12.07.2015 Views

18 Petrus Jacobus Pretorius 03.pdf - familiestories.co.za

18 Petrus Jacobus Pretorius 03.pdf - familiestories.co.za

18 Petrus Jacobus Pretorius 03.pdf - familiestories.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS
• No tags were found...

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Hoofstuk 16Petrus Jacobus Pretorius (g4)(1863 – 1906)In hierdie hoofstukPetrus, Huibreg enMagdalenaMaarten JohannesLodewikus – bl.Johannes Jacobus Adrianus– bl.Anna Sophia – bl.Martha Johanna Levina –bl.Johannes Jacobus Adriaan –bl.Magdalena Elizabeth – bl.Huibreg CoetzeePetrus Jacobus – bl.Petrus 1 Pretorius is gebore in 1863 en is oorlede in 1906 toe hy 43 jaar oud was. Hy was’n veeboer.Toe Petrus bykans 22 jaar oud was, trou hy met die agtienjarige Huibreg Coetzee in 1885. Huibreg 2 is gebore in1867 en is oorlede in 1897 toe sy 30 jaar oud was. Hulle het vyf kinders gehad, waarvan twee vroeg oorlede is.Hulle huwelik duur 11 jaar.Petrus trou weer toe hy 34 jaar oud is in 1898 met Magdalena 3 Coetzee wat nagenoeg 30 jaar oud was.Magdalena is gebore in 1868 en oorlede in jaar toe sy ?? jaar oud was. Hulle huwelik duur 8 jaar en hulle hettwee kinders gehad. Magdalena was voorheen getroud met Frans Jonathan Pretorius. Dit kom voor asof Petrusen Magdalena twee kinders gehad het.© R. J. du Preez Petrus Jacobus Pretorius(g4)Eerste konsep©R. J. du Preez

Genealogiese gegewensg4 PRETORIUS, Petrus Jacobus: *Middelburg Dist. Groothoek 21.11.1863 4 ; ≈Middelburg, KP GKSA 21.1.1864 5 ;†Middelburg KP Dist. Taaiboschfontein 24.12.1906 6 ; #Plekx Middelburg KP GKSA 2.11.1885 7 : COETZEE, Huibreg Catharina Florina: *Plek 9.1.1867 8 ; ≈Middelburg KP.28.4.1867 9 ; †Middelburg, KP Dist. Hartebeesfontein 25.7.1897 10 ; #Plek. Dogter van Johannes Jacobus AdriaanCoetzee en Anna Sophia Venter.xx Bethulie. GKSA 30.8.1898 11 : COETZEE, Magdalena Elizabeth: *Plek 31.8.1868 12 ; ≈Burgersdorp GKSA4.10.1868 13 ; †Plek Datum; #Plek. Dogter van naam en naam.[Sy was voorheen 14x Bethulie GK 28.6.1886: PRETORIUS, Frans Jonathan: *Kraalfontein 4.10.1864; ≈Reddersburg 4.10.1864(verkeerde inskrywing?); †Phillipolis Distr. Smitsfontein 19.2.1898. Seun van Petrus Jacobus Pretorius en CeciliaMaria Snyman.]ErkenningHeelwat van die gegewens en die fotos in hierdie hoofstuk is verstrek deur Mev. M G J Steenkamp (Geb. Jansevan Rensburg) en mnr. Petrus Jacobus Pretorius (*29.2.1924 - a2b5c3d9e5f8g4h1j1), die seun van MaartenJohannes Lodewikus Pretorius en Martha Magdalena Catharina Steyn.JeugPetrus is gebore op 21 November 1863 te Groothoek in die Distrik Middelburg, Kaap. Hy is gedoop in dieGereformeerde Kerk Middelburg Kaap op 21 Januarie 1864. Hy is na sy oupa aan vaderskant genoem. Hy groeiwaarskynlik vir die grootste gedeelte van sy jeug op op sy pa se plaas Groothoek in die Middelburg, Kp distrik.Hy lê belydenis van geloof af op datum te plek.Huibreg is gebore op 9 Januarie 1867 op die plaas naam. Sy is gedoop in die Gereformeerde Kerk Middelburg,KP op 28 April 1867 en die doopgetuies was Nicolaas Abraham Coetzee en Huibrecht Florina CatharinaCoetzee. Sy is vernoem na naam. Sy groei op te plek. Sy lê belydenis van geloof af op datum te plek.Toe Petrus op 2 November 1885 in die Gereformeerde Kerk Middelburg KP trou met Huibreg was hy amper 22jaar oud en sy 18 jaar oud. Hy het toe gewoon op Groothoek en sy op Brandvlei in die Middelburg KP Distrik 15 .WoonplekkeToe Huibreg in 1897 oorlede is, woon hulle op Hartebeesfontein 16 , wat ‘n gedeelte van die plaas Watervoorwas in die Distrik Middelburg, Kaap.Petrus en sy tweede vrou, Magdalena, woon te Taaiboschfontein 17 18 in die Distrik Middelburg, KP toe hyoorlede is in 1906.EiendomPetrus besit die plaas Hartebeestfontein, wat ‘n gedeelte was van Watervoor No. 46 in die Distrik Middelburg.Teen 1897 met Huibreg se dood het hy ‘n verband van £600 gehad op die plaas, waarvan nog £400 uitstaandewas 19 .Hy het later Taaiboschfontein in die Middelburg Kp Distrik besit en Erf. No. 8 in Middelburg KP 20 .© R. J. du Preez Petrus Jacobus Pretorius(g4)Eerste konsep©R. J. du Preez

