoemde datums van inhandiging hou. Departementele Regulasies

vereis dat alle inskrywings teen einde September 2012 afgehandel moet wees.

4. Die skoolgeld vir 2013 is nog nie vasgestel nie. Vanjaar se skoolgeld beloop R11 300 per jaar vir een kind en

R19 800 vir 2 of meer leerlinge. (Dit sluit nie die eerste skoolgeld paaiement per kind in, wat betaalbaar is by

inskrywing nie). Ons verwag wel 'n verhoging vir 2013.

Indien u 'n navraag of enige probleem het i.v.m. die bogenoemde reëlings, kan u Rentia Botha by 011 970 2102

skakel.

Ten slotte wens ons u en u kind sterkte toe vir die laaste deel van die jaar. Ons sien uit daarna om u en u kind

volgende jaar by die Kempies te verwelkom.

Kempie-groete
HOËRSKOOL KEMPTON PARK

INSKRYWINGSVORM

A. LEERLINGBESONDERHEDE

VAN: VOORNAME: TOELATINGSNR.:

GRAAD / KLAS: VOOGONDERWYSER: LOKAAL:

Noemnaam: Geboortedatum:

Geslag: Taal:

ID-nommer: Vorige skool:

Paspoortnommer: Luritsnommer:

Etniese groep: Inskrywingsdatum:

Immigrant: JA / NEE

B. ALGEMENE INLIGTING

Primêre taal Tweede primêre taal:

Bykomende taal: Tweede bykomende taal:

Ander huistaal: Ander aktiwiteite:

Diacritics op naam: Watter ouers is oorlede:

Het die leerder verlede jaar

skool bygewoon?

Die land waar die leerder

skool bygewoon het:

Is enige formele I nie-formele

voor-laerskool programme

bygewoon?

Die provinsie waar die leerder

skool bygewoon het:

Vir die eerste keer by 'n skool in

hierdie provinsie geregistreer?

Is die leerder 'n koshuisinwoner?

Taal van onderwys: Ander taal van onderwys:

Verkiesde taal: Ander verkiesde taal:

Ander huistaal:

AFRIKAANS

ENGELS

LEWENSORIËNTERING

1.

2.

3.

4.

C. VAKKEUSE: GRAAD 10, 11, & 12
D. ANDER KINDERS IN DIE SKOOL

VOORNAME VAN TOELATINGSNOMMER GRAAD

E. STATUS VAN DIE GESIN

1. Beide ouers: 4. Weduwee / Wewenaar:

2. Geskei: bly by Ma: 5. Pleegsorg:

3. Geskei: bly by Pa: 6. Ander (Spesifiseer):

F. OUER / VOOG BESONDERHEDE

1ste OUER / VOOG 2de OUER / VOOG

Titel: Titel:

Voorletters: Voorletters:

Voorname: Voorname:

Van: Van:

ID-nommer: ID Nommer:

Paspoort nr.: Paspoort nr.:

Verwantskap: Verwantskap:

Beroep: Beroep:

Werkgewer: Werkgewer:

Tel: Werk Tel: Werk

Tel: Huis Tel: Huis

Selfoon: Selfoon:

e-pos: e-pos:

Geliewe u gekose domicilium citandi et executandi (dit is die straatadres wat u kies en waarby u alle amptelike

dokumentasie vanaf die skool sal ontvang) hieronder aan te wys. Dokumente wat op hierdie straatadres

hieronder gedien word, sal geag word deur u ontvang te wees, ongeag of dit werklik ontvang is of nie. Hierdie

adres sal geld totdat u dit skriftelik by die skool wysig.

POSADRES WOONADRES ANDER

Poskode: Poskode: Poskode:
G. WERKSADRES VAN OUERS / VOOG

1ste OUER / VOOG 2de OUER / VOOG

H. MEDIESE BESONDERHEDE EN PERSOON VERANTWOORDELIK VIR MEDIESE REKENING

Dokter: Telefoonnommer:

Mediesefonds: Mediesefondsnommer:

Hooflid:

Kontakpersoon: Kontaknommer:

Van: Naam:

ID-nommer

Werkgewer:

Woonadres Posadres

Tel: Huis Tel: Werk Sel:

I. DISSIPLINÊRE STELSEL EN SKOOLREËLS

Ek, ...............................................................ouer/ voog /wettige sorggewer van ................................................................

in Graad ....................................bevestig dat ek kennis neem van Hoërskool Kempton Park se dissiplinêre stelsel en skoolrëels

en ek onderneem om beide ten volle te ondersteun.

HANDTEKENING VAN OUER / VOOG / DATUM

WETTIGE SORGGEWER
SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

DIE VOLGENDE MOET DIE AANSOEKVORM VERGESEL: SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

1. Rapport / vorderingsverslag van vorige skool. JA....... NEE...... INGESKRYF DEUR:.................................................

