Algemene Inligting oor ons Gemeente - Die Gereformeerde Kerk ...
Algemene Inligting oor ons Gemeente - Die Gereformeerde Kerk ...
Algemene Inligting oor ons Gemeente - Die Gereformeerde Kerk ...
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
TEITE

GEREFORMEERDE KERK BELLVILLE

ALGEMENE INLIGTING OOR ONS GEMEENTE

BYBELSTUDIEGROEPE

Bybelstudie deur die predikant

Elke Dinsdag (nie tydens skoolvakansies) om 09:30 en 19:00 in die konsistorie deur ds. Coen Very

– kontakbesonderhede 021-991-911-5419 of 082-808-4432 of cca.vrey@telkomsa.net.

Engelse Bybelstudie

Elke Donderdag (nie tydens skoolvakansies) om 19:00 in Rondebosch by br. Simon Jooste. Sy

kontakbesonderhede is 0083-973-5818 of simonjooste@gmail.com.

Bybelstudie vir Mammas

‘n Bybelstudiegroep op Woensdae om 15:00 vir ma’s met (of sonder) babas en kinders, wat nie

omgee om bymekaar te kom en die Here te aanbid terwyl daar so bietjie choas rondom hulle heers

as die kinders speel nie. Ons behandel onderwerpe waaraan daar ‘n behoefte is aan meer wysheid

van die Here af deur Sy Woord. Vir navrae kan sr. Magda Groot gekontak word by 0844506166 of

magda.groot@gmail.com

DANKOFFERS

U maandelikse dankoffers kan per internet, debietorder, aftrekorder of per bydraekoevert afgedra

word. Bespreek gerus die ideale metode vir u met u ouderling. Ons versoek u vriendelik dog

dringend om asseblief u naam, wyk en waarvoor die betaling is, by u inbetaling te meld. Dit

vergemaklik die administrasie en verantwoordbare verrekening van die inkomste.

DIAKENS

Voorsitter: Br. Niel van Hoving (083-444-7392 / nvhoving@gmail.com)

Skriba: Br. Jacobus Venter (072-618-8892 / jdventer@live.com)

DORKAS

GELEENTHEID VIR DIENSWERK IN ONS GEMEENTE! Ons weet dat die Woord ons oproep om

ons medegelowiges in nood te ondersteun en te versorg. Die diens van armesorg laat ons

hoofsaaklik aan die diakens oor, maar die versorging van ons medemens op geestelike, emosionele

en sosiale vlak moet uit elke gelowige se dankbare hart voortvloei. 'n Groep susters (die Dorkasse)

het die taak op hulle geneem om aan lidmate bo 70 jaar 'n pastorale en hulpdiens te voorsien. Daar

word gereeld individuele besoeke afgelê waar hulle 'n stukkie uit die Bybel lees, bid en gesels.

Pragtige bande word gesmee en nuwe vriende word gemaak. Ons het verlede jaar 'n lidmaat vir

drie maande lank weekliks na die hospitaal vervoer vir behandeling - die betrokkenes kon agterna

getuig hoe 'n verrykende ervaring dit vir hulle was! Een suster het gestremde lidmate in 'n tehuis

besoek en Bybelbandjies voorgespeel waarna die hele siekeboeg geluister het!

Omdat daar 'n vertrouensverhouding ontwikkel, kry sommige van die susters ook die geleentheid

om diepgaande geestelike gesprekke te voer. Nog baie meer word stil-stil gedoen en so is daar

geleentheid om susterskap en Christenskap prakties uit te leef. Hier aan die begin van die jaar wil

ons alle susters wie se omstandighede dit toelaat, uitnooi om betrokke te raak - al sien jy net vir een

besoekpunt kans - iemand het jou nodig!

Laat ons mekaar se lewens verryk, mekaar ondersteun in die geloof en en so weet dat Christus in

ons harte leef!

Sameroeper: Sr. Lizette Opperman (082-580-4481 / lizopperman@gmail.com).