Kaart ???: : Benaderde ligging van HartebeesfonteinKerkLandsake, ens.Die gesinPetrus, Annie, Wikus, baba onbekend oen Huibreg© R. J. du Preez Petrus Jacobus Pretorius(g4)Eerste konsep©R. J. du Preez

Huibreg 21 het ‘n geslagregister van hul gesin opgestel,verder genoem “Huibreg se Geslagsregister”. Dit wordaangeheg as Bylae A. Petrus en Huibreg het 5 kindersgehad en Petrus en Magdalena het blykbaar twee kindersgehad. Die kinders is soos volg:o Maarten Johannes Lodewikus (1886 tot 1931),getroud met Martha Magdalena Catharina Steyn.o Johannes Jacobus Adrianus (1888 tot 1889) watvroeg oorlede is.o Anna Sophia (1891 tot 1959), getroud met Jan Harm(Jan) Steenkamp.o Martha Johanna Levina (1894 tot 1895) wat vroegoorlede is.o Johannes Jacobus Adriaan (1896 tot ????), getroudmet Anna Dorethea Claassens.o Magdalena Elizabeth (1899 tot ????), getroud metnaam.o Petrus Jacobus (1903 tot ????), getroud met naam.Hy is dalk vroeg oorlede.Die drie kinders van Huibreg:Annie, Wikus en AdHuibreg is op 25 Julie 1897 oorlede toe sy 30 jaar oudwas. Toe Huibreg oorlede is was Wikus nagenoeg 11 jaar,Annie 6 jaar en Ad 1 jaar oud.‘n Jaar en maand na Huibreg se dood trou Petrus op 30 Augustus1898 in die Gereformeerde Kerk Bethulie met Magdalena ElizabethCoetzee. Sy was voorheen getroud met Frans Jonathan Pretorius vanSmitsfontein, Dist. Philippolis. Hulle het getrou op 28.6.1886 en hy is oorlede 19.2.1898 22 . Hulle het vier kindersgehad, nl. Johanna Margaretha Elizabeth * 10.5.1887; Petrus Jacobus *4.12.1889; Cecilia Maria * 9.5.1893; enStephanus Johannes, * 9.5.1897 23 .Dit is moontlik dat die bogenoemde Petrus Jacobus *4.12.1889 vroeg oorlede is aangesien die naam weertoegeken is in 1903. Dit is dus waarskynlik dat Margaretha en Petrus elk drie lewende kinders in die huwelikinbring. Hulle het nog twee kinders gehad, sodat daar ‘n totaal van agt lewende kinders in Petrus se tweedehuwelik was.Laaste lewensjarePetrus is op 24 Desember 1906 te Taaiboschfontein in die Middelburg, Kp Distrik oorlede in die relatief jongouderdom van 43 jaar. Sy jongste kind, Petrus Jacobus, was drie jaar oud toe hy oorlede is.Margaretha se verdere lewe en dood.PRETORIUS, Petrus JacobusDoopgetuies Middelburg, KP. GKSA 21.1.1864BelydenisKerk en posisies bekleeAnder posisies bekleePolitiek en landsakeNota:Mnr. Pieter Pretorius herinner hom aan ‘n Taaiboschfontein in ‘n gebied van ‘n driehoek tussenSherbonnestasie, Rosmeadstasie en Middelburg, Suid-Oos van Sherbonne stasie – die ou stasie.Conway is tussen Cradock en Middelburg© R. J. du Preez Petrus Jacobus Pretorius(g4)Eerste konsep©R. J. du Preez