DATUM:

2. Oorplasingskaart indien aanvaar word. JA....... NEE...... ....................................................................

VOORWAARDES

3. Afskrif van ID-dokument / geboortesertifikaat van leerling. JA....... NEE...... :....................................................

4. Afskrif van beide ouers / voogde se ID-dokumente. JA....... NEE...... ..................................................................................

5. Skoolgeld - eerste paaiement. JA....... NEE...... ..................................................................................

6. Skoolgeld betaal-reëling / debietorder-instruksies JA....... NEE...... ..................................................................................

7. Bewys van woonadres (bv. Water- en Iigterekening). JA....... NEE...... ..................................................................................
DEBIETORDEROPDRAG

VAN : (NAAM VAN SKULDENAAR)___________________________________________________________________

ADRES : _________________________________________________________________________________________

TELEFOON : (H)__________________________(W)__________________________(SEL)_______________________

DATUM : ________________________________________20_____

AAN : Hoërskool Kempton Park

Privaatsak X 1

ASTON MANOR

1630

Geagte Menere

Hiermee gaan ek,________________________________________________________‟n ooreenkoms met Hoërskool Kempton Park

aan om my skoolgeld per debietorder te betaal. Die besonderhede van my bankrekening is soos volg :

BANK : __________________________________________________________________

TAKNAAM EN DORP : __________________________________________________________________

TAKNOMMER :

REKNINGNOMMER :

TIPE REKENING : LOPENDE (TJEK)- / SPAAR- / TRANSMISSIE-/ (Skrap wat nie van toepassing)

Ek/Ons versoek hiermee, “dra dit aan u op” en magtig u om my / ons rekening by bogenoemde bank (of „n ander bank of tak waarheen

ek / ons my / ons rekening mag oorplaas met verkuldigde bedrag soos gereël met die skool.

R___________(bedrag in woorde)________________________________________________________te debiteer “die bedrag nodig vir

die betaling van die maandelikse paaiement verskuldig, of soos getref met

spesiale reëling, ten opsigte van die bogenoemde ooreenkoms op die dag van elke maand met

ingang________________________________________________________________________________

Alle sodanige onttrekkings uit my / ons bankrekening deur u word behandel asof dit deur my / ons persoonlik onderteken is, en magtig u

die skool om die bedrag aan te pas volgens wat nodig sal wees om u skoolgeld op datum te hou, tensy skriftelik anders gereël met die

skool.

Tensy u anders versoek, spesiale reëling het of rekening agterstallig is, sal die maandelikse heffing met ingang van Februarie vir 10

maande tot en met November van elke jaar geskied (geldig vir leerling wat Januarie by die skool inskryf). Skoolgeldheffings van ouers

wat kinders later in die jaar inskryf, sal van die maand van inskrywing plaasvind. Debietorders van ouers wat kinders volgende jaar in die

skool het, word oorgedra en die bedrag van die heffing word outomaties aangepas soos nodig.

Ek / Ons verstaan dat die onttrekkings wat hiermee gemagtig word deur „n rekenaar verwerk sal word deur middel van „n stelsel bekend

as die BANK SERV –magneetbanddiens, en ek / ons verstaan ook dat die besonderhede van elke onttrekking op my / ons bankstaat of

„n bygaande strokie gedruk sal wees.

Ek / Ons stem toe om enige bankkoste met betrekking tot hierdie debietorderopdrag te betaal.

Hierdie magtiging kan deur my / ons gekanselleer word deur u skriftelik dertig dae kennis te gee wat per vooruitbetaalde geregistreerde

pos versend word, maar ek / ons verstaan dat ek / ons nie op „n terugbetaling van die bedrae geregtig is wat u onttrek het terwyl die

magtiging van krag was indien sodanige bedrae regtens aan u verskuldig was nie.
Die ontvangs van hierdie opdrag deur u word as ontvangs daarvan deur my / ons bank (soos die geval mag wees) geag.

Onderteken te __________________________________________________________________op hierdie

_________________________________dag van ________________________________20__

HANDTEKENING SOOS GEBRUIK VIR DIE BYGESTAAN DEUR

ONDERTEKENING VAN TJEKS (Indien regtens nodig)

HOEDANIGHEID

Opmerking : „n Gekanselleerde tjek moet vir bankkontrole doeleindes aangeheg word. Die gebruiker kan

die bogenoemde minimum vereistes uitbrei.

Let wel : Ouer / voog moet slegs een debietorder per gesin voltooi.

BESONDERHEDE VAN U KIND(ERS) IN HOëRSKOOL KEMPTON PARK (20__)

VAN DOOPNAME GRAAD 20___

Redes ter motivering waarom u nie van „n Debietorder gebruik wil maak nie :

LEERLING NR. : ______________________