Slag van Rooiwal soos deur - Afrikanergeskiedenis
Slag van Rooiwal soos deur - Afrikanergeskiedenis
Slag van Rooiwal soos deur - Afrikanergeskiedenis
Transform your PDFs into Flipbooks and boost your revenue!
Leverage SEO-optimized Flipbooks, powerful backlinks, and multimedia content to professionally showcase your products and significantly increase your reach.
nraklik k*'esbaar sou wees. Gebou feitlik op die sffand, en versterk

rnet die dwarsmuur (die kat), was die mense aan die Kaap tog nooit

ronder vtees nie, want hulle was bewus van die kasteel se swak

iiggiag. Daarom was hulle altyd op hulle hoede vir vreemde skepe.

Dit was dan ook gebruiklik dat wanneer skepe opgemerk is, om

Jie hele buurt te waarsku deur middel van 'n kanonskoot vanaf Seinheuwel.

Omdat alle vreemde skepe in tye van Europese oorlo6 met

rgterdog bejedn is, is hulle bemanningslede dikwels verbied om selfs

naby die kasteel verby te loop. Die vrees het bestaan dat hierdie

lnatrose dalk in die geheim op die kasteel kon spioeneer.

Tog het dit nooit in die kasteel se geskiedenis van driehonderd

f aar gebeur dat kanonne op hom gevuur het met die doel om dit te

nie, behalwe een dag. Dit was in die tyd van goewerneur

'ernietig

Simon van der Stel.

'n Engelse skip het die Kaapse hawe genader. Volgens die gebruik

t'rrn daardie tyd het aankomende skepe gewoonlik 'n eresaluut van 'n

ir!1ar kanonskote afge\ruuf; bloot om te kenne te gee dat hulle in 'q

vriendskaplike gesindheid daar wil kom anker. Maar di6 dag het een

, an die skip se kanonne nog 'n koe6l ingehad waarvatr die matrose al

\-ergeet het. Die kanon is gelaai toe die skip 'n maand of twee vroe6r

uit Engeland weg is en die moontlikheid bestaan het dat hulle dalk

:nige oomblik deut Franse skepe oorval kon word. Dit het egter nie

gebeur nie en die kanon is toe nooit ontlaai nie, Gevolglik, toe die

skoot met die eresaluut dan ook afgevuur is, was dit te laat om enigiets

:e kon doen of om iemand aan wal te waarsku. Toe die matrose sien,

n'as die koe6l alreeds uit die kanon en op pad na die kasteel.

In die kasteel was op die tydstip heelwat mense en baie het binne

.lie kasteel se mure in die oop ruimtes rondgestaan. Die kanonkoe€l

:rek toe glo tussen dertig persone deur, raak die baard van 'n sersant

3n tref een van die kasteelmure. Gelukkig was daar geen groot skade

eie. Die toeskouers het natuurlik erg geskrik, maar dit was die enigste

:Koot s'at ooit die kasteel getref het, alhoewel dit nie so bedoel was nie.

- J. L. Hattingh.

DIE SLAG VAN ROOI$TAL, 11 APRIL L9O2, SOOS AAN

BARBARA NAUDIE VERTEL DEUR HAAR OUPA

,,Barbara, kindlief, wat se boekie lees jy daar? Laat ek sien. O, dis

geskiedenis. Ek sien hier dat daar ook vertel word van die veldslae uit

die Dtiejarige Oorlog."

,,Ja, Owpa, ons onderwyser het ons al baie spannende verhale van

die veldslae in Natal vertel. Oupa was ook mos in die oorlog, nie

g'aar nie?"