1
GEEL BLADSYE

U kan u diens / produkte / besigheid gratis hierin adverteer. Die blaadjie verskyn 1 keer per

kwartaal met Nagmaal-Sondag.

Sameroeper: Diak. Koos Myburgh (084-228-0395 / jgmyburgh1000@gmail.com)

KALENDER

Ons gemeente-kalender is in die kerkkantoor beskikbaar. Elke gesin ontvang 1 gratis en alle

belangrike datums en vergaderings is daarop aangebring.

KATKISASIE

Elke Sondagoggend na die erediens (buiten langnaweke en skoolvakansies) is daar katkisasie vir

alle kinders (graad R tot graad 11). Ons het jaarliks ‘n kamp waar die jong broeders en susters wat

belydenis van hulle geloof wil aflê, finale afronding in die kategese ontvang.

KERKRAAD

Voorsitter: Ds. Coen Vrey (021-911-5419 / 082-808-4432 / cca.vrey@telkomsa.net)

Skriba: Br. Adriaan Louw (082-787-7116 / adriaanl@paracon.co.za)

KIERIEKLUB

Dit is ons gemeente se stapklub (vir almal, nie net vir diè met kieries nie!). Vir elke eerste Saterdag

van die maand is daar ‘n staptog beplan en “sitters” is baie welkom om die piekniekplek op te pas!

Sameroeper: Br. Willem de Haan (021-913-2511 / dehaan1942@gmail.com)

KLIPPIES (Laerskoolkinders: graad 1 – graad 7)

Die hoofdoel van die byeenkomste is vir kinders in ons kerkverband om mekaar beter te leer ken en

om meer van die Bybel te leer. Die byeenkomste is elke tweede Vrydag van 6 – 8 nm. Tydens die 2

ure speel die kinders saam, word ‘n les uit die Bybel aangebied en ‘n ligte maaltyd word vir die

kinders voorberei. Klippie-ouers kry diensbeurte om te help met maaltye, die kinders voor en na ‘n

les te vermaak asook om toe te sien na die kinders se algemene veiligheid. In elke kwartaal is daar

twee sosiale geleenthede en dis tipies ‘n speletjies aand, pizza aand, safari-ete of en piekniek op

die strand. Daar is ook een uitstappie per jaar. Hierdie is lekker ontspanne bymekaarkom tye vir die

kinders en die ouers kry die geleentheid om mekaar beter te leer ken.

Sameroeper: Sr. Yolande Bartlett (021-976-6177 / ybartlett@webonline.co.za)

LEWENDE STENE (Hoërskooljeug: graad 8 – graad 12)

Die Lewende Stene is ons gemeente se dinamiese jongklomp tussen 14 en 18 jaar. Wat doen ons?

Ons kuier gereeld saam en het interessante projekte wat ons vir die jaar beplan. Waaroor gaan dit?

Om ons vriendekring in die gemeente uit te brei en so saam die Here te dien en Sy Koninkryk op

aarde uit te brei. Kom wees deel van Lewende Stene!

Sameroepers: Br. Koos (084-228-0395) en sr. Bianca Myburgh (084-710-5741)

NUWE LIDMATE

Baie welkom in ons gemeente! Meld asseblief by die predikant, skriba of kerkkantoor aan sodat

ons u besonderhede kan kry, u in ‘n wyk ingedeel kan word en huisbesoek kan ontvang.

PREKE

Preke is vooraf beskikbaar per epos of skriftelik, laasgenoemde teen R30 per maand.

Psalms in grootdruk uitgedruk is gratis beskikbaar vir swaksiendes.

Bybelstudie is ook vooraf beskikbaar per epos of uitgedruk, laasgenoemde teen 50c per bladsy.

Preke op klank beskikbaar op CD (1 preek) teen R10 elk of DVD (baie preke) teen R45 elk.

