Slag van Vlakfontein 1901 - Afrikanergeskiedenis
Slag van Vlakfontein 1901 - Afrikanergeskiedenis
Slag van Vlakfontein 1901 - Afrikanergeskiedenis
Transform your PDFs into Flipbooks and boost your revenue!
Leverage SEO-optimized Flipbooks, powerful backlinks, and multimedia content to professionally showcase your products and significantly increase your reach.
,,Go away, go away!" Die penkop wou hom egter nie laat afskrik nie

en was vasbeslote om die soldaat gevange te neem. Hy waarsku toe

4u. Iry

ga_an skiet en begin hom ook so-*"" gereed ts maak om die

daad by die woord te voeg. Die soldaat besef t-oe dat hy nie 'n ander

keuse het as om maar uit te kom nie. Die seun het 'n klein seiih*djt;

op gehad. Dit haal hy toe ewe bedaard af, neem die soldaat," rr"iJ.i

en plaas dit op_sy kop, terwyl l'tv sr potsierlike hoedjie op die soldaat

se kop plaas. Daarop beveel hy hom om na die ander' g""""g;;;;

te_ marsjeer. vir laasgenoemdes moes dit 'n snaakse gesig g"ew""r" rr"i.

Die p-enkoppe het

!e_e1lik

gelag toe die ander g".r"rg!r"s"h"om

met

G;";;

die woorde: ,,Hallo Brown, the police ci.rght"yo.r, hey!,' -

.By :n ander dit was ook

-geleentheid,

kersfeei, *ur duu" 'n Engels- .

sprekende kolonialer as gevangene by een van ii" ko--ando's."Een

van die penkoppe hom

.To:.r.

oppas en hy dink roe dat hy

gevangefle 'n ,,heerlike" kersmaal sou voorsit, want die kommando ""i$

het

so p,as 'n koskonvooi buitgemaak. ('n Konvooi is ,n aantal waens wat

voedselvoorrade na die le6rs vervoer het.) 'n Tienpondblik ,,bully b""i;;

(ingemaakte vleis) word_oopgemaak en voor horir neerg"rii

qgk-"gg 'n halwe kas ,,klinkers" ('n soort beskuir, so'g"ro"- "rr'daarby

omdai

dit baie hard was) efl 'n halwe sakkie suiker! Die gevangene was

natuurlik baie verontwaardig, tot groot vermaak van dle t *ijorrg".rr.

So kan 'n mens aanhou. Maar genoeg. Hierdie ,oo"t g"uipig"

insidente het sekerlik meegehelp om die veeleisende t ommurraot"*"

vir die penkoppe dr_aagliker re maak. vandag is dit nog .r"t h"ri.rrr"rirr!"

wat deur die oudstryders aan die nugeslug meeg"edeel word. Die

penkoppe van destyds is vanda g almal eerbiedwaurlig" grysaards en

hulle getal word vinnig minder. Daarom is dit go"J d;.'ons hulle

ondervindinge te boek stel vir die komende geslagte.

Die Slag van Vlalifontein, 30 ll{ei lg0l

(Deur dr. l. F. E. Haainga.)

Aan die noorde en noordweste van die huidige Derby, op die

sp99r,lvn van Krugersdorp na swartruggens, het een .ru.r di" !"oot

veldslae in die Driejarige oorlog pliasgevind. omdat die

troepe onder generaal Dixon van Derby afkomstig was, is die -""rr" stasie

wat later daar gebou is na die plek vernoem.

Ten tye van hierdie slag was die Boere-kommando's

grootliks

ontwrig en uitgedun. Lord Kitchener het in Mei 1901 g0,00"0 berede

t{oepg gehad en hy is bygestaan deur 'n groot aantal hensoppers en

,,National scouts". Die Boere het dit skraps gehad aan geweefs,

ammunisie, klere en kos en hulle moes wat hulle nodig getad het,

meestal afneem van die Britse troepe. Daar was ook geen roevoer per

spoor nie, omdat die vyand reeds in oktober van diJvo rige jaar ille

spoorlyne in besit gehad het. Die klere-omruirely het noguf soms baie

lomjgsesituasies

gesk-ep en die mausers moes vervan! word deur

Lee-Metfords, omdat die voorraad mauserpatrone opgeiaak het.