COETZEE, Huibreg Catharina FlorinaGeboorteplek 9.1.1867;Doopgetuies Middelburg , KP. 28.4.1867Watter kerk gedoop?BelydenisHandtekeningWaar het sy opgegroei – waar het ouers gewoon?Vernoeming?COETZEE, Magdalena ElizabethGeboorteplek 31.8.1868Doopgetuies Burgersdorp, GKSA 4.10.1868Sterfplek en datumName van ouersFotoGesinsfotoWaar woonSiektes en oorsaak dood.© R. J. du Preez Petrus Jacobus Pretorius(g4)Eerste konsep©R. J. du Preez

Petrus, Huibreg en Magdalena sekinders© R. J. du Preez Petrus Jacobus Pretorius(g4)Eerste konsep©R. J. du Preez

Maarten Johannes Lodewikus (h1)(1886 – 1931)OriëntasieWikus Pretorius is gebore in 1886 en was 44 jaar oud toe hy oorlede isin 1931. Hy was ’n onderwyser en skoolhoof.Hy trou op 36-jarige ouderdom met die 32-jarige Dollie Steyn wat ‘nweduwee Van der Walt was. Sy is gebore in 1890 en was 77 jaar oudtoe sy in 1968 oorlede is. Hulle het een kind gehad.Genealogiese gegewens:h1 PRETORIUS, Maarten Johannes Lodewikus: *Middelburg KP20.8.1886 24 ; ≈Middelburg KP GKSA 17.10.1886 25 ; †BurgersdorpVerpleeginrigting 6.4.1931 26 ; #Steynsburg.Handtekening Wikusx Aliwal-Noord, GKSA 9.10.1922 27 : STEYN, Martha MagdalenaCatharina: *Plek 30.9.1890 28 ; ≈Plek Datum; †Kroonstad 8.2.1968 29 ;#Kroonstad. Dogter van Pieter Hendrik Steyn en Elizabeth JohannaVenter.[Sy –x Barkly-Oos 12.6.1916 30 ??: VAN DER WALT, Jan George(b5c6d7e4f14): *OVS 17.3.1881 31 ; †Dist. Barkly-Oos, Roslyn9.9.1916 32 . Seun van Nicolaas Tjaart van der Walt en Hester SophiaDuvenage.]LewensloopWikus is gebore op 20 Augustus 1886 en gedoop in dieGereformeerde Kerk Middelburg Kp op 17 Oktober 1886. Diedoopgetuies was naam en naam. Hy is na sy oupa aan vaderskantgenoem. Hy lê belydenis van geloof af plek en datum.Dollie Steyn is gebore te plek op 30 September 1890. Sy is gedoop opdatum te plek. Die doopgetuies was naam en naam. Sy is vernoem nanaam. Sy lê belydenis van geloof af plek en datum.Wikus groei op by sy ouers op Hartebeesfontein. Hy was amper 11 jaar oud toe sy ma oorlede is. Later trek diegesin na Taaiboschfontein in die Middelburg KP Distrik. Hy het as kind rumatiekkoors gehad en as gevolgdaarvan was sy een been korter as die ander een en hy het ‘n opgeboude skoen gedra 33 .Dollie groei op te plek. Dollie was voorheen getroud te Barkley-Oos op 12.6.1916 met Jan George van der Walt.Hy is op 9 September 1916 oorlede.Wikus het hom as onderwyser bekwaam en later sy BA-graad verwerf 34 . Dit is nie bekend waar hy oralonderwys gegee het nie, maar hy was, onder andere, vir ‘n tydperk in Lydenburg. Hy het ook op Aliwal-Noordonderwys gegee. Na sy huwelik word hy in 1923 hoof van die VCO Gimnasium in Steynsburg 35 .© R. J. du Preez Petrus Jacobus Pretorius(g4)Eerste konsep©R. J. du Preez

