You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
OVIE NUUS

OVIES OPEN DIE DEURE VAN DIE NUWE GIMNASIUM!

Ons hoofdogter, Charin en hoofseun, Jacques knip hier die lint by die amptelike opening van ons eie Ovie Gimnasium.

OVIES SKENK BLOED

EN ONS KYK NA NUUS UIT

DIE VERLEDE!!

Die oues van dae het altyd gesê,

“wat was, sal weer wees!” Hier by

die redaksie het ons tot ons skok

agtergekom dit is WAAR! Hier is ‘n

berig uit die Transvaler, 1974. Ja,

Ovies. Ons oupas en oumas moes

toe ook al sukkel met beurtkrag en

sulke ou probleempies!!

Stefani Odendaal en Karien Nel.

06 VERKYKER 2015

Uitgawe 1