2012.03.11 Oggenddiens, Ds Willem Van der Waal
2012.03.11 Oggenddiens, Ds Willem Van der Waal
2012.03.11 Oggenddiens, Ds Willem Van der Waal
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
In die Hemel

is die Heer

en Sy glans

is soos kristal

Hy’s die Heilige

van God

en Hy heers

oor die heelal

IN DIE HEMEL IS DIE HEER
Daar is mag

in Sy Woord,

soos die waters

druis Sy stem,

Soos die son

op die see se blou

So die rykdom

van Sy trou!

IN DIE HEMEL IS DIE HEER
En aan U is die mag

en die heerlikheid

en krag

En aan U is die eer

en die lof

want U regeer

IN DIE HEMEL IS DIE HEER
Drie maal heilig

is die Heer,

Hy wat was en is

en kom.

Hy’s die Alfa en Omega,

almagtig en verhewe.

IN DIE HEMEL IS DIE HEER
Daar is mag

in Sy Woord,

soos die waters

druis Sy stem,

Soos die son

op die see se blou

So die rykdom

van Sy trou!

IN DIE HEMEL IS DIE HEER
En aan U is die mag

en die heerlikheid

en krag

En aan U is die eer

en die lof

want U regeer

IN DIE HEMEL IS DIE HEER
Aan Hom wat op die troon sit

En aan die Lam

Die heerlikheid en lof

Van nou af en vir ewig.

IN DIE HEMEL IS DIE HEER
Daar is mag

in Sy Woord,

soos die waters

druis Sy stem,

Soos die son

op die see se blou

So die rykdom

van Sy trou!

IN DIE HEMEL IS DIE HEER
En aan U is die mag

en die heerlikheid

en krag

En aan U is die eer

en die lof

want U regeer

IN DIE HEMEL IS DIE HEER
Alle volke klap jul hande;

juig tot eer van God

Verhef jul stem en roem sy Naam

in elke stad op aarde!
Lied 547:1 (vervolg)

Sing en sing en sing dan saam

loof en prys sy grote Naam

want Hy is ewig Koning

in die hemel en op aarde

sing en sing en sing dan saam

loof en prys sy grote Naam

want die Hemelkoning

skenk ons Sy genade!
Lied 547:2

Hy is ewig Koning in die

hemel en op aarde!

Die volke kniel, die nasies juig

oor al Sy skeppingsdade.
Lied 547:2 (vervolg)

Sing en sing en sing dan saam

loof en prys sy grote Naam

want Hy is ewig Koning

in die hemel en op aarde

sing en sing en sing dan saam

loof en prys sy grote Naam

want die Hemelkoning

skenk ons Sy genade!
Lied 547:3

Ons gaan in sy woning in,

Hy roep ons almal saam

die skare juig en horings blaas,

ons almal roem sy Naam!
Lied 547:3 (vervolg)

Sing en sing en sing dan saam

loof en prys sy grote Naam

want Hy is ewig Koning

in die hemel en op aarde

sing en sing en sing dan saam

loof en prys sy grote Naam

want die Hemelkoning

skenk ons Sy genade!
Groetseën
Neem my lewe, laat dit, Heer,

U gewy wees meer en meer.

Laat my hart gedurig juig

en van dankbaarheid getuig.
L 308:4

Neem my goud en silwer, Heer

niks noem ek my eie meer.

Al my kennis en verstand

stel ek in u vaderhand.
L 308:5

Maak my hart vir U tot troon

Deur U Gees wat in my woon.

Rig my wil, gevoel en daad

altyd na U wyse raad.
Net om u wil te doen soos in u Boek

die wonderskrif wat nooit vergaan -

dit klaar van my geteken staan,

dit wil ek, HEER, van ganser harte soek.
Ps. 40:4 (vervolg)

Ek bied U hart en hande

in will'ge offerande -

al wat ek is en het;

diep in my ingewand

waar liefde-en ywer brand,

draag ek u heil'ge wet.
U, Christus, is my lewe,

die sterwe wins vir my.

In lewe en in sterwe

is ek aan U gewy.
L 306:3

Maar as ek nou moet sterwe

om by die Heer te wees -

ook dít is my verlange,

ook dáártoe dring my gees.
Leer my u wil, Heer,

U doel met my -

U, Pottebakker, met my, die klei.

Vorm my en maak my volgens u wil;

op U vertrou ek, nederig stil.
L 528:2

Leer my u wil, Heer, u plan vir my;

laat ek nie doelloos, nutteloos bly.

Hou my erkentlik, Heer, in u werk:

As ek dan swak is, maak U my sterk.
L 528:3

U gee u gawes net soos U wil;

almal is diensbaar, elk met verskil.

Vul met u Gees my, breekbare kruik,

dat U my oral nuttig gebruik.
Tydens die diens – Sarfat (Minderbevoorregtes binne en

buite die gemeente

Deure: Emeritaatsfonds

OFFERGAWES
Offering – Paul Baloche

The sun cannot compare to the glory of your love

There is no shadow in your presence

No mortal man would dare to stand before your

throne

Before the holy one of heaven
It’s only by Your blood

And it’s only through Your mercy

Lord, I come

I bring an offering of worship to my King

No one on earth deserves the praises that I sing

Jesus, may You receive the honour that You’re due

Oh, Lord, I bring an offering to You.
The sun cannot compare to the glory of your love

There is no shadow in your presence

No mortal man would dare to stand before your

throne

Before the holy one of heaven

It’s only by Your blood

And it’s only through Your mercy

Lord, I come
I bring an offering of worship to my King

No one on earth deserves the praises that I sing

Jesus, may You receive the honour that You’re due

Oh, Lord, I bring an offering to You.

