Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
Hoofstuk 7

Tjaart van der Walt (d1)

(c. 1788 – ?)

Oriëntasie

Tjaart is gebore in 1788 en was nagenoeg 32 jaar oud toe hy in 1821

oorlede is. Hy was ‘n boer.

Die 18-jarige Tjaart trou in jaar met die 17-jarige Anna Buys. Sy is gebore

omstreeks 1789 en is oorlede in 1817 toe sy omtrent 28 jaar oud was.

Hulle het 7 kinders gehad.

Tjaart trou weer op 29-jarige leeftyd met Maria Kruger wat toe ?? jaar

oud was. Sy is gebore en jaar en word ?? jaar oud voordat sy oorlede is in

jaar. Hulle het een kind gehad.

Genealogiese gegewens

d1 VAN DER WALT, Tjaart: *Plek 26.7.1788 1 ; ≈Plek Datum; †c. 1821 2 .

x Graaff-Reinet 29.7.1806 3 : BUYS, Anna Francina: *Plek Datum c. 1789 4 ;

≈Plek 27.2.1790 5 ; †Plek 1817 6 . Dogter van Bernardus Rudolph BUYS en

Francina Anna COETZEE.

xx Graaff-Reinet 20.8.1817 7 : KRUGER, Maria Magdalena Petronella:

Gegewens. (Het Barry Kruger se boek deurgesoek, maar kon nie kry nie.)

In hierdie hoofstuk

Tjaart en Anna

Petrus Jacobus – bl.

Anna Francina – bl.

Barend Rudolph – bl.

Maria Elizabeth – bl.

Michiel Andries – bl.

Helena Petronella – bl.

Stephanus Tjaart – bl.

Jeug

Tjaart is heel waarskynlik as oudste seun vernoem na sy oupa, Tjaart van der Walt.

Hy trou op 29 Julie 1806 met Anna Francina Buys. Sy is omstreeks 1789 gebore.

Hy trou op weer op 20.8.1817 met Maria Kruger. Soek haar gegewens.

© A. M. Martin, J. J. Martin en R. J. du Preez Tjaart van der Walt (d1)

Moet nog geskryf word
Woonplekke

Die enigste aanduiding oor waar Tjaart gewoon het, kom uit sy boedel, soos hieronder aangedui, nl. die plaas

Jan Blaauwskop.

Eiendom

Toe Anna in 1817 oorlede is, was Tjaart nagenoeg 28 jaar oud. Hy het toe reeds ’n aansienlike boerdery aan die

gang gehad volgens die inventaris in Anna se boedel 8 .

o Daar was nege perde, 112 beeste, 864 skape en dertig bokke in die boedel.

o Hy het ook ’n ossewa met toebehore en twee gewere gehad.

o Daar was baie min meubels: ’n bed met toebehore, twee katels, twee ou stoele, ’n teetafel, ’n rak en

drie trommels.

o Die kombuisgereedskap het die volgende ingesluit: tien borde, twaalf lepels, tien vurke, ’n klein beker,

drie koppies en pierings, ’n potlepel, ’n vleisvurk, twee botterkarrings, ’n bottervaatjie, vaatjies,

emmers, ’n balie, drie skottels, ’n handmeul, ’n rooster, ’n seeppot, twee groot kookpotte, twee klein

potte, twee ketels en ’n teerkan.

o Die plaas- en ander gereedskap sluit die volgende in: twee ou grawe, ‘n houtbyl, ‘n handbyl, ‘n dissel,

‘n ploegspil en ’n skroef.

o Daar was ook ’n blaker, ‘n wakis, nege voet stinkhoutplanke en ‘n saal en toom.

Kaart ???: Benaderde ligging van Jan Blaauwskop

Na Tjaart se dood is daar weer ’n

inventaris op 7 September 1821

saamgestel 9 . Daar was, onder andere,

22 perde, 175 beeste en 1444 skape en

bokke in die boedel. Tussen al die

roerende goedere was daar ook ’n

Bybel en twee gesangeboeke.

