07.08.2013 Views

n belastingboffin te word.

n belastingboffin te word.

n belastingboffin te word.

SHOW MORE
SHOW LESS

Transform your PDFs into Flipbooks and boost your revenue!

Leverage SEO-optimized Flipbooks, powerful backlinks, and multimedia content to professionally showcase your products and significantly increase your reach.

Belastingseisoen

2012

Alles wat jy moet weet om

‘n belastingboffin te word.

vroeg eerlik

Die belastingseisoen het begin

Wie moet ‘n Inkomstebelastingopgawe

[ITR12] indien?

Nie seker

of jy ‘n

Inkomstebelastingopgawe

(ITR12)

moet

indien nie?

As jy in enige

van die volgende

kategorieë val,

moet jy ‘n

belastingopgawe

indien:

Dit is nou die tyd om jou Inkomstebelastingopgawe (ITR12) te voltooi en by SARS in te dien. Doen dit

vroeg en eerlik en sluit aan by die oorgrote meerderheid belastingbetalers wat ‘n onskatbare bydrae tot die

ontwikkeling van ons land maak. Elke belastingbetaler wat sy of haar belastingverpligtinge en -verantwoordelikhede

nakom, versterk die kultuur van belastingnakoming. Dit maak dit vir SARS makliker om sy hulpbronne

toe te spits waar dit werklik nodig is – op daardie landgenote wat verseg om hulle billike gedeelte belasting te

betaal en alles moontlik doen om nie te betaal wat hulle verskuldig is nie.

Van ons kant af doen ons alles moontlik om jou te help om jou opgawe vinnig en maklik in te dien. Ons wil

jou help om ‘n belastingboffin te word! Hierdie vinnige gids is ‘n goeie begin om te verstaan wat die

belastingproses behels en wat van jou verwag word. Dit is gevul met al die inligting wat jy nodig het om jou

maklik en moeiteloos deur Belastingseisoen 2012 te help.

Sperdatums

As jy jonger as 65 jaar oud is en ‘n inkomste

van meer as R59 750 van een of meer

bronne of meer as R120 000 van een werkgewer

ontvang het in die jaar van aanslag

van 1 Maart 2011 tot 29 Februarie 2012

As jy 65 jaar oud en jonger as 75 jaar is en ‘n

inkomste van meer R93 150 van een of meer

bronne of meer as R120 000 van een werkgewer

ontvang het in die jaar van aanslag van

1 Maart 2011 tot 29 Februarie 2012

As jy ouer as 75 jaar is en meer as R104 261 van

een of meer bronne of meer as R120 000 van

een werkgewer ontvang het in die jaar van

aanslag van 1 Maart 2011 tot 29 Februarie 2012

Indien jy:

Die sperdatum vir alle belastingbetalers wat die papierweergawe van hulle belastingopgawes per hand

indien deur dit te pos of in ‘n SARS-posbus te plaas, is 28 September 2012.

Die sperdatum vir alle belastingbetalers wat hulle opgawes elektronies by ‘n SARS-tak indien,

is 23 November 2012.

• Enige handel* in Suid-Afrika gedryf het

• Enige toelae soos ‘n reis-, verblyf- of

Openbare Ampternaartoelae ontvang het.

Verwys na Artikel 8(1)(a) van die Wet op

Inkomsteblasting as jy onseker is

• Enige fondse of bates ter waarde van meer

as R50 000 buite Suid-Afrika het

• ‘n Plaaslike Kapitaalwins/-verlies van meer as

R20 000 het

• Enige inkomste of Kapitaalwins in

buitelandse valuta ontvang het

• Enige regte in ‘n Buitelands Beheerde

Maatskappy besit

• ‘n Inkomstebelastingopgawe ontvang het of

versoek is om ‘n Inkomstebelastingopgawe

vir die betrokke jaar van aanslag in te dien

*Die begrip “handel” sluit kortweg enige

beroep, ambag, sakeonderneming, roeping,

nering of onderneming in, insluitend die

verhuring van enige eiendom, maar uitgesluit

enige inkomste van ‘n werkgewer.

