09.01.2014 Views

Navorsingsresultate aangaande gebruik van Ethepon

Navorsingsresultate aangaande gebruik van Ethepon

Navorsingsresultate aangaande gebruik van Ethepon

SHOW MORE
SHOW LESS

Transform your PDFs into Flipbooks and boost your revenue!

Leverage SEO-optimized Flipbooks, powerful backlinks, and multimedia content to professionally showcase your products and significantly increase your reach.

Resultate aangaande gebruik van

Ethephon en kleurontwikkeling

by tafeldruiwe en die bestuur van residue

Johan Fourie

ISO 9001 : 2008 Certified

www.experico.co.za

Bronne:

Literatuur en ander verwysings

Dokoozlian, N. K. and Kliewer, W. M., 1996. Jour. of the Amer. Society of

Horticultural Science 121:869-874

Goudey, J. S., Saini, H. S., & Spencer, M. S., 1987. Plant Physiol. 85:155-157

Hartman, K., 2011. Viking, Suid Afrika (persoonlike kommunikasie)

Kennedy, J., 2002. Practical Winery and Vineyard, July/ August

Olien, W. C. & Bukuvac, M. J., 1978. J. Amer. Soc. Hort. Sci. 103:199-202

Peppi, M. C., Fidelibus, M. W. and Dokoozlian, N. K, 2006. Hortic. Sci.

41:1440-1445

Reynolds, S., 2011, Philagro, Suid Afrika (persoonlike kommunikasie)

Stover, E. W. & Greene. E., 2005. Hort. Technology 15 (2): 214-221

Yang, S. F., 1969. Plant Physiol. 44:1203-1204

+ resultate deur plaaslike navorsers

(Avenant, Van Zyl, Viljoen, en andere)

Uitleg / besprekingspunte

Agtergrond tot kleurontwikkeling by tafeldruiwe

Faktore wat kleurontwikkeling beïnvloed

Gebruik van Ethephon (en S-Absisiensuur)

Resultate met Ethephon (en S-ABA)

Alternatiewe chemie

Residu studies

Bestuur van residue/ toediening van Ethephon

(en S-ABA) vir optimale kleurontwikkeling

Probleemstelling

Rooi tafeldruiwe besit natuurlike pigmente wat

kleur teweegbring - kleur egter dikwels nie

intens of egalig genoeg, om aan standaarde van

die invoerder of end-verbruiker te voldoen nie

Tussen 10 – 40% van rooi tafeldruiwe word

jaarliks weens swak kleur, nie geoes nie, ten

spyte van Ethephon gebruik

Ethephon, nou ook ProTone (S-ABA), die enigste

plant groei-reguleerders wat as kleur-hulpmiddel

gebruik kan word - beperkte registrasie

Fases van korrel- en kleur-ontwikkeling van druiwe

James Kennedy,

2002

Deurslaan

Korrellgrootte

en Kleur

Set

Sure en ander

verbindings

Days after flowering

Suikers, Antosianiene

en Geur komponente

°Brix

Korrel ontwikkeling

Korrel rypwording

Vrugontwikkeling

Suiker-verbindings word deur proses van

fotosintese in blare vervaardig, en deur die

floëem na die stok en korrel vervoer

(tydens 2 de “S” van dubbel-S kurwe)

Sekondêre metaboliete, soos antosianiene, die

pigment wat die rooi kleur aan rooi druiwe gee,

word ook tydens die rypwordingsfase in die skil

van korrels neergelê

Effek van die plant self

5 plant groei-reguleerders (PGR’e) of planthormone

kom natuurlik in druiwe voor, nl. Ouksiene, Sitokiniene,

Etileen, S-Absisiensuur (S-ABA) en Gibbereliensuur

(GA 3 )

Etileen en S-ABA staan as die rypwordings-hormone

bekend

Die reaksie van die plant op PGR’e varieer dikwels

weens weerstoestande

Opname van PGR toedienings word deur die

samestelling van skil beïnvloed (wakslaag)

Benatters word dikwels aanbeveel om die opname van

PGR’e te verhoog

Ethepon

Wat is Ethepon / ProTone

- hoe werk dit en wat is die verskil ?

Ethephon = ([2-Chloroethyl]phosphonic Acid),

word gebruik as ‘n vorm van vloeibare etileen, wat

bo pH 4 afbreek na etileen, fosfaat en chloried

Alle beskikbare oplossings van ethephon is suur

(pH ± 2.3), waarteen afbreek stadig is

- hoe suurder, hoe stadiger die afbreek-tempo

Ethephon / etileen, versnel die rypwordingsproses

- moet nie te vroeg toegedien word nie

Ethephon is ‘n PGR, wat deur die plant

getranslokeer word

ProTone

ProTone = S-Absisiensuur (S-ABA); is ook ‘n PGR

S-ABA word natuurlik in plante geproduseer

Toedienings van ProTone verhoog ensieme wat by

die vorming van kleurpigmente (antosianiene)

betrokke is

Die werking van ProTone begin op kontak

- verg goeie bedekking (word nie soos Ethephon

getranslokeer nie)