Wikus trou op 9 Oktober 1922 toe hy 36 jaar oud was met die 32-jarige Dollie. Hulle woon op Steynsburg. Uit Dollie se vorige huwelikwas daar een kind, nl. Nicolaas Tjaart Decimus van der Walt wat op 18Mei 1913 36 gebore is. Hy het deel van Wikus en Dollie se gesingeword. Wikus en Martha het een kind gehad, Petrus Jacobus, wat op29 Februarie 1924 gebore is.‘n Jong WikusWikus was lidmaat van die Gereformeerde Kerk en het op dieKerkraad te Steynsburg gedien 37 .Hulle het ‘n Essex sedan motor gehad.Wikus het weer rumatiekkoors opgedoen en op 6 April 1931 sterf hyin ‘n verpleeginrigting te Burgersdorp toe hy 44 jaar oud was. Hy wordop Steynsburg begrawe.Dollie en die kinders het vir ongeveer ‘n jaar na Wikus se dood teSteynsburg gewoon. Toe het hulle na Aliwal-Noord getrek waar Dolliese moeder gewoon het. Hulle het ‘n huis gehuur. Dollie het blykbaargeleef uit pensioen- en erfgeld.‘n Jong DollieGedurende die jare van die Tweede Wêreldoorlog, toe werk skaarswas, het Nicolaas na Oos-Londen gegaan en werk in die kantoor van‘n garage gekry. Dollie en Petrus is saam na Oos Londen. Daar hethulle in losieshuise gewoon. In 1941 het haarseun Petrus werk gekry as ‘n bode by dieSpoorweë en in 1942 word hy ‘nLeerlingtekenaar by die Spoorweë opStutterheim. Dollie het om die beurt by dietwee seuns gebly.Haar seun Nicloaas het hom later asonderwyser bekwaam en het onderwys gegeete Villiers en Kroonstad.Dollie, Petrus Pretorius en Nicolaas van der WaltDit was ongeveer 1946 dat haar seun Petrus naGrahamstad gegaan het om hom as Landmeterte bekwaam aan die Rhodes Universiteit. Toehet Dollie ook daarheen gegaan en het hulledaar loseer.Dollie was vir amper 37 jaar ‘n weduwee. Systerf op 8 Februarie 1968 te Kroonstad toe sy77 jaar oud was en word aldaar begrawe.Wikus se begrafnis op Steynsburg:Piet Steyn, Ad Pretorius en Jan Steenkamp© R. J. du Preez Petrus Jacobus Pretorius(g4)Eerste konsep©R. J. du Preez

PRETORIUS, Maarten Johannes LodewikusDoopgetuies ≈ Middelburg KP. GKSA 17.10.1886HandtekeningBelydenisSTEYN, Martha Magdalena CatharinaGeboorteplek 30.9.1890Doopplek Datum * 30.9.1890DoopgetuiesBelydenisEerste huwelik : Die Troudatum is verdagNotas:Dollie het kanker gehad.Pieter Pretorius noem van ‘n Apie Venter op Burgersdorp wat op een of ander manier familie moet wees.Hulle het by die Venters gebly toe sy pa siek was en uiteindelik oorlede is.© R. J. du Preez Petrus Jacobus Pretorius(g4)Eerste konsep©R. J. du Preez