onder hierdie omstandighede het di; Boere ;; Rustenburg,

Marico, Krugersdorp en Pretoria die veertien aanrukkende le€rs probelr

19
keer. Hulle het aangevar en gevrug,

.deurgebreek

en gestorm en deur

veg en vlug die oormag probeer sturt.

skaars het generaal Jan weer die omsingelende

-Kemp

magre

ontsnap en hom op 1ot

-Kwaggashoek

rus gebring, oi t y

dat generaal Dixon by Vlakhoek is met 1,130 ,"*" kanonne ".;;;;

en een pompom. Hy het ammunisie nodig gehad, -7rr, daarom stuur hy sy

kommando die nag van die 29ste Mei "na- til7aterv aI wat grens aan

Vlakfontein, waarheefl generaal Dixon terug getrek her.

om Dixon daar aan te val, sou 'n mo"ilik" taak wees. want s\manne

sou oor kaal bulte moes storm teen ,n groot oormag.

Vroeg die m6re van 30 Mei stuur Dixon 700 perderoi"t".,

twee kanonne om die Boere langs die bulte van watlrval aan te -", val,

'n tweede afdeling trek in die rigting van vlakhoek en 'n derde na

die klowe van Roodewal.

Kemp laat sy uitgedunde mag nader na mekaar kom en toe

ontstaan daar 'n grasbrand. Generaal Kemp beweer dat die Engelse

die gras aan die brand gesteek het. Burgers wat in die slag "was,

soos FI. c- Havinga, T. A. van Dyk en ander wat nog in lewe is,

beweer dat hulle gesien het hoe die Boere die gras uun di" branj

steek.. Hulle_ het _gemeen dit is in opdrag van genlraal Kemp.

Agter die vlamme en rookwolke van die vuur wat deui'n srerk

wind aan-gedryf is, het hulle op die Engelse magte aangestorm. so

erg was, die geskiet dat die kanonniers nie eers die Boere -gewaar het

wat op hulle afgejaaghet en hulle by die kanonne doodgesfiet her nie.

Met 300 man onder Van Devenrer, Van Heerden en Van Tonder

en die Krugersdorpers op die regtervleuel onder kommandant claassen

en kommandant Oosthuizen, het Kemp onder dekking van vuur en

rook nader gekom en deur die vlamme gebars. Die geveg het op

'n klein afstand plaasgevind. Dit was so naby dat die Boere-kon sien

waar hulle koe€ls die vyand tref, soms op rwinrig tree.

Met groot dapperheid het die vyand verdedig, maar die aanval was

te oorweldigend. Binne tien tot vyftien minute was die Engelse mag

in Boere-hande. Toe skielik klap daar skote van agter af . Die koedli

flits tussen die Boere rond. Veldkornet Du Toit mer wyk III van

Krugersdorp se mense skiet op hulle eie mense vanT agteraf. Geeneen

van die Boere kon verstaan dat hy die Boere vir Engelse kon aansien

nie, en tot vandag toe kan selfs mense wat by hom was dit nie begryp nie.

Kemp moes inderhaas terugval en die verbaasde Engelse kon nie

begryp waarom hy nou terugval nie. Met die terugtrek, is baie perde,

geweers, ammunisie en klere saamgeneem. Kemp beweer dat sewe

Boere gesneuwel het. Dit is foutief, net De Lange het daar gesneuwel.

Honderde Engelse dooies en gewondes het op die slagveld bly 16.

Dit is nogal interessant om te vertel van een Engelse soldaat wat

'n swaar skoot deur die elmboog gehad het. Hy het gesukkel om sy

sakdoek om die arm te bind en toe H. C. Havingavat\ sy perd afspring

en hom help, het hy met trane in sy od ges6 dat hy nooir weer na sy

moeder sal teruggaan nie, omdat hy te skaam was. Sy moeder het aan

hom ges6 dat hy teen ordentlike mense kom veg en hy wou dit nie

glo nie. Hy het nie teruggegaan nie en is ongeveer L925 in Johannesburg

oorlede.

20