14.05.2013 Views

17 Februarie 2013 - cachetstudente.co.za

17 Februarie 2013 - cachetstudente.co.za

17 Februarie 2013 - cachetstudente.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

BLADSY 2

DOPPER CHOPPER

Die Jode het die Ou Testament die Skrifte genoem. Dikwels word daar in die Nuwe

Testament na die Skrifte verwys wat getuig van die koms en werk van Jesus as die

Christus. In die teksgedeelte lees ons juis hoedat Paulus die Jode vanuit die Skrifte

geleer het dat Jesus die Christus is en hoedat hulle die Skrifte ook ondersoek het. In

hierdie benaming, die Skrifte, sit daar meer as wat ons dalk dink. Dis die Woord van

God wat neergeskryf is. God wou sy Woord laat neerskryf. Trouens, Hy was die

eerste Een wat sy Woord neergeskryf het. Die Nuwe Testament het natuurlik ook

deel geword van die Skrifte en tesame vorm dit die Bybel, wat boeke beteken.

Weereens, die besondere openbaring van God is in boekvorm vir ons gegee. Daarom

noem ons die Bybel ook die Heilige Skrif. Die feit dat die Woord van God

neergeskryf wys vir ons Wie God is, hoe sy verbond met ons werk en wat ons

verantwoordelikhede binne hierdie verbond is. In die prediking vanaand, wil ons

ondersoek doen oor waarom God sy Woord vir ons laat neerskryf het.

KOLLEKTE:

Spesiale kollekte gaan vandag vir die GKSA Sustentasie en onder die diens vir die

Diakonale kas.

LIEF EN LEED

Ons dink vandag in ons gebede aan Kenneth. Hy het die afgelope week

longontsteking gehad, maar is darem nou al beter. Klein Abigail is ook siek.

ONTHOU:

Tannie Elsa Venter, wat in ons kantoor werk verjaar more. Baie geluk Tannie en baie

dankie vir al jou vriendelikheid, dierbaarheid en harde werk.

DATUMS

24 Februarie die Breë Kerkraad vergader na die aanddiens - dus volgende Son.

17 Maart is dit Nagmaal tydens die aanddiens

TEE SKINK

Baie dankie aan Wag-n-Bietjie en Filadelfia wat verlede Sondagaand tee geskink het.

Vanaand is dit Heide se beurt en volgende Sondag Karlien.

VLEI MY

Daar by die Vlei, daar het ons lekker gekuier gekry! Baie dankie aan almal wat op

getrek het vlei toe om ons Filadelfia, Roos en Ridder aand te ondersteun. Carla Roets

was die meesterbrein agter die aand en almal op die bestuur het met groot vreugde

hulle kant gebring. Baie dankie.

SUSTERSAAMTREK: 9 MAART 2013

Vandag is die laaste kans wat jy het om te antwoord op die uitnodiging na die

sustersaamtrek van 9 Maart 2013 by die Bult gemeente. Die koste is R90

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!