In die gemelde inventaris word daar

genoem dat dit opgestel is op Jan

Blaauwskop 10 wat dan die plaas was

waarop Tjaart toe wooonagtig was. Die

Teebusrivier vloei deur die plaas. Uit die

hoeveelheid vee in die boedel, is dit

duidelik dat Tjaart aktief geboer het

teen sy dood. Daar is egter nie ’n

aanduiding in die inventaris dat Tjaart

die plaas besit het nie.

Kerk

Tjaart en Anna het hul kinders in Graaff-Reinet gedoop en dit dui daarop dat Graaff-Reinet hulle gemeente was

in die tyd toe Graaff-Reinet ’n baie groot distrik was.

Die gesin

© A. M. Martin, J. J. Martin en R. J. du Preez Tjaart van der Walt (d1)

Moet nog geskryf word
Tjaart en Anna het sewe kinders gehad. Beide in die Stamregister Van der Walt en SAG 15 word die vierde kind,

Maria Elisabeth, nie genoem nie. Sy word egter in die inventaris van Anna se boedel op 6 Mei 1817 vermeld as

kind en ook in Tjaart se inventaris. Sy word ook in die Doopregister van Graaff-Reinet aangedui as hulle kind en

gedoop op 5 April 1812 11 . Daar is ook ’n huwelik vir haar aangedui. Die sewe kinders is soos volg:

o Petrus Jacobus wat getroud was met Anna Francina Buys.

o Anna Francina wat getroud was met Jacobus Nicolaas van Heerden.

o Barend Rudolph wat agtereenvolgens getroud was met Maria Magdalena van der Walt, Alida

Catharina Barendina Sofia van der Merwe en Anna Christina de Klerk.

o Maria Elisabeth wat getroud was met Jan Ignatius (Engenaas) Venter.

o Michiel Andries wat eers getroud was met Alida Johanna Jacoba Aletta Pretorius en daarna met Anna

Johanna Helena van den Berg.

o Helena Petronella (Pieternella) wat getroud was met Gerrit Johannes van Wyk.

o Stephanus Tjaart wat getroud was met Anna Catharina Venter.

Vyf van die kinders het hulle in die Kaap gevestig, terwyl Stephanus Tjaart na die Vrystaat getrek het en Michiel

Andries na Transvaal.

Tjaart en Maria Kruger het een dogter gehad:

o Maria Magdalena Petronella wat getroud was met .....

Laaste lewensjare

Anna is in 1817 oorlede toe sy nagenoeg 28 jaar oud was. Toe die inventaris in haar boedel voltooi is in Mei

1817, het die ouderdom van haar kinders gewissel tussen 10 jaar en 4 maande.

VAN DER WALT, Tjaart

Tweede huwelik?

Geboorteplek 26.7.1788

Doopplek Datum

Doopgetuies

Sterfplek Datum.

Handskrifte

Woonplekke

Vernoeming

Kerklidmaatskap

BUYS, Anna Francina

Geboorteplek Datum abt 1789

Doopplek 27.2.1790

Doopgetuies

Sterfplek Datum ca 1817

Handskrifte

KRUGER, Maria Magdalena Petronella

Alle gegewens

© A. M. Martin, J. J. Martin en R. J. du Preez Tjaart van der Walt (d1)

Moet nog geskryf word
Tjaart, Anna en Maria se kinders

© A. M. Martin, J. J. Martin en R. J. du Preez Tjaart van der Walt (d1)

Moet nog geskryf word
Petrus Jacobus van der Walt (e1)

(c. 1807 – 1887)

Oriëntasie

Petrus 12 is omstreeks 1807 gebore en was 79 jaar oud toe hy in 1887 oorlede is. Hy was ‘n boer.

Die ??-jarige Petrus trou in jaar met die ??-jarige Anna 13 Buys. Sy is omstreeks 1809 gebore en is oorlede in

1895 toe sy 86 jaar oud was. Hulle het ?? kinders gehad.

Genealogiese gegewens

e1 VAN DER WALT, Petrus Jacobus: *Cradock dist. Datum c. 1807 14 ; ≈Plek 3.1.1808 15 ; †Cradock Distr.,

Plaatfontein 18.7.1887 16 .

x Plek Datum: BUYS, Anna Francina: *Cradock dist. Datum c. 1809 17 ; ≈Plek 15.4.1810 18 ; †Steynsburg Distr.,

Plaatfontein 5.10.1895 19 . Dogter van Stephanus BUYS en Christina Maria Etresia LESSING.

