18.09.2013 Views

5/2013 Liewe Ouers As beginner-juffrou,was ek 'n kouer-as-koudste ...

5/2013 Liewe Ouers As beginner-juffrou,was ek 'n kouer-as-koudste ...

5/2013 Liewe Ouers As beginner-juffrou,was ek 'n kouer-as-koudste ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Liewe Ouers

5/2013

As beginner-juffrou,was ek ‘n kouer-as-koudste Junie-maand

op eksamentoesig. ‘n Halfuur na die vraestel begin het,

storm ‘n swart seun sonder trui, uitasem in die klas in. Die

bus het nie opgedaag nie en hy moes hardloop van die huis

in Mamelodi af tot by die skool. Voor die raas-woorde kon

uitspring, sien ek: ‘n hygende, bewende gr 9-seun op ‘n

koudste dag in Junie, sonder ‘n trui en gespanne soos ‘n

snaar, welwetend dis al ‘n halfuur na die vraestel begin het.

In sy oë was ‘n kyk gelyk vol paniek en skrik en weet-niehoe-

verder nie, sy bruin hande vol wit velkrakies van die

ysige koue, wat senuagtig die feit dat nie pen of tas die reis

meegemaak het nie, probeer verwoord. Maar hy’t aangekom . . . desnieteenstaande, desondanks.

As beginner-juffrou was dit die les wat ek jare later steeds saamdra: agter elke kind se oë is daar ‘n wil om

iewers te kom. Hierdie seun het bly hardloop toe hy kon tou opgooi, toe soveel teen hom gewerk het.

Die prentjie is groter as die dele, want as die dele teenmekaar skuif, is daar agter elke kind ‘n wêreld wat

nie elkeen van ons ken of kan verstaan nie.

Ons is bevoorreg om in ons eie skool meer glans en glorie dalk as die moedelose te ervaar. Mens kan opgewonde

raak oor soveel asembenemende momente in elke week, maar hier en daar loop ‘n Menloiemand

met wie die lewe tog gebeur en wat die winter-kant leer ken . Dankie dat daar in die Menlomanier

ook ‘n innige omgee-manier lééf: sticky notes op ‘n rekenaar met “Juffrou, ‘n maatjie kry swaar- kan

ons plan maak?”, bbm’e en sms’e en laataand oproepe van Menlo-mense wat nie net elkeen ‘n eie silo volmaak

nie, maar leef om ander te omvou met omgee. Die Menlo-manier is ook nie om omgee aan die

groot klok te hang nie, dis nie omgee vir ander om te kan sien nie, maar liewer vir die een wat die sak sout

moet eet, om te kan voel!

Elke keer as ek ‘n sticky note-nota kry, doem my swart seuntjie van amper 20 jaar gelede by my op en onthou

ek: agter elke kind se oë is ‘n wêreld wat nie altyd sin maak nie en ‘n hart wat sommer baie kan voel

ook, maar meer nog . . . ‘n wil om steeds te bly droom.

Dis ‘n voorreg om die jaar te kan begin en reeds bewus te raak van Menlo-mense wat uitreik en omgee.

Mense praat dikwels oor die anderste gevoel wat hulle in Menlo kry: dis dalk juis anders omdat mense hier

so eenders kan hande vat. Hande wat mekaar vashou, maak ‘n swaaimandjie wat ‘n ander dra as die son

bietjie later vir party opkom, nie so helder skyn nie en miskien bietjie vroeër ook ondergaan.

Ons is gelukkig mekaar se Menlo-moskomberse. Ons kan vredevol en vol erkentlikheid ons skool toevou

met Menlo-mense wat saamleef: elkeen om ons het oë waaragter en waarin lewe vonkel en met wie ons

sagkens omgaan, want dis binne elkeen van ons se vermoë om ‘n ander te koester met ons manier van

praat en dink en doen! Absolut Menlo-mense is geanker in mekaar! Menlo-mense se omgee maak ander se

menswees menswaardig en dis die hartklop van ons skool!

Absolut dankie!

Annieka Moolman

15 /2 UJ-Atletiek (Skool sluit 13:00)

14/2 Swem Tuisgala

Prestige Kultuuraand

15/2 Atletiek: Florida Prestige-byeenkoms (UJ)

15/2 Tennis: St. Mary’s Prestige-toernooi (Durban)

19/2 Swem: Interhoër (A-liga)

20/2 Swem: Interhoër (B-liga)

21/2 Swem: Interhoër (C-liga)

Cuisine le Parc: Heringebruikneming van Restaurant

22/2 Atletiek: Interhoër ( Pilditch, 08:00-18:00)

Die volgende leerlinge is verkies tot die koshuisraad

van 2013 en is op Dinsdagaand, 12 Februarie 2013

ingehuldig.

Graad 8: Jenna Cawood, Zander van Tonder

Graad 9: Elizna Roos, Francois du Toit

Graad 10: Janique Jacobs, Johan van der Westhuizen

Graad 11: Olivia Booyse, Walter Groenewald

Graad 12: Dinika Meyer, Janco Liebenberg

Ondervoorsitter: Leanne van der Merwe

Voorsitter: Pieter Els

Die Menlo-finaliste in die High School Super Starkompetisie

is: Zandi Uys, Hercules von Molendorff,

Nicole du Plessis, Stefani vd Merwe, Antoinette van

Wyk, Talita Turvey, Marlise Kroukamp, Kayleigh de

Villiers, Cherise Lombaard en Reine Opperman! Baie

geluk en baie sterkte met die volgende rondte!