Oh, Lord, I bring an offering to You.

Oh, Lord, I bring an offering to You.
“Jesus Christus is geldig”

Beleef die OORWINNING!
Jesus Christus is Here oor Geld!

Op 5:11 Toe het ek rondom die troon en die

lewende wesens en die ouderlinge ’n groot

menigte engele gesien. Daar was duisende der

duisende, ja, miljoene der miljoene. Ek het

hulle hard hoor 12 uitroep: “Die Lam wat geslag

was, is waardig om die mag en rykdom, die

wysheid en sterkte, die eer, heerlikheid en lof

te ontvang.”
2 Kor 9:1 - 15

Eintlik is dit oorbodig dat ek aan julle skrywe

oor die hulpverlening aan die gelowiges in

Judea. 2 Ek weet dat julle graag wil help, en ek

het al by die Masedoniërs met lof oor julle

gepraat. “Agaje,” het ek gesê, “is al ’n jaar lank

reg om te help.” Julle ywer het ook die meeste

ander aangespoor. 3 Nou stuur ek hierdie

broers sodat ons woorde van lof oor julle in

hierdie aangeleentheid nie leë woorde sal

wees nie. Ons wil hê dat, soos ons die ander

vertel het, julle klaar reg sal wees om te help.
4 Anders, as daar Masedoniërs saam met my

kom en hulle sien julle is nog nie gereed nie, sal

ons ons skaam oor ons vertroue in julle—om nie

eens te praat van julle eie skaamkry nie.

5 Daarom het ek dit noodsaaklik geag om die

broers aan te spoor om vooruit na julle toe te

gaan. Hulle moet die dankoffer wat julle vroeër

beloof het, vooraf in orde bring. Dan sal dit daar

gereed wees as ’n werklike offer van

dankbaarheid, en nie as iets wat afgepers is nie..
6 Dink daaraan: wie karig saai, sal karig oes; en

wie volop saai, sal volop oes. 7 Elkeen moet gee

soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie

met teensin of uit dwang nie, want God het die

blymoedige gewer lief. 8 En God is by magte om

aan julle alles in oorvloed te skenk, sodat julle

in alle opsigte altyd van alles genoeg kan hê en

volop kan bydra vir elke goeie werk. 9 Daar

staan ook geskrywe:

“Hy deel uit en gee aan die armes;

hy bly altyd vrygewig.”
10 God wat saad verskaf om te saai en brood

om te eet, sal ook aan julle saad gee en dit

laat groei en julle vrygewigheid ’n ryk oes

laat oplewer. 11 Hy maak julle altyd in alles

ryk genoeg om by elke geleentheid vrygewig

te kan wees. Deur ons bemiddeling het julle

vrygewigheid tot gevolg dat God gedank

word, 12 want die bediening van hierdie

hulpbetoon voorsien nie alleen in die

behoeftes van die gelowiges in Judea nie,

maar bring ook oorvloedige dankbaarheid

teenoor God mee.
13 Deur hierdie duidelike bewys van julle

bereidheid om te dien, sal daar baie wees

wat aan God eer toebring. Hulle sal Hom

prys oor julle gehoorsaamheid aan die

evangelie van Christus wat julle bely, en

oor julle opregte mededeelsaamheid

teenoor hulle en teenoor al die ander.

14 Hulle sal ook vir julle bid en met

verlange aan julle dink, omdat die genade

van God oor julle so oorvloedig was.

15 Ons dank God vir sy onuitspreeklike

gawe.
•Dankie

“Jesus Christus is geldig”

•Ons gemeente

•Wat leer die Here ons (2 Kor 9)?

•Wat beteken dit vir ons?
Ek sien in my gees die glorie en die

almag van die Heer

Die Allerhoogste wat in liefde oor Sy

koninkryk regeer.

Hy’t belowe aan die einde op die wolke kom

Hy weer, Hy is koning, Hy regeer!
Oorwinningslied (vervolg)

Loof Hom prys Hom halleluja (x3)

Hy is Koning Hy regeer!
Oorwinningslied (vervolg)

Die Here is ons Vesting wat vir

altyd sal bly staan,

Hy beskerm elke mens wat in

geloof na Hom toe gaan

Hy’s ons Skuiling, Hy’s ons Wapen,

Hy het die vyand reeds verslaan,

Hy’s die Rots wat ewig staan
Oorwinningslied (vervolg)

Loof Hom prys Hom halleluja (x3)

Hy’s die Rots wat ewig staan!
Oorwinningslied (vervolg)

Kom deel nou in ons loflied,

hef jou hande op na bo,

Blaas basuine, slaan op tromme

en kom dans voor God se oë.

Kom leef in die oorwinning

van Sy Woord waarin ons glo

want Sy Woord sal ewig staan
Oorwinningslied (vervolg)

Loof Hom prys Hom halleluja (x3)

Sy Woord sal ewig staan!(x3)
Seën

Amen Amen Amen