Nie-voorlopige belastingbetalers wat hulle opgawes via eFiling indien se sperdatum is 23 November 2012.

Voorlopige belastingbetalers wat hulle opgawes deur eFiling indien, se sperdatum is 31 Januarie 2013.

Hoe om jou Inkomstebelastingopgawe

[ITR12] in te dien

Daar is ‘n verskeie maniere om jou opgawe te voltooi en in te dien.

Wees dié Belastingseisoen ’n belastingboffin deur die opsie te kies wat jou die beste pas:

- eFiling: Die gerieflikste en vinnigste manier om dit in te dien

- Dien elektronies in by ‘n tak waar ons vriendelike personeel jou sal help

- Voltooi die papierweergawe van jou opgawe en pos dit aan SARS of plaas dit in ‘n SARS-posbus

eFiling

1

2

3

4

5

Registreer by sarsefiling.co.za as jy dit nog nie

gedoen het nie! Sluit aan by die meer as 2.3

miljoen mense wat reeds die spoed, gerief en

gemak van SARS eFiling geniet. As jy al vir eFiling

geregistreer het, teken net aan met jou eFiling

gebruikersnaam en wagwoord.

Sodra jy suksesvol geregistreer of aangeteken

het, kry jy jou Inkomstebelastingopgawe (ITR12)

waarop al jou persoonlike inligting reeds ingevul

is as jou werkgewer jou IRP5-inligting deurgegee

het. As dit nie die geval is nie, kan jy later weer

probeer en dan op “Refresh IRP5 Data” kliek.

Vul dan ‘n vraelys op die eerste bladsy van die

ITR12 in sodat al die velde wat jy op die opgawe

moet invul, geskep kan word.

Die tweede bladsy bevat al jou persoonlike besonderhede.

Maak seker dat die voorafingevulde inligting

korrek is en maak veranderinge waar nodig. Maak

seker dat jy al die verpligte en toepaslike velde invul of

verifieer. Een hiervan is die veld vir bankbesonderhede.

SARS kan nie ‘n terugbetaling (indien van

toepassing) uitbetaal sonder die korrekte bankbesonderhede

nie.

Die derde bladsy bevat inligting oor jou salaris en

belastingaftrekkings.

6

7

8

9

10

Elektroniese indiening by ‘n SARS-tak

Ons vriendelike personeel by SARS se takke staan reg om belastingbetalers te help wat verkies om hulle opgawes by hulle

naaste SARS-tak in te dien. Bring net die volgende stawende dokumente saam en ons doen alles vir jou:

- Jou oorspronklike ID of paspoort, asook ‘n gewaarmerkte afskrif, of, in die afwesigheid van ‘n ID/paspoort, ‘n beëdigde verklaring en ‘n

tydelike ID/paspoort

- Oorspronklike bankstaat met ‘n bankstempel wat nie ouer as drie maande is nie

- Oorspronklike bewys van woonadres wat nie ouer as drie maande is nie en waarop jou naam en woonadres verskyn

(bv. ‘n munisipale rekening)

- Mediese skema fondssertifikate en kwitansies/Uitreeannuïteitsertifikate

- Jou IRP5/IT3(a)-sertifikaat(e) wat jy van jou werkgewer ontvang het

- Ritboek (indien jy ‘n reisteolae ontvang)

- Belastingsertifikate wat jy ontvang het met betrekking tot beleggingsinkomste [IT3(b)]

- Voltooide bevestiging van diagnose van ongeskiktheid (ITR-DD) indien van toepassing

- Inligting met betrekking tot kapitaalwinmediesestransaksies (indien van toepassing)

- Jou goedgekeurde Vrywillige Blootleggingsprogram-ooreenkoms (VBP) met SARS vir die jare voor 17 Februarie 2010 (waar van toepassing)

- Finansiële state (indien van toepassing, bv. besigheidsinkomste)

- Enige ander dokumente met betrekking tot inkomste wat jy ontvang het of aftrekkings wat jy wil eis

Enige veranderinge aan bankbesonderhede sal geverifieer word voordat jou bankprofiel hersien sal word. Enige terugbetalings aan jou verskuldig

(indien van toepassing) sal net verwerk word nadat jou bankbesonderhede geverifieer is.