VAN DER WALT, Petrus Jacobus

Geboortedatum * Cradock dist. ca 1807

Doopplek 3.1.1808

Doopgetuies

Huweliksplek Datum

Kry regte SK nommer KAB MOOC 1213 van 1887

Vernoeming

Kerklidmaatskap

BUYS, Anna Francina

Geboortedatum * Cradock dist. ca 1809

Doopplek 15.4.1810

Doopgetuies

Kry regte SK nommer KAB MOOC 2311 van 1895

© A. M. Martin, J. J. Martin en R. J. du Preez Tjaart van der Walt (d1)

Moet nog geskryf word
Anna Francina van der Walt (e2)

Oriëntasie

Anna 20 is gebore in 1808 en was 30 jaar oud toe sy in 1839 oorlede is.

(1808 – 1839)

Die 16-jarige Anna trou in 1825 met die 21-jarige Jacobus 21 van Heerden. hy is gebore in 1804 en is oorlede in

1880 toe hy 76 jaar oud was. Hy was ‘n boer in die Cradock Distrik 22 . Hulle het ?? kinders gehad.

Jacobus trou daarna met Johanna Catharina Stapelberg. Sy is gebore en 1818 en word nagenoeg 43 jaar oud

voordat sy oorlede is in 1861. Hulle het ?? kinders gehad.

Genealogiese gegewens

e2 VAN DER WALT, Anna Francina: * Graaff-Reinet Distr. 5.11.1808 23 ; ≈ Graaff-Reinet 30.4.1809 24 ; † Cradock

Distr., De Poortje 7.8.1839 25 .

x Cradock 4.4.1825 26 : VAN HEERDEN, Jacobus Nicolaas: * Plek 28.1.1804 27 ; ≈ Tulbagh 6.10.1804 28 ; †

Middelburg Kp Distr., Zevenfontein 18.5.1880 29 . Seun van Pieter Willem VAN HEERDEN en Johanna Margaretha

PRETORIUS.

[Hy xx Cradock 15.12.1839 30 : STAPELBERG, Johanna Cataharina, *31.1.1818 31 ; ≈Cradock 23.3.1818 32 ;

†Middelburg KP 1861 33 . Dogter van Frans Johannes Jacobus Stapelberg en Martha Maria Magdalena Smit.]

VAN DER WALT, Anna Francina

Doopgetuies ≈ Graaff-Reinet 30.4.1809

Vernoemings

Kerklidmaatskap

VAN HEERDEN, Jacobus Nicolaas

Geboorteplek 28.1.1804

Doopgetuies Tulbagh 6.10.1804

© A. M. Martin, J. J. Martin en R. J. du Preez Tjaart van der Walt (d1)

Moet nog geskryf word
Barend Rudolph van der Walt (e3)

Oriëntasie

Barend 34 is gebore in 1810 en was 68 jaar oud toe hy in 1878 oorlede is. Hy was ‘n boer.

(c. 1810 – 1878)

Die 18-jarige Barend trou in 1828 met die 16-jarige Maria van der Walt. Sy is gebore in 1812 en is oorlede in

1871 toe sy byna 66 jaar oud was. Hulle het ?? kinders gehad.

Barend trou weer op 61-jarige leeftyd in 1871 met Alida 35 van der Merwe wat toe ?? jaar oud was. Sy is gebore

in jaar en word ?? jaar oud voordat sy oorlede is in jaar. Hulle het ?? kinders gehad.

Daarna trou Barend in 1863 op 63-jarige leeftyd met Anna 36 de Klerk wat toe ?? jaar oud was. Sy is gebore en

jaar en word ?? jaar oud voordat sy oorlede is in jaar.