Johannes Jacobus Adrianus(Adriaan) (h2) (1888 – 1889)OriëntasieJohannes is 27 Augustus 1888 gebore en gedoop op 2 September 1888 in die Gereformeerde Kerk MiddelburgKP. Hy is vernoem na sy oupa aan moederskant. Hy sterf op 28 Junie 1889 toe hy 10 maande oud was.( Nota: Adriaan in Doopregister)Genealogiese gegewensh2 PRETORIUS, Johannes Jacobus Adrianus: *27.8.1888 38 ; ≈Middelburg KP. GK 2.9.1888 39 ; †28.6.1889 40 .Geen doopgetuies© R. J. du Preez Petrus Jacobus Pretorius(g4)Eerste konsep©R. J. du Preez

Anna SophiaPretorius (h3) (1891 – 1959)OriëntasieAnnie, Jan en hul gesin se storie word vertel Hoofstuk 17.Annie Pretorius is in 1891 gebore en was 68 jaar oud toe sy in 1959 oorlede is.Annie trou op ??-jarige leeftyd met die ??-jarige Jan Steenkamp.Jan is gebore in 1894 en was 82 jaar oud toe hy in 1976 oorlede is. Hy was ‘nveeboer.Jan trou weer in 19?? met Emmie Jordaan, wat ‘n weduwee Du Plessis was. Syis gebore in 1896 en was 79 jaar oud toe sy in 1975 oorlede is.Annie en Jan het twee dogters en ‘n seun gehad.Genealogiese gegewensPRETORIUS, Anna Sophia: *Middelburg KP 9.2.1891 41 ; ≈Middelburg KP GKSA22.3.1891 42 ; †Albert Dist. Mimosa 30.12.1959. #Burgersdorp Ou Begraafplaas.x Steynsburg. GKSA Datum: STEENKAMP, Jan Harm (Jan): *Plek 20.4.1894;≈Burgersdorp 29.4.1894 43 ; †Hartswater 24.6.1976; #Burgersdorp OuBegraafplaas. Seun van Hendrik Stefanus Steenkamp en Adriena Petronellavan Wyk.[Hy -xx Plek Datum: JORDAAN, Emmerentia Frederika: *Plek 23.9.1896; ≈PlekDatum; †Plek 9.11.1975; #Bethulie. Dogter van naam en naam.]© R. J. du Preez Petrus Jacobus Pretorius(g4)Eerste konsep©R. J. du Preez

Martha Johanna Levina (h4) (1894 – 1895)OriëntasieMartha is gebore op 6 September 1894 en gedoop in die Gereformeerde Kerk Middelburg KP op 28 Oktober1894. Sy is vernoem na haar ouma aan vaderskant. Sy is oorlede op 22 Augustus 1895 toe sy 11 maande oudwas.Genealogiese gegewensh4 PRETORIUS, Martha Johanna Levina: *6.9.1894 44 ; ≈Middelburg KP GKSA 28.10.1894 45 ; †22.8.1895 46 .Geen doopgetuies© R. J. du Preez Petrus Jacobus Pretorius(g4)Eerste konsep©R. J. du Preez

