01.08.2013 Views

SJ du Toit Onvermoeide taalstryder - Afrikanergeskiedenis

SJ du Toit Onvermoeide taalstryder - Afrikanergeskiedenis

SJ du Toit Onvermoeide taalstryder - Afrikanergeskiedenis

SHOW MORE
SHOW LESS

Transform your PDFs into Flipbooks and boost your revenue!

Leverage SEO-optimized Flipbooks, powerful backlinks, and multimedia content to professionally showcase your products and significantly increase your reach.

Die Laerskool Japie Greyling op Daleside het 'n klaskamef 'wat

as 'n skoolmuseum ingerig is. Daar is seker fneef as 'n duisend artikels

wat goed gerangskik is en in die klaskamers in die verskillende

standerds by die taal- en geskiedenislesse gebruik word.

Leerlinge uan clie Laerskool, Japie GreEling .bes_ig _om, in hu.Lle museum ouclhecle te

besigti{ en d,an ook meer besonderhecle in 'n boek daaromtrent op te spoor. Hu'Lle

gebruik dit in lesse.

S. J.

:ffi&w

ffiw"g

1't msc *

'L

F:' '- @ strlf;

DU TOIT - ONVERMOEIDE TAALSTRYDER

In 1874 tree eifldelik in die persoon van ds. S. J. du Toit, leerling

van Arnoldus Pannevis, die persoon op wat die leier, die veldheer, die

siel van die Afrikaanse Taalbeweging sou word.

Hierdie merkwaardige figuur is op 9 Oktober 1847 in Daljosafat

by Paad gebore. As direkte afstammeling van die Hugenote, was hy

die dertiende en jongste kind van sy ouers. In die PaarI het hy aan die

Gimnasium onder Pannevis gestudeer en later aan die Kweekskool van

Stellenbosch. Sy leermeester, Pannevis, het groot invloed op sy vormin!:

gehad, en sy oe vir die belange van sy moedertaal geopen'

ln 7874 tree hy op onder die passende skuilnaam vir hom, ,,$(/are

Afrikaner", as voorvegter vir Afrikaans as spreek- en skryftaal. Hy

skryf goeie artikels in De Zuid-Afrikavn, een van die invloedryke

koerante destyds, oor Afrikaans waar hv die Afrikaners N'aarsku teen

die verengelsing wat hulle van alle kante bedreig.

In 1875 het.hy-opg_erree-as predikant van die nuwe gemeente,

Noorder-Paarl. Hier

-!et _s. J. d' Toit en 'fl paar ander pro-,4.-frikuu.rr"

taalmanne ]n 1875 die Genootskap van Rejte Afrikaners gestig, met

die leuse: ,,ons staan vir ons Taar, ons Nasie-en ons Land,'. bi" i-pr"like

orgaan van die Genootskap was ook die eerste Afrikaanse koelnt

,,Die Patriot". In het hy-aktief

}?19

deelgeneem aan ai" ,tijti"f

die Afrikanerbond. Na die anneksasie van Transvaal in lg77 deur

"ro

die

lngelse word die Patriot die raadgewer van die Transvaalse boere uit

Kaapland en di6 blad het bygedralot die besluit van di" Bo"r. om die

wapens in Transvaal op te neem.

van 1882 tot 1889. was hy superintendent van onderwys in die

Suid-Afrikaanse Republiek en in lg-g3 het hy met Kruger en smit deel

uitgemaak van die Driemanskfp wat as 'n deputasie nu"E.rropa gestuur

is in verband met die onafhanktikh"id van Tlans*i"i.

hy ry bettekking as superintendent

,^ ^- I1di,

van onderwys neerger6

het' 'was hy van 1.890 af woonagtig in die paarr, waar hy veral b"esig

yas met ioernalistieke werk en die vertaling o"r, ii" Bybel in Afrikaans'

Hy wa_s agtereenvolgens hoofredakteur rruri,,Di" patriror" (rg9o-1904,

van ,,Ons-.Klyntji" (-1896-1905), van ,,Ons Taal,, (1907_1909) en

van godsdienstige tydskrifte.

Die feit dat hv omstreeks lg92 omgeswaai het na die politiek va'

Rhodes, waarmee hy lynreg sebots het met die dierbaarste ideale van

sy volk, het horn in sy werk baie skade berokken. Hy het in die laaste

ia.re van sy lewe teen die sjrgom geveg, omdat hy die teenoorgestelde

vir Suid-Afrika wou gehad het as- *1i t y wou eehad het to""hy-di"

Afrikanerbond-.gestig het. selfs na die .Iameson-inoui h", hy no! vir

Rhodes verdedig. Die ondersteunins van Afrikaans het toe'afg"i""en

nog voor die aanvang van die Tweede vryheidsoorlog het die Eerste

Taalbewe-eing doodgeloop. S..I. du Toit is op 2g Mei'1911 op sy geboorteplek

oorlede.

van hom het verskvn: Eerste beginsels van die Afrikaanse Taar.

Geskiedenis van die Afrikaanse Taarbeweeine, ,n Flistoriese toneelstuk

uit die Groot Trek, 'n Drenteboek vir kinders, 'n nirtt"i"r" roman (Die

koningin van Skeba), 'n Afrikaanse sperreeks en vertaarde dere van die

Bybel. 'n Groot kunstenaar op prosagebied was r,y hy blink

uit as 'n besonder bekwame ioernalisien 'n skryw". "i",

*ui -"ar beskik h". o.,

'n pittige styl en 'n vaardigheid in uitdrukking.

Sl-t:.rq,

J. D. du Toit (Totius) het sy vader altyd as ,n I;3.1e1"

,,eensame

beskrvf toe hy sv vader se biorraif *";- Ht ;u, d".r" en deur

Afrikaner wat deur hartstosterike liefde uurg".rrr.rr, o.ro"rmoeide

kampvegter vir sv taal oogetree het. Hv was die besielende

krag van die

Taalbeweging, die leier wat riqtins gegee h;; ;;;-ar"-w"rks"amhed"

en van ander.

-omstandiqhede

die sienei wat vooruitgesien het watter

toekoms daar vir sy taal en volk in suid-Afrika is en dat Afrikaans

alleen, die moeder- en lieflinqsraal van die Afrikaner kon word.

Annebie Lubbe, St. v, Laerskool Jan van Riebeeck, Kaapstad.

10

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!