VERKOOP VAN AANDELE - Kaap Agri
VERKOOP VAN AANDELE - Kaap Agri
VERKOOP VAN AANDELE - Kaap Agri
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
VERKOOP VAN AANDELEAfdeling 1:Belangrike inligtingAfdeling 2 : Persoonlike besonderhede van die verkoperAfdeling 3 : Fica dokumentasie• Individu• Maatskappy / BK• TrustAfdeling 4 : Resolusie wat individu magtig om namens regspersoon of trustop te tree.Hierdie dokumentasie moet versend word na:Pos:Koerier:Kaap Agri BeperkKaap Agri BeperkPosbus 13 Voortrekkerstraat 33PORTERVILLEPORTERVILLE6810 6810Vir Aandag: Lizelle Bleeker
1.BELANGRIKE INLIGTINGDie relevante gedeeltes van hierdie dokumente moet behoorlik voltooi word,by gebreke waarvan die transaksie nie uitgevoer kan word nie, oordraggeweier sal word en die dokument aan u terugbesorg sal word.Sonder dat Kaap Agri Beperk verplig is daartoe, mag hy kennis aan u geeindien dokumentasie onvolledig is, of nie behoorlik ingevul is nie of indienenige vereistes nie nagekom is nie, maar aanvaar geen aanspreeklikheid virenige prysbeweging gedurende die tydperk waartydens die aangeleentheidoorweeg word of vir enige skade wat gely mag word deur die verkoper ofkoper nie.Hierdie instruksie MOET vergesel word van al die dokumente wat vereis worddeur die wet op die Finansiële Intelligensie Sentrum, Wet 38 van 2001.AANDELE GEHOU AS SEKURITEITAandeelhouers se aandele in Kaap Agri Beperk dien as sekuriteit vir sodanigeaandeelhouers se bestaande en toekomstige skuld teenoor die maatskappyof Kaap Agri Bedryf Beperk of enige van die genoemde maatskappye sefiliale. Verkopers moet kennis neem dat, by verhandeling van die aandele,die opbrengs van hierdie aandele eerste aangewend word ter delging vansodanige aandeelhouer se skuld tensy Kaap Agri daarvan afstand doen. Insommige gevalle mag dit dus gebeur dat die opbrengs van die verkopinguitbetaal word aan Kaap Agri.Kennis geneem op hierdie _____ dag van ___________________ 20_____________________________HANDTEKENING VAN VERKOPER_______________________DATUM
2.PERSOONLIKE BESONDERHEDE VAN DIE VERKOPERVan/Maatskappy/BK/Trust NaamVolle NameTitel Voorletters TaalID no:/Maatskappyreg no/BK noInkomstebelastingBTWnommer NommerPosadresStraatadresPoskodeTel KantoorSelPoskodeHuisFaksE/posBankbesonderhedeRekening naamBank naamTaknaamRekening no TakkodeTipe RekeningEk bevestig dat die inligting hierin vervat waar en korrek is en verleen toestemmingdat enige bron van inligting met betrekking tot die inligting verskaf volledigondersoek mag word en dat sodanige bron genoemde inligting aan Kaap Agri magverskafHandtekening DatumVerkoper
3.FICA DOKUMENTASIE1. Heg hierdie dokumentasie aan slegs indien u ‘n individu is.• ID dokument / Paspoort• BTW Nommer.• Bewys van woonadres (bv. munisipale rekening).• Gekanselleerde tjek of bankstaat.2. Heg hierdie dokumentasie aan in geval van Maatskappy• Sertifikaat van Inkorporasie (CM1).• Die sertifikaat om ‘n besigheid te begin (CM 46).• Die sertifikaat van geregistreerde adres (CM 22).• Besonderhede van Direkteure wat insluit die naam, ID, fisiese- enposadres.• BTW Sertifikaat.• Gekanselleerde tjek.• Briefhoof.• Resolusie wat individue magtig om namens die entiteit op te tree.• ID’s en bewys van adresse van sodanige persone.3. Heg hierdie dokumentasie aan in geval van BK• Sertifikaat van Registrasie (CK1).• Die sertifikaat van geregistreerde adres (CK2 en CK2a).• Besonderhede van lede wat insluit die naam, ID, fisiese- en posadres.• BTW Sertifikaat.• Gekanselleerde tjek.• Briefhoof.• Resolusie wat individue magtig om namens die entiteit op te tree.• ID’s en bewys van adresse van sodanige persone.4. Heg hierdie dokumentasie aan in geval van ‘n trust• Trustakte en magtigingsbrief.• Besonderhede van trustees wat insluit die naam, ID, fisiese- en posadres.• Resolusie wat individue magtig om namens die entiteit op te tree.• ID’s en bewys van adresse van sodanige persone.5. Heg hierdie dokumentasie aan in geval van ‘n boedel• Oorledene se ID• Sterftesertifikaat• ID van die Eksekuteur• EksekuteursbriefAlle afskrifte moet gesertifiseer wees.
RESOLUSIEOm voltooi te word in geval van ‘n Maatskappy .UITTREKSEL UIT DIE NOTULE VAN ‘N VERGADERING VANDIREKTEURE VAN _____________________________________________GEHOU TE ___________________ OP _________________Besluit :1. Dat goedkeuring verleen word vir die verkoop van aandele in Kaap AgriBeperk; en2. dat __________________________ in sy hoedanigheid as Direkteurhierby gemagtig word en is om al die nodige dokumentasie te teken enalles wat nodig is te doen om uitvoering aan hierdie besluit te gee.Gesertifiseer ‘n ware uittreksel uit die notule._________________________DIREKTEUR / SEKRETARIS
RESOLUSIEOm voltooi te word in geval van ‘n Beslote Korporasie.UITTREKSEL UIT DIE NOTULE VAN ‘N VERGADERING VAN LEDE VAN___________________________________________________ GEHOU TE___________________ OP _________________Besluit :1. Dat goedkeuring verleen word vir die verkoop van aandele in Kaap AgriBeperk; en2. dat __________________________________ in sy hoedanigheid asLid hierby gemagtig word en is om al die nodige dokumentasie te tekenen alles wat nodig is te doen ten einde uitvoering aan hierdie besluit tegee.Gesertifiseer ‘n ware uittreksel uit die notule._________________________LID
RESOLUSIEOm voltooi te word in geval van ‘n Trust.NAAM VAN TRUSTBesluit :Dat ___________________________________ in sy hoedanigheid asTrustee hierby gemagtig word en is om aandele wat die trust hou in KaapAgri Beperk te verkoop en al die nodige dokumentasie te teken ten eindeuitvoering aan hierdie besluit te gee.Geteken te ______________________ op die ___ dag van _________ 20 ___________________________TRUSTEE_________________________TRUSTEE_________________________TRUSTEEAl die trustees moet teken.