29.07.2013 Views

Martinus Smuts Jong held uit die Eerste Vryheidsorlog

Martinus Smuts Jong held uit die Eerste Vryheidsorlog

Martinus Smuts Jong held uit die Eerste Vryheidsorlog

SHOW MORE
SHOW LESS

Transform your PDFs into Flipbooks and boost your revenue!

Leverage SEO-optimized Flipbooks, powerful backlinks, and multimedia content to professionally showcase your products and significantly increase your reach.

'n Tycl van volksarbeid het nou vir hulle be,gin. Hulle het hulle

t.rzrk nret groot liefcle en )'wer verrifi, maar die Presiclent se swak gesonclheid

het hom baie gestrem.

Die moeilike tye gedurende die Eerste $T6reldoorlog, die Rebellie

en die stigting van Helpmekaar het hulle swaar geval.

Fresident Steyn wat na sv terugkeer nog dikwels in die openbaar

oD[Ietree het, se kragte het afgeneem. Sy hart het so in harmonie met

die volkslewe geklop dat hy nie kon weier om voor hulle op re tree nie.

l)aarom het hy die oranje-vrouevereniging graag toegespreLk, toe hulle

hom daarom vra. voordat hy ry boodskap kon voliorii, het hy egter

inmekaar gesak en is oorlede.

Mevrou Steyn was in diepe ro'en clie v.lk saam met h^ar. Floen,el

sv slnart moes cleurstaAn, hct sv hirar v

Dit was 'n mooi helder Desemberoggend in die dorpie Utrecht in

Suid-Oos-Transvaal. Op hierdie heerlike Saterdagoggend in die jaar I879

het die vrouens in die stowwerige hoofstraat die een of twee winkels

besoek om hul naweekinkopies te doen. In die Ulundi-hotel het 'n paar

rrrans in die sitkamer gesit en ,,politiek" pnat. Sommige van die mans

was soldate van die Britse le€reenheid war net buite die dorp gestasioneer

was.

Die mans het ernstig gesit en gesels, want die oudburgers van die

ou Transvaalse Republiek, het orals in Transvaal vergad&ings begin

hou en luidrugtig te kenn" gegee dat hulle nie tevrede iioor d;J feit lat

sir Theophilus shepstone byna twee jaar gelede die Transvaal vir Brittanje

ge-annekseer het nie. Hoe kon die Boere dan so ontevrede wees.

want noudat die Britse vlag oor Transvaal waai, word die Boere mos

beskerm teen die zoeloes en ander vyandiggesinde inboorlingstamme.

Daar is nou weer geld in die land, kyk net hoe floreer die b"esighede.

Juis vanoggend nog het 'n klompie boere hul vee na die vendusilkrale

gebring waar hulle vee baie goeie oryse behaal. Dit is net ondankbare

hardkoppigheid van Kruger en Pretorius om die onafhanklikheid van

Transvaal terug te eis!

Toe die deur van die sitkamer oopgedruk word, kyk een van die

manne op. ,,A, hier is een van die boere wat vanoggend vendusie bygewoon

het. Ek ken hom mos. Dis Conrad Meyer, 'n ou vriend van my!"

Hy wend hom na die fors geboude jong man wat so pas ingekonr

het en roep uitgelate: ,,Conrad! kom sit hier man. So ja, laat ek jo:r

voorstel a fl my vriend Alfred Smith. Die ou is sommer baie nuuskierig

om te hoor waarom julle Boere so ondankbaar is om nou, na alles wat

Brittanje vir julle gedoen het, julle onafhanklikheid rerug re eis."

,,Ek weet nie waarom die woord ondankbaarheid gebruik word

nie," s6 Conrad en staar Alfred Smith aan war ongemaklik op sy stoei

begin rondskuif. conrad het lank na Alfred Smith gesit en kyk en stadig

gevoel hoe die drif in hom opstoor en ofskoon hy geweet het dat dii

onredelik van hom is om so ti voel, het al die onteiredenheid wat hr.

en ande_r gedure-nde die afgelope rwee jaar gevoel het, hom nou sprakeloos

gelaat. smith het hom gemoedelik aangekyk en na pretorius er-r

Kruger verwys as ongeletterdes war deur liggelowiges gevolg word.

