26.09.2013 Views

onderafdeling a verlies of skade omskrewe gebeurtenisse - Santam

onderafdeling a verlies of skade omskrewe gebeurtenisse - Santam

onderafdeling a verlies of skade omskrewe gebeurtenisse - Santam

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

SKADELOOSSTELLINGSPERKE

Tensy anders vermeld, sal die aanspreeklikheid van die maatskappy onder hierdie onderafdeling in verband met

enige gebeurtenis nie die skadeloosstellingsperke oorskry wat in die bylae vermeld word nie.

ONDERAFDELING C MEDIESE UITGAWES

OMSKREWE GEBEURTENISSE

As ’n insittende in die gespesifiseerde deel van die voertuig wat hieronder beskryf word in regstreekse verband

met sodanige voertuig, ’n liggaamlike besering opdoen deur gewelddadige, toevallige, eksterne en sigbare wyse

sal die maatskappy aan die versekerde die mediese uitgawes betaal wat aangegaan is in verband met sodanige

besering tot hoogstens R15 000 per beseerde insittende, maar nie meer as R30 000 in totaal vir al die insittendes

wat beseer is as gevolg van ’n voorval of reeks voorvalle wat uit enige enkele gebeurtenis voortspruit nie.

Die bedrag betaalbaar onder hierdie onderafdeling sal verminder word met enige bedrag verhaalbaar onder

enige werkluiversekeringsbepaling of soortgelyke wetgewing.

Die term mediese uitgawes sluit in enige koste wat aangegaan is om sodanige beseerde insittende uit sodanige

voertuig te bevry of om sodanige versekerde insittende na ’n plek te bring waar mediese behandeling gegee kan

word.

Omskrewe voertuig maar slegs as dit verseker is Gespesifiseerde deel van voertuig waarin besering

onder onderafdeling A van hierdie afdeling moet voorkom

1. Enige private soort voertuig of gemotoriseerde Enige plek in die voertuig

woonwa.

2. Enige ander soort versekerde voertuig Die permanent geslote passasierskajuit

buiten ’n bus of taxi

OMSKRYWINGS

1. Gebeurtenis

Die term gebeurtenis sal beteken ’n gebeurtenis of reeks gebeurtenisse wat uit een oorsaak voortspruit in

verband met enige voertuig waarvoor skadeloosstelling deur hierdie versekering verskaf word.

2. Voertuig

Die term voertuig sal beteken

(a) private soort motorkarre (ingesluit stasiewaens, safariwaens, karweimotors en so meer of

soortgelyke voertuie wat ontwerp is om nie meer as 9 mense, ingesluit die bestuurder, te vervoer nie)

(b) kommersiële voertuie en spesiale soort voertuie soos in die bylae beskryf

(c) motorfietse (ingesluit bromponies en driewielvoertuie)

(d) busse (ingesluit enige voertuig wat vir sakedoeleindes gebruik word en ontwerp is om meer as

9 mense, ingesluit die bestuurder, te vervoer)

Santam Transport/A/Motor/Tran003/012013 (4/15)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!