Genealogiese gegewens

e3 VAN DER WALT, Barend Rudolph: *Plek 3.4.1810 37 ; ≈Graaff-Reinet 17.7.1810 38 ; †Kaapkolonie, Plaas

Ellangowan 20.7.1878 39 .

x Cradock 3.11.1828 40 : VAN DER WALT, Maria Magdalena: *Middelburg KP Distr., Renosterberg 19.8.1812 41 ;

≈plek Datum; †Woodehouse Distr., Saalboom 14.8.1871 42 . Dogter van Tjaart VAN DER WALT (b4c2d2) en

Johanna Alida KRUGER.

xx Barkley-Oos 28.11.1871 43 : VAN DER MERWE, Alida Catharina Barendina Sofia: *Plek Datum c. 1853 44 ?;

≈Plek Datum; †Plek Datum. Dogter van naam en naam.

xxx Burgersdorp 18.5.1873 45 : DE KLERK, Anna Christina: *Plek Datum; ≈Plek Datum; †Plek Datum. Dogter van

naam en naam. Vorige huwelike?

VAN DER WALT, Barend Rudolph

Geboorteplek 3.4.1810

Doopgetuies ≈ Graaff-Reinet 17.7.1810

Sterfplek meer detail † Kaapkolonie, Plaas Ellangowan 20.7.1878.

Vernoemings

Kerklidmaatskap

VAN DER WALT, Maria Magdalena

Doopplek Datum

Doopgetuies

VAN DER MERWE, Alida Catharina Barendina Sofia

Geboorteplek Datum ca 1853 ? Maak seker soveel jonger as hy

Doopplek Datum

Doopgetuies

Sterfplek Datum.

Ouers. Dogter van naam en naam.

© A. M. Martin, J. J. Martin en R. J. du Preez Tjaart van der Walt (d1)

Moet nog geskryf word
DE KLERK, Anna Christina

Geboorteplek Datum

Doopplek Datum

Doopgetuies

Sterfplek Datum.

Ouers Dogter van naam en naam.

Vorige huwelike?

© A. M. Martin, J. J. Martin en R. J. du Preez Tjaart van der Walt (d1)

Moet nog geskryf word
Maria Elizabeth van der Walt (e4)

(1811 – ?)

Oriëntasie

Maria Elisabeth is gebore in 1811. Haar naam kom nie voor in die Van der Walt familieregister 46 of SAG 15 nie.

Sy word egter in die inventaris van Anna se boedel op 6 Mei 1817 vermeld as kind en ook in Tjaart se inventaris.

Sy word ook in die Doopregister van Graaff-Reinet aangedui as hulle kind en gedoop op 5 April 1812 47 . Daar is

ook ’n huwelik vir haar aangedui.

Maria 48 is gebore in 1811 en was 47 jaar oud toe sy in 1859 oorlede is. Hy was ‘n beroep.

Die 12-jarige Maria trou in 1827 met die 24-jarige Jan 49 Venter. hy is gebore in 1805 en is oorlede in jaar toe hy

?? jaar oud was. Hy was ‘n boer. Hulle het ?? kinders gehad.

Genealogiese gegewens

e4 VAN DER WALT, Maria Elisabeth 50 : *Cradock Dist. 15.9.1811 51 ; ≈Graaff-Reinet 5.4.1812 52 ; †“Rietbult”, dist.

Colesberg 20.2.1859.

x Graaff-Reinet 8.7.1827: VENTER, Jan Ignatius (Engenaas): *Plek 12.8.1805; ≈Paarl 27.10.1805. †Plek Datum.

Seun van Jan Venter en Lasya Sophia van der Walt.

VAN DER WALT, Maria Elisabeth

Vernoeming

Kerklidmaatskap

Getal kinders.

VENTER, Jan Ignatius (Engenaas)

Geboorteplek (12.8.1805)

Sterfplek en datum

© A. M. Martin, J. J. Martin en R. J. du Preez Tjaart van der Walt (d1)

Moet nog geskryf word
Michiel Andries van der Walt (e5)

Oriëntasie

Michiel 53 is gebore in 1813 en was 81 jaar oud toe hy in 1894 oorlede is. Hy was ‘n boer.

(1813 – 1894)

Die 19-jarige Michiel trou in 1832 met die 18-jarige Alida 54 Pretorius. Sy is gebore in 1814 en is oorlede in 1867

toe sy 53 jaar oud was. Hulle het ?? kinders gehad.

Michiel trou weer op ??-jarige leeftyd met Anna 55 van der Berg wat toe ?? jaar oud was. Sy was ’n weduwee

Venter. Sy is gebore en 1829 en word 59 jaar oud voordat sy oorlede is in 1888. Hulle het ?? kinders gehad.