_Toe

begin dit. conrad het skielik opgeipringl.r Atrr"d smith se

stoel onder hom uitgeruk. Die volgende oomblik hJt vuishoue op conrad

neergeredn toe die omstanders wat nuuskierig nader gestaan het, op

hom toesak. op daardie oomblik het oubaas if"ttnu.r.ri Lombaard en

'1t paar boere wat die oggend die vendusiekrale besoek het, by die deur

ingekom. voordat die besadigde oubaas Lombaard se waarskuwende

.w99rde,,w&g

nou k€rels!" tor die ander kon deurdring, het'n algemene

bakleiery in die lokaal uitgebreek. Tafels is omgekeer, bottels f,"t .ru.t

die rak afgespat en 'n stoel het dwarsdeur ie venster getrek. Kort na

die stoel het een van die soldate met 'n hik buite die venster grond gevat

en stil bly 16. Agter die toonbank het die eienaar van die hotel pleitend

die woesvegtendes toegeroep: ,,Asseblief, asseblief, dink aan my, julle

verniel alles!"

t4

Buite in die straat het die vrouens en paar mans wat daar rondgesraan

het, skielik roerloos bly staan en met gfoot verbasing na die

Eot"l gestaan elt kyk. Skielik het die buite swaaideur oopgeswaai efl een

van di"e soldate hei tot teen die stoeppaal gesteier, vir 'n oomblik aan die

paal vasgeklou en toe alle belangstelling in-die omgewing verloor. Na

ir,

,rrk hlt dit in die hotel stil geword, en die sewe tot agt burgers met

Cubaas Lombaard vooraan' het stil by die deur uitgekom.

Hy het vermanend met sy manne geq)raat: a, k6rels, dis 'n

-rrN:e,

lelike ding hierdie, julle moes liewers kalm gebly het." Toe wend hy

hom na Martinus Smuts, 'n skraalgeboude seun wat te oordeel aan sy

uitgelatenheid, dit alles baie geniet het. ,,Martinus, wag tot ek jou vadel

hielvan vertel. Kyk net hoe lyk daardie oog van jou!" En terwyl

Martinus skaam-skaam na oubaas Lombaard kyk, sien hy tog trots in

clie od van oom Hermanus.

Toe, skielik, hoor hulle 'n uitroep onder uit die straat ,,Die soldate

kom!" en toe hulle opkyk, sien hulle'n stuk of agttien soldate ten volle

gev/apen in die pad algedraf kom. Vooraan het 'n korporaal gedraf.

,,spring k6rels, op jul perde, en g'n verdere moeilikhede nie, hoor!"

Oubaas-Loribuard 'was noLLdodelik ernstig en die burgers het vinnig na

lrul perde war daar naby gestaan het gedraf , in die saals gespring en

in die teenoofgestelde rigtinf' van die aanstormende soldate weggefy.

Almal behalwe Oubaas Lombaard, want die jare het sy ledemate reeds

styf gemaak en hy kon nie op die saal kom nie'

' ",,Wug

oo*, !k sal oom helpl" Toe Oubaas Lombaard opkyk, staan

Nfartinus Smuts by hom en sonder om verder iets te s6, help hy gou vir

die oubaas in die saal.

Toe Martinus Smuts so wegry, al agter die ander burgers aan, het

'n wonderlike trots in hom opgebruis. Hy het uitgelate aan sy blou oog

geyat, erl sommer maar net vrolik gevoel.

skielik hoor hy 'n vroue-stem in Engels uitroep: ,,Moenie skiet

nie!" en toe hy vir'n vlugtige oomblik omkyk, sien hy_die korporaal

q,at skaars dertig tree van hom af in die stowweri3e pad kniel en met

sv geweer op hom aanl6. Waarom Martinus Smuts dit gedoen het, het hy

noJit self gl*""t nie, maar sonder om te dink, het hy ty perd skielik

ingehou en omgedraai.