Verdere inligting oor hoe om bankbesonderhede te verander, is beskikbaar op SARS se webtuiste sars.gov.za.

Die volgende stap is om jou belegginsinkomste

te verklaar. As jy enige plaaslike of buitelandse

belasbare winste gemaak of verliese gely het,

voltooi die belasbare kapitaalwins wat jy gemaak

het. Verklaar enige ander inkomste wat jy verdien

het. As jy besigheids- of professionele inkomste

of huurinkomste verdien het, moet jy die

gedeelte vir “Local business, trade and professional

income” invul.

Teken jou jaarlikse mediese uitgawes aan as jy jou

eie mediese skemabydraes uit jou bankrekening

betaal het en/of enige ander mediese uitgawes

wat jy nie van ‘n mediese skema verhaal het nie.

Verklaar jou uittreeannuïteits- en inkomstebeskermingsbydraes.

Eis jou werkverwante reisuitgawes

teen jou reistoelae.

Sodra jy die belastingopgawe voltooi het, kliek

“Save online” en gebruik dan ons aanlynbelastingrekenaar

om ‘n aanduiding van jou aanslag te kry.

Sodra jy reg is om die aanslag by SARS in te dien,

kliek “File”. As enigiets verkeerd of onvolledig is,

sal eFiling jou vra om dit reg te stel. ‘n Gids,

eFiling step-by-step guide to your ITR12, is op

SARS se webtuiste by sars.gov.za beskikbaar om

jou te help om jou belastingopgawe te voltooi

en in te dien.

As jou opgawe korrek en eerlik voltooi is, sal jy

die kennisgewing van jou aanslag (ITA34

Notice of Assessment) binne 48-uur op jou

eFiling profiel ontvang. Die kennisgewing sal

aandui wat jy SARS skuld of wat SARS jou

skuld in die vorm van ‘n terugbetaling.

Pos of plaas in ‘n SARS-posbus by ‘n SARS-tak

Indien jy verkies om ‘n papierweergawe van jou opgawe in te dien, skakel SARS se Kontaksentrum by 0800 00 SARS [7277] of besoek

‘n SARS-tak om jou Inkomstebelastingopgawe (ITR12) aan te vra. Dit sal dan aan jou gepos word.

Binnekort beskikbaar...

Nuwe maniere om ‘n belastingboffin te word

Help-You-eFile

eFiling, die gratis, maklike en veilige manier om aanlyn met SARS te kommunikeer, beloof om self nog makliker te word wanneer

Help-You-eFile bekendgestel word. Net nog ‘n rede om vir eFiling te registreer as jy nog nie ‘n eFiler is nie.

Geen lang toue, parkering soek of kantoorure meer om toegang tot ons personeel se hulp en raad te kry nie. Help-You-eFile gee

jou toegang tot ons agente terwyl jy aanlyn besig is! Maak die regte keuse en registreer hierdie belastingseisoen vir eFiling!

Help-You-eFile sal dit makliker maak om jou individuele Inkomstebelastingopgawe (ITR12) in te vul aangesien dit een van ons

spesiaal opgeleide agente sal toelaat om jou te help terwyl jy op jou eFiling profiel besig is. Jy “deel” jou internet-leserskerm

met ons agent wat die proses stap-vir-stap sal verduidelik, en jou sal help met enige probleme wat jy met die invul van jou opgawe

ondervind.