Genealogiese gegewens

e5 VAN DER WALT, Michiel Andries: *Kaapkolonie 19.3.1813 56 ; ≈Graaff-Reinet 20.2.1814 57 ; †Lydenburg Distr.,

Rooikrans 9.11.1894 58 .

x Graaff-Reinet 2.9.1832 59 : PRETORIUS, Alida Jacoba Aletta: *Colesberg Distr. 12.1.1814 60 ; ≈Graaff-Reinet

3.4.1814 61 ; †Plek Huis van J H Labuschagne 13.1.1867 62 . Dogter van Michiel Jacobus PRETORIUS en Johanna

Maria VAN DER WALT.

x Plek Datum: VAN DER BERG, Anna Johanna Helena: *Swellendam 27.2.1829 63 ; ≈Plek Datum; †Rooikrans, dist.

Lydenburg 27.6.1888 64 . Dogter van Johannes Jacobus VAN DER BERG en Anna Johanna Magdalena Catharina

OLIVIER.

[Sy x 65 VENTER, Jan Adriaan: *Colesberg Distr. 10.5.1819; ≈Graaff-Reinet 5.9.1819; †Lydenburg Distr.

28.2.1875.]

VAN DER WALT, Michiel Andries

Doopgetuies ≈ Graaff-Reinet 20.2.1814

Voortrekker? Hoe het hy in die Tvl. beland? Kom nie voor in Visagie nie.

PRETORIUS, Alida Jacoba Aletta

Doopgetuies; ≈ Graaff-Reinet 3.4.1814

Sterfplek Huis van J H Labuschagne 13.1.1867. Dis iewers in die Vrystaat.

VAN DER BERG, Anna Johanna Helena

Huwelik met Michiel Plek Datum

Doopplek en Datum * Swellendam 27.2.1829

Doopgetuies

Sterfkennis

Was sy en Jan Adriaan Voortrekkers? Hoe beland hulle in die Tvl.

© A. M. Martin, J. J. Martin en R. J. du Preez Tjaart van der Walt (d1)

Moet nog geskryf word
Helena Petronella van der Walt (e6)

(1814 – 1856)

Oriëntasie

Helena 66 is gebore in 1814 en was 41 jaar oud toe hy in 1856 oorlede is.

Die byna 16-jarige Helena trou in 1830 met die byna 29-jarige Gerrit 67 van Wyk. Hy is gebore in 1801 en is

oorlede in 1859 toe hy 57 jaar oud was. Hy was ‘n skaapboer. Hulle het ?? kinders gehad.

Naam trou weer op ??-jarige leeftyd met naam wat toe ?? jaar oud was. Sy is gebore en jaar en word ?? jaar

oud voordat sy oorlede is in jaar. Hulle het ?? kinders gehad.

Genealogiese gegewens

e6 VAN DER WALT, Helena Petronella (Pieternella 68 ): * Cradock Distr. 2.9.1814 69 ; ≈ Graaff-Reinet 30.10.1815 70 ;

† Middelburg Kp Distr., Spitskop 4.8.1856 71 .

x Cradock 8.8.1830 72 : VAN WYK, Gerrit Johannes: * Cradock Distr. 17.8.1801 73 ; ≈ Graaff-Reinet 10.11.1801 74 ; †

Middelburg , KP. Distr, Spitskop 13.1.1859 75 . Seun van Louis van Wyk en Levina Catharina Steenkamp.

VAN DER WALT, Helena Petronella (Pieternella)

Doopgetuies ≈ Graaff-Reinet 30.10.1815

VAN WYK, Gerrit Johannes

Doopgetuies ≈ Graaff-Reinet 10.11.1801

© A. M. Martin, J. J. Martin en R. J. du Preez Tjaart van der Walt (d1)

Moet nog geskryf word
Tjaart Petrus van der Walt (e7)

(1816 – 1888)

Oriëntasie

Voeg in wanneer gereed in volgende hoofstuk

Genealogiese gegewens

Die storie van Tjaart verskyn in die volgende hoofstuk.

© A. M. Martin, J. J. Martin en R. J. du Preez Tjaart van der Walt (d1)

Moet nog geskryf word
Maria Magdalena Petronella van der

Walt (e8) ? - ?

