10 SEPTEMBER 2009 Bladsy 4 van 17Nuusblad van die Sinode HoëveldKan ook volledig afgelaai word by ons webblad www.kerkweb.orgjeugbediening inhibeer. Interkerklike jeugbediening is nie oral aanvaarbaar nie. Finansiëleprobleme in gemeentes bemoeilik jeugbediening en derhalwe moet sommige jeugleiers soms uithul eie sak die jeugbediening bedryf.Suksesse in jeugbediening: Alles is gelukkig nie negatief nie! Die volgende aktiwiteite gee ietsvan die suksesse in gemeentes weer: Betrokkenheid in die gemeenskap en by skole,betrokkenheid van sommige ouers by jeugwerk, dienswerk en aanbidding op jeugvlak, gesinnewat betrek word, informele groepswerk, jeug wat op kerkraad dien, jeugaande, jeugdienste,jeuggerigte musiek, jeugorkes, jeug-tot-jeug getuienisse, jeugweek, kampbediening, kerklikeaktiwiteite wat nie van die alledaagse lewe geskei word nie, die kerkgebou as uithangplek,kinderkerk, kleuterkerk, laerskoolorkes, massabyeenkomste, pelgroepe, poppekas, selgroepe,sportbediening, uitreike, ens.Die belangrikste bedieningselemente: Die jeugleiers het ook geleentheid gehad om dieelemente van die huidige jeugbediening in die NG Kerk te beoordeel, naamlik wat is werklikbelangrik vir jeugbediening en wat is van minder belang. Die volgend elemente is as diebelangrikste aangedui: Berading, Bybelstudie, gebed, gesinsbediening, lofprysing, opleiding virjeugleiers, ouerbetrokkenheid en handleiding (Toolkit) vir jeugwerkers.Stimulerende ervarings by die Jeugsinode:Die fokus op die toekoms m.b.t. jeugbediening –Carpé Mañana. Dat daar meer agterjeugbediening sit as wat in die algemeen besefword. Dat daar by die bron van die probleme ofkrisisse onder tieners begin moet word alvorensdaar met tieners gewerk kan word. Die krag vangebed is beleef. Die eerlikheid waarmeegetuienisse gelewer is. Jeugleiers met dieselfdefrustrasies het geleer om mekaar te help. Diebelangrikheid van geestelike waardes omnegatiewe gedrag by tieners drasties teverminder. Hoe die jeug in die kerk dink. Hoe ommet die jeug te kommunikeer. Om te kon leervan die verskillende dinge wat in jeugbedieninggedoen kan word. Idees en toepassings is vir jeugbediening verskaf. Ondersteuning m.b.t. allefasette van die jeugbediening is aangebied. Die verskillende maniere om jeugwerk in diegemeente te bedryf, is geopper. Die beplanning van jeugbediening het na vore gekom. Nuwemanier om na die jeug te kyk, het ter sprake gekom. Dat almal basies dieselfde krisisse moethanteer, is duidelik ervaar. Die aanbiedings was opbouend en het beter idee gegee oor hoe diejeug dink en wat hulle verlang. Die Boiler Room-aanbieding het nuwe insigte oor gebed vir tienersgebied. Die lig van Jesus wat deur soveel jeugleiers skyn, was opvallend. Die materiaal watbeskikbaar gestel is, is aktueel en broodnodige informasie. Dit is duidelik dat die NG Kerk niebesig is om te sterf nie, maar dat daar nog jongmense en jeugwerkers is wat vir die Here aan diebrand is. Die deelname van oud en jonk om in voorbeeld te lei en nie net in gesprekke nie. Ommeer te kon hoor van ander gemeentes se probleme en suksesse. Die geleentheid om saam tewerk, is gebore. Die praktiese sessies en die gepaardgaande terugvoering was verrykend. Diewyse waarop besprekings aangebied is, was uniek. Dit was goed om frustrasies in diejeugbediening met ander jeugleiers te kon deel. Jeugleiers kon ook van mekaar leer. Dit waslekker om met jeugleiers met dieselfde passie stories, suksesse en probleme te kon deel.Kommunikasie met kollegas uit ander gemeentes met ander idees en metodes, was opwindend.Om saam met ander te kon “brainstorm” het verhoudings gebou. Die Theophostic-aanbieding watdeur tieners en jeugleiers bygewoon was, was werklik een van die hoogtepunte. Meer begrip virdie uitdagings in jeugbediening is gekry. Klomp wenke om by jeugbediening te implementeer,is beskikbaar gestel. Die musiek en kos was baie goed. Woord van dank: Aan al die gemeentes wat jeugleiers gestuur het, woord van dank enopregte waardering. Volgens die oordeel van die jeugleiers self, was alles die moeite en die geldwerd. Deur middel van Kruisnet, Sinode Hoëveld se netwerk vir jeugleiers, sal kontak met diejeugleiers behou word en die gesprek op ander wyse warm gehou word. Die jeugleiers hetreeds die volledige verslag, soos genoem, ontvang om te bestudeer en in die gemeente tegebruik.