Alumni: Hartlik geluk FRANCISCA PRETORIUS, onderhoofdogter 2004 met jou puik prestasie: Toegelaat

tot "Attorney of the High Court" Ons is ABSOLUT trots op jou!

Menlopark 1ste XI vs Noordkaap 1ste XI (20/20)

Noordkaap 127/7

Menlo 128/3 (Robert Cater 82)

Menlo wen met 7 paaltjies

Menlo 2de XI vs Wonderboom 1ste XI

Wonderboom 165/8 (Michael du Preez 3/28)

Menlo 35/1

Wedstryd word uitgereën

Menlo 2de XI vs Garsfontein 2de XI

Menlo 175 almal uit (Willem Britz 39, Willem Hofmeyr 36)

Garsfontein 81 almal uit (JR Vosloo 4/21, Michael du Preez 5/21)

Menlo wen met 94 lopies

Menlo o/14 B vs Centurion o/14 B

Centurion 87 almal uit (Gustav Rappard 4/12)

Menlo 89/3 (Heinrich Kruger 41)

Menlo wen met 7 paaltjies

Menlo o/15 A vs Potch Volkskool

Menlo 264/7 (Henro jv Rensburg 57)

Volkies 67 almal uit (George Stoop 2/15, Simon Oberholster 2/17)

Menlo wen met 197 lopies

Menlo 1ste XI vs Potch Volkskool 1ste XI

Menlo 272/8 (Pippie Kemm 72, Abrie Smit 81)

Volkies 55/5

Wedstryd word uitgereën

Menlo o/14 C vs Pretoria Boys’ High o/14 C

Menlo 60 almal uit

PBHS 62/2

Boys High wen met 8 paaltjies

Daar is nog sluitkassies by die krieket klubhuis beskikbaar teen R 400

vir die jaar. Vir navrae kan kinders vir Petrus Coetzee by die

Krieketklubhuis gaan sien. Hierdie sluitkassies is 1,7 m x 30 cm.

Uitslag van swemgala,

7 Februarie 2013

by Midstream College

1 Menlopark A 301

2 Cornwal Hill College 234

3 Crawford College 233

4 Hatfield Christian School 181

Midstream College 181

6 Menlopark B 157

7 Willowridge High School 129

8 Sutherland High School 100

Menlo-muurbal het ‘n heerlike opwindende week agter die rug: die bane wat opgegradeer en geverf is, is

weer in gebruik geneem met ‘n seremonie van lint knip en ‘n rakette-erewag vir mnr Reynders.

Ook het die muurbal-eerstespan in ‘n parkeerarea in Bloemfontein in prof. Jonathan Jansen vasgeloop en is

hulle dadelik na sy kantoor genooi. ‘n Absolut-belewenis!

Tennis het in 2013 “afgeslaan” met ‘n rekord getal spelers. Enige iemand wat nog belangstel om aan te sluit,

is welkom om registrasievorms by die tenniskantoor te kom afhaal!

Verlede naweek het die 0/15 seuns Menlopark se naam gaan hoog hou in die Kaap. Baie geluk aan Dewald

Greyling, Jean Klopper, Handré Grobler, Hans-Peter Fechter, Edward Smith, Reinard Klopper en Ewan Cornelius

wat deelgeneem het aan die Boland Landbouskool se Tennistoernooi in die Paarl. Twaalf skole het

deelgeneem en Menlo het sy groep gewen en moes Saterdag teen Midstream in die semi-finaal speel.

Buitengewone reën het egter in die Kaap geval en alle verdere spel is afgelas. Menlopark was egter die gunsteling

om in die finaal te speel. Menlo Tennis is baie trots op die seuns en sien uit na volgende jaar, wanneer

ons beslis die beker wil gaan haal!

Eerskomende naweek neem ons dogters, Rina Kriek, Zurina Volschenk, Mignon Rühling, Zona-Lize van Jaarsveld

en Izaan van Zyl deel aan die St Mary’s Engen Uitnodigingstoernooi in Durban. Baie sterkte aan die dogters.

Ons weet julle gaan julle Absolut Alles gee in hierdie sterk toernooi en Menlopark se naam ook hoog

hou in Kwa-Zulu Natal!

Stoei

Obed Ngoepe in gr 8 het die afgelope naweek by

die TUKS OPE-stoeikampioenskap goud gekry in

Grieks-Romeinse stoei en ‘n verdere goud vir Vrystyl

stoei. Absolut Obed!

Johan le Roux : 071 863 6849

Breinprofiele: Verstaan jou kind; bevorder sy

akademiese prestasie

Studiemetodes wat werk: Al die noodsaaklike

tegnieke vir prestasie

Vak- en loopbaankeuse: word voorgestel aan

dit wat by jou as unieke persoon pas

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!