Johannes Jacobus Adriaan (h5) (1896 – ??)OriëntasieAd Pretorius is gebore in 1896 en hy was 89 jaar oud toe hy oorlede is in1985. Hy was ‘n bankamptenaar.Die 31-jarige Ad trou in 1927 met Anna 47 Claassens wat nagenoeg 25 jaaroud was. Sy is gebore in 1903 en oorlede in 1970 toe sy 67 jaar oud was.Hulle het drie dogters en een seun gehad.Genealogiese gegewensh5 PRETORIUS, Johannes Jacobus Adriaan: *2.7.1896 48 ; ≈Middelburg KPGKSA 16.8.1896 49 ; †Potchefstroom Datum c. 1985 50 ; #Potchefstroom.Moontlik Annax Potchefstroom 26.12.1927 51 : CLAASSENS, Anna Dorethea:*Potchefstroom 18.1.1903 52 ; ≈Plek Datum; †Potchefstroom 8 May 1970 53 ;#Potchefstroom. Dogter van naam en naam.LewensloopAd is gebore op 2 Julie 1896 en is gedoop op 16 Augustus 1896 in dieGereformeerde Kerk Middelburg KP. Die doopgetuies was naam en naam.Hy is, na die oorlye van ‘n ouer broer, na sy oupa aan moederskantvernoem.Ad groei op op Hartebeestfontein in die Steynsburg Distrik enTaaiboschfontein. Hy het sy skoolopleiding te Steynsburg en moontlik ookMiddelburg KP gehad. Hy lê belydenis van geloof af op datum plek.Anna is gebore te Potchefstroom op 18 Januarie 1903 en gedoop te plekop datum. Die doopgetuies was naam en naam. Sy is vernoem na naamSy het opgegroei in Potchefstroom en daar haar skoolopleiding gehad.Daarna word sy opgelei in die Poskantoor te Potchefstroom. Sy lê belydenis van geloof af op datum in dieNGKerk plek.Ad en Anna woon sedert datum en tot met haar dood in 1970 te Van der Hoffweg 82, Potchefstroom 54 .Ad het in Steynsburg in Standard Bank gewerk. Hy het ook in ‘n stadium in Bloemfontein gewerk toe hy getroudis en op ‘n hoewe daar gewoon, moontlik Hamilton 55 . Later het Ad in dieselfde bank in Potchefstroom gewerk.Hulle het vier kinders gehad: Helen Huibreg, getroud met Daniel Jan Hendrik Hattingh; Isobel, getroud metBarney Swart; Anette, getroud met Pieter Harmze en Pieter Jacobus wat vroeg oorlede is. Ad en Anna waslidmate van die Gereformeerde Kerk.© R. J. du Preez Petrus Jacobus Pretorius(g4)Eerste konsep©R. J. du Preez

Ad as kindOp 10 September 1951 word Gedeelte 1 van Erf 1229 in Van der Hoffweg,Potchefstroom op Ad se naam getransporteer. Daar het hulle kinders opgegroei.Hy verkoop die huis voor die dood van Anna in 1970, maar teen haar dood is dietransport na die nuwe eienaar nog nie afgehandel nie. Hy koop, ook voor diedood van Anna in 1970, Gedeelte 1 van Erf 604 in Kockstraat, Potchefstroom,maar die transport op sy naam is ook nog nie afgehandel teen Anna se dood nie.Hy verkoop die huis weer net na Anna se dood. Die boedel, na Anna se dood, wasR17 567.59 groot 56 .Anna is op 8 Mei 1970 te Potchefstroom oorlede en daar begrawe. Sy het kanker gehad. Nadat Ad die huis inKockstraat verkoop het, gaan woon hy in Huis Anna Viljoen (‘n ouetehuis) in Potchefstroom tot sy dood in1985.PRETORIUS, Johannes Jacobus AdriaanGeboorteplek 2.7.1896.DoopgetuiesSterfdatum c. 1985 Kry SKFotoFotos van gesinWaar opgegroei?BelydenisafleggingSkoolopleidingTrekke Na Potch? Datum?BlyplekkeSiektes en oorsaak dood.Anna en Ad met een van die kindersCLAASSENS, Anna Dorethea:Doopplek Datum * Potch 18.1.1903DoopgetuiesDogter van naam en naam.FotoWaar opgegroei?Belydenisaflegging NGKerk Potch?SkoolopleidingBeroepe© R. J. du Preez Petrus Jacobus Pretorius(g4)Eerste konsep©R. J. du Preez

Magdalena Elizabeth (h6) (1899 – ??)OriëntasieGenealogiese gegewensh6 PRETORIUS, Magdalena Elizabeth: *28.8.1899 57 ; ≈Middelburg KP. GK 8.10.1899 58 ; †Plek Datum; # Plek.Doopgetuies nie aangeteken nieLewensloopNa haar ma vernoemPRETORIUS, Magdalena ElizabethGeboortepleklek 28.8.1899Sterfplek DatumBegraafplek.Huwelik© R. J. du Preez Petrus Jacobus Pretorius(g4)Eerste konsep©R. J. du Preez