,,Ja, ek was. Ek is bly dat julle nou in die skool iets hoor van die

stryd van die ou republieke meer as sestig jaar gelede. Daar was mos 'n

qvd dat die kinders kwansuis nie van die roemryke veldslae uit oodo6
moes hoor nie. Dit sou hulle net oorlogsugtig maak! of die geleerde

mense dit nou wil glo of nie, ek s6 vir jou dat'n volk die heldedide van

sy mense moet ken. W'aarom moet ons kinders skaam wees vir die

heldedade van Boereleiers? Lord Kitchener het daat in pretoria tydens

die vredesllftirg self ges6 dat die w6reld altyd groot agting en verering

sou h6 vir die roemryke veldslae van Boerekommando's. Nee, dis goed

dat julle nou weer iets hoor van generaal Koos de la Rey, chrisiiaan

de N/et en . . ."

,,En generaal Kemp, ook, nd Oupa?"

,,Ja miskiefl, gefietaal Kemp was 'n onverskrokke vegter, maar ek

sal by De la Rey en De $Vet voeg die naam van kommandant Ferdinand

Potgieter, van die $/olmaransstadse kommando."

,,Oupa was mos 'n soldaat in daardie kommando, flie waat nje?"

,,My kind, ek was nie 'n soldaat nie. Ons was burgers. Die Tommies

was soldate. Ia, ek was lid van daardie kommando."

,,Hoekcm is daar trane in Oupa se oe?"

,,Ek deurleef weer daardie laaste dag saam met kommandant

Potgieter. Ek sal daardie dag, LL April L902, nooit vergeer nie.',

,,Pa sd mos dat Oupa daardie dag swaar gewond is in die slag van

Rooiwal. Is dit so? Vertel tog vir my daawan, asseblief Oupa!"

,,Nouja, gaanhaal eers daardie ou album van my daar in my kamer.

Jy weet mos r!'aar dit is."

,,Ja, Oapa, ek sal dit bring. Ek het lanklaas daatna gekvk."

,.,Hier, rny kind, sien jy 'n foro waar my geliefde kommandanr op

die slagveld 16. Daar is ook nog ander foro's. Ja, hier is een van die

gedenkteken wat by Rooiwal opgerig is ter ere van die 43 manne war

daar geval het. Hier is kommandant Potgieter se graf. Dit was sy wens

dat hy begrawe word net soos hy geval het. So is dit ook gedoen, daarom

16 die graf half dwars teenoor die ander graftes."

,,Vertel asseblief van die geveg, Oupa."

,,S(eet jy waat die plek Rooiwal is?

Laat ek beduie. As jy vandag met die pad van ottosdal daar in

$/es-Transvaal ty na die dorpie Delareyville, gaan jy ongeveer 16 myl

duskant Delareyville by 'n plek verby wat Doringfiurt geno"m *ori.

Aan die suidekant van.die pad vloei Brakspruit weswaalts deur digte

bosse op- pad na llartsrivier. Hier IO Rooiwal. rn hierdie omgewing fret

belangrike veldslae in die Driejarige oorlog plaasgevind. Daar *i di"

slag van Tweebos en Bosbult, maar ek sal miskien rater van hierdie

veldslae vertel en miskien vertel jou onderwyser die verhaal van hierdie

veldslae.

Op 9 Mei L902 het generaal Jan Kemp die bevel gehad oor die

kommando's war in daardie omgewing deur die Engelse omsingel was.

Generaal De la Rey was toe op Klerksdorp om saam met die manne van

die vrystaat voorstelle vir vredevoorwaardes op te stel. ons was nie

lus vir veg nie en het gemeen die vyand moet ontwyk word, totdat ons

iets van 'n moontlike vredesluiting verneem het. Maar generaal Kemp

10
het besluit om die vyand aan te val en stofm te iaag soos generaal

De la Rey by Ysterspruit en Tweebos gedoen bet.

op die aand van 10 April L9o2 was ons kommando ongeveer 10

myl sriid van Doringbult in aie rigting van Glaudina. Daardie aand

het verkenners die berig gebring dat die Engelse magte kontak met

mekaar verloor het. Generaal Kemp het besluit om die volgende m6re

aatr te val. Komm andant Potgieter was nie gene6 om hier aar. te val nie.

