Bloedrivier Gedagtes na aanleiding van die monument
Bloedrivier Gedagtes na aanleiding van die monument
Bloedrivier Gedagtes na aanleiding van die monument
Transform your PDFs into Flipbooks and boost your revenue!
Leverage SEO-optimized Flipbooks, powerful backlinks, and multimedia content to professionally showcase your products and significantly increase your reach.
DIE BLOEDRIVIER-MONUMENT

Geskrywe deur X'rancois Ie Roux, St. 4,

Sand du Plessis Laenskool, Bloemfontein.

Dit is stil terwyl Sarel Cillierc in'n gewyde atmosfeer die

Godsdiens lei. Onwillekeurig dwaal meei as een burger se gedagtes

na die persone wat tot dusver al omgekom het in die

stryd teen Dingaan en sy magtige

srvart rnag . . . Piet Retief

','.'at vol moed na Dingaanstat

a,fgereis het, Dirkie Uys wat

sy lewe opgeoffer het in 'n poging

om sy vader te red en al

die mense wab by Bloukrans,

Weenen en Moordspruit gesterf

het. Sal 'n rnens ooit die wreedhede

wat hier afgespeel het

kan vergeet? Is dit moontlik

ook die lot wat op hulle wag?

Menslik gesproke lyk dit onmoontlik

dat so 'n handjievol

burgers 'n oorwinning oor die

ditisende van Dingaan kan hehaal.

In hierdie oomblik steutr

hulle egter baie swaar op Gods

hulp. Almal besef die erns van

Francois Le Rour.

hierdie saah, want as hulle die

i rn p i' s v o r t ga a n e n a r e B l a n ttrJ ?-" Jtrt8r:f#t?t" f ti t r?"t.J ".?

dan sal die Groot Trek rnet al sy ontberinge vergee,fs wees.

Die plek wat Pretorius vir sy kamp uitgesoek het, het op

die oog af plat en onbeskut gelyk, maar die Voorsienigheid kon

Pretorius niq na 'n geskikter oorlogsveld as juis hieidie gelei

het nie. Die Trekkers het hulle waens in 'n halfmaanvorm tussen

die diep rivier en 'n donga met regaf walle, wat weer in die

rivier uitmond, opgestel. Tussen die wawiele was veghekke

geplaas vir verdere veiligheid. Met groot versigtigheid is die

ou kanon, Grietjie, en hope kruit en lopers in gereedheid gebring.

(Die laer was nie in 'n halfmaanvorm nie, Redakteur).

Die latern'liggies aan die punte van die sweepstokke het

flou deur die digte mis geskyn. Talle oE probeer die mis deurboor

in 'n poging om die Zoeloes te sien, maar die afwagtende

stilte duur voort. Eindelik wanneer dit reeds lig is, klaar die

mis op.

Die oomblik van aanval het aangebreek. Tienduisende

Zoeloe-krygsmanne, getooi in hulle velle en vere en gewapen

met skilde en assegaaie het met hulle offisiere vooraan die laer

bestorm, terwyl Umhlela, die bevelvoerder, bevele skreq vanaf

'n strategiese plek. Eers wanneer die Zoeloes op'n afstand van

2l
dertig tree is, kom die bevel van Andries Pretorius om te skiet.

Elkeen skiet so vinnig as wat hy kan. Dit lyk asof 'n oneindige

stroom Zoeloes op die laer afsto'rm. skielik klink'n hard.e bev"el

van Umhlela bo die lawaai uit en tot die verbasing van die Trekkers

val die Zoeloes terug. Dit lyk of dit 'n bestlering van God.

is om die Voortrekkers weer 'n- kans te gee om tot ierhaal te

kom. Verwoed val die Zoeloes na 'n rukkie weer aan. Die Trekkers

was gereed om terug te veg en ou "Grietjie" en die ou Sannas

se skote weerklink deur die lug. 'n Bloedige geveg volg,

maar die Zoeloes word gedwing om weer eens terug te vat. Sou

dit die einde wees? Die lyke van honclerde Zoeloes 16 alreeds om

die laer. Dit is 'n afskuwelike gesig maar gou besef die Trekkers

dat die Zoeloes nog nie die stiyd gewonne gegee het nie.

Vir 'n derde keer val die Zoeloes aan en probeei ale laer oorlompel.

Die Voortrekkers veg egter mef soveel durf dat die

Zoeloes gou besef dat hulle hierdie laer nie kan inneem nie. Hoe

Dambuza en Umhlela ook hulle manne probeer aanmoedig, hulle

moed was gebreek en die Zoeloes slaan op die vlug.

__ _ Di" burgers kan skaars glo dat die slag werkli[ verby is.

Hulle besef egter dat Dingaan se mag nog nie vernietig is nie

qn gou word die perde bestvg en die Zoeloes agterna gesit. Die

Zoeloes word nou heeltemal op die vlug gejaag. So baG Zoeloes

het gesterf dat die water van die rivier rooi was van hulle bloed,

vandaar die naam Bloedrivier.

