Dat ek met liggaam en siel in lewe en in sterwe nie ... - gkbenoni.co.za
Dat ek met liggaam en siel in lewe en in sterwe nie ... - gkbenoni.co.za
Dat ek met liggaam en siel in lewe en in sterwe nie ... - gkbenoni.co.za
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
Vraag 1 Wat is jou enigste troos in lewe en in sterwe ?

Dat ek met liggaam en siel in lewe en in sterwe nie

aan myself nie maar aan my getroue Verlosser, Jesus

Christus, behoort. Hy het met sy kosbare bloed vir al

my sondes ten volle betaal en my uit alle heerskappy

van die duiwel verlos. Hy bewaar my op so ’n wyse

dat, sonder die wil van my hemelse Vader, geen haar

van my kop kan val nie. Alles moet inderdaad tot my

saligheid dien. Daarom verseker Hy my ook deur sy

Heilige Gees van die ewige lewe en maak Hy my van

harte gewillig en bereid om voortaan vir Hom te lewe.
Vraag 2 Hoeveel dinge moet jy weet om in

hierdie troos salig te kan lewe en sterwe ?

Drie dinge: Ten eerste hoe groot my

sonde en ellende is; ten tweede hoe

ek van al my sonde en ellende verlos

kan word en ten derde hoe ek God vir

so ’n verlossing dankbaar moet wees.
Beroep
Die roeping wat die Here vir jou met jou lewe het!
Tree onder hulle op as ligdraers in die

wêreld 16 deur die woord van die lewe uit te

dra. Nuwe Vertaling. (Fil 2:15).

...skyn soos ligte in die wêreld,

16deurdat julle die woord van die lewe

vashou...

Ou Vertaling. (Fil 2:15).
Nie na jou dood

nie

Maar tydens

lewe!
’n Sekere ervaring

Aangesien julle die troos in Christus

ondervind het... (Fil 2:1).

Voor ons God se troos leer ken is ons
Jesus

Wie dit glo, is ’n kind van die Here en is

getroos!
Mense moet hoor van die troos

van Jesus – by my en jou!

OK met dood

eendag

Getroostes

Maar lewe nóú as ‘n

ster van die Here!
Ons leef nie

ons

potensiaal nie

Nie outomaties nie

•Gebeur nie

outomaties nie

•Sekere dinge kéér

dat jy lig kan gee
12 Daarom, my geliefdes, soos julle altyd gehoorsaam

gewees het, nie in my teenwoordigheid alleen nie,

maar baie meer nou in my afwesigheid, werk julle eie

heil uit met vrees en bewing;

13 want dit is God wat in julle werk om te wil sowel as

om te werk na sy welbehae. Vertaling (Fil 2:12).

...want dit is God wat julle gewillig en bekwaam

maak om sy wil uit te voer. Nuwe Vertaling.

Deur ’n lewenstyl wat vol eerbied en ontsag vir God

is, moet julle wys dat julle gered is. Dis mos God

wat julle gewillig maak om te doen waarvan Hy

hou, en Hy gee julle ook die vermoë om dit te kán

doen. (NLV)
God verander ons binnekant

•OMDAT Hy ons hoop gegee het

•OMDAT Hy ons gered het

•OMDAT Hy ons liefhet!

Maar ons kan aan sy roeping

ongehoorsaam of gehoorsaam wees!

Laat ek my lig skyn?
Besluit!
Omdat ek

•deur God geroep is

•getroos is!
Amen