06.03.2015 Views

21 Geslagsregister Strydom.pdf

21 Geslagsregister Strydom.pdf

21 Geslagsregister Strydom.pdf

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

472

Blaai na die volgende bladsy, asb

© R. J. du Preez Bylae B

473

Bylae B

Die Geskrewe Geslagsregister

van

Daniel Jacobus

Strydom 1885

(1830 – 1912)

Notas oor die geslagsregister:

1. Die oorspronklike geslagsregister is aanvanklik beskikbaar gestel deur Mnr Johannes Matthys (Johan)

Strydom (gebore 7 Desember 1918) vir skandering van ’n afskrif.

2. Dit is nie bekend wie se handskrifte in die dokument voorkom nie. Dit kan Daniel Jacobus Strydom

(b3c3d6e11f5) of sy elfde kind, Andries Johannes Stephanus Strydom wees. Die laaste gedeelte kon

dalk deur Anna Catharina Strydom (Maasberg) geskryf gewees het.

© R. J. du Preez Bylae B

474

Agtergrond

Johanna Jacoba (Annie) Strydom was getroud met Johannes Lodewikus van der Walt. Hulle storie word vertel

in Hoofstuk 16. Annie se ouers was Daniel Jacobus Strydom en Susara Catharina Johanna Magdalena Lindeque

waarvan die gegewens hieronder verskyn.

Tydens die navorsing oor Annie Strydom, is besoek gebring aan mnr. Johannes Mathys Strydom van

Potchefstroom. Hy was bekend aan die Du Preez-familie. Hy het groot hulp verleen om gegewens oor die

Strydom familie te bekom en hulle te plaas. Hy het ook oor die geslagsregisterboekie, wat hierna volg, beskik

en dit vir skandering beskikbaar gestel. Hy is intussen oorlede op 22 April 2008.

Die Strydoms is deur die Lindeques aan die Du Preezs, wat in hierdie boek behandel word, verwant:

• Roelof Johannes du Preez (1802 – 1875) – Hoofstuk 9 - se jonger suster was Martha Maria du Preez

(1804 – 1877) wat met Petrus Lindeque(c. 1802 - ?) getroud was. Hulle storie is in Hoofstuk 8. Een van

hulle dogters was Susara Catharina Johanna Magdalena Lindeque wat getroud was met Daniel Jacobus

Strydom (1830 – 1902).

• ʼn Aantal jare na die troue van die bogemelde Daniel Jacobus Strydom met die Lindeque dogter koop

hy in 1867 en later in 1878 gedeeltes van die plaas Misgund wat in 1859 aan sy skoonma Martha

Maria Lindeque (geb. Du Preez) toegeken was. Daar woon Daniel Jacobus tot sy dood.

• Op 22 Junie 1903 konsolideer Daniel Jacobus Strydom sommige van die dele van die plaas wat hy besit

deur ʼn ruiltransaksie. Met die afsterwe van sy eerste vrou, Susara Catharina Johanna Magdalena

Lindeque, tree die testament in werking. Die elf kinders erf die grond in gelyke dele en kan kies om dit

te laat opmeet of om dit as aandele in een eiendom te behou. Hulle kies aandele.

• In 1904 verkoop die bogemelde Strydom-kinders hulle aandele.

• Misgund is die plaas waarvan Roelof Johannes du Preez (1804 – 1875) se oudste seun Andries (wat

ook met ’n Lindeque dogter getroud was) ’n gedeelte besit het en waar Roelof oorlede.

• Misgund is geleë net suid van Johannesburg, tussen Eikenhof en Olifantsvlei.

Daar is nie spesifiek oor hierdie Strydoms navorsing gedoen nie, maar sommige dokumente is wel verkry. Die

gegewens wat wel verkry is, is beskikbaar gestel aan oorlede mnr. Bonny Sidow, wat navorsing oor die

Strydoms gedoen het. Dit is moontlik dat van hierdie gegewens vir die saamstel van SAG 12 beskikbaar gestel

is.

© R. J. du Preez Bylae B

475

Geslacht-Register

van

Daniel Jacobus Strijdom

en

Susara Catharian Johanna

Magdalena Strijdom

gebore Lindeque

1885

Bylae B

476

Daniel Jacobus Strijdom

geboren

in het jaar onzes Heeren 1830

den 15den January

en

gehuud den 4den Maart in het

jaar onzes Heeren 1852

met

Susara Catharina Johanna

Magdalena Lindeque

geboren

in het jaar onzes Heeren 1833

den 29den September

Bylae B

477

Uit welk Huwelijk zyn voortgesprooten de

volgende kinderen

1. Johannes Matthys geboren den 27sten

September 1853.

2. Martha Maria geboren den den 10den

Februarij 1855.

3. Petrus geboren den 2den Augustus 1856.

4. Anna Dorothea geboren den 12den

Augustus 1858.

Bylae B

478

5. Susara Catharina Johanna Magdalena

geboren den 29den November 1860.

6. Daniel Jacobus geboren den 2den Januarij

1863.

7. Johanna Jacoba geboren den 18den Mei

1865.

8. Gerrit Johannes geboren den 7den

December 1869.

9. Catharina Elizabeth geboren den 20sten

Augustus 1873.

Bylae B

479

10. Martienes Johannes geboren den 16den

November 1875.

11. Andreas Johannes Stephanus den 9de

Februarij 1878.

Bylae B

480

Geslacht Register

van

Andries Johannis Stefanus

Strydom

en

Anna Catharina Strydom

Geboren Maasberg

asberg.

Bylae B

481

Andries Johannis Stefan(us)

Strijdom

Geboren in het jaar onzes Heeren 1878

den 9den Februari

Anna Catharina Maasberg.

geboren in het jaar

onzes Heeren 1883.

den 23sten Maart.

Bylae B

482

1. Gezina Maria Johanna. Geboren in het jaar

onzes Heeren 1903 den 21sten September.

2. Susara Catharina Johanna Magdalena.

Geboren in het jaar onzes Heeren 1905

den 3den Juli.

3. Daniel Jacobus. Geboren in het jaar onzes

Heeren 1907 den 11den Mei.

4. Anna Catharina. Geboren in den jaar onzes

Heeren 1908 den 6den October.

Bylae B

483

Geslacht-Register

Andries Johannes Stephanu(s) Strijdom Geboren den 9de Feb

1878

Anna Catharina Maasberg Geboren den 23 Maart 1883.

Uit welke huwelik zijn voor gesprooten den volhende kinderen.

1. Gezina Maria Johanna geboren den 21 st

September 1903.

2. Susara Catharina Johanna Magdalena geboren

den 3de July 1905.

3. Anna Catharina Geboren den 6de Oktober 1909.

4. Martha Maria geboren den 22ste July 1911.

Bylae B

484

5. Andries Johannes Stephanus

geboren den 10de Mei 1914.

6. Hendrik Jakobus geboren den

1ste Junie 1916.

7. Johannes Matys geboren den 7de

December 19.. .*

8. Jan Stephanus geboren den 24ste

November 1921.

* = 7.12.1918 volgens

begrafnisbrief.

Bylae B

485

Sterfgevallen.

Daniel Jakobus geboren den 11de Mei 1907.

Hendrik Jakobus geboren den 11de September

1910.

Andries Johannes Stephanus Geboren den 16de

April 1912.

Susara Catharina Johanna Magdalena gestorven

op den 23ste Oktober 1918.

Bylae B

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!