Kontakpersoon: Sr. Margo Nijeboer (083-263-4523 of gkbellville@mwebbiz.co.za)

2
ROTSE (Naskoolse Jongmense)

Die "Rotse" is die naskoolse jongklomp wat hoofsaaklik ons studente en jong werkende lidmate

insluit .....of kom ons noem dit eerder boeties en sussies in die geloof wie se hoofdoel voor oë is om

die Here te dien en Sy Koninkryk op aarde uit te brei deur die gemeenskap onder die jongmense in

ons gemeente te bevorder. Deur middel van verskeie aksies gedurende die jaar, soos onder

andere fliekaande, koffie drink sessies, kamp- en staptogte leer hulle mekaar ken en vorm die Rotse

'n omgee groep wat na mekaar se behoeftes omsien. Die Rotse is ook betrokke by 'n

jong-mens-Bybelstudiegroep wat elke week vergader en baie noukeurig die Woord van

God bestudeer.

Sameroeper: Br. Roald Botha (084-493-1755 / roaldbotha@gmail.com

SENIORS

Hierdie komitee reël funksies, uitstappies en etes vir die seniors (dis nou alle persone bo 60 jaar).

Verder besoek ons ook die seniors bo 70 jaar op hulle verjaardae met ‘n geskenkie van die Susters.

Maar om al hierdie dinge te doen, het ons mense nodig wat kan help. Ons vra enig-iemand (ook

mans) wat ons hiermee kan bystaan om die sameroeper (sr. Geertje Groenewald) te kontak

(021-930-4149 / 083-709-6698 / geertje@telkomsa.net) of sr. Elly den Haan (021-930-3644 /

082-355-4308 / pdenhaan@vodamail.co.za). Hierdie is ook ‘n geleentheid om die onderlinge band

tussen gelowiges te versterk, en ook om meer gemeentelede te leer ken. Baie dankie vir u

bereidwilligheid om ons hierin te help!

SKIEREILAND VIR CHRISTUS

Dit is ons evangelisasie-uitreik na minder-bevoorregte kinders van die Laerskool de Waveren in

Ruyterwacht. Ons ontvang hierdie groep kinders 1 keer per maand hier by die kerk waar ons hulle

voorsien van kos en kleding. Hulle ontvang Bybels, asook Bybelonderrig en doen ook een of ander

vorm van handwerk. Dinsdagmiddae word by die skool Bybelstudie deur ds. Coen gedoen.

Kontakpersone: Ds. Coen Vrey (021-911-5419 / 082-808-4432 / cca.vrey@telkomsa.net)

Sr. Annamarie Bester (021-948-2952), sr. Sanet van Hoving (083-642-0611)

SUSTERS

Doel

Die hoofdoel van die Susters in ons gemeente is om, buiten die opdrag soos verwoord in Mattheus

22:26-40, ook die amp van gelowige in die gemeente uit te oefen ooreenkomstig elke suster se aard

en roeping. Alle susters en ander belangstellendes se betrokkenheid by die susters-aksies word

waardeer en bied ook geleentheid vir die bevordering van die gemeente-eenheid.

Praktiese Funksionering

Die susters lewer ‘n hulp- en liefdesdiens binne die gemeente in samewerking en onder toesig van

die Kerkraad en Diakonie. Die Bybelse beginsel waaronder alle barmhartigheidswerk val

(‘Galasiërs 6:16 ..doen goed aan almal, maar veral/meeste aan die huisgenote van die geloof’) geld

ook vir dit wat die Sustersorganisasie onderneem. In geval van hulp/uitreike na buite die gemeente,

moet dit eerstens geskied met die verkondiging van die Woord. Dit is ons primêre taak as

gelowiges om die Woord te versprei voordat aandag aan die nood verleen word.

Lidmaatskap

Die sustersorganisasie is NIE ‘n diensorganisasie waaroor jy self kan besluit of jy daarvan ‘n lid wil

wees of nie. Alle belydende susters is outomaties lid van die plaaslike susters-organisasie en kan

daarom ook nie self na willekeur besluit om jou lidmaatskap te onttrek nie. Die enigste uitsondering

is wanneer Gemeenskap met die Gereformeerde Kerk verbreek word. U deelname/betrokkenheid

aan aksies is wel u eie besluit en verantwoordelikheid.

