Uit die Hoof se kantoor . • • - Hoërskool Kempton Park
Uit die Hoof se kantoor . • • - Hoërskool Kempton Park
Uit die Hoof se kantoor . • • - Hoërskool Kempton Park
Transform your PDFs into Flipbooks and boost your revenue!
Leverage SEO-optimized Flipbooks, powerful backlinks, and multimedia content to professionally showcase your products and significantly increase your reach.
I1

E-4 die

=s

Uit die Hoof se kantoor . • •

Geagte Ouers Namens die personeel, in sy dogter die Ma van

leerders en gemeenskap sy kinders se beeld, en

Ons is so een dag later wil ons graag baie die seun vertoon Pa se

as geskeduleer, maar dankie se. Die geld beeld van 'n paar jaar

die nuus bly ewe vars! word tot voordeel van terug. Geniet dit!

Teen die tyd weet ons die skool se leerders

die Bokke het Narnibie aangewend - ons ouers Matrikulant van die

goed afgestof en Ie die trek geen voordeel uit jaar

laaste hekkie van hierdie onbaatsugtige Estie Brits is een van die

Samoa en wag. Tot diens wat hulle lewer landswye "Matrikulant

dusver is dit lekker om nie. van die jaar" finaliste wat

Bokke te skree - ons op 1 Oktober 'n dinee te

hou duim vas en onder- Dwelmbewustheid Universiteit van die Vryssteun

hulle enduit. Ons is tans besig met 'n taat bywoon waar die

bewustheidsprogram by wenner aangekondig

Gideons besoek skool die skool om die gevare gaan word. Ons beste

Op 12 September het van dwelms aan ons wense vergesel haar.

Gideons die skool kinders deur te gee. Die Wat my betref, staan

besoek en aan elke mees algemene dwelms hierdie talentvolle dogter

Graad 8-leerder 'n klein is rook en drank, en ons 'n skitterende kans om

sakbybeloorhandig. Dit kan dit nie genoeg bek- stof in die ander se oe te

ondersteun die waarde lemtoon dat aile misbruik skop! Ons beste wense

van om 'n Christelike van ongewenste en ge- vergesel haar.

skool te wees waar die vaarlike goed by die

Woord van die Here twee begin het nie. Skool verjaardag

sentraal staan. Ons Daar is heeltemal te veel Op 30 September vier

bede is dat die Bybeltjie van die kinders wat rook die skool verjaardag! 'n

vir ons kinders 'n lig op en by die skool spog oor Hele 56 jaar oud. Tyhulle

pad sal wees om die pret en plesier met dens hierdie feesviedie

pad van 'n kind van drank gedurende die ringe huldig ons die

die Here te ken en te naweek. Ons as ouers bouers van die verlede -

verstaan. moet asseblief meer be- ouers, personeel en

trokke raak en bewus leerders. Elkeen wat op

Begroting 2012 wees van wat in ons 'n mindere of meerdere

Die begroting is in 'n re- kinders se lewens aan- mate 'n bydrae gelewer

delike finale stadium. gaan. Ons het 'n dure het, wat raad gegee het,

Indien u enige bydrae wil verantwoordelikheid om wat gedeel het in die

lewer, moet u asseblief na te kom met ons swaar van ander, wat

mnr. Jordaan by die kinders. bygedra het om iets tot

skool kontak om met stand te bou, wat

hom 'n afspraak te Matriekafskeid: presteer het en die

maak. Die Aigemene 30 September wereld laat kennis neem

Jaarvergadering van die Vir elke matrikulant is het van die Kempies.

skool waar die verskil- die matriekafskeid die Aan almal in die gelende

jaarverslae en die hoogtepunt van die skiedenis van die Kembegroting

vir 2012 voor- sosiale kalender van die pies: Ons eer julie!

gele moet word, is 1 No- jaar. Hier neem die Groetnis tot volgende

vember om 18:30 in die skool formeel afskeid keer - miskien verf ons

saal. U teenwoordigheid van hul Graad 12- die land dan GROEN!

is noodsaaklik. leerders. Oor die jare

heen was hierdie 'n styl-

Kempie Klop volle en pragtige aand,

~od%g'~

Die Ondersteunersklub en ons sien met verwag- (Skoolhoof)

onderskei hulle elke jaar ting uit na die mooi

met die geleentheid. aand. Miskien sien Pa
GIMNASTIEK:

Dit het baie goed gegaan met die

Kempies by die Oos-Gauteng

Kampioenskappe.

