Transform your PDFs into Flipbooks and boost your revenue!
Leverage SEO-optimized Flipbooks, powerful backlinks, and multimedia content to professionally showcase your products and significantly increase your reach.
MEENTHUIS TE HUUR!

W AAN SKOLE EN WINKELS

ASTON MANOR

. BADKAMER(STORT & BAD)

OPPLAN KOMBUIS (GRANIET) &

SITKAMER, TOESLUIT MOTORHUIS

1STE VLOER. OKKUPASIE 1 AUG.

R 4000.00 P/M

SKAKEL JEANINE: 082632 7232

GLENNY TERRACE TUISTE

VIR BEJAARDES

Kamers beskikbaar vir selfversorgende

bejaarde dames bo 60 jaar.

Indien belangstel skakel Susan by

071 226 6825

Opregte Yorkie hondjies te koop.

Kontak Me. S Booysen in k.28 of

011 970 2102

AANDAGm AANDAGm!

VW Beetle te koop. In goeie toestand.

Prys onderhandelbaar.

Kontak Martin 082 903 3893

~~S;IIIS;~I~~~S

Ons kinders benodig rolmodelle

Verwerk uit 'n arikel van: Claire Marketos

BMW

Weet jy van iemand wat 'n

BMW wi! koop?

Skakel vir Monique Coetzer by

0834594841 .

Gebruik Kwagga Loubser as verwysing

en 'n R1000 sal aan Kempies Rugby

geskenk word.

Ondersteun ons hiermee asseblief!1

Wen 'n Studiekursus!!!!

SMS slegs die word ATLAS na 35010 en

staan 'n kans om 'n GRATIS kurus, plus

opvolgkursusse tot ouderdom 21 jaar te

wen by die SA GEHEUE INSTITUUT, die

enigste studieprogram deur die

Onderwysdepartement goedgekeur.

Moenie harder leer nie, leer slimmer - en

geniet dit vir 'n slag!!!!

Vergemaklik jou lewe (en jou ouers s'n)

sonder om 'n sent te betaal!!!

Leer o.a. korrekte studiemetodes;

verkorte studietyd; aktiewe /uister in klas;

verbeterde lees; tydsbenutting;

stresshantering ens, 5005 gesien op SABC

3 - 3Talk met Noe/een!

Kontak Dr. Gerrit Jooste by 082 923 1135

(*sms kos R3-QQ

Die artikel, "Knife cut short teen's dreams," (September 18:2007) verwys daarna dat iets baie verkeerd is

in Suid Afrika, as kinders bereid is om hulself, hul maats of onderwysers dood te maak.

Aile kinders word onskuldig gebore, soos 'n lee boek waarin daar nog geskryf moet word. Ouers,

belangrike ander persone, asook die omgewing bepaal in 'n groot mate wat hullewenstorie sal wees. As

kinders leef wat hul sien, moet ons vra wat dit is wat hul gesien en geleer het, wat hierdie tipe gedrag

aanvaarbaar maak.

Kan 'n kind so onge/iefd, hulpeloos en hopeloos voel, dat hy/sy die wat rondom hom/haar is, sal aanva/?

Word ons kinders groot sonder drome? Wie is verantwoordelik vir hierdie woede wat binne hulleef en hul

verwoes, soos 'n siekte?

As kinders leef wat hul sien, het kinders volwassenes nodig wat optree as positiewe rolmodelle en vir hulle

die regte pad wys. Kinders het mentors nodig, wat hulle rig en lei. As hulle nie het nie, sal hulle ander

"idols" vind wat nie hul beste be/ange op die hart dra nie.

Ons jeug het nodig om geliefd en gebonde te voel deur die volwassenes in hullewe. Ouers en kinders

spandeer al hoe minder tyd saam in hierdie gejaagde lewe en tyd moet geskep word om kwaliteittyd saam

te spandeer en die verhouding met hul kinders te voed.

Geagte Ouers

II

I~

Met die aanbreek van die nuwe kwartaal het ons die hartseer nuus gehad dat twee van ons leerders in die

vakansie oorlede is. Hennie Oeloffse in Gr 11 en Michael Rowsell in Gr 10 se families het die trauma beleet

om 'n kind te begrawe. Ons bid vir hulle in hierdie tyd vir aanvaarding en berusting.

Die koue het ons goed in 'n

wurggreep, maar die geleerdes se dit is nodig vir die natuur, ons gesondheid en

goeie balans in die natuur. Die H1 N1 virus is ook in die nuus en met ons hier teen die lughawe kan ons nie

apaties hieroor wees nie. Klink vir my die simptome is die van gewone griep en word deur die lug wat ons inen

uitasem oorgedra. Kan ons maar 'n beroep doen op u as ouer om maar bedag te wees op u kind 58

gesondheid en eerder gouer as later op te tree as u onseker is.

