Kaptein Seeley Japie Greyling se ondervraer - Afrikanergeskiedenis
Kaptein Seeley Japie Greyling se ondervraer - Afrikanergeskiedenis
Kaptein Seeley Japie Greyling se ondervraer - Afrikanergeskiedenis
Transform your PDFs into Flipbooks and boost your revenue!
Leverage SEO-optimized Flipbooks, powerful backlinks, and multimedia content to professionally showcase your products and significantly increase your reach.
KAPTEIN SEELY

ryk. Dit het later ook by hom

gewone held weer te ontmoet.)

KAPTEIN J. E. B. SEELY

P. VAN ZYL,

Laerskool

Japie Greyling.

(In sy boek ,,Fear and be slain"

wat in 1931 verskyn het, gee kaptein

Jack Seely op bladsye 89-96 'n volledige

beskrywing van die voorval met

die kinderheld, Japie Greyling. Na afloop

van die Tweede Vryheidsoodog

het hy navraag in Suid-Afrika laat doen

om die heldhaftige seun wat bereid was

om ses geweerlope, 'n kwaai kaptein

(kaptein Seely) en nog veertien ander

soldate te weerstaan eerder as om sy

vader en vaderland te venaai, op te

spoor. Daarna moes hy die saak met

vraelyste laat oplos, omdat verskeie persone

daarop aanspraak gemaak het dat

hulle di6 dapper seun was. Kort voor die

onthulling van die Japie Greylingmonument

op 23 November 1966 het die

skrywer van hierdie artikel ook te doen

gekry met 'n nasaat van nog 'n aanspraakmaker

op die heldedaad. Voldoen.

de bewyse is egter in die verlede ingewin

om die werklike held uit te wvs. Deur

die toedoen van Seely is die akker van

kinderhelde met nog 'n kinderheld ver-

'n lewensideaal geword om die buiten-

As kind was Jack seely 'n uiters lewendige knaap en het baie

dikwels waaghalsige streke 'aange.',ang. Geen w"onder dut hy 'n leier

onder sy maats v/as en ook hulle bewondering vir sy vindingrykheid

afgedwing het. Hy_wou-baie gr,,,,g 'n soldaat word en het 'n?eeglike

opleiding aan'nmilit6re kollege dJurloop. Tydens die Tweede vryh"eidsoorlog.het_hy

die rang van kaptein beklee en het tydens die Eerste

\T6reldoorlor Q9t4-191S) een van die hoogste militGre poste in

Brittanje beklee.

L"" hy-ry jongman op die skip die ,,Kaikoura', gewerk het, het

die Tafelbaai aangedoen. Die gesig

-skip

van Tafetbuoli ,n omgewing

het hom so mer bewondering vervul dat-hy in ekstase uitgeroepiet dal

dit die mo_oiste_plek op aarde is. Min het hy geweet dat liy iarZ latet as

Britse soldaat daat aan wal sou gaan om t"*.r di" tw"e Bolrerepublieke

te veg.
Tydens 'n besoek aan Nieu-Seeland het hy sir George Grey ontmoet,

wat goewerneur aan die Kaap was. (Grey-Kollege in Bloemfontein,

waar Japie Greyling na die Tweede Vryheidsoorlog skoolgeg an

het, is na hom vernoem.)

Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog het hy as kaptein onder

lord Kitchener diens gedoen en was bekend as 'n voorbeeldige mens'

gewilde leier en dapper soldaat. Hy het 'n baie groot bewondering vir

die Boerevegters gehad en het hulle as dapper, beskaafde en eerlike

mense beskou. (Lees maar sy boeke ,,Fear and be slain" en ,,Advenfure".)

In Maart 190L het die voorval op die plaas Smaldeel met Japie

Greyling afgespeel. Hy het op 'n vurige Arabiese ponie met die naam

,,Maharajah" gery, toe hy en twintig ander ruiters op die plaashuis

afgestorm het. Al wou hy klein Japie maar net skrikmaak om lewensbelangrike

inligting van hom te kry, het hy homself daarna altyd ver'

wyt dat hy die seun so met die vuurpeloton die skrik op die lyf. geiaag

het. Kort na hierdie voorval het hy na Engeland teruggekeer en op 31

Mei 1901 by Plymouth aan wal gestap. Hy was tot lid vir ,,Isle of

'Wight"

vir die Laerhuis verkies. Kort na sy terugkeer het hy verskeie

Britse koerante oor die kole gehaal oor die ,,wolhaarstories" en valse

berigte wat daat oor die sogenaamde ,,wrede Boere" verskyn het. Na

die oodog het hy bevriend getaak met generaal Louis Botha en het

daar interessante briefwisseling tussen hulle ontstaan. Seely het eenkeer

'n afgesant na Suid-Afrika gestuur om Japie Greyling te oorreed

om op sy koste 'n besoek aan Brittanie af te 16. Jaoie het egter geweier,

omdat hy'n kwaai asma-lyer was en niks van publisiteit gehou het nie.

In L93l verskyn Seely se boek ,,Fear and be slain". Hy het 'n

eksemplaar aan Japie Greyling gestuur met 'n inskripsie in sy eie

handskrif voor in die boek waarin hy die voorval van 1901 in her'

innering roep. Di6 boek behoort vandag aan Japie Greyling (inr) van

Bethlehem (O.V.S.). Die volgende gedeelte kom in die boek voor:

,,Then I saw one of the most beautiful things that I have ever

seen in my life. The boy was *ansfigured by patriotism and devotion.

He lifted his head, looked me straight in the face, put his hands behind

his back and said in a loud clear voice: 'Ich sall ne sag' (dit is: ek sal

nie s6).

As long as I live I shall never forget that wonderful moment when

love of father, home and country triumphed over imminent and

apparently certain death."

In 1937 het Seely (toe burggraaf Mottistone) na Suid-Afrika ge'

kom, maar moes weens siekte weer terugkeer sonder dat hy Japie

Greyling kon opsoek. Dit was vir hom 'n diepe teleurstelling.