Die seunspan was 2e in die algehele

klubkompetisie wat n besonderse

prestasie is.

Individuele prestasies tydens die

kampioenskappe was as volg:

Vlak 4: Shee Lotz

(algeheel 3e - 1 silwer,

1 brons)

Ursula Power

(algeheel 4e - 1 goud)

Ingrid Geyer

(1 brons)

Vlak 5: Joyce Maloka

(algeheel 2e - 3 brons )

Andre Coetzee

(algeheel 2e - 3 silwer,

3 brons)

Vlak 7: Andre Geyer

(algeheel 2e - 4 silwer,

2 brons)

Theuns Botha

(Algeheel 1e - 3 goud,

3 silwer)

Jaco Pieterse

( algeheel 2e - 1 goud,

3 silwer, 2 brons)

Kobus Raux

(algeheel 3e - 3 silwer,

3 brons)

Bogenoemde gimnaste is ook ingesluit

by die Oos-Gautengspan

wat oor 2 weke aan die Noordsirkel

Kampioenskappe in Pretoria

gaan deelneem.

Shee Lotz en Andre Coetzee is

ook by Trampolien vir die Oos-

Gautengspan ingesluit.

SPORT

RINGBAl:

Die volgende Kempies word ingesluit

in die Ekurhuleni Noord

provinsiale span:

0/15 Leane Minnaar

Raulene Killian

Lucinda v Coppenhagen

Luzaan Poley

0/17 Anlerie Victor

Jenny Verburgh

Nedine du Toit

Leandrie Grobler

Marietjie van den Berg

Nicolien Pretorius

Sonia Terblanche

0/18 Melissa Poley

Amecia v Coppenhage(K)

Zulekah Botha

0/18 Arno du Preez

Juanre Viljoen

Stiaan Coetzee

Hershwill Adams .'''(.~;}''

Nico Cronje

Francois du Plessis

tf

RUGBY

Na afloop van die 0/18 Valke

Sewes Proewe is die volgende

seuns vir die Valke-Oos span

gekies wat aan die finale proewe

deelneem by HIS Dr Malan.

Hulle is:

Armand Janse van Rensburg

CP Venter

Jaco Roodt

Vincent Hulk

KRIEKEr

m 0115

Die 0/15B-span speel teen

Jeugland. Jeugland wen die loot

en kolf eerste. Jeugland teken

16614 aan. Kempies antwoord

met 167/2. Kempies wen met 8

paaltjies.

Die 0/14B-span speel teen

Jeugland. Kempies wen die loot

en kolf eerste. Kempies teken

187 lopies aan. Jeugland antwoord

met 65/10. Kempies wen

met 122 lopies.

In die kwarteind van die Easterns

Kompetisie speel die 1e, 2e en

0/15A span.

Die 0/15 A span speel teen Die

Anker. Kempies wen die loot en

boul eerste. Die Anker teken

108/10 aan in 34 beurte. Die

Kempies antwoord met 112/2 in

die 20ste boulbeurt. Kempies

wen met 8 paaltjies. Die speier

van die wedstryd was Zander Eis.

Die 0/15A-span speel die komende

naweek in die semi-finaal.

Die 1ste span speel teen Hans

Moore. Hans Moore wen die loot

en kolf eerste. Hulle teken 282

lopies aan. Kempies antwoord

met 204/10. Kempies verloor met

7810pies.

Die 2de span speel teen Benoni

High. Benoni teken 259/10 aan.

Kempies antwoord met 214/10.

