29.07.2013 Views

Geskiedenis van Merino-skaap - Afrikanergeskiedenis

Geskiedenis van Merino-skaap - Afrikanergeskiedenis

Geskiedenis van Merino-skaap - Afrikanergeskiedenis

SHOW MORE
SHOW LESS

Transform your PDFs into Flipbooks and boost your revenue!

Leverage SEO-optimized Flipbooks, powerful backlinks, and multimedia content to professionally showcase your products and significantly increase your reach.

Leerlingle ":an t:erskillende skole het 'n klip in 'n a'Jlos'spanloop ranaf die Danze

Therortioppie na hul\e onde.rskeie skole gedra otn daar in die skoolmuseunl oJ

biblioteek beuaar te word.

GESKIEDENIS VAN DIE WOLSKAAP (MERINO)

In die 17de eeu het die

Hollanders om die KaaP

na die Ooste geseil. OP

hulle reis het hulle bote

Tafelbaai aangedoen om

vleis by die Hottentotte te

kry. Hulle was nie alryd

seker van hulle voedsel

nie, daarom het Jan van

Riebeeck bv die KaaP 'n

Nedersetting kom stig.

Van Riebeeck het gereeld

skape geruil van die Hottentotte.

'n KoPerdraad

Hennie t:on Renecke

van die skaap se stert tot

by die kop gemeet, kon 'n

skaap koop, selfs 'n pruimpie

tabak. Hierdie inheemse

diere was nie wolskaPe

nie, maar vu'el vetsterte of

afrikaners. Hulle was met

growwe hare bedek.

Itlie ran der l'incle en

T7

Die basiese bouvorm van die rnerino is st_rr,rs die van ander skape.

t)ie rnerino is groot maar nie re ver nre, omdat dit so baie wol

Moses tedgekom. Die kommissie het demonstreer hoe om 'o skaap_ te

skeer. Maar nee, dit r*'as kamtig te moeilik en te swaar. 'n Flukse

nooientjie maak hulle toe lelik skaam. Christina van \tryk wou graag

probeer en gou word sy tous'vs gemaak efi na 'n ruk, siedaar staan die

rkurp klaar geskeer. Die kornmissie was tevrede want die meeste boere

\r-as vatbaa, .ri, oottoiging. Alhoev'el dit 'n groot stoot was vir die bedryf

het dit nogtans baie langsamerhand gevorder. Lord Charles Somer-

,"i ander boere het later nog meef skape van Spanje en selfs Amerika

lnge\/oer.

"r,

Met die Groot Trek het die skape versDfei rnaaf Inet die verwoesting

van die Tu'eede vryheidsoorlog het die getal skape geweldig gedaall.

Maar die boere het nie hul lioppe laat hang nie, en hulle voer

duisende skape van Austfali€ in. Sedert die totstandkoming van die

Unie, het die Staat streng maatreels getref om veesiektes te bestrv en die

gehalte van wol te verbeter.

Die ver.naamste skaapstreke is die Groot en Noordelike Karoo

q.aar clie N,eiding; hoofsaaklik bestaan uit kort bossies rvat alle droogtes

kan trotseer. Hierdie bossies s'at die Karoovelcl bedek is die merino se

vernaamste voedsel. Die verdere streL-.e is Oos-Kaapland en die Noord-

Veste. die Vrystaat en die Hodvelcl van Tlansvaal. I)ie hoeveelheid in

elke provinsie is soos volg:

Oranie Vrvstaat 22%

Kaapprovinsie 54%

Transvaal 9c/c

Natal

1%

Nege-tiendes van die land se skaDe is 11olskare en vier-vvfdes hiervan

is merino's.

Die skape word eenmaal in 'n jaar geskeer - gedurende die somefmaande

.vunif Oktober tot Februarie in die Hodveld. In die Karoo word

die skape geskeer vanaf Mei tot Augustus. Die gehalte van die wol hang

srotendeels af van die voeding van die skaap.

