06.05.2013 Views

DATUMS OM TE ONTHOU: • 18 Feb. (Sab.): Adventhaven koor sing ...

DATUMS OM TE ONTHOU: • 18 Feb. (Sab.): Adventhaven koor sing ...

DATUMS OM TE ONTHOU: • 18 Feb. (Sab.): Adventhaven koor sing ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

DATUMS OM TE ONTHOU:

18 Feb. (Sab.): Adventhaven koor sing gewyde musiek by Rynfield gemeente tydens 11:00

diens.

19 Feb. (Son); Beginsels om Gesond te Lewe

17 – 19 Feb.(Vry-Son) Ouderlinge Kongres- “Herlewing & Reformasie Vir Sending” te

ATKV, Hartenbos in Mosselbaai.

19 – 23 & 25 Feb.(Son-Sab [nie Donderdag]) : Adventiste Vrouebedieninge Week van

Gebed

25 – 26 Feb (Sab-Son): Baanbrekers Basiese Personeelopleiding (Nuwe/ Ou Direkteure

Hoofrigters in opleiding by Sedaven.

26 Feb. (Son): Adventiste Vrouebedieninge Gebeds-Ontbyt.

26 Feb. (Son): “ASI” TK (Adventiste – Lekedienste & Industrieë) DVD Werkswinkel,

Atlasville SDA kerk 09:00 – 12:00

2 – 4 Maart (Vry-Son): Opleiding by Sedaven vir: Kommunikasie Sekretaresse,

Baanbrekerleiers, Ouderlinge, Jeugleiers en Kerkklerke (Bespreek voor: 29 Februarie)

3 Maart (Sab): Adventiste Vrouebedieninge: Internasionale Dag van Gebed (plaaslike

gemeente)

10 Maart (Sab): Adventiste Vrouebedieninge: Adviesraad

11 – 17 Maart: Gesinslewe Seminaar

18 Maart (Son): T.K. Gekombineerde Olimpiade Streekspanne “AY/ PF/ ADV” Jeug en

Baanbrekers en Voorslaggies (Aflos) – Moet bevestig word.

23 – 25 Maart (Vry-Son): Opleiding van Kerkampsdraers by Sedaven vir:

Persoonlikebedieninge, Gesondheidsbedieninge, Sabbatskool, Tesouriere,

Kinderbedieninge, (Bespreek voor: 21 Maart)

22 – 25 Maart (Don – Son): “ASI” SAU – Konvensie, Bloemfontein

24 – 31 Maart (Sab – Sab): Wêreld Konferensie Jeug Week van Gebed (Plaaslike

gemeentes)

5 – 9 April (Don – Maan): TRANSVAAL KONFERENSIE KAMPVERGADERING by

Sedaven

6 – 9 April (Vry-Maan): SID Jeugleierskap Kongres by Grootvlei, Pretoria.

15 April (Son): T.K. Bybel waarhede Eksamen 1, Advent Sentrum)

19 – 24 April ( Don. – Dins) Federasie Ampsdraers “Geen Rugraat, Geen Roem (Dundee)

21 April (Sab): “AWM” (Vrouebedieninge) Evangelisasie Opleiding vir Vroue

21 April (Sab): “ASI” TK (Adventiste – Lekedienste & Industrieë)Sekerheidsnetwerk

Werkswinkel, Panorama SDA kerk 15:00

29 April (Son): T.K. Bybel waarhede Eksamen 2, {herhaal} (Advent Sentrum)

5 – 6 Mei (Sab – Son): Kerkampsdraers Opleiding vir Noord-Wes; Limpopo & Mpumalanga

6 Mei (Son): Gauteng Streeksraad Pretdag (Moontlik alle streke) “AY/ PF/ ADV”

Baanbrekers ens.

12 Mei (Sab): Christelike Gawes Seminaar

19 Mei (Sab): Kerkampsdraers Opleiding vir Noord-Wes; Limpopo & Mpumalanga

13 – 24 Mei (Son-Don.) Bybel Lande Toer na Jordanië, Israel, Egipte 082-441-6161 of Lr

Francois 082-892-0129

25 – 27 Mei (Vry-Son): “AWM” (Vrouebedieninge) Leierskap Kursus Vlak 1

9 Junie (Sab): Dag van Vrouebedieninge Beklemtoning (Plaaslike gemeente)

15 – 18 Junie (Vry-Son): SAU Jeug /Baanbrekers / Voorslaggies Leierskapkongres

24 Junie – 1 Julie (Son-Son): Junior en Tiener Kampe (Dundee)

24 Junie 2012: “ASI” TK (Adventiste – Lekedienste & Industrieë) Sakelui Ontbyt,

Vorderingsverslag (OR Tambo Southern Sun Hotel) 08:00

25 Junie – 6 Julie (Maan – Vry): 1 Week Sending Rit (presiese datums moet bevestig

word) (Lesoto of Botswana)

4 – 8 Julie (Maan. - Vry.): Vrouebedieningekongress SAU/Botswana

22 Julie (Sondag): Transvaal Konferensie Erfenis Eksamen 1 (Advent Sentrum)

9 Aug (Donderdag): Nasionale Vrouedag

12 Augustus (Sondag): Transvaal Konferensie Erfenis Eksamen 2 {herhaal} (Advent

Sentrum)

15-18 Aug. (Woens.-Sab): SAU Leke Feesdag (Bloemfontein)

17 – 19 Aug. (Vry-Son): Vrouebedieninge Leierskap Vlak 2

18 Aug. (Sabbat): Voorslaggies Dag (Plaaslike gemeentes)

25 Aug (Sabbat): Pretoria Saamtrek met Stephen Böhr

25 Aug (Sabbat): Vrouebedieninge Mishandelings Voorkomingsdag

26 Aug. (Son): Tvl. Konferensie Federasie Benoemings / Algemene Vergadering (Advent

Sentrum)

2 – 7 Sept. (Son-Vry): E.G. White Beklemtoning Week (moet bevestig word)

8 Sept. (Sabbat): Jeug Konvensie – Einde van E.G.White Beklemtoning Week

14-15 Sept. “ASI” TK (Adventiste – Lekedienste & Industrieë) Saamtrek.

15 Sept. (Sabbat): Strewersdag (Plaaslike gemeentes)

16 Sept. (Sondag): Vrouebedieninge Banket vir Moeder en Dogter

30 Sept. – 7 Okt (Son. – Son): Jeugstryders vir Jesus (“AYJ”) of Afr. “JSJ” Jeug Kongres (3

dae) Sedaven (Presiese datum moet nog vasgestel word)

5 – 7 Okt (Vry – Son): Vroue- en Jeugbedieninge Konvensie vir Enkellopendes

21 Okt. (Son): Vader en Seun Ontbyt

26 – 28 Okt (Vry-Son): SAU Hoofrigter Spitsberaad (Bloemfontein)

3 Nov (Sab.): Vrouebedieninge Geestesgesondheid Konvensie

30 Nov. (Vry): Baanbreker Klubs – Voorbereiding van Kampgebiede / Stalletjies (Sedaven)

1 Des. (Sab.): Baanbrekers Saamtrek (Sedaven)

2 Des. (Son.): Baanbrekers Kermis (Sedaven)

9 – 15 Des. (Son – Son.): Jeug Feesweek (Dundee)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!