Petrus Jacobus (h7) (1903 – ??)OriëntasieGenealogiese gegewensh7 PRETORIUS, Petrus Jacobus: *28.8.1903 59 ; ≈Middelburg KP. GKSA 18.10.1903 60 ; Plek en Datum; #Plek.Geen doopgetuies aangeteken nieLewensloop:Na sy pa vernoemMoontlik vroeg oorlede ( Marietjie Steenkamp – Petrus Jacobus Pretorius of Ouma Annie wou graag kind hê nahom vernoem en hulle het toe Pieter Steenkamp na hom vernoem.)PRETORIUS, Petrus JacobusGeboorteplek 28.8.1903Sterfplek en DatumBegraafplek.1 Noemnaam onbekend. Gebruik eerste naam.2 Noemnaam onbekend. Gebruik eerste naam.3 Noemnaam onbekend. Gebruik eerste naam.4 Pretorius, M. E. en Pretorius, Andre: Pretorius oor Drie Eeue: Eerste Druk 1992. Rustica Pers (Edms) Bpk, Ndabeni, Kaap.ISBN 0 620 16896 X. Bl. 805.5 Pretorius, M. E. en Pretorius, Andre: Pretorius oor Drie Eeue. Bl. 446.6 KAB MOOC 6/9/563 Verw. 216.7 SAG 8, Bl. 446.8 SAG 8, Bl. 446.9 Veltkamp-Visser, S (Redakteur), Groesbeek, I en Zolner, L: Coetzee-Familie in Suid-Afrika, Ongepubliseerde Manuskrip,Genealogie-Inligting, Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing, 1991. Bl. 119.10 KAB MOOC 6/9/???? (2127).11 SAG 8, Bl. 446.12 Veltkamp-Visser, S (Redakteur), Groesbeek, I en Zolner, L: Coetzee-Familie in Suid-Afrika. Bl. 87.13 Veltkamp-Visser, S (Redakteur), Groesbeek, I en Zolner, L: Coetzee-Familie in Suid-Afrika. Bl. 87.14 Pretorius, M. E. en Pretorius, Andre: Pretorius oor Drie Eeue. Bl. 802.15 Pretorius, M. E. en Pretorius, Andre: Pretorius oor Drie Eeue. Bl. 805.16 KAB MOOC 6/9/???? (2127).17 KAB MOOC 6/9/563 Verw. 216.18 Taaiboschfontein kon nie opgespoor word in die omstreke van Middelburg, KP op Madmappers DVD A nie. Daar is wel ‘nTaaiboschfontein, Wyk Brakrivier-Oos in die Distrik Cradock omstreeks 1850 aangedui in Le Roux, J. G., Niemandt J. J.,Olivier Mariana en Olivier Ronel: Bewaarders van ons Erfenis: Distrik Cradock: Deel 16: Versprei deur GISA, Stellenbosch:2005, bl. 29 e.v. Daardie Taaiboschfontein is tussen Sewefonteine en Voëlgesang. Op Madmappers DVD A te 3125 CB (OosKaap) word op daardie plek tussen die genoemde twee plase ‘n plaas aangedui met die naam Conway.19 KAB MOOC 13/1/819 Verw. 133.20 Pretorius, M. E. en Pretorius, Andre: Pretorius oor Drie Eeue. Bl. 805.21 Daar is by eliminasie bepaal dat Huibreg die register opgestel het. Die name van die laaste twee kinders van Petrus enMagdalena is net agter in die boekie ingeskryf in pen en vorm nie deel van die boekie nie.22 SAG 8, Bl. 445.23 Pretorius, M. E. en Pretorius, Andre: Pretorius oor Drie Eeue. Bl. 802. In die boek word die oudste kind laaste gewys as h4.© R. J. du Preez Petrus Jacobus Pretorius(g4)Eerste konsep©R. J. du Preez

