13.07.2015 Views

Vraestel 1

Vraestel 1

Vraestel 1

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Rekenaartoepassingstegnologie/V1 3 DoE/Feb. – Maart 2010NSSLET WEL:Die datadisket wat jy saam met hierdie vraestel ontvang, sal die lêergids enlêers hieronder bevat. Maak seker dat jy die lêergids en al die lêers hetvoordat jy met die eksamen begin.'n Lêergids genaamd Gino enLêers genaamd:1Answers2Donations2Invitation2MeetingRec3Clubs4Membership6Details7Braai7BraaiPic7Mat7PlaceMat7SupperClubWoordverwerkingslêerWoordverwerkingslêerWoordverwerkingslêerWoordverwerkingslêerWoordverwerkingslêerSigbladlêerDatabasislêerSigbladlêerPrent-/GrafikalêerDatabasislêerWoordverwerkingslêerWoordverwerkingslêerSCENARIOBaie mense stel daarin belang om kos te maak en hou daarvan om saam met hulle vriendete eet en tyd deur te bring. 'n Groep vriende het 'n klub genaamd Klub Gino gestig om ditte doen. Die klub:• ontmoet een keer per maand om 'n maaltyd wat deur een van die lede voorberei is,saam te geniet,• gaan een maal per jaar na 'n restaurant en• ondersteun die biblioteek by die plaaslike skool met skenkings van boeke, fondse enhulle tyd.Klub Gino het baie gewild geraak en het nou baie lede. Jy word gevra om dieadministrasie van die klub te help rekenariseer. Die rekenaars is met al die relevanteprogrammatuur ('software') gelaai, dit wil sê, 'n bedryfstelsel en kantoorsuite.Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!