Bartholomeus Dias - Afrikanergeskiedenis
Bartholomeus Dias - Afrikanergeskiedenis
Bartholomeus Dias - Afrikanergeskiedenis
Transform your PDFs into Flipbooks and boost your revenue!
Leverage SEO-optimized Flipbooks, powerful backlinks, and multimedia content to professionally showcase your products and significantly increase your reach.
BARTHOLOMEU(S) rlrAs

LAERSKOOL DLAZ /PBTMABY SCHOOL

Posbus/P.O. Box 11001,

Port Elizabeth.

Marieta Nel

Waar en wanneer Dias gebore is weet ons nie. Besonderhede

omtrent sy familie en vriende bestaan ook nie. Daar bestaan

van Dias ook geen portret of 'n voorbeeld van sy handqkrif

nie. Sy reisjoernaal en die kaarte wat hy na sy reis na

Portugal teruggebring het, het verlore gegaan. Baie van wat

vroeilr oor hom geskryf is, is later weerspreek. Van die reis

weet ons egter heelwat, want hy was mos die eerste man wat

om die Suidpunt van Afrika geseil het.

Die reis is in opdrag van die koning van Portugal, Johan

II uitgevoer. Dias was een van sy dapperste, betroubaarste en

mees bedrewe kapteins, daarom het die koning die taak aan

hom toevertrou. Die koning het 'n goeie loods, 'D Alenquer,

twee karvele en 'n voorradeskip tot sy beskikking gestel. Die

skepies was maar klein, soos Dias se eie 100 ton skippie, die

Sflo Cristovd,o, getuig het.

In Junie 1487 het Dias en sy bemanning die hawe van Lissabon

verlaat.

Hul hou digby die kus en vaar om die wye elmboog van

Afrika tot by die monding van die Kongorivier. Hier bly hy

eers 'n maand oor om die skepe skoon te skraap van die mossels

en wier wat daaraan vasgepak het. Ook is vars voedsel nodig.

Van die Kongorivier af vaar hulle tot by Kruiskaap of

Kaap Ca6. Nou is hulle in onbekende waters, waar geen lewende

wese ooit was nie. Die land lok hulle glad nie, want orals is

sandduine en verlatenheid.

By Angra das Voltas, later bekend as Angra Pequena of

Kleinbaai, vandag bekend as Liideritz, het Dias sy voorradeskip

agter gelaat. Die doel van hierdie stap was dat daar genoeg

voorrade vir hul terugreis na Portugal sou wees.

'n Jaar na Dias se reis langs die Weskus van Afrika is daar

'n kaart van daardie deel van sy reis opgeteken" Serra dos Reis,

die berge in die omgewing van die huidige Clanwilliam, die

Sederberge, is die laaste plek wat op 'n kaart aangedui is voor

daardie verskriklike tydperk van die storm.

Aanvanklik het Dias-hulle met'n suidoostewind te kampe

gehad, maar later het 'n nagmerrie stormwind opgesteek en

hulle het die kus uit sig verloor. Die jongste gegewens dui daarop

dat hulle teen 6 Januarie 1488 van koers verander het en nie

deur 'n wind van koers gedryf is nie. Ten einde weer die Weskus

van Afrika te bereik, vaar hulle oos en later noord. Eers

in tr'ebruarie het hulle land ten noorde van die skepe aan die

horison gesien.

30
Die kus wat hulle gesien

het, het hulle die Baai van die

Koeiwagters genoem. Die meeste

gegewens dui daarop dat

Dias en die ander seelui by Visbaai

ten Weste van Herdersbaai

aan land gegaan het. Daat

\,vas geen vars water nie en hulle

het eers later by 'n ander

baai, Bahaia de Saci Bras, 'n

voldoende watervoorraad gevind.

Naderhand het die voorrade

minder geword en die

skeepsbemanning was siek en

opstandig. Waarskyniik het die

matrose by Angra da Roca

(Algoabaai), reeds daarop begin

aandring dat hulle moes

omdraai.

Slandbeeld tan BarthoLomeu Dias in

Kaapstacl. Lees tneer daaromtrent wo"nncet'

en d.eur wie dit opgerig is in die

ltoek: Fototteeld uan 3C0 monumente,

slanrlbeelde en gedenktekens Langls die

PurI ran Suitl-Alrika.