10 SEPTEMBER 2009 Bladsy 5 van 17Nuusblad van die Sinode HoëveldKan ook volledig afgelaai word by ons webblad www.kerkweb.orgDr. Dirkie de Wet het die jeugleiersbyeenkoms gelei.011-913-4143, 072-488-4073, dirkiedewet@absamail.co.za NA INHOUDSOPGAWE3.2 Gesondheidsorg Sondag 2009-10-18Besoek gerus ons webblad by http://www.kerkweb.org/node/1269 om die brosjureen voorgestelde Preekskets af te laai.4 GEMEENTENUUSNA INHOUDSOPGAWE4.1 DIE NG KERK BONAEROPARK, KEMPTON PARK PETRUS BLYSPEL 09-21 Sept. 2009Die NG Kerk Bonaeropark, Kempton Park voerweer musiek blyspel op! Hierdie jaar handel dieopvoering oor die lewe van Petrus. Met drama,musiek, dans, ens. word sy lewe en roepinguitgebeeld.Bykans 200 lidmate neem deel aan diegeleentheid. Petrus as dissipel en sy uitleef van sygeloof vorm die kern van die blyspel. Dit begin by die kruisiging van Jesusen handel dan oor die vroeë kerk en die groei daarvan. Petrus se tekortkominge asook sy herstelen hernuwe ywer vir sy bediening word uitgebeeld. Dissipelskap is die tema.Almal word uitgenooi om dit by te woon!Datums: Woensdag 9 September 2009 - Sondag 13 September 2009.Tyd: 19h00Toegang: Volwassenes - R30,00 pp. en Kinders onder 16 - R20,00 pp.Plek: NG Kerk, Bonaeropark - Malpensaweg 32, Bonaeropark, Kempton Park.(Kaartjies beskikbaar by die deure of by die Kerkkantoor (011) 973-4916 )4.2 IDENTIFISEER JOU STRES EN HANTEER DIT EFFEKTIEFNA INHOUDSOPGAWEDie sielkundige en “Life Coach”, Hennie Vorster, kom gee hieroor raad op 14 & 21 September2009 om 19:00 in die konferensielokaal by Fontainebleau Gemeenskapskerk.Kostes: R100-00 pp. vir albei aandeRSVP: 10 September by die kerkkantoor 011 796 6800.Skakel Pauli Richards vir enige verdere navrae by 011 796 6800.Meer info oor Hennie op www.h2coaching.co.za4.3 NG ANDREW MURRAY NOOI U UIT NA GLANSRYKE MUSIEK-EN-GELDINSAMELINGSAKSIENA INHOUDSOPGAWEOp Saterdagaand, 19 September, tree die voortreflike Bella Vocè Africa Sangers (sienhieronder) tydens ’n glansryke geldinsamelingsgeleentheid van Andrew Murray/Johannesburg-Noord gemeentes in die kerksaal op.Benewens die voorreg om na hul wonderlike sang te kan luister, gaan gaste ook op heerlike etegetrakteer word, alles net vir R200 per persoon.Bel Wilma (082 551 5821), Anina (082 416 7208) of Martie (082 808 5099) vir kaartjies – maarjulle moet gou spring, net beperkte aantal kaartjies is nog beskikbaar.Listen to songs from Bella Vocè Africa’s album on the following links:4.4 ONS HELP MEKAARhttp://www.showcaseyourmusic.com/bellavoceafricahttp://www.jukeboxalive.com/bellavoceafrica4.4.1 HUIS TE KOOP AANGEBIED – WILNA JANSEN VAN BESTMEDNA INHOUDSOPGAWEHelp asseblief! Omtrent almal van u ken my as Wilna Jansen wat al vir sewe jaar die stem iswanneer u met u Mediese navrae na Bestmed se kantore toe skakel. Ek en my man wil vroeg