24 Huibreg se Geslagsregister, KAB MHG 6/9/3888 Verw. 29876 en Argief GKSA Doopregister Middelburg Kp 4.1.2.25 Argief GKSA Doopregister Middelburg Kp 4.1.2.26 KAB MOOC 6/9/3888 Verw. 29876.27 Pretorius, M. E. en Pretorius, Andre: Pretorius oor Drie Eeue. Bl. 80528 ????29 ????30 Van der Walt, A. J. en C. M.: Stamregister van die familie Van der Walt: Geskiedenis en Genealogie: 1727 tot 1998: 1998:Uitgewery Lochwalt, Potchefstroom, Bl. 358.Hierdie datum is verdag omdat hul seun gebore is op 18.5.1913.31 Van der Walt, A. J. en C. M.: Stamregister van die familie Van der Walt: Geskiedenis en Genealogie: 1727 tot 1998: 1998.Bl. 358.32 Van der Walt, A. J. en C. M.: Stamregister van die familie Van der Walt: Geskiedenis en Genealogie: 1727 tot 1998: 1998.Bl. 358.33 Pretorius, Petrus Jacobus (* 29.2.1924 - a2b5c3d9e5f8g4h1j1), die seun van Maarten Johannes Lodewikus Pretorius enMartha Magdalena Catharina Steyn. Onderhoud.34 Pretorius, Petrus Jacobus (hierbo genoem): Onderhoud.35 Pretorius, Petrus Jacobus (hierbo genoem): Onderhoud. Mnr. Pretorius het die aandag daarop gevestig dat daar in dieeeufees gedenkboek van die GK Steynsburg foutiewe inligting verrstrek is en dat twee M J L Pretoriusse wat albei PetrusJacobus seuns gehad het, verwar is. Dit is oorgedra aan die uitgewers van die boek en ‘n regstelling is verstrek, wat Mnr.Pretorius in sy kopie van die boek ingebind het.36 Van der Walt, A. J. en C. M.: Stamregister van die familie Van der Walt: Geskiedenis en Genealogie: 1727 tot 1998: 1998.Bl. 358.37 Pretorius, Petrus Jacobus (hierbo genoem): Onderhoud.38 Huibreg se Geslagsregister.39 Argief GKSA Doopregister Middelburg Kp 4.1.2.40 Huibreg se Geslagsregister.41 Argief GKSA Doopregister Middelburg Kp 4.1.2.42 Pretorius, M. E. en Pretorius, Andre: Pretorius oor Drie Eeue. Bl. 806.43 Dokumente in skrywer se bewaring.Doopseël.44 Huibreg se Geslagsregister en GKSA Argief Doopregister Middelburg Kp 4.1.3.45 Argief GKSA Doopregister Middelburg Kp 4.1.3.46 Huibreg se Geslagsregister.47 Noemnaam onbekend. Gebruik eerste naam.48 Argief GKSA Doopregister Middelburg Kp 4.1.3.49 Argief GKSA Doopregister Middelburg Kp 4.1.3.50 Steenkamp, Mev. M G J (Geb. Janse van Rensburg): Onderhoud. Gegewens verkry van Mev. Helen Huibreg Hattingh (Geb.Pretorius).51 TAB MHG 5011/70.52 TAB MHG 5011/70.53 TAB MHG 5011/70.54 TAB MHG 5011/70.55 Pretorius, Petrus Jacobus (hierbo gernoem): Onderhoud. Mnr. Pretorius meld dat hy baie goed onthou hoe hulle met Adse motorfiets na die hoewe gery het terwyl hy (Mnr. Pretorius) ‘n viool moes vashou en op die motorfiets balanseer.Hymeld ook dat Helen toe al gebore was.56 TAB MHG 5011/70.57 Argief GKSA Doopregister Middelburg Kp 4.1.3.58 Argief GKSA Doopregister Middelburg Kp 4.1.3.59 Argief GKSA Doopregister Middelburg Kp 4.1.3.60 Argief GKSA Doopregister Middelburg Kp 4.1.3.© R. J. du Preez Petrus Jacobus Pretorius(g4)Eerste konsep©R. J. du Preez

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!