13.05.2013 Views

emarkingsmateriaal

emarkingsmateriaal

emarkingsmateriaal

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Boekbekendstelling oor

mensehandel in Suid-Afrika

Skokkende feite:

• Daar is ongeveer 27 miljoen mense wereldwyd wat in een of

ander vorm van slawerny vasgevang is.

• Ongeveer 25% van prostitute in Suid-Afrika is kinders.

• Meer as 500 kinders word daagliks in Suid-Afrika verkrag.

’n Aangrypende verhaal gebasseer op ware gebeure wat die

werklikheid van mensehandel en kinderprostitusie in Suid-

Afrika uitlig. Ingesluit is ‘n persoonlike hulpgids vir diegene

wat so ‘n trauma, sowel as molestering en verkragting

oorleef het.

Meer oor hierdie boek

• Eerste verskyning van so ‘n

unieke Afrikaanse boek.

• Kan as ‘n voorgeskrewe boek

by skole aangewend word.

• Hulpgids aan vroue en kinders

wat gemollesteer en verkrag

is.

• Maak die publiek bewus van

die erns van mensehandel.

• Ideaal vir beraders om die

boek as ‘n terapeutiese hulpmiddel

te gebruik.

Meer oor die verhaal en die skrywers

“Ek wonder hoe hierdie mans dink?

Watter soort mense is hulle om ’n

kind te betaal om haar te verkrag?

Want dit is wat dit is, hulle betaal my

om my te verkrag, want ek gee myself

nie vrywilliglik aan hulle nie.”

~ Vicky

Engelse vertaling van hierdie boek

verskyn einde Januarie 2013

Tydens optredes word die volgende sake bespreek:

• Die erns en omvang van mensehandel in Suid-Afrika.

• Hoe om pedofiele te identifiseer en aan die lig te bring.

• Wat ouers en die gemeenskap kan doen om hul kinders teen

molestering en pedofiele te beskerm.

• Bekendstelling van die GRIP KIDZ program om kinders

weerbaar teen seksuele misbruik te maak.

Die skrywers is beskikbaar vir gratis landswye optredes. Tydens

hierdie optredes en boekbekendstellings maak hulle die publiek

bewus van hierdie ernstige krisis wat reg onder ons oë plaasvind.

Vir optredes en bestellings, kontak Jath by 082-255 8344 of

jath.vdw@gmail.com

V

I

C

K

Y

KATALOGUS VAN BOEKE DEUR HENDRICK BERGH EN JATH VAN DER WESTHUIZEN

‘n Roman in uitstekende tienertaal wat die leef- en denkwereld van die hedendaagse tiener uiters

getrou weergee en die relevante onderwerp van dwelms en die dwelmgebruiker hanteer. Dit kyk

indringend na die hedendaagse funksionering van die familiestruktuur.

ISBN-13: 978 07963 04940

Skrywer: Hendrick Bergh

Word gebruik as voorgeskrewe boek in Garsfontein, Menlyn en ander hoërskole deur die land.

R100

‘n Roman wat volg op Stefan slaan terug uit die pen van Hendrick Bergh. Handel oor boelies en

kommunikasie in die gesin wat verkeerd loop.

ISBN 978-0-620-40442-6

Skrywer: Hendrick Bergh

Gaan ook eersdaags in die voetspore van Stefan slaan terug in die hoërskole volg as voorgeskrewe

boek vir graad tien leerlinge.

R130

‘n ” Streetwise” gids wat handel oor dwelms, die implikasies daarvan op mens se lewe en praktiese

raad oor die hantering daarvan. Hierdie gids bevat oefeninge wat in klaskamerverband, op kampe,

binne ‘n gesinsituasie of in kleingroepe aangewend kan word.

ISBN 978-0-620-40442-6

Skrywers: Hendrick Bergh en Jath vd Westhuizen

R180

‘n Boek oor mense handel in Suid Afrika. Ons loop die pad saam met Vicky, Pippie en Sonja in die

gewetenlose wêreld van mense handel op pad na genesing. Vir party is daar ‘n pad uit, vir ander

nie. Die boek sluit ‘n lewensgids in geskryf deur Jath vd Westhuizen vir die meisies en seuns wat

deur die omstandighede gegaan het.

ISBN 978-0-620-54660-7

Skrywers: Hendrick Bergh en Jath van der Westhuizen

R180

‘n Boek vir jongmense wat blootgestel is aan dwelms. “Hierdie boek is bedoel vir ouens wat nog

ietsie gebruik en vir die wat oorweeg om in die toekoms ‘n ding of twee uit te probeer. Dis ook vir

diegene wat besef hulle is hooked of meen dis cool om af en toe te drug en uit te chill.”

ISBN: 978 07963 0755 2

Skrywer: Jath van der Westhuizen

R50

Werkswinkels

• Kry ‘n GRIP! - Kinders leer hoe om die aanslag van dwelms en seksuele misbruik te kan weerstaan.

• Maak ons kinders paraat teen dwelms - Ouers leer hoe om hul kinders teen die gevare van dwelms te beskerm.

• Dwelm Intervensie - Werkswinkel vir ouers, onderwysers en beraders hoe om die dwelmverslaafde te konfronteer.

• Dwelmberading - Opleiding van dwelmberaders.

Vir boekbekendstellings, optredes en werkswinkels vir ouers, leerders en onderwysers kontak vir

Jath vd Westhuizen by 082 255 8344. Vir navrae en boekbestelings kontak Hendrick Bergh by 072 808 9802

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!