01.09.2013 Views

Powerpoint Aanbieding in PDF Formaat - Nuwe Hervorming Netwerk

Powerpoint Aanbieding in PDF Formaat - Nuwe Hervorming Netwerk

Powerpoint Aanbieding in PDF Formaat - Nuwe Hervorming Netwerk

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

DIE EVOLUSIELEER OP SKOOL

GEDURENDE DIE APARTHEIDSJARE

HEMPEL SE RAAF-PARADOKS

• Alle rawe is swart

• Alles wat dus nie swart is nie, is nie rawe nie

• ‘n Bontebok bewys dus dat alle rawe swart is

PAT BOONE

Oh, your separate parts are not unknown.

But the way you assemble them`s all your own.

All yours and mine, dear Bernadine

"Rime of the Ancient Mariner" by

Samuel Taylor Coleridge

Till clomb above the eastern bar

The hornèd moon, with one bright star

Within the nether tip

British physician, Dr Henry Becker

"First, they chose an ill-suited site for the camp.

Then they supplied so little water that the

people could neither wash themselves nor their

clothes. Furthermore, they made no provision for

sufficient waste removal. And lastly, they did not

provide enough toilets for the overpopulation

they had crammed into the camps.”

British Statesman, David Lloyd George

“The fatality rate of our soldiers on the

battlefield, who was exposed to all the risks of

war, was 52 per thousand per year, while the

fatalities of women and children in the camps

were 450 per thousand per year. We have no

right to put women and children in such a

position.”

Eerste Wêreldoorlog:

Afrikaner Nasionalisme

Identiteit en Kultuuroorlog

Aandrag op Afrikaans in Regering, Skole en Kerk. Verlang

Christelik Nasionale Onderwys

Eerste Wêreldoorlog en griep-epidemie van 1918 het

grootliks bygedra tot werkloosheid. Die Afrikaner se

toestand was so beroerd dat daar nie plek was vir

Akademiese Teologie nie. ‘n Prakties geloof gee versekering

en hoop sonder om die Bybel in twyfel te trek.

auris africana

Handboek by die Katkisasie

1927-1931

En dan die Dans! Tweelingsuster van

Dronkenskp, die bondgenoot van Donkerte en

Dood.

Een ding is seker: Dit is nie toevallig dat die

woorde soos Dobbel, Gronkenskap en Dans met

dieselfde letter as Donkerte, Dood en Duiwel

begin nie.

Erasmus (1946)

… wys daarop dat daar in Suid-Afrika ‘n eie, Afrikaanse

Calvinisme ontwikkel het wat, “… nie ‘n ingevoerde

Calvinistiese stempel dra nie, nie ‘n anderlandse

Cavinistiese tipe na-aap nie, nie die spreekbuis van

oorsese Calvinisme wil wees nie, maar ons eie Boerepad

loop...” Dit is 'n Calvinisme wat aangepas is by “nasionale

verskille van aanleg, temperament, volksaard,

geskiedenis en omstandighede.” en daardeur “... is ons as

volk in die vorige eeu bewaar, aan die een kant teen

verengelsing en aan die ander kant teen verbastering.”

Die Katkisasieboek van die NG Kerk

Eerste druk 1950, sewentiende druk 1966

p.341

Die evolusieleer is onskriftuurlik en dus met

Gods Woord onversoenbaar. Die gelowige buig

kinderlik sy hoof en aanvaar Gods Woord as die

waarheid (Joh. 17:17) deur die geloof, wat ons

vaste bewys is van die dinge wat ons nie sien of

gesien het nie. (Hebr. 11:1,3). Die evolusieleer

het geen bewysgronde nie.

Apartheid

“the theory of evolution is in direct conflict with

the teaching of the Bible and should not be

included in school textbooks.”

Rev. J.D. Vorster, The Star, Sept 21, 1955.

Die Kerkbode, 27 Mei 1981

Ds S.J Eloff, Algemene Sinodale Diens, erken dat

benoemde professore Skool- en

Universiteitsboeke van tyd tot tyd ondersoek om

te verseker dat dit nie standpunte insluit wat die

evolusionisme ondersteun nie.

NGK Sinode – Wes-Transvaal (1987)

Evolusie is wetenskap en daarom waar. Dit is ook waar dat God

alles geskep het en omdat twee waarhede mekaar nie kan

weerspreek nie, het God dus deur middel van evolusie geskep.

Besluit is deurgegee na Nasionale Sinode, maar het nooit gedien

nie.

Dit verklaar gedeeltelik hoekom sulke besluite nie ‘n wyer

gehoor deur die predikant kry nie. Moore (1992) het heel korrek

uitgewys dat dit waarskynlik een van die redes is hoekom

gewone lidmate van die NGK dikwels kreasionistiese argumente

ophaal asof dit steeds die oortuiging van hoofstroom

gereformeerde teologie verteenwoordig.

Pous Johannes Paulus II

Pouslike Akademie vir die Wetenskappe – 22 Okt 1996

Waarheid kan waarheid nie weerspreek nie

Evolusie is meer as ‘n hipotese

L’Osservatore Romano 7 – Jan 2006

Intelligente Ontwerp is nie deel van die wetenskap nie en daar is

geen regverdiging vir die aandrang om dit op skool as ‘n

wetenskaplike teorie saam met die Darwiniaanse verduideliking

te onderrig nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!