MobiSite

Besige mense wat verkies om met hulle selfone toegang tot die Internet te kry, sal binnekort kan kies om hulle individuele Inkomstebelastingopgawes

op ons mobiele webwerf in te dien. Al wat jy nodig het, is ‘n selfoon met toegang tot die Internet omdat jy aan

die Internet verbind moet wees. Sodra jy na sarsefiling.co.za gaan, sal jou selfoon herken word en sal jy outomaties na ons

mobiele webwerf gestuur word.

eFilingApp

Belastingbetalers wat glad nie sonder hulle selfone kan klaarkom nie, kan binnekort ook hulle individuele Inkomstebelasting-opgawes

met behulp van ‘n nuwe SARS eFilingApp indien.

YouTube

Jy kan in ‘n belastingboffin ontpop – besoek ons YouTube bladsy om uit te vind hoe.

eFiling het Riaan, ‘n doodgewone outjie in ‘n doodgewone kantoor, se lewe heeltemal verander. Die oomblik toe hy belasting onder

die knie kry, het hy in ‘n belastingboffin ontpop. Om uit te vind hoe eFiling jou lewe ook kan verander, gaan kyk na ons YouTube

videos op youtube.com/sarstax.

Slaan die gedaanteverwisseling in Riaan gade in die videos terwyl ons jou wys hoe om blitsvinnig vir eFiling te registreer, hoe om

jou Inkomstebelastingopgawe (ITR12) in te dien, en hoe maklik dit is om stawende dokumente te skandeer as ons jou versoek

om dit in te dien.

Nou kan almal belastingsboffins wees.

Belangrik

Uitfasering van Standaard Inkomstebelasting op Werknemers [SIBW]

Die uitfasering van Standaard Inkomstebelasting op Werknemers (SIBW) het op 1 Maart 2011 begin. SIBWbelastingbetalers

wat meer as een Werknemersinkomstebelastingsertifikaat [IRP5/IT3(a)] ontvang wat ‘n gesamentlike

inkomste hoër as die belastingdrempel vir die betrokke belastingjaar tot gevolg het, sal nou ‘n Inkomstebelastingopgawe

(ITR12) vir die 2012 jaar van aanslag en jaarliks daarna moet indien. Vir nadere inligting skakel SARS se Kontaksentrum

by 0800 00 SARS [7277] of besoek jou naaste SARS-tak of sars.gov.za

Verander jou bankbesonderhede by SARS

As jy ‘n SARS-tak besoek om ‘n papierweergawe van jou Inkomstebelastingopgawe in te dien wat veranderinge aan

jou bankbesonderhede insluit, moet jy ook stawende dokumente voorlê. SARS kan jou ook versoek om ‘n SARS-tak

te besoek om veranderinge aan jou bankbesonderhede wat via eFiling gedoen is, te verifieer. SARS sal só ‘n versoek

in ‘n amptelike brief aan jou pos. Let asseblief daarop dat SARS, om jou teen enige moontlike bedrieglike of misdadige

optrede te beskerm, nooit jou bankbesonderhede telefonies, per pos, per faks of per e-pos sal aanvra nie.

‘n Lys van die stawende dokumente wat SARS as bewys van ‘n fisiese adres sal aanvaar, is beskikbaar op die Belastingseisoen

2012-bladsy op sars.gov.za of skakel die SARS-kontaksentrum by 0800 00 SARS [7277].

Vir meer inligting

Skakel die SARS-kontaksentrum by 0800 00 SARS [7277]

Kantoorure: Maandae, Dinsdae, Donderdae en Vrydae: 08:00 tot 17:00

Woensdae: 09:00 tot 17:00 (Naweke en openbare vakansiedae uitgesluit)

Besoek jou naaste SARS-tak of verwys na die Belastingseisoen 2012-bladsy op sars.gov.za

Kwytskelding

Die inligting wat in hierdie brosjure vervat is, is bedoel as ‘n gids en word nie beskou as ‘n regsverwysing nie, en ook nie as ‘n bindende beslissing nie. Die inligting vervang nie wetgewing nie en lesers wat

onseker is oor enige aspek van die inligting wat in hierdie brosjure vervat is, behoort die tersaaklike wetgewing te raadpleeg, of ‘n formele mening van ‘n toepaslik gekwalifiseerde ipersoon in te win.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!