27.09.2013 Views

AANSOEKVORM

AANSOEKVORM

AANSOEKVORM

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

KOSMARK – 4 & 5 November 2011

AANSOEKVORM

A KONTAKBESONDERHEDE

Handelsnaam en Adres van instansie wat aansoek doen:

Besonderhede van kontakpersoon:

Van: ……………………………………………………………………………………………………………………………………………………….

Voornaam: ………………………………………………………………………………………………………………………………………..

ID Nommer: ……………………………………………………………………………………………………………………………………..

Tel:………………………………………………………………….. Faks:…………………………………………………………………..

Sel: ………………………………………………………………………………………………………………………………………………………..

E-pos adres:………………………………………………………………………………………………………………………………………..

Besonderhede van persone wat stalletjie sal beman - Naam, van en kontaknommer.

Die Varingfees is ‘n produk van die NG Kerk Proteahoogte

B PRODUKTE BESONDERHEDE

Heg asseblief ‘n volledige spyskaart met pryse aan by u aansoek

Beskryf asseblief die produkte / diens wat u stalletjie gaan bemark/verkoop

Hierdie aansoek moet asseblief deur alle aansoekers onderteken word.

Ek/ons aanvaar AL die voorwaardes soos in die aansoekvorm EN inligtingstuk voorsien.

Ek/ons verklaar dat alle inligting wat verstrek is, juis en korrek is.

Handtekening Naam in Drukskrif Datum

Handtekening Naam in Drukskrif Datum

U volledige voltooide aansoek, ‘n afskrif van u ID-dokument sowel as u spyskaart en pryse moet as volg aan ons

gestuur word:

Epos – kos@varingfees.co.za

Faks – 086 600 3020

Nota: U hoef nie die bepalings en voorwaardes aan ons terug te stuur nie.

Die Varingfees is ‘n produk van die NG Kerk Proteahoogte

C ALGEMENE INLIGTING, TERME & VOORWAARDES:

KOSTES:

Die koste van u stalletjie sluit die volgende in:

Staanplek van 3m x 3m

Ligpunt

‘n Gemeenskaplike waterpunt

Kragpunt

o Voorsien asseblief u eie verlengingskoord indien u van die elektrisiteit gebruik gaan maak

o U kan van gas gebruik maak indien u verkies – solank dit aan die veiligheidsvereistes voldoen

2 Toegangskaartjies per dag

KEURING:

Aansoeke word gekeur om duplikasie van produkte te voorkom.

Kwaliteit diens, netheid, oorspronklikheid en uniekheid van u produk sal u aansoek versterk.

HANDELSURE:

Alle kosstalletjies moet gereed wees teen die volgende tye:

Vrydag 4 Nov 2011 11:00

Saterdag 5 Nov 2011 08:00

Indien u laat opdaag, sal u ongelukkig nie toegelaat word tot die terrein nie EN u verbeur u deposito

SLUITINGSDATUM VAN AANSOEKE:

Stuur ‘n volledige voltooide vorm, met ‘n spyskaart en pryse voor of op 15 Augustus 2011 vir keuring per

faks of e-pos. (Keurings uitslag teen einde Augustus 2011)

Epos kos@varingfees.co.za

Faks 086 600 3020

ALGEMEEN:

Geen half-voltooide of laat aansoeke sal oorweeg word nie.

U toegangskaartjies maak slegs voorsiening vir 2 persone per dag. U is self verantwoordelik vir die

aankoop van ekstra toegangskaartjies indien benodig.

Die Varingfees Komitee behou die reg voor om stalletjiehouers te skors vir wangedrag.

Geen oop vure

Varingfees verskaf oorhoofse beligting en sekuriteit. Elke stalletjie eienaar is egter steeds

verantwoordelik om sy eie ware te verseker.

Aanvullings Ure op Vrydag voor 11H00 en Saterdag voor 08H00 Voertuie met die nodige toestemming

kan gedurende hierdie aanvullings tye op die terrein toegelaat word, maar moet stiptelik voor

bogenoemde tye verwyder word. Daar sal streng opgetree word teen oortreders. ‘n Wegsleepdiens is

beskikbaar vir die durasie van die fees en sal gebruik word om ongematigde voertuie te verwyder.

Alle stalletjies moet vir die volle tydperk van die fees bedryf word. Stalletjies mag nie verwyder word

voor Saterdag 5 November om 23h00 nie.

o Geen uitsonderings sal gemaak word nie. Indien u dit sou verontagsaam sal u nie volgende jaar

oorweeg word nie.

Geen verkoelingsfasiliteite word verskaf nie en moet self deur die eienaar verskaf word.

Elke stalletjie eienaar is verantwoordelik om sy spasie skoon en netjies agter te laat nadat hy die fees

terrein verlaat het.

Die Varingfees is ‘n produk van die NG Kerk Proteahoogte

BELANGRIKE ASPEKTE VAN U AANSOEK:

‘n Deposito moet nie die aansoek vergesel nie – sodra u bevestiging van die komitee ontvang dat u

aansoek suksesvol was sal die nodige inligting vir betaling van die deposito aan u versend word.

U moet die aansoekvorm VOLLEDIG voltooi en dit tesame met die foto’s van u hoof- en sekondere

produk aangeheg. U moet ook verder ‘n baie duidelike produkbeskrywing verstrek, aangesien u

daarvolgens gekeur sal word om duplikasie van produkte te voorkom.

Verwysings na vorige feeste moet ook aangedui word.

Geen onderverhuring van stalletjies word toegelaat nie.

OORNAG OP TERREIN:

Geen stalletjiehouer sal onder enige omstandighede toegelaat word om op die terrein te slaap nie.

HIGIëNE en GASVEILIGHEID

Alle higiëne maatreëls soos neergelê deur die munisipale regulasies moet ten alle tye streng nagekom

word. Regulasies is beskikbaar by omgewings gesondheidsdienste. Die nodige permit (besigheidslisensie

verkrygbaar by Stad Kaapstad Mnr Volschenk 021 900 1800) sal tesame met u deposito vereis word.

Gesondheids-amptenare sal gereelde inspeksies uitvoer en stalletjie houers wat nie aan die vereistes

voldoen nie, sal sonder versuim versoek word om die terrein te verlaat.

Maksimum 19kg vloeibare petroleum gas per voedsel stalletjie (bystand gas ingesluit).

‘n 4.5kg droë chemiese brandblusser, diensbaar en wat in die laaste 12 maande gediens is, moet te alle

tye beskikbaar wees.

Vriendelike groete

Varingfees 2011 - Komitee

Die Varingfees is ‘n produk van die NG Kerk Proteahoogte

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!