Struktuur

3
‘n Bestuurskomitee word jaarliks by die Augustus susters-maandvergadering verkies uit susters wat

genomineer was. Hierdie komitee koördineer dan die susters aksies, vergaderings, ens. Vir elke

wyk is daar ook ‘n wyksuster wat saam met die ouderling en diaken omsien na die lidmate in die

betrokke wyk. Die wyksuster behoort ook met die Bestuurskomitee te skakel in gevalle waar die

susters moontlik hulp kan verleen.

Die susters se vergaderings vind maandeliks plaas in die konsistorie op die tweede Woensdag van

die maand.

Kommunikasie

Kennisgewings aan die susters en ander relevante inligting word weekliks in Die Loot aangedui en

op die kennisgewingbord in die konsistorie aangebring. Onderlinge kommunikasie tussen die

susters vind plaas deur persoonlike kontak, te-lefoon/selfoon oproepe, e-pos, vergadering notules

en –omsendbriewe, deelname aan vergaderings, Sustershandleiding, ens.

Teken in op die Gereformeerde Vroueblad waarin waardevolle opbouende inligting verkry kan word.

Bywoning van die jaarlikse Bolandse Sustersaamtrek. Kontak word daar gemaak met mede-susters

in die Klassis Boland.

By watter aksies kan u as suster betrokke raak?

Die onderstaande is nie ‘n volledige lys nie, maar gee ‘n goeie weergawe van waar u moontlik u

talente kan aanwend en insette kan gee: Skiereiland vir Christus, Russiese Federasie

Evangelisasie, Seniors, Dorkasse

Verversings

Die susters beplan en verskaf verversings by Kerkraad- en ander -vergaderings, Sondagoggende

na die erediens, begrafnisse, spesiale geleenthede en gemeent funksies. Die skinkbeurte vind op ‘n

rotasielys plaas. ‘n Afskrif is op die kennisgewingbord en by die wyksuster.

Persoonlikse betrokkenheid

In geval van lief en leed onder die lidmate, word persoonlike betrokkenheid deur die susters van die

gemeente aangemoedig. Siekebesoek, hospitaalbesoek, vrywillige hulpverleding waar daar ‘n krisis

in ‘n gesin ontstaan, is enkele voorbeelde waar daar groot behoefte aan susters-deelname is.

Kerkkombuis

Die susters is verantwoordelik vir die instandhouding van die kerkkombuis. Vrywilligers word gevra

vir o.a. die was van gebruikte vadoeke, tafeldoeke, ens. Kontak die voorsitster in die verband.

Ander uitreikaksies buite die Gemeente

Daar word probeer om jaarliks ook hiervoor ‘n projek aan te pak. Inligting word vroegtydig

gesirkuleer en hulp sal uiteraard meer as welkom wees.

Samevatting

Ons het almal baie genadegawes en middele ontvang en wat ons as Susters aanpak, doen ons uit

dankbaarheid en tot eer van die Here en tot uitbreiding van sy Koninkryk. Susters, kom neem deel

en geniet die saamwees en die leer ken mekaar as susters van die G.K. Bellville. Daar is ‘n plek/

rol vir elke suster in die gemeente.

Voorsitster: Sr. Elly Den Haan (021-930-3644 / 082-355-4308 / pdenhaan@vodamail.co.za)

Sekretaresse: Sr. Delène Very (021-911-5419 / 084-602-1382 / dvrey@webmobile.co.za)

TEGNOLOGIESE HULPMIDDELS

Gehoorapparate is Sondae voor in die kerk aan die regterkant beskikbaar.

Eredienste word via die internet in-tyd “uitgesaai” – die internet adres (of URL) is

http://audioserver.nl/stream/?id=1217%22

WYKE

Alle lidmate is ingedeel in wyke. Vir elke wyk is daar ‘n ouderling, diaken en wyksuster toegewys

deur die kerkraad. Wykslyste is in die konsistorie aangebring vir u kennisname.

4