Benoni wen met 45 lopies.

LANOlOOP

Tydens die SA Landloop ASA

Kampioenskappe te Bloemfontein

het die Kempies die volgende

prestasies behaal.

0114 Warren Moloto 7de

Niel Fourie 12de

Warno Potgieter 13de

Wilber van Wyk 52ste

Sune Jonker 5de

Tiffani Bell 8ste

Jessica Jacobs 10de

0117 Chante Bester 8ste

Tiaan Botes 11de

Reinier Horak 37ste

0119 Marli van Staden 13de

Mans 4km Pieter Wilders 3de

Bladsy 2 KEMPlE KLETS
REDENAARS

Kempies se redenaars presteer

fenomenaal op nasionale vlak in

die Radikale redenaars kompetisie.

Die kompetisie word landswyd

geloods en 'n totaal van 14 000

leerders het daaraan deelgeneem.

In hierdie groat geselskap spog

die Kempies met 4 nasionale wenners.

Individuele Redenaars:

Martin Hattingh wen die Gr.11kompetisie

Estie Brits kom 3de in Gr.12 kompetisie

Spanredenaars

Die Gr.1 O-span is wenners met

Pieter Erasmus, Danielle du

Plessis en Jacqueline Venter,

Carmen Kruger. Hulle is afgerig

deur Me Jeanette Roodt

KULTUUR

GESINSPITKOS

PIE TWEE PAPPAS

Twee paddas was beste vriende

en het elke dag saam gespeel.

Hulle het verskil soos dag en nag

in hul persoonlikheid. Fred was 'n

vrolike optimis, wat altyd na die

blink kant van die lewe gekyk het.

Ted was 'n pessimis. Hy het altyd

die slegste verwag en was nie verbaas

as dit gebeur het nie.

Een dag beland die twee in die

moeilikheid. Hulle het te ver

gespring en binne in 'n emmer met

room geval. Die twee groen paddas

was nou wit paddas.

Wat doen hulle volgende? Ted,

wat altyd kla oar alles, het hartseer

gese dat hulle nooit sal uitkom nie

en dat dit verby is met hulle. Hy

het sy vriend gegroet en verdrink.

Maar Fred was van sterker materiaal

gemaak en gese dat hy nooit

sal opgee nie. lets of iemand mag

hom dalk net red. Hy sal aanhou

swem en as hy wei doodgaan, sal

hy weet hy het alles gedoen wat hy

kon.

Die Gr.11-span is wenners met

Anli Botha, Joyce Maloka, Jolene

Potgieter, Michiel Mostert. Hulle is

afgerig deur Me Emarie Gouws

Die Gr.12-snr Prestige span is

wenners met Estie Brits,

Veruschka Theron, Luze Zietsman.

Hulle afrigter Me Piet Fourie

Die Gr.9-jnr Prestige span verwerf

'n tweede plek. Hulle is

Celeste Jonker, Andrea Botha en

Kirsten Macke. Afrigter Me Piet

Fourie.

REVUE

In die spektrum kompetisie verwerf

die Kempies se revue groep

'n derde plek met n skitterende

optrede.

Fred het aanhou swem en swem.

Na 'n lang tyd het hy agtergekom

dat hy die room vir so lank gemeng

het dat dit in batter verander het.

Hy was nie meer besig am te

swem nie, maar het op 'n stuk batter

gestaan. Hy het uit die emmer

gespring en weggehop huis

toe .

Wie weet, soms is daar 'n uitkoms

vir jou probleme, dit hang net af

hoe jy daarna kyk .

KEMPIES

BOEKWINKEl

TEL:011 9704365

NOODNR:0832512155

Email :

boekwinkel@kempies.co.za

Boekbestellings

vir

2012 is nou

oop.

Boekwinkel ure:

Maandae en Woensdae

08:00-14:00

Elektroniese bestelprosedure:

1,2,3 Maklik

• Registreer op

www.kempiesboekwinkel.co.za

Voig instruksie op web (web

tans onder konstruksie, am

ons vere reg te skud vir 2012)

• Kies eie gebruikersnaam en

wagwoord.

