02.11.2014 Views

Home of Agriculture

Home of Agriculture

Home of Agriculture

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

33

47

38

agri Inhoud/Contents

77

51

68

Redaksioneel Editorial

Veldslae en vrede

Elke generasie beskou waarskynlik sy

laagtepunte as van die laagstes in die

geskiedenis van die mensdom. Natuurlik is

dit menslik, maar natuurlik is dit nie waar nie.

Agri SA se vise-president, dr Theo de

Jager, het al meermale herinner aan

voorgeslagte wat deur oorloë moes beur.

‘n Mens dink aan afgebrande plase en

boerderye wat van nuuts af opgebou moes

word nadat konsentrasiekampe opgeruim

is. Dis gedoen.

Vanjaar het sy veldslae gehad, maar die

vlag is ook op ‘n hele paar hoogtes geplant.

Die groenskrif oor grondhervorming het

deesdae ‘n ander baadjie as waarmee hy

oorspronklik op die loopplank verskyn het,

heelwat boere kon behoorlik boer omdat

omstandighede gunstig was, en die georganiseerde

landbou se gesprekke met invloedryke

besluitnemers op die Suid-Afrikaanse radar

het plek-plek in die regte rigting begin

beweeg. Die afgesaagde uitdrukking van die

boer wat altyd ‘n plan sien, is tog heel

moontlik ‘n waarheid wat die fakkel in die

storm aan die brand hou.

Volgende jaar gaan sekerlik

sy El Alameins en sy Waterloos

hê, daaroor is daar min twyfel,

maar vir 2012 is die stryd vir

eers soort van gewonne.

Vrede en voorspoed vir jou

en jou naastes in die dae

wat voorlê.

Inhoud Contents

3 Redaksioneel

5 Boekresensies/ Book

Reviews

7 Stille waters

Nuus/News

8 Standpunt/Viewpoint

10 Brokkies/Snippets

14 Eregalery

19 Appeal Court ruling

on water transfers

welcomed

22 Violent strikes the

new norm in South

Africa?

31 Agri SA argues

expropriation of

mineral rights in the

Constitutional Court

33 Agri SA en Eskom

praat oor verskeie

sake

42 FOKUS/FOCUS

Telersgenootskappe/

Stud Breeders

54 Gholfdag lewer

fondse vir

plaasveiligheid

59 Boere, gemeenskap en regering vat

hande op Devon

64 Die voorsitters van Agri SA se

beleidskomitees kyk terug op 2012

en vertel wat in 2013 voorlê

69 Agri SA views Mangaung as a

watershed event

70 Agri-Sector Unity Forum launched in

Pretoria

75 Duister regulasie oor GM-etikette

kan duur gevolge vir verbruikers hê

77 CPA workshop to show the way

79 Oos-Kaap se jongboer stap met

louere weg

87 AgriSETA sharpens

focus on cooperatives

93 Scratch your head

and win a book!

GEREELD/REGULAR

96 Bewaring/

Conservation

99 Agri Fauna

103 Water

105 Wyn/Wine

106 Uit ‘n ander hoek

Jou opinie maak saak... Vertel ons waarvan jy hou en wat jy sou verander in Agri.

Your opinion is important... Let us know what you like and what you would like to change

in Agri. Stuur jou kommentaar en besonderhede aan:/Send your comments and details

to: ccomc@mweb.co.za of/or Privaatsak/Private Bag X180, Centurion 0046

agri DES/DEC ‘12/JAN ‘13 bladsy/page

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!