Griekwastad 'n geskiedkundige plek naby die dorp
Griekwastad 'n geskiedkundige plek naby die dorp
Griekwastad 'n geskiedkundige plek naby die dorp
Transform your PDFs into Flipbooks and boost your revenue!
Leverage SEO-optimized Flipbooks, powerful backlinks, and multimedia content to professionally showcase your products and significantly increase your reach.
, Skrywer vellee.n graag erkg11i.ng aan die volgende

verkryging

vir die

van die_bos_t_aaide inligting :

Notules van die Kerkraad van ?ie Nederduits-Gereformeerde

gemeente Wellington, 1912 -1924:

Notules van dielVrunisipaliteit wellington, 1912 _ rg24.

Die Kerkbode, tg].7 -tSZ+.

Die Burger,1rgLT - 7924.

Paarl Post 1917- \924.

ll."{_rg wil.ook gr??g. sy..dank betuis jeensdie

Argief

van die N.G. Kerk in Suid--Afi.ika, en bv name die argivaris,

ds. H. C- Hopkins vir sy vriendelike'hulp.

Joan uan Asuegen

kyk mct begerige oE

na die mooi lappoppe

en porseleinpop

uit ueruloE se dae.

Aan haar Linkerkant

is 'n ""olledige span

dolosse :io na'n seun

se hart. (In LaerskooL

Japie Greglingl

se m,useunt.)

'N GESKIEDKUNDIGE PERSEEL TE GRIEKWASTAD

nbeth Steenkamp - St. 10; Hodrskool Griekwastad

- Die Griekwaras het ontstaan uit Hottentotte wat van

kusstreke

die

van Matmesbury.noorawaar[;

Blankes ;;a;i;;rret, soos aie

van Tafelbaai ar "uitgebrei het. o-ie oors-pronklike

is

ras

versterk deur'n aansientit
Binne die ringmuur was groot veekrale. Krygsgevangenes uit

die oorlog van 1878 het ook tydelik in die krale geblt. Die paleis,

wat uit ses vertrekke bestaan het, is vandag gesloop. In

die plek hiervan staan die moderne woonhuis van mnr. Dbwie

Voges, die teenswoordige eienaar. Hierdie vesting was die vergaderplek

van die Griekwas. Dit was dan ook die plek waar

hofsittings gehou is en menige tragedie hom afgespeel het.

'n Gebou_tjie langs die paleis is destyds as skool gebruik.

Dit dien vandag as motorhuis. In die kelder het die Griekwas

hulle ammunisie en gewere geb6re. Hierdie

was ook die kantien, waar die Griekwas

hulle wyn geb6re het en in tye van

kommer 'n lafenis kon gaan soek.

In 1803 is daar vier seringbome aangeplant,

waaronder die Griekwas gesit het

tydens hulle byeenkomste. Dit is dan ook

een van di6 bome wat later die beroemde

galgboom geword het. Aan die boom, het

menige Griekwa die lewe gelaat, hetsy

skuldig of onskuldig.

Komies, en tog heel menslik is die optrede

van 'n Griekwaleier wat onmiddellik

Elbeth steen.kanzp st. 10. l3d?t !V. {i" dood vonnis g_efel het van

die beskuldigde moes hoor dat die boom

eendag va1o sy_ onskulg g9u getuig. Hierdie woorde het die regter

op sy hoed_e gestel. Uit vreesnir wat met hom kan geberlr

as die veroordeelde onskuldig is, het hy hom dadelik lzrygespreek.

Andries Waterboer kon op 'n keer nie besluit wie reg en

wie verkeerd was in die saak-wat hy moes verhoor nie. Aen

einde sy 'uvaardigheid te behou en ook sodoende te verhoed dat

iemand veronreg word, was sy uitspraak soos volg:

"Jy, klaer, had reg; en jy beskuldigde, had geleek."

Die galgboom is vandag nog in die agterpiaas van die

voges-woning te sien. Alhoewel die boom btadwisselend is, is

daar een tak wat dwarsdeur die jaar groen bly. Volgens oorlewering

is dit die tak waaraan die Griekwas tbregge-ster is.

Die Griekwas het hoofsaaklik uitgesterf. Daar is vandagJ

baie min rasegte Griekwas met die gev-olg dat hulle gewoonte!

en gebruike byna alles as gevolg van die beinvloeding van ander

rasse verval het. Van hulle gereedskap, wapenrusting en

rneubels wat behorle,gebly het, is vandag nog in die Mary Moffat-museum

te Griekwastad te sien. Die graf van Waterboer,

wat ook volgens oorlewering die laaste rusplek van sewe ander

lede van die Waterboergesin is, is vandag tn monument. Dit is

versier met twee kanonne, genaamd Hans en Griet, wat Koningin

Victoria aan hom geskenk het.

19