• Plaas bestelling.

• 20% Deposito met plaas van

bestelling, totale bedrag einde

Desember 2011 betaalbaar

• Betalingsopsies: EFT, Internetbetaling,

of Bankdeposito

(geen kontantbetalings)

• Bestel vroegtydig ,dit verseker

beskikbaarheid van boeke.

• Beperkte aantal tweedehandse

boeke, bestel dus vroeg.

• Hou die sisteem dop vir datum

wanneer bestellings afgehaal

kan word. Gewoonlik 3 dae

voor skole hero pen vir nuwe

jaar.

• Internetfasiliteite by boekwinkel

beskikbaar.

UITGAWE 13 Bladsy 3
SOLAR VEHITTING

SLAAN NOU OOR NA SONVERHITTING

SPAAR DUISENDE OP JOU

GEYSER KRAGREKENING!

WORD DEEL VAN DIE

GROEN REVOLUSIE!

JACO

ADVERTENSIES

0836753907 Mot)li( 082 ~;so6S04

Phone 01 I 396 I 324

F.-vo

0866/1 79'1'3

Em.tll

Wet)

Saamrygeleentheid benodig AU PAIR

Ons is opsoek na 'n saamrygeleentheid

vanaf Croydon na Kempies elke dag vir

Gr 10 seun.

Kontak Dorothy - 0119750285 /

bestuurslisensie en

0844616212

eie vervoer benodig

IL------------------'I

z:,0

vir 9 en 5 jarige

11 :!».t'lfiltl urs t,'I, " ;'W)'!.fI'_I\J1l1_ll... '!"," I

seun en dogter.

R :Jon,on

R 2,100.00

R 3.230,00

R 300.00

R 500.00

R180

benodig

Dame met

WATE R Werksure: 13hOO-

Plctcrlut)bp;("rnwc/) L01(1

\VvV'N_PUfr'vVdlcrscl (Old

'-- ---'Pieter Lubbe

CK 53 DR SCHOOL:082 3800731

OF: 0834198043

E-POS ADRES: CK53DR i:DTELKOMSA.NET

KURS.U~; VIR LEERLlt~G LlSENSIE. WAARBORG

18hOO Ma -Vry.

Kontak asb.

Margareutte :

0827837609

Bella La Vita

Get yourself ready for summer!

Pedicure R 100

Gel overlay on toes RIOO

Teeth Whitening R400 Save 55%

Lash Extensions R 300

13 URE BESTUURS OPLEIDING Annique Facials. Permanent make-up. Wax. Gel &

Acrylic nails IPL Laser and much more!!

20 URE BESTUURS OPLEIDING

VOERTUIG GEBRUIK VIR TOETS IN KEMPTON

VOERTUIG GEBRUIK VIR TOETS BUITE KEMPTON

Voorkorn Bootes Bv SARS!

J---

• Allc hl'i.tstillg OpgdWl'S docltrcffcnd voltooi,

• Profcssionclc bet aalstatc.

• ,\\a.lIlddik..,l' tinansicle dionstc.

• Ouditkundc on onafhanklikc rcscnsics.

• Stigting van maatskappvc.

I~R.,\/1 rs f4X .UD SfCRt.T4RIAL

SfRIJ('fS

'leI: 0 II 391-4770

151 Monument Road, Aston Manor, Kempton Park

Contact Anmarie 0824145875

Jo-Ru Tuindienste

Bekostigbare en Betroubare instandhouding van

tuine.

Kontak Chrissie vir gratis kwotasies by:

0834543113 of(011) 972 9139

Oag & Na sorg

* Aile maaltye voorsien

"Mom's Taxi" (op en aflaai diens)

Voldag, Halfdag of Naskool sorgo Skool vakansie

program.

Kontak besonderhede:

Malcolm Galvin 072 387 9513

Gina Galvin 083 629 1292

Adres: 1 Asterlaan Kempton Park Uitbr. 4