Preekskets - gkbenoni.co.za
Preekskets - gkbenoni.co.za
Preekskets - gkbenoni.co.za
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
Eer aan God bo alles met alles

Groei in heiligmaking

(gehoorsaamheid)

Om koinonia te bewerk en

bewaar (meelewing)

Wees ’n dienaar vir alle mense

Bring mense binne die kudde van

die Here in (evangeliseer)
Verbi

Divini

Minister
Elke lidmaat is ’n bedienaar van die

Goddelike Woord!

36 Ek was sonder klere, en julle het vir My klere gegee; siek,

en julle het My verpleeg; in die tronk, en julle het My

besoek.’ 37 Dan sal dié wat die wil van God gedoen het,

Hom vra: ‘Here, wanneer het ons U honger gesien en U

gevoed, of dors en U iets gegee om te drink? 38 En wanneer

het ons U ’n vreemdeling gesien en U gehuisves, of sonder

klere, en vir U klere gegee? 39 Wanneer het ons U siek

gesien of in die tronk en U besoek?’ 40 En die Koning sal

hulle antwoord: ‘Dit verseker Ek julle: Vir sover julle dit aan

een van die geringste van hierdie broers van My gedoen

het, het julle dit aan My gedoen.’ (Mat 25:36).
Ons is nou Jesus se hande en voete

• Sy VDM!

Maar hoe is ’n mens ’n VDM?

• Wat doen jy?

• Hoe bedien ons?

Dit word duidelik uit ons teksgedeelte!
Jesus begin sy bediening op 30 jaar

• Veroorsaak opskuddings

• Genesing

• Wonders

• Preek

En nou terug in sy tuisdorp! (Nasaret)
Gesalf om

die evangelie aan die armes te bring;

om die wat verbryseld van hart is, te genees;

om aan gevangenes vrylating te verkondig;

en aan blindes herstel van gesig;

om die wat onderdruk is, in vryheid weg te

stuur;

om die genadejaar van die Here aan te kondig.

(Ou Vertaling)
Wat DOEN Jesus?

In julle Hy is geen harte aardse/Joodse moet Messias daar net nie heilige

eerbied wees vir Christus die Here.

• Sy bediening is vir almal wat dit nodig het!

Wees altyd gereed om ’n antwoord

te gee aan elkeen wat van julle ’n

Dit is vir ons ’n VERLOSSINGSWOORD!

verduideliking eis oor die hoop wat

in julle lewe. (1 Pet 3:15).
Wat bedoel Jesus?

• Fisies, maar ook meer: geestelik/moreel

Jesus het dit gehoor en Hy sê vir hulle: “Dié wat

gesond is, het nie ’n dokter nodig nie, maar dié

wat siek is. Ek het nie gekom om mense te roep

wat op die regte pad is nie, maar sondaars.”

(Markus 2:17).
Fisies

Moreel

Geestelik

Jy is hulle VDM!
Teleurstellings

Verwerping

Haat
In tronke, ja,

Maar ook in tronke van

• verslawing en kompulsiewe gedrag

• een of ander mag oor jou/staat

waarin jy verkeer
Fisies & geestelik

• dwelms

• seks

• slegte verhoudings

• sondes wat nog mag het oor jou

Hoe is jy VDM vir hierdie mense?
Fisies

• Lees

• Vat hulle op uitstappie!

Geestelik

• Emosionele ongevoeligheid

• Nie die goedheid van God te kan raaksien nie
Uitgebuit/op neergesien

• Polities

• Slawerny

• Vlugtelinge

• Geestelike onderdrukking (Geloof)
Die genadejaar van die Here!

Sewende dag

is Sabbat

Sewende jaar

is Sabbatsjaar

Vyftigste jaar

is jubeljaar
•Alleskuld afgeskryf

•In tronk vir skuld vrygelaat

•Slaaf agv skuld vrygestel

•Grond terug na familie

Alles kom van

die Here af

Alles behoort

aan Hom
Nooit geïmplementeer

• Nie eers na ballingskap!

Maar God stuur sy Seun om sy opdrag te kom uitvoer

• (geestelike) armoede

• gebroke hart

• gevangenisskap

• blindheid

• verdrukking

Hy sterf vir jou
Alle ouers/grootouers

• Kom ons maak seker ons kinders is nie

geestelik of fisies

• arm

• in gevangenis

• hartgebroke

• blind of

• Verdruk nie!
Sal nie gebeur

as ons hulle

grootmaak om

Jesus te ken nie

•en hulle is dan VDM’s

vir ’n nuwe geslag