\Tanneer die skape geskeer word, \\'ord daat van skeerspanne gebruik

gemaak. Di6 bestaan uit tien Bantoes wat skeer, 'n vaggooief ,'n

afrandir en 'n wolklasseerder. Die wolklasseerder kan 'n sekere kwalifikasie

verwerf wat'n springbokklasser genoem s'ofd. Dit is ook die

$-aarborgrnerk vir die koper dat die wol geklasseer is soos dit moet

\r.ees. Daar word ook 'n nommef op die baal aangebrine, sodat indien

daar 'n fout is, die klasser in die moeilikheid kom. Die skape word

dan in die skeerhok gejaag. Die Bantoes vang elkeen 'n skaap en begin

skeer. Die penswol word eerste afgeskeer. Daarna word die ander wol

van die skaap afgeskeer. Nadat die wol van die skaap afgeskeer is, tel

die vaggooier dit op. Dit word dan op die sorteertafel oopgegooi, met

die rug oor die middel rran die tafel. Die wol word dan afgerand, dit

n'il s6 die sweetwolletjies word om die kante van die vlies afgehaal.

Dan word die rugvel uitgehaal. Die nekstukke word afgehaal en dan

alleen verpak. Die vlies word getoets en in die wolrak gegooi.

I9

Nadat die boer die skaap geskeer her, sruur hy die u'ol na die

wolveilings waar dit verkoop word. In die fabrieke word die wol weer

gesorteer. Die sorteerder doen'n uirers gespesialiseerde taak. Die lengte,

fynheid en kleur asook die treksterkte van die vesels in die verskillende

vagstukke word in aanmerking geneem.

Die gesorteerde wol bevat nog al die onsuiwerhede u'anneer dir

na die wasser geneem word, waar dit eers deur die uitklopper bewerk

word. Die wol gaan dan deur die verskillende wasbakke en wanneer

dit die laaste wasbak bereik, bevat dit baie min onsuiwerhede. Om die

nat wol nou droog te kry, word 'n dro6r gebruik. Die wol ondergaan

hierna'n proses van karbonisering d.w.s. dat alle klitse, sade en stokkies

wat nog aan die wol kleef deur sure verkool en dan deur rollers vergruis

word en deur 'n masjien uitgewan word.

By die wolhandelaars word die wol in groor sale uitgestal en

daarna word dit opgeveil. Die prvs wissel van 40-60c per pond vir

goeie wol eri minder vir swak wol. Die wol word dan deui buitelandse

kopers gekoop. In die hawe word die bale baie klein gepers en verskeep

na die buiteland.

Die merino word vir baie doeleindes gebruik en is van groor nur

maar is veral geskik ir wolproduksie. Daar is reeds 'n uuntul teksrielfabrieke

in Suid-Afrika wat klere vervaardig. Die merino se vleis word

nie gebruik nie weens die feit dat sy wolproduksie te kosbaar is. Alle

wolgoedere kry 'n suiwer nuufwol-merk wat die v,aarmerk van suiw-er

nuutwol is. suid-Afrika leu'er een-derde van die w6reld se q,ol en dit

is 26o miljoen lb. per jaar. Australi€ lex'er die w6reld se meeste p-ol.

BRONNE:

Afrikaanse Kinderensiklopedi€.

Patrys.

Die Volboer.

Die Merino.

Senior Aardrvkskunde.

Navrae.

Redaksie lEditors:

Dr. J. J. van Tonder, Dr. T. A. du plessis, Korrespondensie

.Mnr./Mr.

en bestellings uir Historia runxor ao,n:

Correspondence and srders for Historia Juntor to:

. .Mnr./Mr.

ATTIE r..d'LINDE en

HENNIE VON BENECKE

Laerskool Paardekraal.

Rupert Maree.

R_u-p-ert.Maree, Spre-vrylaan 1, Trhree Rivers, Vereeniging.

Artikels uir publikasie aan- Articles for publication to:

Dr' T' A. du Plessis, Surbitonlaan/Avenue 30, Aucklandpark, Johannesburg

Gedruk deur Voortrekkerpers Bpk.. Johannesburg. - 70178

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!