06.05.2013 Views

r - Afrikanergeskiedenis

r - Afrikanergeskiedenis

r - Afrikanergeskiedenis

SHOW MORE
SHOW LESS

Transform your PDFs into Flipbooks and boost your revenue!

Leverage SEO-optimized Flipbooks, powerful backlinks, and multimedia content to professionally showcase your products and significantly increase your reach.

hy '.r bedrag van

Die naam van

word en ons seuns

heldedaad huldig.

f200 vir Helena se pa betaal as skadevergoeding.

Helena Lotrie sal onder die Afrikaner altyd onthou

en dogters sal met trots haar rraam noem en haat

MESSINA - lgls wat Bederwe (Vervolg)

(Deur S. J, Lee, MessinaboArskool.)

2. Die 'f yd,perk uan die Simbabuekultutn:

Die tweede groep wat in ons omgewing gewoon het, was van 'n

ho€r kultuur as die mense uit die steentydperk. Van hierdie rweede

groep mense weet ons ook nie veel nie en ons weet ook nie wanneer

hulle gelewe het en hoekom hulle verdwyn het nie. Hierdie mense was

baie meer beskaaf as die wat net klipimplemente gehad het, want hul

het selfs koper, vster en goud ontgin en bewerk.

Ons is almal bekend met die ou ruines wat by Simbabn'e, Khami

en ander plekke in Suid-Rhodesid voorkom. Simbabwe is maar ongeveer

200 myl vae Messina af en in ons omgex'ing kom soortgelyke ruines

voor. \Vat vir ons van belang is, is dat voorwerpe wat in ons omgewing

gevind is soms ooreenstem met die n'at by Simbabwe gevind is.

Dieselfde klipmure wat daar aangetref word, kom by ons ook voor.

Voorwerpe van yster en koper, soos spiespunte, potskerwe en krale

word by ons ook gevind. Ons besef dat dit nog nie sd dat ons omgewing

deur dieselfde volk bewoon is nie, maat 'n diepere studie toon

bevredigende ooreenkomste. Die klipmurasies van Simbabwe, die

metode van pak en die versierings op die mure word ook in ons

omgewing gevind, alhoewel ons groot verskille erken en ook v'eet

dat baie werk deur die latere Bantoe gedoen is. In L932 is die koppie

Mapungubwe, ongeveer 50 myl noordwes van Messina ontdek deur oom

Ernst van Graan. Die koppie is ongeveer 300 tree lank en 4O na 5O

tree wyd en dit is op die Limpopowal. Mapungubwe is 'n Noord-Sothonaam

wat letterlik ,,plek van die jakkals" beteken maar die eintlike

betekenis is, ,,hy wat skelm is". Die koppie kruip letterlik skelm tussen

baie ander weg. Tog het iemand onlangs my aandag daarop gevesrig

dat as die koppie op 'n sekere afstand uit 'n bepaalde hoek gesien

s'ord, dit net soos 'n jakkalskop lyk en daarom het dit die naam

gekry. Op hierdie koppie is baie interessante voorwerpe deur opgrawings

blootgel€. Dit werp lig op 'n groep mense wat ons distrik bewoon het

en seker nie net beperk v/as tot daardie geheimsinnige koppie nie.

Orals in ons distrik kan hulle spore gesien word. Gesaghebbendes het

opgrawings op Mapungubwe gedoen en ses verslae gepubliseer oor

n'at daar alles gevind is. Hierdie verslae het gegaan oor die goue

\-oorwerpe, die ander metaalvoorwerpe, die menslike geraamtes, die

kleipotte en skerwe, die plante-materiaal en die klipmure wat daar,

en op die aangrensende koppe is. Party van die verslae steun die teorie

dat dit oer-Bantoes is wat daap gedurende die middeleeue gelewe het"

Ander skrywers betwyfel dit weer. Ons kan hier nie volledig op die

1n

LI

verskillende teori€ en bevindings ingaan nie maar as 'n mens die Bantoe

'n bietjie ken en saam met hulle groot geword het en jy sien alles

r,r.at daar opgegrawe is, dan betwyfel 'n mens sterk of dit ooit Bantoes

was. Dit is ook bekend dat al die voorwerpe n'ar daar gevind is nie

rjie od van die wetenskaplike ondersoekers bereik het nie.