ProTone het ‘n groter toedienings-venster as

Ethephon

Korter vooroes gebruiks-interval as Ethephon

(min. van 14d vir Ethephon, verkieslik 21 dae)

Wat kon moontlik rol gespeel het by hoë Ethephon

vlakke; of was anders die afgelope seisoen

Temperatuur tydens toediening

Verskil in Ethephon toedienings

• Tydsgleuf

• Hoeveelheid / konsentrasie

• pH aanpassing / aansuurders

• Gebruik van benatters

Spuit-toerusting

Toets-prosedure

Gebruik van ProTone in kombinasie

met Ethephon

Weerstoestande

Effek van omgewingsfaktore

Toestande voor, gedurende en na toediening kan skil

ontwikkeling en gevolglik opname van PGR’e

beïnvloed

– aanvanklik koel; met 1ste toedienings van seisoen

Meerderheid ondersoeke toon dat PGR opname

deur lae temperature en hoë humiditeit verhoog

word - het langer droog-word periode tot gevolg

Afbraak van PGR’e is vinniger by hoër temperature

Gemiddelde maksimum en minimum dagtemperatuur

vir Blouputs - Oktober 2009 en 2010

50

Temperatuur (°C) 40

30

20

10

0

1 3 5 7 9 11 13 15 17 19 21 23 25 27 29 31

Datum

Reynolds, Philagro

Kilian & Hartmann, Viking

2009 Min

2009 Maks

2010 Min

2010 Maks

Gemiddelde maksimum en minimum dagtemperatuur

vir Blouputs - November 2009 en 2010

Temperatuur (°C)

45

40

35

30

25

20

15

10

5

0

1 3 5 7 9 11 13 15 17 19 21 23 25 27 29 31

Datum

Reynolds, Philagro

Kilian & Hartmann, Viking

2009 Min

2009 Maks

2010 Min

2010 Maks

Gemiddelde maksimum en minimum dagtemperatuur

vir Kanoneiland - November 2009 / 2010

Temperatuur (°C)

45

40

35

30

25

20

15

10

5

0

1 3 5 7 9 11 13 15 17 19 21 23 25 27 29 31

Datum

Reynolds, Valent BioScience

& Hartmann, Viking

2009 Min

2009 Maks

2010 Min

2010 Maks

Wat kon Ethephon vlakke beinvloed het - antwoorde

Temperatuur tydens toediening (aanvanklik laag

= stadiger afbreek en beter opname)

Verskil in Ethephon toedienings

• Tydsgleuf (moontlik te laat toegedien, binne 21d

venster )

• Hoeveelheid / konsentrasie (meer keer aangewend +

hoër water volumes, gevolglik meer produk / ha)

• pH aanpassing/ aansuurders/ benatters

(wel gebruik; Ethephon meer stabiel teen lae pH

= hoër MRL’e )

Spuit toerusting (te hoë water volumes soms gebruik)

Toets-prosedure (opgeskerp in Duitsland, EU en VK;

of vroeer nie gedoen nie; te min ondersteunende data)

Proewe uitgevoer (2007 – 2010): antwoorde

Beste toedieningstadium van Ethephon vir

kleurverbetering van Flame (deurslaan + 7d later) en

Crimson Seedless (14d na deurslaan + 7d later;

intervalle kan korteer wees)

Kleurverbetering by rooi pitlose druiwe en

alternatiewe vir Ethephon (Etanol getoets, maar nie

effektief genoeg; Huidig, behalwe aanwending van

S-ABA, geen kommersiële alternatief beskikbaar)

Kleurverbetering van rooi pitlose druiwe met ProTone

(S-ABA) (goeie/ beste resultaat in kombinasie met

Ethephon; beter as Ethephon alleen)

Ethephon residue en afbreek-tempo

Figuur 1 - Effek van totale volume / ha, Flame,

N-Kaap, 2010

Figuur 2 - Afbreek-tempo vir 1x Ethephon,

Flame ; rugsak spuit; N-Kaap, 2010

Figuur 3 - Afbreek-tempo vir 1x en 2x Ethephon;

Flame ; rugsak spuit; , W-Kaap , 2010

Figuur 4 - Effek van toediengsgleuf vir 2x Ethephon

Flame ; Kommersiële spuit; N-Kaap, 2010

Ethephon residue en afbreek-tempo (vervolg)

Figuur 5 - Effek van ProTone op afbreek van Ethephon

Augrabies; Flame; maks. 2 spuite, 2010

Figuur 6 - Afbreek-tempo vir ESS en Konvensionele

van Flame; Kommersieel, Namibië, 2009

Effek van Totale produk / ha Ethephon en afbreek;

Kommersiële toediening op Flame, N-Kaap ; 3 bespuitings

Ethephon residue (mg / kg)