Afwesighede van leerders

In die Beeld van 21 Julie het Alet Rademeyer 'n lang artikel geskryt

van skool. Die Departement van Onderwys het 'n klomp maatreels

wat handel

afgekondig

oor leerders se afwesigheid

wat hulle verwag

geimplimenteer moet word. Neem dus kennis dat daar min tot geen genade vir stokkiesdraai ens. gaan wees

nie. Help asseblief dat ons die strewe van die departement ook hier ondersteun. Dit is beskikbaar op ons

webwerf www.kempies.co.za.

Koor in Bloemfontein

Geluk aan Me. Lenthe wat die afrigter van die koor is. Dit is 'n groot voorreg wat ons te beurt val met die

prestasie om aan die Nasionale kompetisie te gaan deelneem. Ons vertrou dat die sommer 'n jaarlikse

instelling gaan word!

Wintersporte

Die wintersporte se uitspele en finale is die kwartaal aan die orde van die dag. So is dit ons voorreg om die

jaar die Valke se rugby finale tuis aan te bied. AI ons A-spanne en 1e span speel in die finaal en ons wens

hulle sterkte toe. Die hokkie is ook almal in uitspeel wedstryde betrokke. Ons vertrou dal hulle hulleself goed

gaan laat geld. Die netbal het reeds verlede kwartaal al die finale gehad. Ons wil ook graag aan elke kind wat

die vakansie aan een of ander Nasionale week deelgeneem het, gelukwens. Dit is voorwaar 'n voorreg om

soveel kinders in die verskillende provinsiale spanne te kan he

Pas u doater OD!

Ek is nou reeds deur twee ouers gekontak wat suspisie het op vreemdelinge o.a. Libanese, wat by bekende

winkelsentrums rondhang en agter dogters aandrentel en praatjies probeer maak. Met die wereld sokkerbeker

en die baie praatjies oor sekswerkers tydens die toernooi, moet ek u ernstig vermaan om hierdie waarskuwing

nie ligtelik op te neem nie. Kom ons tree in gesprek met ons dogters en deel u kommer en lietde met u kind.

Kom ons bid ook dal die Here in sy groot genade 'n hand van beskerming oor ons kinders sal hou.

Matrieks en eksamen

Die rekordeksamen datums is reeds aan die kinders deurgegee. Twee datums waarvan u egter van moet

kennis neem is 6 en 13 Augustus. Die matrieks skryf van 14:00 tot 17:00 hulle kreatiewe skryfwerk in die tale.

Ons salop die twee dae die tye van 'n Vrydag volg en die skool vir almal om 13:00 slui!. Dit verseker 'n uur se

pouse vir die matrieks. Die Vrydag salons dan eers om 14:15 sluit. Die twee dae se lye ruil dus net om.

Groetnis tot 6 Augustus wanneer ons volgende Kempie KleIs verskyn.

Roelof Burger (Skoolhoof)
Rugby

0/15 A vs Ermelo/ Gimmies (5peel 5aterdag, 1 Aug

by Univ. van Johannesburg)

Dankie vir elke hokkieafrigter wat soveel ure insit

met puik afrigtingsessies. Baie sterkte aan die

spelers wat deelneem aan die Noordvaalkompetisie!

R I"iehef

Krieket Proewe

0/14 Maandag 14h30

Die Valke Finale word 5aterdag by die

Kempies aangebied. Kempies

is die enigste

Makro skool waarvan al vier sy spanne in

die Finaal speel. Die tye is as volg:

0/15 A vs Dr EG Jansen 8:00 (A-veld)

0/16 A vs Jeugland 9:00 (A-veld)

0/14 A vs Dr EG Jansen 10:00 (C-veld)

1e span vs Dr EG Jansen 14:00 (A-veld)

Belanarike Beeldtrofee datums:

1 Aug - Kwalifiserende wedstryde

8 Aug - Kwartfinaal

15 Aug - Halffinaal

22 Aug - Finaal

0/15 Dinsdag 14h30

Seniors Woensdag 14h30

Krieket Liga

Week 1 3-8 Aug vs Oosterlig

Week 2 11-15Aug vs Hugenote

Volledige bepalings salop die kennisgewing -

bord aangebring word.

LaVldsdieVls Streel€l€aVYII2

Die afgelope vakansie he! die

streekkamp van die Landsdiens

plaasgevind.