Vir ons is veral die verskillende tipes van krale wat daar uitgegrawe

is van belang. Dit het my geluk om van 'n vriend wat met die

opgrawings daar gehelp het, van al die nie-metaalkrale voorbeelde te

hry. In die onmiddellike omgewing van Messina het ons baie krale

opi;etel. Toe ons eenkeer by Simbabwe gaan uitkamp her, het dit ons

geiuk

hierdie distrik bewoon was deur 'n groep mense wat 'n hoEr beskawing

gehad het as die latere Bantoe. As dit waar was dat Simbabwe die

woonplek van die Koningin v^n Skeba of die hoofstad .,an die

legendariese Monomotapa was, is dit ook nie onmoontlik dat ons

omgewing 'n deel van hierdie ou ryke was nie.

('Word vervolg.)

Kaptein Danie Theron Leer 'n Stasiemeester tn Les

(Deur dr. J. l, uan Tonder.)

Dit het op Germiston plaasgevind. Danie Theron en Barnie Enslin

was op weg fla Pretoria.

'n Trein het gereed gestaan om oor 'n paar minute na pretoria

te vertrek. Daar was baie mense op die stasie. Alle beskikbare plekke

op die trein was reeds beset. Daar was veral baie vrouens en kinders

wat nie sitplek gehad het nie, want die rrein was volgepak.

Danie kon dit nie verdra dar vrouens en kinderJ soveel ongerief

moes verduur nie. Hy roep vir Barnie en hulle stap na die stasiemiester

se kantoor toe. Baie beleefd vra hy die meneer om nog 'n passasierswa

te laat aanhak ter wille van die vrouens en kinders.

- Ewe onge6rg antwoord die srasiemeester dat hy nie bevele onrvang

nie en nie verder voorsiening vir die gerief van die passasiers sou

maak nie.

Veer herhaal Danie sy versoek baie beleefd. Toe is

meester net warm en hy beduie luidrugtig dat hy nie sou

ander mense hulle met sy werk bemoei nie. Hy sou nie

aanhak nie.

Beslis maar beleefd vra Danie weer dat.

aangehak moes word en hy verduidelik dat hy

moeders en kinders soveel ongerief verduur nie.

kommandant Theron is.

die stasietoelaat

dat

nog 'n wa

nog 'n passasierswa

nie sou toelaat dat

Daarby sd hy dat hy

,,Og, wie is kommandant Theron? Ek laat my nie beveel nie en

ek q'eet wat my werk is. Ek sal nie verdere voorsiening vir die gerief

r-an die passasiers maak nie." So raas die grootmeneer en swaai met

sv arms.

Toe is kommandant Theron kwaad en s6 baie beslis: ,,Kyk hier,

ek beveel jou nou om nog 'n passasierswa te laat. aanhak, en voor dit

nie gebeur nie, sal die trein nie die stasie verlaat nie." FIy en Barnie

Enslin stap toe reguit na die masjinis wat die volgende bevel onrvang:

..Sien jy hierdie man met sy gelaaide geweer! Nou ja, probeer jy net

hierdie trein laat wegtrek sonder my bevele dan kry jy 'n koedl deur

die kop." Danie sit Barnie daar op wag, wat sy geweer intussen van

sv skouers afgehaal het. Die masjinis het dadelik besef dat hy in sy

pasoppens moes bly want nou het hy met besliste manne te doen.

Daar blaas die stasiemeester die fluitjie en gee die sein dat die

rrein moes vertrek.

Maar die uein staan doodstil.

19

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!