3.5

3

2.5

2

1.5

1

0.5

0

Reynolds, Valent BioScience

& Hartmann, Viking

Laaste Ethephon bespuitings - einde Oktober, in koue periode)

8 d 14 d 20 d

Dae na laaste toediening

1.5 L/ha 2.0 L/ha 2.25 L/ha

Afbreek-tempo van 1x Ethephon op Flame, N-Kaap

rugsak-bespuiting teen 1000 L water / ha)

Ethephon residue (mg / kg)

9

8

7

6

5

4

3

2

1

0

ExperiCo : FruitGro Sci / SATI

SABS Lab; 2010/11

0d 7d 14d 21d

Dae na laaste toediening

40 mL / 100L 20 mL / 100L 10 mL / 100L

Afbreek-tempo van 1x en 2x Ethephon op Flame, W-Kaap

rugsak-bespuiting tot voor afloop (± 1000 L / ha)

Ethephon residue (mg / kg)

3

2.5

2

1.5

1

0.5

0

ExperiCo : FruitGro Sci / SATI

SABS Lab; 2010/11

0d 7d 14d 21d

Dae na laaste toediening

40 mL/ 100L 20 mL/ 100L 10 mL/ 100L 40 + 30 mL/ 100L

Effek van Toedienings-gleuf gleuf van 2x Ethephon (1000 mL

water /ha); Kommersieel; Flame, N-Kaap ; 2 bespuitings

Ethephon residue (mg / kg)

1.8

1.6

1.4

1.2

1

0.8

0.6

0.4

0.2

0

12 d 18 d

Dae na laaste toediening

Reynolds, Philagro

Kilian & Hartmann, Viking

1.25 L / ha Ethephon in totaal, met laaste datum soos aangedui)

02-Nov 06-Nov 12-Nov 18-Nov

Ethephon residue Flame Seedless 2010 ; Augrabies area

later tydsgleuf (maks. 2x Ethephon; geen aansuring)

Ethephon residue (mg / kg)

0.7

0.6

0.5

0.4

0.3

0.2

0.1

0

Eth / Eth

ExperiCo : FruitGro Sci / SATI

Hearshaw & Kinnes Lab

Druiwe 17d na laaste Ethephon toediening geoes

ProT / Eth / Eth

(ProT+ Eth) / (ProT+ Eth)

Eth / Eth / ProT (rescue)

ProT / (ProT+ Eth)

ProT / ProT

Ethephon residue (mg / kg)

Ethephon afbreek-tempo (1x of 2x bespuiting) ; Flame

Kommersiële toediening ESS vs. KONV ; N-Kaap 2009

1.6

1.4

1.2

1

0.8

0.6

0.4

0.2

FruitGro Sci / SATI

0

0d 7d 15d 21d

ESS 300 mL/ha KONV 300 mL/ha ESS 250+250 mL/ha KONV 250+250 mL/ha

Afleidings uit residu-ontledings : opsommend

Totale toediengs-volume kan residue beïnvloed

ProTone beïnvloed nie afbreek van Ethephon nie

ESS meestal laer MRL vir Ethephon as

konvensionele spuite

Handbespuitings, of hoë water volumes, kan lei tot

MRL vlakke bo aanvaarbare norm

Residue met 2x Ethephon toedienings van 40

mL/100L water teen 1000 L water/ha op grenslyn,

21d na laaste toediening (raadpleeg chemiese

verteenwoordiger vir doelgerigte aanbeveling)

ProTone ‘n hulpmiddel in kombinasie met Ethephon,

om kleurontwikkeling te bevorder, met Ethephon

binne aanvaarbare MRL vlakke

Bestuur (gevare) van Ethephon aanwending

Temperatuur, pH, tyd van toediening, dosis en water

volume is die vyf hoof kompenente vir optimale

effektiwiteit van Ethephon, binne aanvaarbare MRL

vlakke

Wees bewus van weersomstandighede tydens en na

toediening en effek op kleur-ontwikkeling

- wees bedag op lae temperature

Residu-ontledings van kardinale belang; blokke en

kultivars op dieselfde plaas kan verskil

– presiese monsterneming nodig vir afbraak bepaling

Beplan bespuitings in samewerking met chemiese

verteenwoordiger

Erkenning

ExperiCo Fruit Technology Solutions (Handre Viljoen & Sybrand

van Zyl)

FruitGro Science (Lindi Benic & Hugh Campbell)

Hershaw & Kinnes (residu-bepalings)

Medewerkers op verskeie plase in Noord- en Wes-Kaap

Philagro / Valent BioScience, Suid Afrika (Schalk Reynolds)

SABS (residu-bepalings)

SATI (Andre van Wyk)

Viking, Suid Afrika (Kobus Hartman & Bertus Kilian)

Dankie

Tel : +27 21 887-1134

Fax : +27 21 887-1117

www.experico.co.za

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!