,n

Doodse stilte het oor die toeskouefs wat nou soos houtpoppe

cr;-, die sypaadjies gestaan her, neergedaal. Daar op die stoep van die

hbtel Uhindi het die een soldaat vooroorgebuig nog aan die stoeppaal

vasgehou; die ander een het voor die vefsplinterde venster gesit, asof

hy nou alle belangstelling in die w6reld verloor het'

Martinus Smuts, jong seun van sewentien iaat, het onsekef oor sy

ken gevryf waar die eerste donsbaardjies reeds hul_verskyning gemaak

het. "S"*entien jaart. Hy wou nie noual sterf nie! Hy was dan nog 'n

seun, 'n kind vir wie die lewe nog mooi gelyk het, 'n kind wat al sy

jare nog voor hom het.

sy perd het onder hom onrustig in die stof gekap-kap en toe het

l{artinui Smuts sy spore net so effens in die liese vasgedruk en die teuels

r5

t

,z

-:s

N frltfltrl

'rfrft

I

eg

l.rar slap h:r'g. F.n ter*'y'l sv percl sradig \,()relltoe s{,ap, het h1,nir rlic gerveer_gekyk

wat rocrloos.,

Marrtitrr,rs Slluts het sv perrl onr laat clr':rai clr wcg gcry.

Did aand het 'n bekommercle lancldros in sy verslag aan die Hoofkirrrtorlr

in Pretoria geskr,vf: ,,As clinge so moer aangaan, dan weet ek

nie waar clit sal cindig nie." )

ongcveer 'n jaar later het die Eerste vrvhciclsorrkre

'itgebreek.

DIE EtsITSTH TREKKEITS TREK VEI{

KAREL TRIGAITDT

Karel 'r'rigarcit (Ka-rel rri-gardt) was 'n Trekker. sy vader was

(cn van die eerste Trekkers. Hy was 'n goeie man en was nie bang nie.

Iiv het irit die Kaap deur clie vrystaat tot bo in die Noorcle ou. fru.rrr

a:rl getrek.

l)ie voortrekkers (voor-trek-kers) hct 'n nu\\,c lancl gesoek. Hulle

r-,'ou in rLrs en in vrecle woon. l)ie mans wou huise bou en met die ploeg

ri-crk. Die moeclcrs wou clic huise skoon lrorr en clie kindcrs lcer. ilulle

irr-'t birit, lttcste en skiqre .qchtrtl.

h:rrel se virclcr hct

rtoq yercler getrek. Htrlle

het nir clie see toc gctrck.

l)ie mense bv dic sce

u'as bly orn clic \/oor-

{ -1,<

trekkers te sien. Kirrcl

en baie irncler Trekkers

r r++rf-

het siek ger,r'orcl. I{ullc

het koors gekrv. Baic

{x)ms en tiu}tes kon nic

verder trek nie. Party

kinders het gehuil. Hulle

het nie meer pappies

r'|r rrarTrnries gchrrd rric.

Karel het 'r'r sterk rnirn

i(ilvI)") Y

{1{uf,

ttt ltr

^}1lj

ge ryorcl.

Karel het nog 'rr

\\- L: ; -- \* \\

rrnder u'oonplek gzran

soek. Hy het met 'n skip

op clie see langs die kus

.geseil. Daar \\ras nola

ritrcler n_l:ns-e. ook op clie skip. Later het Kirrel \\.eer op lancl gegaaur. Hy,

lict nar clie binnelzrnd (bin-ne-lrrncl) varn Afrika gesrap gerv. Duu. *.,

ir.ie oop stukke gnrncl. l)ir u-as goed vir plase en

",-r

lande. Daar .ll'as beric

qiiis en goeie rnrnd. Die \/oortrekkcrs kon claar lekker boer.

Karel het ook gr(x)t n'.tcr'alle

nrrtoi lancl.

(rvar-ter-r'al-lc) gesien. Dit u,as '.

Hy het s/eer ner sy mense br clie sce terug gcgazrn. Daar u,as nic

rllcer een van hulle nie. Hulle hct baie sick gervorcl. Die ander het Natal

toe segaan. Karel het baie sleg eevoel. Ifv het s$.aar gekrr'.

; Verslag van Landdros in Bricu'chriek (I-.{J.56ti), 8 Desember 1879.

L7

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!