Oriëntasie

Maria 76 is gebore in 1818 en was ?? jaar oud toe sy in jaar oorlede is.

Die ??-jarige Maria trou in jaar met die ??-jarige naam. Hy is gebore in jaar en is oorlede in jaar toe hy ?? jaar

oud was. Hy was ‘n ??. Hulle het ?? kinders gehad.

Genealogiese gegewens

e8 VAN DER WALT, Maria Magdalena Petronella *Plek 2.9.1818 77 ; ≈Plek Datum; †Plek Datum.

x Plek Datum: Naam: *Plek Datum; ≈Plek Datum; †Plek Datum. Seun van naam en naam.

Het ongeplaasdes in VdWaltboek Tweede deurgesoek.

Kry daar op Bl. 707/711 'n Maria Magdalena Petronella Elizabeth van der Walt x Cradock 12.02.1837 met

Francois Frederik Erasmus.

VAN DER WALT, Maria Magdalena Petronella

Kry al die gegewens oor haar en haar man.

1 Van der Walt Dr. A J en Van Der Walt C M: Stamregister van die Familie Van der Walt: Geskiedenis en Genealogie 1727 tot

1998. Uitgewery Lochwalt, Potchefstroom, 1998.ISBN 0-620-23218-8. Verder na verwys as “Van der Waltboek, Tweede”:

Bl. 40/711

2 Afgelei van die inventaris wat na sy dood opgestel is: KAB MOOC 8/37 Verw. 8.

3 TAB FK 2226

4 Afgelei van doopdatum

5 Van der Walt A. J. en Van Der Walt C. M. 1998. Stamregister van die Familie Van der Walt: Geskiedenis en Genealogie

1727 tot 1998. Bl. 40/711

6 Haar laaste kind, Stephanus Tjaart, is gedoop op 14.3.1817. Die inventaris vir haar boedel (KAB MOOC 8/63 Verw. 15a en

b) is gedateer 6 Mei 1817. Sy moes dus tussen 14.3.1817 en 6.5.1817 gesterf het.

7 TAB FK 2226.

8 KAB MOOC 8/63 Verw. 15(a) en (b).

9 KAB MOOC 8/37 Verw. 8.

10 Madmappers DVD 1. Kaart 3125DA. GEO(WGS84) -(25.57084715, -31.58432638) 31°35’03.57”S, 25°34’15.05”O. Mapset:

South Africa – AfricaTopo GPS topographic map series. DVDs 1 en 2. Versprei deur Madmappers.

11 TAB FK 2217, Bl. 58.

12 Noemnaam onbekend. Gebruik eerste naam.

13 Noemnaam onbekend. Gebruik eerste naam.

14 Afgelei van doopdatum. KAB MOOC 1213 van 1887.

15 Van der Walt A. J. en Van Der Walt C. M. 1998. Stamregister van die Familie Van der Walt: Geskiedenis en Genealogie

1727 tot 1998. Bl. 40/711

16 KAB MOOC 1213 van 1887

17 Afgelei van sterfdatumen –ouderdom. KAB MOOC 2311 van 1895.

18 SAG 1, Bl. 520

© A. M. Martin, J. J. Martin en R. J. du Preez Tjaart van der Walt (d1)

Moet nog geskryf word
19 KAB MOOC 6/9/345 Verw. 2311.