Daardie aand het die burgers lofliedere gesing en die Here

gedank dat Hy aan hulle die oorwinning gegee het.

_ Agt-en-twintig jaar later, Desember 1866, is die vroegste

gedenkteken, 'n klipstapel, deur feesgangers op die slagveld

opgerig. Tydens hierdie fees was ongeveer veertig tot vyftig

waens op die Bloedrivier-terrein saamgletrek. 'n Aanta,l burgers

wat aan die slag deelgeneem het, het die dag weer hulle herinneringe

van die slag vertel. Selfs 'n ou krvgsman van Dingaan

wat aan die slag deelgeneem het, het ook 'n klip na die klipstapel

gebring.

Gedurig is planne beraam om 'n indrukwekkende monument

op te rig. Coert Steynberg was die ontwerper van 'n simboliese^kakebienwa

wat bo-oor"die klipstapel gdbou kon word.

Hierdie ontwerp is algemeen aanvaar. Meldie simboliese ossewa-trek

van Desember 1938 is die hoeksteen van ook hierdie

monument gel6. Die inwyding kon egter eers as gevolg van die

Tweede W6reldoorlog op 16 Desemder 7947 plaasvind. Hierdie

simboliese monument het die wa as woning van die Voortrekkers

voorgestel. Die wa was ook nog die middelpunt van die

gesinslewe en wanneer in 'n laer getrek, was dit 'n skans om

die Trekkers te beskerm. Bowe alles was die wa, met die Bybel

in die wakis, die huisaltaar.

Die Raad vir die restourasie van slagvelde van Suid-Afrika,

onder voorsifterskap van Professor A. N. Pelzer het begin

werk aan die gedagte om die Slagveld van Bloedrivier te res-

22
toureer. 'n Groot groep sakemanne, staatsleiers, kerkmanne en

kultuurleiers tesame met 'n aantal rade en organisasies, het

saarngespan orn hierdie gedagte 'n werklikheid te maak. Vieren-sestig

waens, na die voorbeel.d van die ou kakebeenwaens uit

die tyd van die Groot Trek, asook die veghekke tussen die

waens, die skotskar van Biggar en die ou kanon is gegiet en

verbrons. Ifierdie bronslaer is op die slagveld opgerig. Die

ontwerper van die bronslaer is Kobus Esterhuizen. Met die oprigting

van die bronslaer is die Simboliese Cssewa verskuif na

die ingang tot die slagveld.

Op 16 Desember 1971 is hierdie gerestoureerde Slagveld

van Bloedrivier op feestelike wyse ingewy. Die huidige Eerste

Minister, Mnr. B. J. Vorster was by hierdie geleentheid die

gasspreker.

Na die restourasie is die laer aan die kerk oorhandig vir

bewaring as erfenis vir di6 volk en vir besigtiging deur almal

wat belangstel.

Net soos J. Vlok kan ons ook s6: "Hierdie monument wil

ons volk herinner aan 'n heldegeslag, maar ook aan die geioof

in 'n Alwyse en Algoeie Hemelse Vader".

('n Artikel van Derik Labuscagne verskyn in die September-uitgawe).

,N BRtrEX'UIT NGELAND

Hier volg enkele aanhalings uit 'n mooi brief en 'n lang

artikel van 'n oud-leerling van 'n plaasskooltjie op Panfontein

naby Vereeniging. Mevrou Verona Bass (ne6 Meyer) skrywe

o.a. die volgende herinneringe omtrent die eenmanskool van

1948 tot '54:

,,Maandag en Woensdag het ons sokker gespeel terwyl

netbal Dinsdag en Donderdag aandag gekry het. Vrydag het

ons tuin gemaak.

Maandae en Woensdae was ek altyd in'n goeie bui omdat

ek van sokker gehou het. Meisies en seuns moes almal aan daardie

erg manlike sport deelneem omdat ons dertigtal leerlinge

van die ou plaasskooltjie almal moes speel om'n ,,tuisspan" en

'n ,,teenspan" te vorm. Ek glo nie ons het ooit teen 'n ander

skool gespeel nie. . . . Ons plaaskinders het gewoonlik almal in

een klaskamer gewerk maar partykeep het mev. tr'ourie met die

kleintjies in die tweede klaskamer van die ou wit geboutjie op

die Panfonteinbult kom help . . . . Die kinders van twee gesinne

het met twee donkiekarretjies skooltoe gekom. Dit was baie

opwindend om die vaal donkies met die stofpad te sien aankom.

Ai, die van ons wat met fietse gery het, het die donkieryers

beny. . . . Op winteroggende het ons soms gedurende die Bybelles

op die stoep gestaan om warm te word . . " . Daar was elke

23