06.05.2013 Views

E-mail: shawnturner@lantic - Boom Lusern

E-mail: shawnturner@lantic - Boom Lusern

E-mail: shawnturner@lantic - Boom Lusern

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Shawn Turner Tell: (018) 4626371 cell: (072) 8559244 fax: (018) 4626040

E-mail: shawnturner@lantic.net

Wayne Turner: (018) 4626371 cell: (082) 5772055 fax: (018) 4626040

E-mail: wayne@lantic.net

(Chamaecytisus palmensis) – Wetenskaplike naam

(Tagasaste) – Die naam wat die mense van die eiland van La palma, in die Canarie Eilande die boom

noem.

(Boom Lusern) – Boere naam

GESKIEDENIS EN OORSPRONG

Die boom kom oorspronklik van die eiland van la palma. In die Canarie Eilande

Die boom is in 1870 ontdek deur ‘n spajaard Dr Perez.

Die boom is eers teen 1980 op grootskaal in die westelike gebiede van Australië aangeneem.

Daar is tans sowat 100 000 hektaar boom lusern gevestig in Australië.

Kenmerkende eienskappe van boom lusern. (Bees tipe.)

Boom lusern is ‘n immergroen plant, wat heeljaar bewei kan word.

Dit het dieselfde voedingswaarde as gewone lusern, die sagte punte van die struik bestaan uit

18-25 persent proteïen. Die boom groei as ‘n struik, wat net so afgevreet kan word.

Boom Lusern bevat geen blousuur nie en bees kan heel jaar daarop wei. Diere kan geen skade

optel nie, anders as met gewone lusern waar diere kan vrek.

Boom Lusern is ‘n peulgewas en sit weer stikstof gratis in die grond.

As n jong plant, is die boom gevoelig vir ryp, dus is dit noodsaaklik vir goeie beplanning en regte

plant tyd. ‘n Goed gevestigde plant kan winters van tot minus 10 grade Celcius oorlewe net

voor die punte begin doodryp (waarna dit weer uitloop). Ouer boom lusern is geweldig gehard

teen beide koue, vuur en droogte. Dis ‘n woestyn plant. Die minimum water vereiste is so

200mm water per jaar.

Die boom het ‘n leeftyd van 60 – 80 jaar. Doen dit een keer reg en jou diere het kos vir ‘n

leeftyd.

Die boom kan hoogtes tussen 4-6 m bereik. Dus is dit noodsaaklik dat mens ’n drukbeweiding

stelsel toepas om die boom se groeihoogte te beperk. Dit kan ook meganies gesny word om die

boom in toom te hou. Die stegies kan dan ook geproseseer word in ‘n hoë proteïen pille.

Tot dusver is daar nog geen aanmeldings dat die boom enigsins toksies is vir diere.

Navorsing in die westelike gebiede van Austalia bewys dat gevestigde droë land boom lusern

tot 11 ton eetbare materiaal per HA lewer in vergelyking met 1.5 ton gras per jaar.

Die plant groei die beste in diep sand of diep dreinerende grond met n PH van 4-8.

Die saad is ‘n plat ovaalvormige saadjie 4mm lank, 3mm breed en 1mm dik. Daar is tussen

35 000 - 45 000 saad per kg.

Grond voorbereiding (Bees Tipe)

Dis wel belangrik om goeie grond voorbereiding te doen voor oorplanting. Dis ‘n strook so 2m

wyd en 30cm diep in die ry waar die bome geplant gaan word en maak alle gras dood. Werk 25g -35g

superfosvaat per meter in die grond in, voor plant tyd.

Rip dan 1 strook so diep as moontlik in die middle van die gediste strook. Dit sal die boom se wortels

se groei bevoordeel.

Plant so 2-3 weke na die eerste reëns. Sodat die meeste van die suurstof gaaitjies in die grond laat

opvul.

Spasiering (hoe plant mens die bome?)

Daar is verskillende maniere van digtheid wat toegepas kan word. Daar is tot dusver nie ‘n

vasgestelde manier van spasiëring nie. Rye kan wissel van 6-10m rye uitmekaar en die

boompies 1-3m in ry uitmekaar.

Hier is n paar riglyne hoe dit gedoen word.

1. Plekke met lae reënval gebiede (250mm -450mm per jaar) is die aanbevelle digtheid van so

500 boompies per hektaar. Enkel rye 10m uitmekaar en 2-3m in die rye van mekaar.

VOORBEELD VAN ENKEL RYE

2. Hoe reënval gebiede (450mm – 850mm per jaar) is die aanbevelle digtheid van so 700 – 1000

bome per HA . Dubbel rye word geplant.

VOORBEELD van dubbel ry boomlusern

Boom lusern en kikuyu

Goeie aangeplante weiding tussen bome soos hierbo aangewys verhoog tipies jou drakrag.

Smitsvinger, hawer, bloubuffel en so meer is goeie voorbeelde wat tussen die rye aangeplant

kan word. Onthou boom lusern is ‘n peulgewas en sit stikstof terug in die grond . Gratis kunsmis

vir jou gras.

Saad behandeling

Saailinge

Behandelde saad (scarified) dit beteken die saad is voor af behandel deur die saadjie se harde

wande meganies te skuur. Die voordeel is dat dit die onkiemings tydperk makliker en vinniger

maak. Die saadjie hoef net in kouewater gekweek te word tot dat dit swel en dan kan dit

uitgeplant word. Die ontkiemings syfer van behandelde saad is dus 85%+.

Scarified saad. Meng 250ml water en voeg entstof by. Gooi dan die saad in die mengsel en laat

dit oornag staan. Alle geswelde saad kan dan geplant word

Saad kan in 1-4 liter houers of sakkies geplant word. ‘n Mengsel van ½ sand en ½ kompos.

Meng goed en voeg superfosvaat by.

Plant saad 10-15cm diep in kompos mengsel met die grond temperatuur hoër as 20 grade

Celsius

Hou grond klam.

Hoe word die bome bewei ?

Die bome kan na 8-10 maande na uitplanting ligweg en met beheer bewei word. Geen bees is

veronderstel on die boompie wortel en al uit die grond uit te ruk nie. Maak seker die boom se

wortel stelsel het goed gevetig.

Met beeste kan dit dus na 2 jaar na uitplanting heeljaar bewei word. Die beste manier is om dus

n druk beweiding stesel toe te pas. Bewei kampe oordeelkundig en gee kans vir herstel.

Die boom moet dus goed bewei word vir beter groei, deur die boompie goed te bewei

ontwikkel die boom in n struikagtige vorm.

Met skape moet daar wel beheer toegepas word op weiding. Maak seker dat hulle nie alle blare

afvreet en dan die boom se bas aanval. Hulle kan die boom doodmaak. Maak gebruik van n

goeie kampstelsel.

Onhou n goeie lek is ook noodsaaklik om jou verteerbaarheid te verbeter. In vehouding van

chemiese doeltrefenheid is net net so belangrik as goeie kos.

Plant tyd

Klein boompies is sensitief vir ryp. Koue gebiede word daar aanbeveel dat die boompies vroeg

somer na eerste reën uitgeplant word.

Saailinge kan gedurende die somer maande gemaak word en deur skadunette beskerm word

deur die winter vir ‘n vroeë somer uitplanting.

Wenk: gebruik( EM) efektiewe mickroorganismes saam met jou saailinge.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!