20 Noemnaam onbekend. Gebruik eerste naam.

21 Noemnaam onbekend. Gebruik eerste naam.

22 SAG12, Bl. 117.

23 TAB FK 2216 en Van der Walt A. J. en Van Der Walt C. M. 1998. Stamregister van die Familie Van der Walt: Geskiedenis

en Genealogie 1727 tot 1998. Bl. 44/711

24 TAB FK 2216

25 Van der Walt A. J. en Van Der Walt C. M. 1998. Stamregister van die Familie Van der Walt: Geskiedenis en Genealogie

1727 tot 1998. Bl. 44/711

26 SAG 3, Bl. 222

27 SAG 3, Bl. 222

28 SAG 3, Bl. 222

29 KAB MOOC 6/9/174 Verw. 155

30 SAG 12, Bl. 117.

31 SAG 12, Bl. 117.

32 SAG 12, Bl. 117.

33 SAG 12, Bl. 117.

34 Noemnaam onbekend. Gebruik eerste naam.

35 Noemnaam onbekend. Gebruik eerste naam.

36 Noemnaam onbekend. Gebruik eerste naam.

37 TAB FK 2216

38 TAB FK 2216

39 KAB MOOC 6/9/164 Verw. 5707

40 Van der Walt A. J. en Van Der Walt C. M. 1998. Stamregister van die Familie Van der Walt: Geskiedenis en Genealogie

1727 tot 1998. Bl. 44/711

41 Van der Walt A. J. en Van Der Walt C. M. 1998. Stamregister van die Familie Van der Walt: Geskiedenis en Genealogie

1727 tot 1998. Bl. 82/711 en KAB MOOC 6/9/137 Verw. 7468

42 KAB MOOC 6/9/137 Verw. 7468

43 Van der Walt A. J. en Van Der Walt C. M. 1998. Stamregister van die Familie Van der Walt: Geskiedenis en Genealogie

1727 tot 1998. Bl. 44/711

44 Van der Walt A. J. en Van Der Walt C. M. 1998. Stamregister van die Familie Van der Walt: Geskiedenis en Genealogie

1727 tot 1998. Bl. 44/711

45 Van der Walt A. J. en Van Der Walt C. M. 1998. Stamregister van die Familie Van der Walt: Geskiedenis en Genealogie

1727 tot 1998. Bl. 44/711

46 Van der Walt A. J. en Van Der Walt C. M. 1998. Stamregister van die Familie Van der Walt: Geskiedenis en Genealogie

1727 tot 1998.

47 TAB FK 2217, Bl. 58.

48 Noemnaam onbekend. Gebruik eerste naam.

49 Noemnaam onbekend. Gebruik eerste naam.

50 Kom nie voor in Van der Walt A. J. en Van Der Walt C. M. 1998. Stamregister van die Familie Van der Walt: Geskiedenis

en Genealogie 1727 tot 1998 of SAG 15 nie, maar wel in die Doopregister van Graaff-Reinet.

51 TAB FK 2217, Bl. 58. In SAG 14, Bl. 105, word haar geboorte aangegee as op 8.3.1811.

52 TAB FK 2217, Bl. 58

53 Noemnaam onbekend. Gebruik eerste naam.

54 Noemnaam onbekend. Gebruik eerste naam.

55 Noemnaam onbekend. Gebruik eerste naam.

56 TAB FK 2217 en TAB MHG 0/9931

57 TAB FK 2217

58 TAB MHG 0/9931

59 Pretorius, M E bygestaan deur Pretorius, Andre: Pretorius oor Drie eeue: 1600 – 1900: 1992 Eerste Druk. Rustica Pers

(Edms) Bpk, Ndabeni, Kaap. ISBN 0 620 16896 X. Bl. 695

60 Pretorius, M E bygestaan deur Pretorius, Andre: a.w.: Bl. 695

61 Pretorius, M E bygestaan deur Pretorius, Andre: a.w.: Bl. 695

62 VAB MHG P 104

63 SAG 14, Bl. 89

64 SAG 14, Bl. 89

65 SAG 14, Bl. 89

66 Noemnaam onbekend. Gebruik eerste naam.

67 Noemnaam onbekend. Gebruik eerste naam.

68 In beide die Doopregister en Sterfkennisgewing word haar naam as Helena Pieternella aangegee.

69 TAB FK 2218 en KAB MOOC 6/9/75 Verw. 4018

© A. M. Martin, J. J. Martin en R. J. du Preez Tjaart van der Walt (d1)

Moet nog geskryf word
70 TAB FK 2218

71 KAB MOOC 6/9/75 Verw. 4018

72 Van Wyk CD

73 Van Wyk CD en KAB MOOC 6/9/85 Verw. 5777

74 Van Wyk CD

75 KAB MOOC 6/9/85 Verw. 5777

76 Noemnaam onbekend. Gebruik eerste naam.

77 KAB MOOC 8/37, Verw. 8.

© A. M. Martin, J. J. Martin en R. J. du Preez Tjaart van der Walt (d1)

Moet nog geskryf word