05.05.2013 Views

Kontrakteurskoste Gemiddelde kontrakteurskoste vir 2011 Droëland ...

Kontrakteurskoste Gemiddelde kontrakteurskoste vir 2011 Droëland ...

Kontrakteurskoste Gemiddelde kontrakteurskoste vir 2011 Droëland ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Kontrakteurskoste

Gemiddelde kontrakteurskoste vir 2011

Droëland-toestande

Die gemiddelde tariewe van kontrakteurs, wat in die sentrale gebied van Senwes werksaam is, word gebruik. Van die

kontrakteurs bied ‘n pakket van bewerkingsaksies aan en indien ‘n produsent meer as een aksie laat uitvoer, word dit

teen ‘n goedkoper tarief uitgevoer. Die produsent moet die diesel verskaf en dus is diesel nie ingesluit by die

kontrakteursfooi nie.

Bewerkingsaksies Werkswydte van

implement

R/hektaar

Vrystaat en

Noordwes

R/hektaar

Gauteng

R/hektaar

Mpumalanga

Rip op die ry (70 - 90 cm diep) 3 ry; 1,5 en 1,8 m R190 - R220

Rip op die ry (70 - 90 cm diep) 3 ry; 2.3 m R180 – R200

Algeheel rip (60 - 70 cm) R260 - R290 R220 - R250 R 350

Ploeg (rysterplaat) (30 cm) R160 - R210 R220 - R250

Beitelploeg (30 cm) R190 - R210 R 250

Sny (off-set) R140 - R160 R 200 R 220

V-lem R100 - R130

Rolmoer R50

Kalkstrooi R85 - R100

Tandbewerking (Fieldspan) R75 - R85 R180

Rolstaaf R75 - R100

Skoffel/ry gewas R75 - R95 R80

Plant R185 - R250 R180 - R220

Rye merk R30 – R40

Spuit - algeheel R65 – R80 R110

Spuit - Roundup tussen mielies R60 - R75 R110

Stroopkoste:

Mielies

R230 - R300 vir 2

ton + R 60 / ton

verder

Sonneblom R210 - R270 vir 2

ton + R120 / ton

verder

Koring R250 - R300 vir 2

ton + R110 / ton

verder

Graansorghum R200 - R220

Sojabone R210 - R240

Grondbone (pluk) R485 - R525

(R950)

Suikerbone R275 - R295

Grondbone (uithaal) R185 - R215

Kuilvoerkef R60 - R75 / ton

Graan wegry R1.50 / ton / km

Lusern wegry R3 / ton / km

Vliegtuig spuit koste R90 - R120 R130

*Bogenoemde koste is van toepassing soos vir die betrokke streek.

*Gebiede waar die gemiddelde landoppervlakte kleiner is, asook by kontoerlande, kan die bogenoemde koste plus

12% as riglyn gebruik word.

Vaalharts

Wat die koste verbonde aan bewerking op besproeiingsgronde aanbetref, is tariewe bekom wat van toepassing is op

die Vaalhartsskema. In hierdie geval voorsien die kontrakteur die diesel en is dus ingesluit by die bewerkingskoste.

Bewerkingsaksie Koste per hektaar

(diesel ingesluit)

Rip algeheel R550 - R600

Ploeg 30cm R550 - R600

Beitelploeg R400 - R480

Dis R300

Wondertil R150

Plant: Met saad, kunsmis,arbeid (Grondbone) R450 (ouer) - R700 (nuwe)

Mielies kunsmis R450

Saad, kunsmis, Plaagbeheer en arbeid R600

Koring en Lusern R350

Walle trek R90

Eg R90

Bossieslaan - Mielies,Katoen R350 - R380

Kunsmisstrooi R100

Onkruiddoderspuit R100

Stroop: Mielies R760

Koring R760

Katoen (1ste stroop) R2,200

Wegry van graan R4.50 / ton per km

Grondbone uithaal R650

Grondbone pluk R1550

Lusern: Sny R200 - R250

Sny en kneus R350 (kombinasiesnyer)

Hark R100

Baal R240 / ton of ±R6 per baal

Laai en wegry van bale- 20 km R100 / ton

Wegry van bale R4 / ton / km

Vliegtuig spuit koste R150

VRYWARING

Die aanbevelings wat in hierdie dokument gemaak word en die inligting daarin vervat, is na die

beste wete van die opsteller korrek ten tye van die opstel van die dokument. Die bronne wat

gebruik is om die dokument saam te stel is op wetenskaplike en/of landbou-ekonomiese

beginsels, sowel as algemeen aanvaarde landboupraktyke gebaseer en word in goeder trou

aangebied. Die verantwoordelikheid vir enige besluite wat geneem word na aanleiding van die

inligting hierin vervat en die risiko's verbonde aan sulke besluite, berus uitsluitlik by die

gebruiker.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!