Daar het harde woorde tussen die twee Inanne geval. Generaal Kemp

het komm andant Potgieter van Iafhartigheid beskuldig. Dit was die

laaste ding wat van die dappere kommandant Potgieter ges6 kon word.

Hy was 'n diep godsdienstige man, maar sonder vfees'

vroeg die oggend het ons die perde by 'n pannetiie laat drink. Ek

onthou nog kommandant Potgieter se woorde toe hy sy pe1d,

Pytgo'

laat drink.-,Dis die laaste m6re wat jou baas jou sal laat drink!'Ek het

my perd, Manel, langs Byron laat drink en het geswyg. Ek het 'n gevoel

gehid dat daar daardie dag iets tragies sou gebeur.

Die son was net uit toe die kommando's van generaais Liebenberg,

Celliers en kommandant Potgieter noordwaarts trek om op 'n lang oop

bult die Engelse magte te val. Die Britse magte_ onder Hamilton

^an

en Kekewic-h het uii die weste ooswaafts langs Brakspruit opgetrek.

In 'n boog het ons burgers die Engelse bestorm. Op regtervleuel

-ons

*u, g"n"r-ual Liebenbetg en in die middet was ons onder kommandant

Potgleter. Dit het baie gou geblyk dat dit 'n noodlottige stormjaag sou

*or?. Die vleuels is stukkend geskiet en het padgegee, maar die dappere

kommandant Potgieter het ons deur mielielande reg op die Engelse

kolonne laat afstJrm. Dit was die kwaaiste geveg wat ek ooit in die

drie jaar beleef het. Die Engelse het met al hulle kanonne op ons geskiet.

Dit was 'n ware hel. Ons manne het geval, maar Ferdinand Potgieter

stofm onverskrokke. Ek jaag skuins agtef hom. Ons was omtfent 'fl

100 tree van die Engelse kanonne af toe Potgieter voof m,v van sy pe-rd

afstort. Ek swaai r"gr o- hom nie raak te ry nie, toe_'n koeEl my hier

in die bors tref Lgt"t langs die rug uitgaan. Ek het op die grond

geval,

"tt

bewusteloot. Di" geveg was oor. Manel, my getroue- pe-rd, het

6y bly staan en met sy ooorpot" 'n gat gekap van ongeduld. Later

hlt -y van die burgers wat daa;r gevang is, aan my vertel hoedat my

bloed

"en

in daardie gai geloop het. Toe ek my bewussyn herwin, het ek

op ,n klompie woi langs 'n murasie gel6 met'n blikkie $'ater langs my.

E-k was geweldig dors,-maar het die blikkie omgestamp._Ek was bevrees

dat daai gif in wasl Orals was Engelse te sien, maar hulle het hulle nie

aan my g"rt"or nie. Ek het aangesukkel na die spruit en daar watef

gedrinl.-Di" ambulanse was reeds weg. 'n doringboom het-ek

-Ond91

iaan16. Dit was reeds middag.Laat daardie middag sak daar'n haelbui

iit. Ot d"r die boom was ook 'n klompie verkrimpte beesvelle. Ek het

onder een ingekruip. 'n Klompie bokke het vir die hael gevlug en onder

die boom saimgediom. op daardie oomblik kom 'n klompie Kakies te

perd daar.verby en skraap die bokke. Hulle het my nie onder die beesvel

gewaaf nre.

II
Kommandant Ferdinand potgieter gesneuwel by Rooiwal

Kort voor sononder het ek aangesukkel na 'n naturellehuis. Hier

ir.; ek nie net die nag vertoef nie, maar hierdie skepsel en sy vrou het

mv met die grootste trou versorg. Sondagmiddag was ek uiters siek.

Hierdie naturel het vir my gebid. Die trane het oor sy wange geloop.

Hv het daardie middag hulp gaan soek en Maandag is ek deur familie

gehaal. Nooit sal ek hierdie weldaad van 'n Bantoe vergeet nie. En so

het