HOKKIE

~~ .~. , '-I

Baie geluk en sterkte vir die dogters wat 5aterdag - .

speel in die Noordvaal-kompetisie:

0/14 A vs Ben Voster (9: 15) - tuis (A-veld)

0/16 A vs Merensky (10:15) - tuis (A-veld)

Sewe van ons leerders he! die

kamp bygewoon. Vier van ons

leerders is as reserwes aangewys

vir die Nasionale kamp.

Hulie is:

Eduan de Witt

0/18 A vs Waterkloof (10:00) - Pretoria Technikon Jacques Mouton

Adine Hauptfleisch

Liza Goosen

Noord-G

0/21 Veer 3 Posisie - Armand Aigera (Brons Medalje)

0/21 Sportier 3 Posisie - Nico du Plessis (Brons Medalje)

0/16 Veer 3 Posisie - Pieter Visagie (Silwer Medalje)

0/21 Veer 10 meter - Theuns Botha (Silwer) en Armand Aigera (Brons)

0/21 Sportier 10 meter- Nico du Plessis (Silwer)

Nico du Plessis verwerf brons medalje vir sy alghele telling uit 1000.

Baie geluk aan hierdie kinders.

Ons hoop dat hulie die geleentheid

sal kry om die Nasionale kamp in

die Noordkaap by te woon.

In die Veer spankompetisie ontvang Armand Aigera, Pieter Visagie en JD Kruger 'n Silwer Medalje.

DIE KEMPIE-KOOR DOEN DIT VIR DIE lSTE KEER!

Ons skoolkoor het deurgedring na die nasion ale kompetisie vir hoerskool kare wat jaarliks

deur die A.T.K.V aangebied word. Uit :t140 skole wat deelgeneem het, is ons koor een van

die finaliste. t\~pj~ gCOj.

Hulle vertrek die 30ste Julie na Bloemfontein waar hulle dieselfde aand

nog aan die kompetisie sat deelneem. , >'. ~~.

"It. Ons wens hulle alie sterkte toe en weet hulle gaan die trofee huis toe bring; ~L ~(~J,'

SPANREDENAARS

5terkte aan al die spanredenaars wat

5aterdag, 25 Julie 2009 by Marais Viljoen

vanaf 13:00 deelneem. Ons weet julle gaan

julle beste geen en die skool trots maak met

julle uitslae.

Dankie aan al die leerlinge en "onnies" wat so

hard gewerk het.

"Ons sing want ons glo"

iI~ slfig-\Iaofuns

Life is like a piano. . .

White keys

are happy moments c

& Black keys i.

; aresadmoments 0.U

. bnt remember ~

both keys

are played together to give

Sweet music in life. ..

St Lucia - In onvergeetlike fees . . .

5t Lucia is 5uid-Afrika se 1e Werelderfnisgebied wat internasionaal erkenning kry. Hierdie

pragtige vleilandgebied in die noorde van Natal bied nie net heerlike warm weer in die

winter nie, maar het die Kempies die geleentheid gegee om te stap, die wortelmoerasse te

besoek, 'n bootvaart op die meer te onderneem waartydens seekoeie van naderby

bestudeer kon word, die krokodille van tot 5 meter lank in die krokodilpark te bewonder

en selfs 'n klein krokodilletjie vas te hou.

Verder het Cape Vidal 'n heeriike dag se swem en stap ingesluit met ontbyt net na

sonsopkoms "on the rocks" (Mission Rocks). 'n Besliste hoogtepunt was die

spanbou-projek waar die klomp "modderduikers" pikswart uit die wortelmoeras se

moddergat geklouter het - pret op sy beste.

In 5t Lucia was daar beslis tyd om sommer net mens te wees, saam te kuier en 21 :00 in

die aand nog in die dorpie rond te loop - lekker yerby en iets wat ens beslis weer gaan

doen! Moenie dit misloop nie'!

Musiekakademie

Die musiekakademie van Hoerskool Kempton Park funksioneer reeds vir 'n paar jaar en 'n waardevolle

bydrae op kultuurgebied word aan die gemeenskap in en om Kempton Park gelewer.

Die volgende instrumente word aangebied: klavier, viool, tjello, blokfluit, individuele sang, kitaar,

klawerbord asook ligte musiek en improvisasie.

Interne sowel as eksterne eksamens word jaarliks afgeneem. Teorie word ook

aangebied om aan buitemuurse praktiese eksamens se vereistes te voldoen.

Voorskoolse tot volwasse leerlinge word toegelaat.

cJ ~IJ

Vir enige navrae skakel Me Senekal by 011 972-5061(h) 079 516 8908(s) of by die skoal 011 970-2102

!lid,