31

Marieta NeI.

Die foto toon die kruis (padrao) wat

Dies in Maart 1488 langs die strand bg

Kuaoilrcek aan ons Suid"Afrikaanse kus

opgerigl het. Dit is in 1938 deur prof.

Eric Arelson (tans Kaapstad) daar ontclek

na baie rtauorsing in Suid-Afrika en

oorsee. Volgens professor John W. BerrA

r)an die \\titwatersrandse Uniuersiteit

het proj. Arelson die padrao ui.t ugfduisend

stukkies, deeltjies oJ lragmente opgebou.

Die l;ruis word, tandag bg die

\Y itutat e r srarLrlse U niuersileit bewaar.
. Hy_ het_padrbos (kruise) by Kwaaihoek, Kaappunt en

4tgTu das Voltas opgerig. Toe hy na'n reis van byna !7 maande

die ankers van sy skepe in die Taag laat sak- het, was dit

Desember 1488. Op sy skepe was geen bkatte nie en'niemand

het hom terug verwelkom of beloon nie.

Tqg tret hy vanaf Kruiskaap sowat 2 000 km van die kus

van Afrika ontdek en besef dat daar goeie hoop was om Indi6

om die_ s_uidpunt van Afrika te bereik. Hy was dus baie teleurgesteld

dat hulle moes omdraai.

" Y9lg..ns_'naantekening wat Columbus in 'n ou boek ges_l."VJ

het is dit Dias wat die naam Cabo de Boa Esperance aan

die Suidpunt-van A_frika gegee het. Dias het ook twee skepe,

die San Gabriel en die San Rbphael, vir Vasco da Gama se r'eis

gebou. Dias het Da Gama tot by Kaap Verde vergesel.

DR HANS MEBENSKY

Hans Merensky iF op 16 Maart 1871 te Botsabelo naby

Middelburg Transvaal, gebore- Sy vader, Alexander MerenskSi,

lvas 'n sendeling van die Berlynse Sendinggenootskap. Hans

het.opgegr_oei saam met twee broers en twee susters. Toe hy

1-1 jqar oud was, het die familie na Duitsland teruggekeer. As

skoolseun was hv nie baie geinteresseerd in skoolwerk nie.

JV{e1s _sy militOre oplEiding, waar hy as skut uitgeblink

het, besluit _hy om geoloog te woiA. Hy stirdeer verder-en ontvang

sy praktiese opleiding in die steenkoolmSme van Silesid en

ook as mynopsiener in die Saar-gebied. Hv studeer verder in

_B_er!Vn en het baie van sy leermeesters op hulle neuse laat kyk.

Hy kry gou 'n betrekking in die Pruisiese Departement van

Mynwese. Die hunkering na Suid-Afrika laat hom'n verplasing

na Suid-Afrika vra.

Hy kom op 32-jarige leeftyd in Suid-Afrika aan. 'n Jaar

1ta.qy aankoms praktiseer hy privaat. Hy verwerf gou bekendheid

met sy ondersoek na tinneerslae naby Pretoria. Hy bewys

o_ok dat die goudstormloop na Madagaskar'n vals alaim was.

]!V _be_gin _met aandele spelkuleer en ivord 'n kenner op die gebied.

Hy bele,ef goue, vet jare. Met die Balkan-oorlof val die

prys van aandele en Merensky word in 1913 bankrot verklaar.

Vir die duur van die Eerste W6reldoorlog sit hy in'n interneringskamp

te Pietermaritzburg. Vir hom, 'n liefhebber van

die buitelug en ongebonde lewe, die man wat nie kan verdra dat

besluite vir hom geneem word nie, was dit'n ontsettende straf.

Hier in die kamp worstel hy weer m9t sy teorie oor die vorming

en voorkoms van diamante in Suidwes. Na die kamp leef hy

van die hand na die tand en as hv geld krv wil hy dit met andei

deel. Hy was die eerste wat gedink het dat 'n mens petrol uit

steenkool kan maak,rr'aar sy vriende het hom uitgelag.

Op'n dag ontvang hy'n botteltjie met platinum.rn Maand

later is hy op Maandagshoek naby Lydenburg. Hier het die

32