06.05.2013 Views

Troues - Groenland

Troues - Groenland

Troues - Groenland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

PRYSLYS 2012

Troues

Huur van saal

R1000

Die lokaal kan 20-60 mense akkommodeer.

Die finale getalle moet asb 1 week voor die funksie aan ons deurgegee word.

Ons bedien slegs ontbyt- en middagete troues op ‘n Saterdae.

Dit sluit in:

Ronde tafels 8- of 10- sitplek

Dek van tafels

Lang buffet-tafels

Stoele

Koelkamer

Alle eetgerei, glase en breekware benodig

Ronde tafeldoeke & servette

(Wit, bottelgroen, navy, perske of maroen)

Waterbekers

Asbakkies

Heléne Steenkamp

082 371 4007 / 021 903 4069

Faks: 021 903 0250

steenkamp@groenland.co.za

Ons kan die moontlikheid van trou op die perseel bespreek. Ons vra R500 ekstra om te trou op

die perseel om ekstra kostes en skoonmaak te dek.

Huur van stoele buite, gazebo of iets dergeliks – is u eie verantwoordelikheid.

Blomme

Bring u eie blomme vir tafels. (Kan reëlings tref met blomme in die hoeke.)

Tye

Ons bedien tot ongeveer 11h00vm ontbyt-spyskaart. Daarna middag-ete tot ongeveer 14h30nm.

Venue sal beskikbaar wees tot 18h30 vorige aand indien daar nie ‘n funksie is nie, andersins die

volgende oggend van 6h00 of 6h30. Dis slegs ‘n veiligheidsmaatreël met ons hekke.

Musiek

Sorg asb vir u eie musiek.

PO Box 4, Kuils River, 7579

021 903 8203 (tel) 021 903 0250 (fax)

Spyskaart

LAAT-ONTBYT R70 p/p

Vrugtekelkie

Broodtafel (4 soorte)

4 warm geregte

Koffie/tee

LIGTE MAALTYD

Broodtafel (4 soorte)

Hoof: eenskottel vleisgereg

aartappelgereg

groentegereg

2 slaaie

Hand-soetigheid (bv. roompoffertjies)

Koffie

PO Box 4, Kuils River, 7579

021 903 8203 (tel) 021 903 0250 (fax)

R110 p/p

VOLLE DRIEGANG-MAALTYD R120 p/p

Voorgereg: bv. vis – word bedien

Hoof: 2 vleise

gebraaide aartappels

3 groentes

Nagereg: roomys

2 poedings

Koffie

DIE SPYSKAART MOET ASB 14 DAE VOOR DIE FUNKSIE GEFINALISEER WORD.

Wyn

Groenland Rooiwyn & Witwyn is teen 10% afslag beskikbaar. Laat weet asb voor die tyd indien u

van die aanbod gebruik wil maak. (Pryslys ingesluit)

Kurkfooi op ander bottels ~ R20 per bottel.

Deposito

Ons beskou eers ‘n bespreking as finaal, wanneer ‘n 50% deposito betaal is. Indien julle defnitief

belangstel, bevestig asb. dadelik.

Die balans van die rekening word die dag voor die funksie ten volle betaal.

Bankbesonderhede

H. Steenkamp

Nedbank

Account number/Rekeningnommer: 273 800 1424

Branch code/Takkode: 173 805

NB: FAKS ASB DIE BEWYS VAN BETALING AAN BOGENOEMDE NOMMER.

Alhoewel hierdie breedvoerige riglyne is, is enigiets moontlik en onderhandelbaar.

Ons wil graag jou troue ‘n onvergeetlike herinnering maak.

PO Box 4, Kuils River, 7579

021 903 8203 (tel) 021 903 0250 (fax)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!